Letterkunde In Aanhalings

Go to Gemtracks
Letterkunde In Aanhalings: Kuns om die kuns, letterkunde bloot ter wille van die letterkunde, kan floreer soos 'n wasblom in 'n glaskas. -Chris Barnard
kuns-om-die-kuns-letterkunde-bloot-ter-wille-van-die-letterkunde-kan-floreer-soos-'n-wasblom-in-'n-glaskas
Letterkunde In Aanhalings: 'n Mens het letterkunde in jou lewe nodig, want daarsonder gaan jy agteruit. -Nelson Mandela
'n-mens-het-letterkunde-in-jou-lewe-nodig-want-daarsonder-gaan-jy-agteruit
Letterkunde In Aanhalings: Die stilistiek is 'n praksie om 'n kruip vol proefskrifte te pars uit 'n een-tros-letterkunde. -Peter Blum
die-stilistiek-is-'n-praksie-om-'n-kruip-vol-proefskrifte-te-pars-uit-'n-een-tros-letterkunde
Letterkunde In Aanhalings: Ons moenie onder mekaar sit en membrane jag, terwyl ons Afrikaanse letterkunde vir die eerste keer werklik bedreig word nie. -P.G. du Plessis
ons-moenie-onder-mekaar-sit-membrane-jag-terwyl-ons-afrikaanse-letterkunde-vir-die-eerste-keer-werklik-bedreig-word-nie
Letterkunde In Aanhalings: Letterkunde is 'n vak wat die lewe self reflekteer en is dus so ruim dat alle pogings tot definiëring van die vak te kort skiet. -Hennie Aucamp
letterkunde-is-'n-vak-wat-die-lewe-self-reflekteer-is-dus-so-ruim-dat-alle-pogings-tot-definiëring-van-die-vak-te-kort-skiet
Letterkunde In Aanhalings: Ons kon nie deur middel van die letterkunde kennis gemaak het met menslike reuse soos George Washington, Abraham Lincoln en Thomas Jefferson sonder om in dade oor te gaan soos hulle in dade oorgegaan het nie. -Nelson Mandela
Letterkunde In Aanhalings: daar is meer poësie in die sneeuvlokkieas in die letterkunde en baie meer poësiein die miskruier in die toktokkiein die meteorologie en entomologiein die moremis en in die bergpiekdie horison wat in die hemel wegraakin die rooswolk is daar baie meer liriekdie aarde is deur 'n digter gemaak -T.T. Cloete
Letterkunde In Aanhalings: Letterkunde kan 'n groot invloed op die geloof en emosionele lewe van die individu uitoefen. Hoe geringer ons literêre ontwikkeling, hoe ontvankliker is ons vir die boodskap wat die stof, die onderwerp van die boek, vir ons het, afgesien van die estetiese aanwending daarvan. -Gerrit Dekker
Letterkunde In Aanhalings: As digter skryf ek 'n taal wat, gesien in die lig van wat alles aangespreek moet word, nie meer saak maak nie, binne 'n letterkunde waarvan die dak afgewaai het. Dit pla nie...Die wind is baie beter as die verstikkende noutes van die literêre politiek se gange. As joernalis kon ek uiteindelik net 'n oor vind in Engels, en die Afrikaanse deel van die nuwe, verfoeide SAUK. Buite die ghetto wat Afrikaans vir baie is, het jy met blydskap gespreksgenote gekry waarvan baie Afrikaans praat, waar ander weer 'n ma of Afrikaanse oupa het. As Suid-Afrikaner het ek vir die eerste keer vry gevoel om nou 'n eerbare bedeling vir myself en my gesin te begin. -Antjie Krog