Letterkunde In Jou Lewe Aanhalings

Go to Gemtracks
Letterkunde In Jou Lewe Aanhalings: daar is meer poësie in die sneeuvlokkieas in die letterkunde en baie meer poësiein die miskruier in die toktokkiein die meteorologie en entomologiein die moremis en in die bergpiekdie horison wat in die hemel wegraakin die rooswolk is daar baie meer liriekdie aarde is deur 'n digter gemaak -T.T. Cloete
Letterkunde In Jou Lewe Aanhalings: Moenie by die huis rondlê en jou knegte werk toe stuur nie. As jy vir jou eie belange traag is, hoe kan jy verwag dat hulle vir 'n ander s'n ywerig moet wees? -C.J. Langenhoven
moenie-by-die-huis-rondlê-jou-knegte-werk-toe-stuur-nie-as-jy-vir-jou-eie-belange-traag-is-hoe-kan-jy-verwag-dat-hulle-vir-'n-ander-s'n-ywerig-moet
Letterkunde In Jou Lewe Aanhalings: Moenie versuim om jou brief nog 'n slag oor te lees nie. Miskien weet die man nie dat jy beter is as die foutjies wat jou ontglip het nie. -C.J. Langenhoven
moenie-versuim-om-jou-brief-nog-'n-slag-oor-te-lees-nie-miskien-weet-die-man-nie-dat-jy-beter-is-as-die-foutjies-wat-jou-ontglip-het-nie
Letterkunde In Jou Lewe Aanhalings: Doen jou eie werk. Dis verveliger om te wag solank as 'n ander jou ketel kook as wanneer jy hom self kook.Tog gaan dit gouer, wat hy is nie so spaarsaam met die hout nie. -C.J. Langenhoven
doen-jou-eie-werk-dis-verveliger-om-te-wag-solank-as-'n-ander-jou-ketel-kook-as-wanneer-jy-hom-self-kooktog-gaan-dit-gouer-wat-hy-is-nie-so
Letterkunde In Jou Lewe Aanhalings: ...as jy bid, gaan na jou kamer toe, maak die deur toe en bid tot jou Vader wat jy nie kan sien nie. -Die Bybel
as-jy-bid-gaan-na-jou-kamer-toe-maak-die-deur-toe-bid-tot-jou-vader-wat-jy-nie-kan-nie
Letterkunde In Jou Lewe Aanhalings: Slaap laat solank as jy jou eie baas is en daar sal 'n tyd kom wanneer 'n baas jou sal laat vroeg opstaan. -C.J. Langenhoven
slaap-laat-solank-as-jy-jou-eie-baas-is-daar-sal-'n-tyd-kom-wanneer-'n-baas-jou-sal-laat-vroeg-opstaan
Letterkunde In Jou Lewe Aanhalings: 'n Eerbare dood is beter as 'n oneerbare lewe. -Cornelius Tacitus
'n-eerbare-dood-is-beter-as-'n-oneerbare-lewe
Letterkunde In Jou Lewe Aanhalings: Glo in jou God! Glo in jou volk! Glo in jouself! -D.F. Malan
glo-in-jou-god-glo-in-jou-volk-glo-in-jouself
Letterkunde In Jou Lewe Aanhalings: Baie mense is reeds dood voorat hulle begin lewe. -Seneca
baie-mense-is-reeds-dood-voorat-hulle-begin-lewe
Letterkunde In Jou Lewe Aanhalings: Ek lewe so ver bo my inkomste dat 'n mens amper kan sê ons is uitmekaar. -Saki
ek-lewe-so-ver-bo-my-inkomste-dat-'n-mens-amper-kan-sê-ons-is-uitmekaar
Letterkunde In Jou Lewe Aanhalings: Nog 'n bietjie slaap, nog 'n bietjie sluimer, nog 'n bietjie handevou en bly lê, en daar oorval armoede jou soos 'n rower, daar oorrompel die gebrek jou soos 'n inbreker. -Die Bybel
nog-'n-bietjie-slaap-nog-'n-bietjie-sluimer-nog-'n-bietjie-handevou-bly-lê-daar-oorval-armoede-jou-soos-'n-rower-daar-oorrompel-die-gebrek-jou-soos
Letterkunde In Jou Lewe Aanhalings: Lewe uit 'n tradisie...dit is leef in 'n bestendige debat met die verlede. -N.P. van Wyk Louw
lewe-uit-'n-tradisiedit-is-leef-in-'n-bestendige-debat-met-die-verlede
Letterkunde In Jou Lewe Aanhalings: Moenie huil oor die kwaad wat jou vyand jou aangedoen het nie. As jy hom nie kan laat huil nie, moenie hom laat lag ook nie. -C.J. Langenhoven
moenie-huil-oor-die-kwaad-wat-jou-vyand-jou-aangedoen-het-nie-as-jy-hom-nie-kan-laat-huil-nie-moenie-hom-laat-lag-ook-nie
Letterkunde In Jou Lewe Aanhalings: Leen jou ore uit aan iedereen wat 'n tong het, maar moenie jou tong uitleen aan iedereen wat ore het nie. -C.J. Langenhoven
leen-jou-ore-uit-aan-iedereen-wat-'n-tong-het-maar-moenie-jou-tong-uitleen-aan-iedereen-wat-ore-het-nie
Letterkunde In Jou Lewe Aanhalings: Werk is goed, solank jy net nie vergeet om te lewe nie. -Unknown
werk-is-goed-solank-jy-net-nie-vergeet-om-te-lewe-nie
Letterkunde In Jou Lewe Aanhalings: Leer hoe om te lewe, en 'n nog harder les: hoe om te sterwe. -Beilby Porteus
Letterkunde In Jou Lewe Aanhalings: Alleen die noodsaak om aan die lewe te bly, dwing 'n mens om handearbeid te doen. -Saint Thomas Aquinas
alleen-die-noodsaak-om-aan-die-lewe-te-bly-dwing-'n-mens-om-handearbeid-te-doen
Letterkunde In Jou Lewe Aanhalings: Elke oomblik sterf daar 'n ding, 'n persoon wat 'n mens nooit weer sal sien nie. Die lewe is 'n reeks sterftes. -Francois-René de Chatneaubriand
elke-oomblik-sterf-daar-'n-ding-'n-persoon-wat-'n-mens-nooit-weer-sal-nie-die-lewe-is-'n-reeks-sterftes
Letterkunde In Jou Lewe Aanhalings:
die-dood-is-vernietigdie-oorwinning-is-behaaldood-waar-is-jou-oorwinningdood-waar-is-jou-angel
Letterkunde In Jou Lewe Aanhalings: Die dood is die lewe se rustende vennoot -Horace Smith
die-dood-is-die-lewe-se-rustende-vennoot
Letterkunde In Jou Lewe Aanhalings: Die dood is die lewe se kloon. -Johann de Lange
Letterkunde In Jou Lewe Aanhalings: Vier weergawes....vier....bestaan oor die lewe van Christus. Watter een sou jy wou gehad het moes uitgegooi word? -Desmond Tutu
vier-weergawesvierbestaan-oor-die-lewe-van-christus-watter-een-sou-jy-wou-gehad-het-moes-uitgegooi-word
Letterkunde In Jou Lewe Aanhalings: Laat ons almal gelukkig wees en binne ons vermoë lewe, al moet ons ook die geld leen om dit te kan doen. -Artemus Ward
laat-ons-almal-gelukkig-wees-binne-ons-vermoë-lewe-al-moet-ons-ook-die-geld-leen-om-dit-te-kan-doen
Letterkunde In Jou Lewe Aanhalings: Die dood moet nie as 'n kwaad geag word as dit die einde van 'n goeie lewe is nie. -Saint Augustine
die-dood-moet-nie-as-'n-kwaad-geag-word-as-dit-die-einde-van-'n-goeie-lewe-is-nie
Letterkunde In Jou Lewe Aanhalings: die dood is 'n afglansing vir die lewe:wanneer die spieël breek kom die tyd van onbevangenheid -Breyten Breytenbach
die-dood-is-'n-afglansing-vir-die-lewewanneer-die-spieël-breek-kom-die-tyd-van-onbevangenheid
Letterkunde In Jou Lewe Aanhalings: Dit is verskriklik belangrik dat ons altyd daardie reg voorbehou dat ons van mekaar moet, mag en kan verskil. Ons is nie hier om eensgesind te wees nie. Dit is stimulerend en dit is die dinge wat Afrikaans sal laat oorleef, as ons kan leer om te ontleer die ou kodes dat jy nie eintlik jou mond of jou bek te veel mag oopmaak nie. -Ton Vosloo
Letterkunde In Jou Lewe Aanhalings: Die vrye meningswisseling is die lug waarsonder ons nie kan lewe nie... -N.P. van Wyk Louw
die-vrye-meningswisseling-is-die-lug-waarsonder-ons-nie-kan-lewe-nie
Letterkunde In Jou Lewe Aanhalings: Boeke is die kompasse en die teleskope en hoogtemeters en kaarte deur ander mense voorberei om ons te help om die gevaarlike see van die lewe te bevaar. -Jesse Lee Bennet
boeke-is-die-kompasse-die-teleskope-hoogtemeters-kaarte-deur-ander-mense-voorberei-om-ons-te-help-om-die-gevaarlike-see-van-die-lewe-te-bevaar
Letterkunde In Jou Lewe Aanhalings: Ons sal nie halfnaatjies...hier word, want ons mag U wette nie versteur; maar elkeen vermenigvuldig na sy soort en lewe langs mekaar volgens U woord. -D.J. Opperman
ons-sal-nie-halfnaatjieshier-word-want-ons-mag-u-wette-nie-versteur-maar-elkeen-vermenigvuldig-na-sy-soort-lewe-langs-mekaar-volgens-u-woord
Letterkunde In Jou Lewe Aanhalings: Die grassaad sal nog buig,die beeste bulk, die lewe roep,maar jy?Hier waar jy was, sal skape wei. -C.M. van den Heever
die-grassaad-sal-nog-buigdie-beeste-bulk-die-lewe-roepmaar-jyhier-waar-jy-was-sal-skape-wei
Letterkunde In Jou Lewe Aanhalings: Die verkwisterige man eet die vrugte van sy lewe groen op; die inhalige laat hulle sit tot hulle vrot is. -C.J. Langenhoven
die-verkwisterige-man-eet-die-vrugte-van-sy-lewe-groen-op-die-inhalige-laat-hulle-sit-tot-hulle-vrot-is
Letterkunde In Jou Lewe Aanhalings: Werk is die onvermydelike voorwaarde van die mens se lewe, die ware bron van menslike welsyn. -Leo Tolstoy
werk-is-die-onvermydelike-voorwaarde-van-die-mens-se-lewe-die-ware-bron-van-menslike-welsyn
Letterkunde In Jou Lewe Aanhalings: Moenie soos kinder vir vermaak lees nie, of soos ambisieuse mense om iets te leer nie. Nee, lees om te lewe. -Gustave Flaubert
moenie-soos-kinder-vir-vermaak-lees-nie-of-soos-ambisieuse-mense-om-iets-te-leer-nie-nee-lees-om-te-lewe
Letterkunde In Jou Lewe Aanhalings: Die lewe van die geldmaker is soos 'n feesmaal van dooies. Dit het alles behalwe iemand om dit te geniet. -Alfred E. Smith
die-lewe-van-die-geldmaker-is-soos-'n-feesmaal-van-dooies-dit-het-alles-behalwe-iemand-om-dit-te-geniet
Letterkunde In Jou Lewe Aanhalings: Eers die dood sê dikwels aan ons hoe dierbaar iemand se lewe vir ons was. Wat ons versuim het, lees ons te dikwels op grafstene. -Publilius Syrus
eers-die-dood-sê-dikwels-aan-ons-hoe-dierbaar-iemand-se-lewe-vir-ons-was-wat-ons-versuim-het-lees-ons-te-dikwels-op-grafstene