Letterkunde In Jou Lewe Aanhalings

Go to Gemtracks
Letterkunde In Jou Lewe Aanhalings: 'n Mens het letterkunde in jou lewe nodig, want daarsonder gaan jy agteruit. -Nelson Mandela
'n-mens-het-letterkunde-in-jou-lewe-nodig-want-daarsonder-gaan-jy-agteruit
Letterkunde In Jou Lewe Aanhalings: Die rym neem ook 'n hele lewe in beslag:jou doen en dink, jou soek na ander en jou wag. -D.J. Opperman
die-rym-neem-ook-'n-hele-lewe-in-beslagjou-doen-dink-jou-soek-na-ander-jou-wag
Letterkunde In Jou Lewe Aanhalings: Letterkunde is 'n vak wat die lewe self reflekteer en is dus so ruim dat alle pogings tot definiëring van die vak te kort skiet. -Hennie Aucamp
letterkunde-is-'n-vak-wat-die-lewe-self-reflekteer-is-dus-so-ruim-dat-alle-pogings-tot-definiëring-van-die-vak-te-kort-skiet
Letterkunde In Jou Lewe Aanhalings: Kuns om die kuns, letterkunde bloot ter wille van die letterkunde, kan floreer soos 'n wasblom in 'n glaskas. -Chris Barnard
kuns-om-die-kuns-letterkunde-bloot-ter-wille-van-die-letterkunde-kan-floreer-soos-'n-wasblom-in-'n-glaskas
Letterkunde In Jou Lewe Aanhalings: Dis nie soseer 'n lewe as 'n prys of 'n geldeenheid. Dit is iets waarmee ek betaal sodat ek kan skryf...Ek betaal en ek verkoop: dit is my lewe. Verkoop my lewe, verkoop die lewe van hulle rondom my...'n Lewe sonder eer; verraad sonder beperkings; belydenis sonder einde. -J.M. Coetzee
Letterkunde In Jou Lewe Aanhalings: Letterkunde kan 'n groot invloed op die geloof en emosionele lewe van die individu uitoefen. Hoe geringer ons literêre ontwikkeling, hoe ontvankliker is ons vir die boodskap wat die stof, die onderwerp van die boek, vir ons het, afgesien van die estetiese aanwending daarvan. -Gerrit Dekker
Letterkunde In Jou Lewe Aanhalings: Behandel jou meerdere met beleefdheid omdat dit jou plig is; jou gelyke omdat dit jou plesier is; jou mindere omdat dit jou voorreg is. -C.J. Langenhoven
behandel-jou-meerdere-met-beleefdheid-omdat-dit-jou-plig-is-jou-gelyke-omdat-dit-jou-plesier-is-jou-mindere-omdat-dit-jou-voorreg-is
Letterkunde In Jou Lewe Aanhalings: Skeur jou los van jou eie nasie af en verwonder jou dat die ander nasies nie oormekaar val om jou in te neem nie. -C.J. Langenhoven
skeur-jou-los-van-jou-eie-nasie-af-verwonder-jou-dat-die-ander-nasies-nie-oormekaar-val-om-jou-in-te-neem-nie
Letterkunde In Jou Lewe Aanhalings: Die lewe is 'n droom, maar om te drrom is geen lewe. -Constantijn Huygens
die-lewe-is-'n-droom-maar-om-te-drrom-is-geen-lewe
Letterkunde In Jou Lewe Aanhalings: Die stilistiek is 'n praksie om 'n kruip vol proefskrifte te pars uit 'n een-tros-letterkunde. -Peter Blum
die-stilistiek-is-'n-praksie-om-'n-kruip-vol-proefskrifte-te-pars-uit-'n-een-tros-letterkunde
Letterkunde In Jou Lewe Aanhalings: Skat jou bekwaamheid te min om mee te spog en jou karakter te hoog om mee te speel. Op die manier sal jy jou selfrespek bewaar en die respek van jou ewemens verseker. -C.J. Langenhoven
skat-jou-bekwaamheid-te-min-om-mee-te-spog-jou-karakter-te-hoog-om-mee-te-speel-op-die-manier-sal-jy-jou-selfrespek-bewaar-die-respek-van-jou
Letterkunde In Jou Lewe Aanhalings: Draai jou verkyker om om jou buurman se foute waar te neem, en hy sal van die ander kant af daardeur kyk en jou deugde vergroot sien. -C.J. Langenhoven
draai-jou-verkyker-om-om-jou-buurman-se-foute-waar-te-neem-hy-sal-van-die-ander-kant-af-daardeur-kyk-jou-deugde-vergroot
Letterkunde In Jou Lewe Aanhalings: Jy wil as gevoelige mens wat die lewe liefhet, getuig van daardie lewe, van sy goed en sy kwaad, want dié is een. -Uys Krige
jy-wil-as-gevoelige-mens-wat-die-lewe-liefhet-getuig-van-daardie-lewe-van-sy-goed-sy-kwaad-want-dié-is-een
Letterkunde In Jou Lewe Aanhalings: Die lewe agter die verhoog is dikwels dramatieser as die lewe daarop. -Fliegende Blätter
die-lewe-agter-die-verhoog-is-dikwels-dramatieser-as-die-lewe-daarop
Letterkunde In Jou Lewe Aanhalings: Ons moenie onder mekaar sit en membrane jag, terwyl ons Afrikaanse letterkunde vir die eerste keer werklik bedreig word nie. -P.G. du Plessis
ons-moenie-onder-mekaar-sit-membrane-jag-terwyl-ons-afrikaanse-letterkunde-vir-die-eerste-keer-werklik-bedreig-word-nie
Letterkunde In Jou Lewe Aanhalings: Nog 'n goeie ding oor armoede is dat jou kinders jou nie op 70 wetlik kranksinnig sal laat verklaar om beheer oor jou boedel te verkry nie. -Woody Allen
nog-'n-goeie-ding-oor-armoede-is-dat-jou-kinders-jou-nie-op-70-wetlik-kranksinnig-sal-laat-verklaar-om-beheer-oor-jou-boedel-te-verkry-nie
Letterkunde In Jou Lewe Aanhalings: Wie weet of lewe dood, of dood lewe is... -Aristophanes
wie-weet-of-lewe-dood-of-dood-lewe-is
Letterkunde In Jou Lewe Aanhalings: Ek slat my twee oge op;My kyk vang die verste kopWaarvanaf sal my hulp nou kom?My hulp is vannie Jirre, van Hom.Hy't nou jimmel en Prieska gekom maak.Sonner lat jou voet klippers raak,Is Hy skoene agterrie skaapSontyd is Hy hoed op jou kop.Innie nag hou hy gevaarlikheid dopHy's mos nou da om jou op te pas.Jou siel hou Hy tussen ribbes vas.Gan jy nou in of gan jy nou yt,Hy's oor jou vir ewig an vir altyd.(Psalm 121) -Die Bybel
Letterkunde In Jou Lewe Aanhalings: Ploeg self op die klip land en gee vir jou kneg die sagte grond. Dan sal jy jou kneg behou en jou ploeg ook. -C.J. Langenhoven
ploeg-self-op-die-klip-land-gee-vir-jou-kneg-die-sagte-grond-dan-sal-jy-jou-kneg-behou-jou-ploeg-ook
Letterkunde In Jou Lewe Aanhalings: Skryfwerk is soos 'n offerande. Jy bring dit na die altaar en hoop dit sal aanvaar word. Jy bid ten minste dat verwerping jou nie tot woede sal dryf en jou in 'n Kain sal verander nie. Miskien, op 'n naïewe manier, skep jy jou gunsteling skatte en pak dit op 'n ondiskriminerende stapel. Diegene wat nie hul waarde besef nie, mag dit later eendag doen. En jy voel nie asof jy aldag vir jou tydgenote skryf nie. Dit mag wel wees dat jou ware lesers nog nie hier is nie en dat jou boeke hulle te voorskyn sal bring. -Saul Bellow
Letterkunde In Jou Lewe Aanhalings: Waar jou skat is, daar sal jou hart ook wees. -Die Bybel
waar-jou-skat-is-daar-sal-jou-hart-ook-wees
Letterkunde In Jou Lewe Aanhalings: Maak jou vriendelikheid goedkoop en hou jou vriendskap duur. -C.J. Langenhoven
maak-jou-vriendelikheid-goedkoop-hou-jou-vriendskap-duur
Letterkunde In Jou Lewe Aanhalings: Moenie jou vriend vergeet nie; dit sal hom seermaak. Maak jou vyand daarmee seer. -C.J. Langenhoven
moenie-jou-vriend-vergeet-nie-dit-sal-hom-seermaak-maak-jou-vyand-daarmee-seer
Letterkunde In Jou Lewe Aanhalings: Demokrasie bestaan daaruit dat jy jou eie diktators verkies en dit nadat hulle jou vertel het wat jy glo jy wil hoor. -Alan Coren
demokrasie-bestaan-daaruit-dat-jy-jou-eie-diktators-verkies-dit-nadat-hulle-jou-vertel-het-wat-jy-glo-jy-wil-hoor
Letterkunde In Jou Lewe Aanhalings: 'n Hond wat lewe, is beter as 'n leeu wat dood is. Die wat lewe, weet hulle sal doodgaan, maar die dooies weet niks; daar wag vir hulle niks meer nie, hulle is vergeet; dit is klaar met hulle liefde, hulle haat en hulle hartsog. -Die Bybel
Letterkunde In Jou Lewe Aanhalings: Ons kon nie deur middel van die letterkunde kennis gemaak het met menslike reuse soos George Washington, Abraham Lincoln en Thomas Jefferson sonder om in dade oor te gaan soos hulle in dade oorgegaan het nie. -Nelson Mandela
Letterkunde In Jou Lewe Aanhalings: As jy jou werk sleg doen omdat jy jou loon te min beskou, sal jy nooit goeie werk doen nie: want jy sal nooit genoeg loon kry na jou eie sin nie. -C.J. Langenhoven
as-jy-jou-werk-sleg-doen-omdat-jy-jou-loon-te-min-beskou-sal-jy-nooit-goeie-werk-doen-nie-want-jy-sal-nooit-genoeg-loon-kry-na-jou-eie-sin-nie
Letterkunde In Jou Lewe Aanhalings: Dis makliker om die gemeente lief te hê as jou buurman, en die hele menslike geslag as jou vrou se familie. -C.J. Langenhoven
dis-makliker-om-die-gemeente-lief-te-hê-as-jou-buurman-die-hele-menslike-geslag-as-jou-vrou-se-familie
Letterkunde In Jou Lewe Aanhalings: Koop jou wingerdstokkies van jou buurman. Jy het nie die vreemde wingerd se druiwe geproe nie. -C.J. Langenhoven
koop-jou-wingerdstokkies-van-jou-buurman-jy-het-nie-die-vreemde-wingerd-se-druiwe-geproe-nie
Letterkunde In Jou Lewe Aanhalings: In Hollywood betaal hulle jou duisende dollers vir 'n soen en 50 sent vir jou siel. -Marilyn Monroe
in-hollywood-betaal-hulle-jou-duisende-dollers-vir-'n-soen-50-sent-vir-jou-siel
Letterkunde In Jou Lewe Aanhalings: Duidelik en openhartig - dit moet jou benadering wees as jy jou eie gedagtes wil verberg en die ander ouens van stryk wil bring. -Benjamin Disraeli
duidelik-openhartig-dit-moet-jou-benadering-wees-as-jy-jou-eie-gedagtes-wil-verberg-die-ander-ouens-van-stryk-wil-bring
Letterkunde In Jou Lewe Aanhalings: 'n Mens moet geld in jou kop hê en nie in jou hart nie. -Jonathan Swift
'n-mens-moet-geld-in-jou-kop-hê-nie-in-jou-hart-nie
Letterkunde In Jou Lewe Aanhalings: Leer jou ambag so goed dat jy jou altyd kan verhuur aan 'n baas wat daar minder kennis van het as jy. Dan sal jy sy baas wees. -C.J. Langenhoven
leer-jou-ambag-so-goed-dat-jy-jou-altyd-kan-verhuur-aan-'n-baas-wat-daar-minder-kennis-van-het-as-jy-dan-sal-jy-sy-baas-wees
Letterkunde In Jou Lewe Aanhalings: Besorg jou eie boodskap en reken die moeite teen die wat die misverstand jou sou gekos het. -C.J. Langenhoven
besorg-jou-eie-boodskap-reken-die-moeite-teen-die-wat-die-misverstand-jou-sou-gekos-het
Letterkunde In Jou Lewe Aanhalings: Trek liewer vir jou vriend jou broek uit as om vir hom vir 'n baadjie borg te staan. Ander loop julle naderhand albei nakend. -C.J. Langenhoven
trek-liewer-vir-jou-vriend-jou-broek-uit-as-om-vir-hom-vir-'n-baadjie-borg-te-staan-ander-loop-julle-naderhand-albei-nakend