Lees Nie Aanhalings

Go to Gemtracks
Lees Nie Aanhalings: Moenie soos kinder vir vermaak lees nie, of soos ambisieuse mense om iets te leer nie. Nee, lees om te lewe. -Gustave Flaubert
moenie-soos-kinder-vir-vermaak-lees-nie-of-soos-ambisieuse-mense-om-iets-te-leer-nie-nee-lees-om-te-lewe
Lees Nie Aanhalings: As jy iets wil weet wat niemand weet nie, gaan lees wat almal lees, net 'n jaar daarna. -Ralph Waldo Emerson
as-jy-iets-wil-weet-wat-niemand-weet-nie-gaan-lees-wat-almal-lees-net-'n-jaar-daarna
Lees Nie Aanhalings: Die mens wat nie goeie boeke lees nie, het geen voordeel bo die mens wat nie kan lees nie. -Mark Twain
die-mens-wat-nie-goeie-boeke-lees-nie-het-geen-voordeel-bo-die-mens-wat-nie-kan-lees-nie
Lees Nie Aanhalings: Christene moet nie hul rue geheel en al keer op komedies omdat dit growwe aardighede en ontugtighede bevat nie. Om dieselfde rede sou dit beteken dat 'n mens die Bybel nie mag lees nie. -Martin Luther
christene-moet-nie-hul-rue-geheel-al-keer-op-komedies-omdat-dit-growwe-aardighede-ontugtighede-bevat-nie-om-dieselfde-rede-sou-dit-beteken-dat-'n
Lees Nie Aanhalings: Ek is liewer 'n arm man wat in 'n solder woon met baie boeke as 'n koning wat nie lief is vir lees nie. -Thomas Babington Macaulay
ek-is-liewer-'n-arm-man-wat-in-'n-solder-woon-met-baie-boeke-as-'n-koning-wat-nie-lief-is-vir-lees-nie
Lees Nie Aanhalings: Moenie versuim om jou brief nog 'n slag oor te lees nie. Miskien weet die man nie dat jy beter is as die foutjies wat jou ontglip het nie. -C.J. Langenhoven
moenie-versuim-om-jou-brief-nog-'n-slag-oor-te-lees-nie-miskien-weet-die-man-nie-dat-jy-beter-is-as-die-foutjies-wat-jou-ontglip-het-nie
Lees Nie Aanhalings: Dit prys hulle aan, maar hulle lees die ander. -Marcus Valerius Martialis
Lees Nie Aanhalings: Lees skep 'n volledige mens, beraadslaging 'n man wat gereed is, en skryf 'n presiese man. -Sir Francis Bacon
lees-skep-'n-volledige-mens-beraadslaging-'n-man-wat-gereed-is-skryf-'n-presiese-man
Lees Nie Aanhalings: Ons kan nooit weet of 'n stuk skryfwerk swak is nie tensy ons begin het om dit te lees asof dit baie goed is, en dan ontdek dat ons die outeur 'n onverdiende kompliment gegee het. -C.S. Lewis
ons-kan-nooit-weet-of-'n-stuk-skryfwerk-swak-is-nie-tensy-ons-begin-het-om-dit-te-lees-asof-dit-baie-goed-is-dan-ontdek-dat-ons-die-outeur-'n
Lees Nie Aanhalings: Lees maar, ek staat niet wat er staat. -Marthinus Nijhoff
Lees Nie Aanhalings: Eers die dood sê dikwels aan ons hoe dierbaar iemand se lewe vir ons was. Wat ons versuim het, lees ons te dikwels op grafstene. -Publilius Syrus
eers-die-dood-sê-dikwels-aan-ons-hoe-dierbaar-iemand-se-lewe-vir-ons-was-wat-ons-versuim-het-lees-ons-te-dikwels-op-grafstene
Lees Nie Aanhalings: So het ek my lewe om geboemel: boeke lees, skilderye bekyk, toneelstukke gesien, geluister, gedink, geskryf oor waarvan ek die meeste gehou het. Net een ding het ek begeer: om gelukkig te wees, maar by gebrek daaraan het ek alles ontbeer. -William Hazlitt
Lees Nie Aanhalings: Daar is skrywers wat wakker maak, en dis wat belangrik is. Om oor invloede te praat maak mense lui; in plaas van om net die boek te lees, doen hulle dit deur die filter van die sogenaamde invloede. -Ben Okri
daar-is-skrywers-wat-wakker-maak-dis-wat-belangrik-is-om-oor-invloede-te-praat-maak-mense-lui-in-plaas-van-om-net-die-boek-te-lees-doen-hulle-dit
Lees Nie Aanhalings: Die Afrikaner as politieke begrip is 'n teoretiese uitvinding, 'n mite wat oor dekades heen opgebou is. En die Alternatiewe Afrikaner is 'n wilde groeisel aan dieselfde loot...As 'n mens die Afrikaanse volks-kenners vandag lees, kom jy gou agter wat die woord
Lees Nie Aanhalings: Ek verteenwoordig nie wit mense of Afrikaners nie. Ek is hier omdat ek nie wil hê ons erfenis moet misken word nie. Ek weet tot vandag toe nie wat Tshwane is nie. Eers was dit 'n rivier, toe 'n apie en nou 'n mens. Het Tshwane ooit bestaan? -Steve Hofmeyr
Lees Nie Aanhalings: Grappies oor dom blondines traak my nie, want ek weet ek is nie dom nie ... ek is ook nie blond nie. -Dolly Parton
grappies-oor-dom-blondines-traak-my-nie-want-ek-weet-ek-is-nie-dom-nie-ek-is-ook-nie-blond-nie
Lees Nie Aanhalings: Om die luiaard gisteraand nie moeg was nie, het hy vannag nie gerus nie en daarom is hy vanmôre nog lui. -C.J. Langenhoven
om-die-luiaard-gisteraand-nie-moeg-was-nie-het-hy-vannag-nie-gerus-nie-daarom-is-hy-vanmôre-nog-lui
Lees Nie Aanhalings: 'n Presiese baas hou nie nalatige knegte lank nie. Die wat hy nie wegja nie loop weg. -C.J. Langenhoven
'n-presiese-baas-hou-nie-nalatige-knegte-lank-nie-die-wat-hy-nie-wegja-nie-loop-weg
Lees Nie Aanhalings: Daar is nie 'n ding soos geregtigheid nie - nie binne of buite die hof nie. -Clarence Darrow
daar-is-nie-'n-ding-soos-geregtigheid-nie-nie-binne-of-buite-die-hof-nie
Lees Nie Aanhalings: 'n Man wat nie vyande het nie deug nie vir 'n vriend nie. -C.J. Langenhoven
'n-man-wat-nie-vyande-het-nie-deug-nie-vir-'n-vriend-nie
Lees Nie Aanhalings: Ek kan dit nie bekostig om Fracois Villon te laat hang nie. Daar is 'n honderduisend skurke soos hy in Frankryk, maar nie nog so 'n digter nie. -Lodewyk XI
ek-kan-dit-nie-bekostig-om-fracois-villon-te-laat-hang-nie-daar-is-'n-honderduisend-skurke-soos-hy-in-frankryk-maar-nie-nog-so-'n-digter-nie
Lees Nie Aanhalings: En vêrder die boer wat nie saai nie sal nie misoeste kry nie, maar hy sal geen goeie ook kry nie. -C.J. Langenhoven
en-vêrder-die-boer-wat-nie-saai-nie-sal-nie-misoeste-kry-nie-maar-hy-sal-geen-goeie-ook-kry-nie
Lees Nie Aanhalings: 'n Akteur is 'n ou wat as jy nie oor hom praat nie, nie luister nie. -Marlon Brando
'n-akteur-is-'n-wat-as-jy-nie-oor-hom-praat-nie-nie-luister-nie
Lees Nie Aanhalings: Moenie skryf om ongevraagde raad aan te bie nie. Jy weet nie of die man nie miskien te dom is om te weet dat jy slimmer is as hy nie. -C.J. Langenhoven
moenie-skryf-om-ongevraagde-raad-aan-te-bie-nie-jy-weet-nie-of-die-man-nie-miskien-te-dom-is-om-te-weet-dat-jy-slimmer-is-as-hy-nie
Lees Nie Aanhalings: Moenie skryf om te preek nie. Jy weet nie of die man nie miskien self meer besorg is oor sy siel as jy oor joue en syne saam nie. -C.J. Langenhoven
moenie-skryf-om-te-preek-nie-jy-weet-nie-of-die-man-nie-miskien-self-meer-besorg-is-oor-sy-siel-as-jy-oor-joue-syne-saam-nie
Lees Nie Aanhalings: Iemand wat nie 'n groot beeldhouer of skilder is nie, kan nie 'n groot boumeester wees nie. Hy is dan slegs 'n bouer. -John Ruskin
iemand-wat-nie-'n-groot-beeldhouer-of-skilder-is-nie-kan-nie-'n-groot-boumeester-wees-nie-hy-is-dan-slegs-'n-bouer
Lees Nie Aanhalings: Die ware vriendskap, nou, is nie te koop nie; want vriendskap vind nie sy lus in neem nie, maar in gee. -C.J. Langenhoven
die-ware-vriendskap-nou-is-nie-te-koop-nie-want-vriendskap-vind-nie-sy-lus-in-neem-nie-maar-in-gee
Lees Nie Aanhalings: 'n Luiaard ploeg nie in die saaityd nie en soek in die oestyd na iets wat nie daar is nie. -Die Bybel
'n-luiaard-ploeg-nie-in-die-saaityd-nie-soek-in-die-oestyd-na-iets-wat-nie-daar-is-nie
Lees Nie Aanhalings: Kyk na die wilde voëls: hulle saai nie en hulle oes nie en hulle maak nie in skure bymekaar nie... -Die Bybel
kyk-na-die-wilde-voëls-hulle-saai-nie-hulle-oes-nie-hulle-maak-nie-in-skure-bymekaar-nie
Lees Nie Aanhalings: As jy nie wil inhou nie moet jy naderhand uithou; en as jy nie kan aanhou met teëhou nie moet jy maar tevrede wees om op te hou met byhou. -C.J. Langenhoven
as-jy-nie-wil-inhou-nie-moet-jy-naderhand-uithou-as-jy-nie-kan-aanhou-met-teëhou-nie-moet-jy-maar-tevrede-wees-om-op-te-hou-met-byhou
Lees Nie Aanhalings: Is twee mossies nie vir 'n sent te koop nie? En tog sal nie een van hulle op die grond val sonder die wil van julle Vader nie. -Die Bybel
is-twee-mossies-nie-vir-'n-sent-te-koop-nie-en-tog-sal-nie-een-van-hulle-op-die-grond-val-sonder-die-wil-van-julle-vader-nie
Lees Nie Aanhalings: Die regter moenie jonk wees nie; hy behoort boosheid te geleer ken het, nie vanuit sy eie siel nie, maar deur onlangse en lang waarneming van die aard van boosheid in andere: kennis moet sy gids wees, nie persoonlike ondervinding nie. -Plato
Lees Nie Aanhalings: 'n Satirikus wat nie die mensdom spaar nie (homself ingesluit), is duidelik begaan oor menslike gebreke in die algemeen: hy kan sekerlik nie daarvan beskuldig word dat hy mense in die besonder aanval nie. -Desiderius Erasmus
Lees Nie Aanhalings: Ek kan nie nié skryf nie. Sedert ek nege was, het ek geweet ek moet 'n skrywer wees. -André P. Brink
ek-kan-nie-é-skryf-nie-sedert-ek-nege-was-het-ek-geweet-ek-moet-'n-skrywer-wees
Lees Nie Aanhalings: Hy kan nie toneelspeel nie, hy kan nie sing nie, het 'n effense kaalkop, kan 'n bietjie dans. -Unknown
hy-kan-nie-toneelspeel-nie-hy-kan-nie-sing-nie-het-'n-effense-kaalkop-kan-'n-bietjie