Leen Sy Beginsels Hulle Nie Aanhalings

Go to Gemtracks
Leen Sy Beginsels Hulle Nie Aanhalings: Argitektuur mik op die ewige, daarom leen sy beginsels hulle nie tot modes en grille nie. -Christopher Wren
argitektuur-mik-op-die-ewige-daarom-leen-sy-beginsels-hulle-nie-tot-modes-grille-nie
Leen Sy Beginsels Hulle Nie Aanhalings: Die toepassing van demokratiese beginsels is beperk. 'n Mens kan aan al die passasiers vra in watter treinwa hulle wil ry, maar dit is onmoontlik om hulle mening te vra of dit verkieslik is om die remme aan te slaan wanneer die trein op volle vaart op pad is om 'n ongeluk te maak. -Leon Trotsky
Leen Sy Beginsels Hulle Nie Aanhalings: Maar die bloemlesing-skêr-en-gompot-literateurs...Ek sien nie waarom ek hulle behulpsaam moet wees by hulle werk met potte en panne - hulle eie gompotte en ander mense se harsingspanne - en by hulle gebruik om to get rich quick deur te maai waar hulle nie gesaai het nie. -C.J. Langenhoven
Leen Sy Beginsels Hulle Nie Aanhalings: Kyk na die wilde voëls: hulle saai nie en hulle oes nie en hulle maak nie in skure bymekaar nie... -Die Bybel
kyk-na-die-wilde-voëls-hulle-saai-nie-hulle-oes-nie-hulle-maak-nie-in-skure-bymekaar-nie
Leen Sy Beginsels Hulle Nie Aanhalings: Daardie mense my vriende? Hulle is nie my vriende nie! Hulle is my gereedskap en as ek met hulle klaar is, gooi ek hulle weg! -Cecil John Rhodes
daardie-mense-my-vriende-hulle-is-nie-my-vriende-nie-hulle-is-my-gereedskap-as-ek-met-hulle-klaar-is-gooi-ek-hulle-weg
Leen Sy Beginsels Hulle Nie Aanhalings: 'n Hond wat lewe, is beter as 'n leeu wat dood is. Die wat lewe, weet hulle sal doodgaan, maar die dooies weet niks; daar wag vir hulle niks meer nie, hulle is vergeet; dit is klaar met hulle liefde, hulle haat en hulle hartsog. -Die Bybel
Leen Sy Beginsels Hulle Nie Aanhalings: Om te leen is maar om te bedel. -Gotthold Ephraim Lessing
Leen Sy Beginsels Hulle Nie Aanhalings: Hulle mag veg soos hulle wil teen ongediertes en barbaarse inboorlinge, maar hulle moenie onafhanklike gemeenskappe stig nie, en bo alles, durf hulle nie na die oseaan kyk nie, sodat dit hulle nie sou beweeg, soos dit ons (die Engelse) beweeg het, tot gedagtes van vryheid en kultuur, van handel en reis nie, en wie weet, 'n toekomste periode van hul demoralisasie, tot gedagtes van 'n
Leen Sy Beginsels Hulle Nie Aanhalings: Vir mense om gelukkig te wees in hulle werk, is hierdie drie dinge nodig: hulle moet geskik wees daarvoor, hulle moet nie te veel daarvan doen nie, en hulle moet 'n gevoel van sukses in die werk hê. -John Ruskin
vir-mense-om-gelukkig-te-wees-in-hulle-werk-is-hierdie-drie-dinge-nodig-hulle-moet-geskik-wees-daarvoor-hulle-moet-nie-te-veel-daarvan-doen-nie-hulle
Leen Sy Beginsels Hulle Nie Aanhalings: Daar is mense wat hulle oë so knaend daarbo op die Hemel gevestig hou dat hulle nie sien hoe min goed hulle hande hieronder op die aarde doen nie. -C.J. Langenhoven
daar-is-mense-wat-hulle-oë-so-knaend-daarbo-op-die-hemel-gevestig-hou-dat-hulle-nie-hoe-min-goed-hulle-hande-hieronder-op-die-aarde-doen-nie
Leen Sy Beginsels Hulle Nie Aanhalings: Diere het hierdie voordele bo die mens: hulle het geen teoloë om hulle te onderrig nie, hul begrafnisse kos hulle niks nie, en niemand begin regsgedinge oor hul testamente nie. -Voltaire
diere-het-hierdie-voordele-bo-die-mens-hulle-het-geen-teoloë-om-hulle-te-onderrig-nie-hul-begrafnisse-kos-hulle-niks-nie-niemand-begin-regsgedinge
Leen Sy Beginsels Hulle Nie Aanhalings: Leen net uit wat jy kan bekostig om te verloor. -George Herbert
leen-net-uit-wat-jy-kan-bekostig-om-te-verloor
Leen Sy Beginsels Hulle Nie Aanhalings: Moet nooit geldskieter of geldlener word nie;Wie uitleen, sal soms geld en vriend verloor,Wie leen, verstomp sy spaarsin en sy sorg. -William Shakespeare
moet-nooit-geldskieter-of-geldlener-word-niewie-uitleen-sal-soms-geld-vriend-verloorwie-leen-verstomp-sy-spaarsin-sy-sorg
Leen Sy Beginsels Hulle Nie Aanhalings: Wanneer groot veranderinge in die geskiedenis plaasvind, wanner belangrike beginsels betrokke is, is die meerderheid meestal verkeerd. -Eugene V. Debs
wanneer-groot-veranderinge-in-die-geskiedenis-plaasvind-wanner-belangrike-beginsels-betrokke-is-is-die-meerderheid-meestal-verkeerd
Leen Sy Beginsels Hulle Nie Aanhalings: Die mensdom sensueer ongeregtigheid omdat hulle vrees dat hulle sy slagoffers sal wees, en nie omdat hulle bang is om ongeregtigheid te pleeg nie. -Plato
die-mensdom-sensueer-ongeregtigheid-omdat-hulle-vrees-dat-hulle-sy-slagoffers-sal-wees-nie-omdat-hulle-bang-is-om-ongeregtigheid-te-pleeg-nie
Leen Sy Beginsels Hulle Nie Aanhalings: As twee vriende eenmaal getwis het, kan hulle afmaak maar die vorige vriendskap kry hulle nooit weer terug nie. Buiten wanneer hulle met mekaar getroud is. -C.J. Langenhoven
as-twee-vriende-eenmaal-getwis-het-kan-hulle-afmaak-maar-die-vorige-vriendskap-kry-hulle-nooit-weer-terug-nie-buiten-wanneer-hulle-met-mekaar-getroud
Leen Sy Beginsels Hulle Nie Aanhalings: Kritici is soos gekastreerdes in 'n harem: hulle weet hoe dit gedoen moet word, hulle het elke dag gesien hoe dit gedoen word, maar hulle is nie in staat om dit self te doen nie. -Brendan Behan
kritici-is-soos-gekastreerdes-in-'n-harem-hulle-weet-hoe-dit-gedoen-moet-word-hulle-het-elke-dag-gesien-hoe-dit-gedoen-word-maar-hulle-is-nie-in-staat
Leen Sy Beginsels Hulle Nie Aanhalings: Baie mense verbeel hulle hulle is dierevriende omdat hulle 'n gevange voël versorg. -Fliegende Blätter
baie-mense-verbeel-hulle-hulle-is-dierevriende-omdat-hulle-'n-gevange-voël-versorg
Leen Sy Beginsels Hulle Nie Aanhalings: Moenie wat heilig is, vir die honde gooi nie: hulle sal omspring en julle verskeur; en moenie julle pêrels voor die varke gooi nie: hulle sal dit met hulle pote vertrap. -Die Bybel
moenie-wat-heilig-is-vir-die-honde-gooi-nie-hulle-sal-omspring-julle-verskeur-moenie-julle-pêrels-voor-die-varke-gooi-nie-hulle-sal-dit-met-hulle
Leen Sy Beginsels Hulle Nie Aanhalings: My grootste verlange is dat ek vandag hier kan praat van die vrye demokratiese beginsels van die Weste sonder dat ek 'n hoenderhaan hoor kraai. -Etienne Leroux
my-grootste-verlange-is-dat-ek-vandag-hier-kan-praat-van-die-vrye-demokratiese-beginsels-van-die-weste-sonder-dat-ek-'n-hoenderhaan-hoor-kraai
Leen Sy Beginsels Hulle Nie Aanhalings: Die Amerikaanse volk dra nooit 'n sambreel nie. Hulle berei hulle voor om in ewigdurende sonskyn te wandel. -Alfred E. Smith
die-amerikaanse-volk-dra-nooit-'n-sambreel-nie-hulle-berei-hulle-voor-om-in-ewigdurende-sonskyn-te-wandel
Leen Sy Beginsels Hulle Nie Aanhalings: Laat ons almal gelukkig wees en binne ons vermoë lewe, al moet ons ook die geld leen om dit te kan doen. -Artemus Ward
laat-ons-almal-gelukkig-wees-binne-ons-vermoë-lewe-al-moet-ons-ook-die-geld-leen-om-dit-te-kan-doen
Leen Sy Beginsels Hulle Nie Aanhalings: Die ryke heers oor die arme; die lener is die slaaf van die man by wie hy leen. -Die Bybel
die-ryke-heers-oor-die-arme-die-lener-is-die-slaaf-van-die-man-by-wie-hy-leen
Leen Sy Beginsels Hulle Nie Aanhalings: 'n Skrywer leef in eerbied vir woorde omdat hulle wreed of goed kan wees, en hulle kan hul betekenisse reg voor jou oë verander. Hulle tel geure en reuke op soos botter in 'n yskas. -John Steinbeck
'n-skrywer-leef-in-eerbied-vir-woorde-omdat-hulle-wreed-of-goed-kan-wees-hulle-kan-hul-betekenisse-reg-voor-jou-oë-verander-hulle-tel-geure-reuke
Leen Sy Beginsels Hulle Nie Aanhalings: Party kritici verbeel hulle dat hulle die bepalers is van goed en sleg is omdat hulle dink hul kindertrompette is die basuin van faam. -Arthur Schopenhauer
party-kritici-verbeel-hulle-dat-hulle-die-bepalers-is-van-goed-sleg-is-omdat-hulle-dink-hul-kindertrompette-is-die-basuin-van-faam
Leen Sy Beginsels Hulle Nie Aanhalings: Mense wat in die lewe vooruitgaan, is mense wat uitgaan om na geleenthede te gaan soek. En as hulle dit nie kry nie, maak hulle dit. -George Bernard Shaw
mense-wat-in-die-lewe-vooruitgaan-is-mense-wat-uitgaan-om-na-geleenthede-te-gaan-soek-en-as-hulle-dit-nie-kry-nie-maak-hulle-dit
Leen Sy Beginsels Hulle Nie Aanhalings: Leen jou ore uit aan iedereen wat 'n tong het, maar moenie jou tong uitleen aan iedereen wat ore het nie. -C.J. Langenhoven
leen-jou-ore-uit-aan-iedereen-wat-'n-tong-het-maar-moenie-jou-tong-uitleen-aan-iedereen-wat-ore-het-nie
Leen Sy Beginsels Hulle Nie Aanhalings: Dit prys hulle aan, maar hulle lees die ander. -Marcus Valerius Martialis
Leen Sy Beginsels Hulle Nie Aanhalings: Pas op vir die vals profete. Hulle kom na julle toe in skaapsklere, maar in werklikheid is hulle verskeurende wolwe. -Die Bybel
pas-op-vir-die-vals-profete-hulle-kom-na-julle-toe-in-skaapsklere-maar-in-werklikheid-is-hulle-verskeurende-wolwe
Leen Sy Beginsels Hulle Nie Aanhalings: Afrikaners is hier nie weg te wens nie, en hoe meer daar taalmatig oor hulle gerol word, hoe stywer gaan hul rug word. Die korrekte benadering is tog sekerlik dat hulle ingenooi word om hul kundigheid tot die beskikking te stel van ons demokrasie, ook ter wille van die land se kommersiële opbou. -Ton Vosloo
Leen Sy Beginsels Hulle Nie Aanhalings: Mense is soos koeëls, hoe gladder hulle is, hoe verder gaan hulle. -Jean Paul
mense-is-soos-koeëls-hoe-gladder-hulle-is-hoe-verder-gaan-hulle
Leen Sy Beginsels Hulle Nie Aanhalings: Bewaar my van die diens aan die leuen,wanneer ek leer om ander te leerwat elke dag met hulle verloop, en rondom hulle. -Izak de Villiers
bewaar-my-van-die-diens-aan-die-leuenwanneer-ek-leer-om-ander-te-leerwat-elke-dag-met-hulle-verloop-rondom-hulle
Leen Sy Beginsels Hulle Nie Aanhalings: Hier is my burgers wat hul land en hul volk getrou gebly het tot die einde. Vandag is hulle wese en as sodanig gee ek hulle aan u oor. -J.H. de la Rey
hier-is-my-burgers-wat-hul-land-hul-volk-getrou-gebly-het-tot-die-einde-vandag-is-hulle-wese-as-sodanig-gee-ek-hulle-aan-u-oor
Leen Sy Beginsels Hulle Nie Aanhalings: Die verkwisterige man eet die vrugte van sy lewe groen op; die inhalige laat hulle sit tot hulle vrot is. -C.J. Langenhoven
die-verkwisterige-man-eet-die-vrugte-van-sy-lewe-groen-op-die-inhalige-laat-hulle-sit-tot-hulle-vrot-is
Leen Sy Beginsels Hulle Nie Aanhalings: Hulle wat nie die verlede kan onthou nie, is gedoem om dit te herhaal. -George Santayana
hulle-wat-nie-die-verlede-kan-onthou-nie-is-gedoem-om-dit-te-herhaal