Leef In 'n Aanhalings

Leef In 'n Aanhalings: Lewe uit 'n tradisie...dit is leef in 'n bestendige debat met die verlede. -N.P. van Wyk Louw


lewe-uit-'n-tradisiedit-is-leef-in-'n-bestendige-debat-met-die-verlede
Leef In 'n Aanhalings: Ek leef met my oogop die ewigheid - gedagvaar deur die dood -Joan Hambridge


ek-leef-met-my-oogop-die-ewigheid-gedagvaar-deur-die-dood
Leef In 'n Aanhalings: ...dat hy wat teen die onsterflikes veg, nie baie lank leef nie... -Homerus


dat-hy-wat-teen-die-onsterflikes-veg-nie-baie-lank-leef-nie
Leef In 'n Aanhalings: Solank as wat ek iets nodig het, het ek 'n rede om te leef. Tevredenheid is die dood. -George Bernard Shaw


solank-as-wat-ek-iets-nodig-het-het-ek-'n-rede-om-te-leef-tevredenheid-is-die-dood
Leef In 'n Aanhalings: Die Walliesers en die Afrikaners het baie gemeen - albei leef te na aan die Engelse en te ver van God. -Paul Moorcraft


die-walliesers-die-afrikaners-het-baie-gemeen-albei-leef-te-na-aan-die-engelse-te-ver-van-god
Leef In 'n Aanhalings: Drome is waar terwyl hulle duur, en leef ons nie in drome nie? -Alfred


drome-is-waar-terwyl-hulle-duur-leef-ons-nie-in-drome-nie
Leef In 'n Aanhalings: 'n Skrywer leef in eerbied vir woorde omdat hulle wreed of goed kan wees, en hulle kan hul betekenisse reg voor jou oë verander. Hulle tel geure en reuke op soos botter in 'n yskas. -John Steinbeck


'n-skrywer-leef-in-eerbied-vir-woorde-omdat-hulle-wreed-of-goed-kan-wees-hulle-kan-hul-betekenisse-reg-voor-jou-oë-verander-hulle-tel-geure-reuke
Leef In 'n Aanhalings: Ons loop met vreemde voete; ons sien met vreemde oë; deur 'n vreemde geheue herken en groet ons mense; ons leef van vreemde arbeid. -Pliny the Elder


ons-loop-met-vreemde-voete-ons-met-vreemde-oë-deur-'n-vreemde-geheue-herken-groet-ons-mense-ons-leef-van-vreemde-arbeid
Leef In 'n Aanhalings: Geskiedenis is min of meer twak. Dit is tradisie. Ons wil nie tradisie hê nie. Ons wil in die hede leef en die enigste geskiedenis wat iets werd is, is die geskiedenis wat ons vandag maak. -Henry Ford


geskiedenis-is-min-of-meer-twak-dit-is-tradisie-ons-wil-nie-tradisie-hê-nie-ons-wil-in-die-hede-leef-die-enigste-geskiedenis-wat-iets-werd-is-is