Laat Ons Almal Gelukkig Wees Aanhalings

Go to Gemtracks
Laat Ons Almal Gelukkig Wees Aanhalings: Dit is 'n grondwaarheid dat ons vryheid net in die hande van die volk self veilig kan wees. -Thomas Jefferson
dit-is-'n-grondwaarheid-dat-ons-vryheid-net-in-die-hande-van-die-volk-self-veilig-kan-wees
Laat Ons Almal Gelukkig Wees Aanhalings: Reg is wat in elke land nuttig is vir almal of vir die grootste moontlike getal. -Justinianus I
reg-is-wat-in-elke-land-nuttig-is-vir-almal-of-vir-die-grootste-moontlike-getal
Laat Ons Almal Gelukkig Wees Aanhalings: As sport ons daaglikse plig was, sou ons die werk wat ons nou moet doen byderhand neem vir ons plesier. -C.J. Langenhoven
as-sport-ons-daaglikse-plig-was-sou-ons-die-werk-wat-ons-nou-moet-doen-byderhand-neem-vir-ons-plesier
Laat Ons Almal Gelukkig Wees Aanhalings: Die vaarlandshart en grote geessal, tot die end ons leier wees - die rotsvas-staner,die vryheidsbaner,die Afrikaner! -Jan F.E. Celliers
die-vaarlandshart-grote-geessal-tot-die-end-ons-leier-wees-die-rotsvas-stanerdie-vryheidsbanerdie-afrikaner
Laat Ons Almal Gelukkig Wees Aanhalings: Ons reken ons geluk vir ons loon en ons straf vir ons ongeluk. -C.J. Langenhoven
ons-reken-ons-geluk-vir-ons-loon-ons-straf-vir-ons-ongeluk
Laat Ons Almal Gelukkig Wees Aanhalings: Hy wil baas wees op sy eie plaas. Hy wil regeer, al moet dit dan in 'n volkstaat wees. En hy soek, al is dit 'n sambreel of 'n speldekop, maar êrens gaan hy 'n baas wees. Sy taal wou hy nie deel met bruin nie; sy huis en toilet wou hy nie deel met swart nie. -Antjie Krog
Laat Ons Almal Gelukkig Wees Aanhalings: Eers die dood sê dikwels aan ons hoe dierbaar iemand se lewe vir ons was. Wat ons versuim het, lees ons te dikwels op grafstene. -Publilius Syrus
eers-die-dood-sê-dikwels-aan-ons-hoe-dierbaar-iemand-se-lewe-vir-ons-was-wat-ons-versuim-het-lees-ons-te-dikwels-op-grafstene
Laat Ons Almal Gelukkig Wees Aanhalings: Die eerste plig van 'n onbekende skrywer is om interessant te wees. Om vervelig te wees, is die voorreg van reeds beroemde skrywers. -Emile Berr
die-eerste-plig-van-'n-onbekende-skrywer-is-om-interessant-te-wees-om-vervelig-te-wees-is-die-voorreg-van-reeds-beroemde-skrywers
Laat Ons Almal Gelukkig Wees Aanhalings: Wij schikken ons en dragen ons lot maar die dag der wrake komt.God is rechtvaardig en het ons oordeel der geschiedenis gewis. Het groote magtige Engeland dat door ons niets winnen kan, gunt ons het vrije zonnelicht des hemels niet. -T.F. Burgers
Laat Ons Almal Gelukkig Wees Aanhalings: As jy iets wil weet wat niemand weet nie, gaan lees wat almal lees, net 'n jaar daarna. -Ralph Waldo Emerson
as-jy-iets-wil-weet-wat-niemand-weet-nie-gaan-lees-wat-almal-lees-net-'n-jaar-daarna
Laat Ons Almal Gelukkig Wees Aanhalings: Leer ons ons dae so gebruik dat ons wysheid bekom. -Die Bybel
leer-ons-ons-dae-so-gebruik-dat-ons-wysheid-bekom
Laat Ons Almal Gelukkig Wees Aanhalings: Ons leer aan anderDie wet van bloed en straf, maar dit keer met kragOp ons terug. Die reg wat alles gelykAfweeg, dwing ook die gifkelk wat ons meng,Na ons eie lippe. -William Shakespeare
ons-leer-aan-anderdie-wet-van-bloed-straf-maar-dit-keer-met-kragop-ons-terug-die-reg-wat-alles-gelykafweeg-dwing-ook-die-gifkelk-wat-ons-mengna-ons
Laat Ons Almal Gelukkig Wees Aanhalings: Ons loop met vreemde voete; ons sien met vreemde oë; deur 'n vreemde geheue herken en groet ons mense; ons leef van vreemde arbeid. -Pliny the Elder
ons-loop-met-vreemde-voete-ons-met-vreemde-oë-deur-'n-vreemde-geheue-herken-groet-ons-mense-ons-leef-van-vreemde-arbeid
Laat Ons Almal Gelukkig Wees Aanhalings: Die toets van 'n man is, hoeveel daar nodig is om hom te laat lieg. -C.J. Langenhoven
die-toets-van-'n-man-is-hoeveel-daar-nodig-is-om-hom-te-laat-lieg
Laat Ons Almal Gelukkig Wees Aanhalings: Die beroep om boeke te skryf, laat perderesies na 'n soliede, stabiele besigheid lyk. -John Steinbeck
die-beroep-om-boeke-te-skryf-laat-perderesies-na-'n-soliede-stabiele-besigheid-lyk
Laat Ons Almal Gelukkig Wees Aanhalings: Laat geregtigheid geskied al van die hemel.(Fiat justitia ruat coelum) -Lucius Calpurnius Piso Caesoninus
Laat Ons Almal Gelukkig Wees Aanhalings: Die preke wat die meeste indruk op ons maak, is die wat ons die minste nodig het. Hulle maak die indruk omdat hulle ons op die soort kwaad wys waarvoor ons uit ons eie die gevoeligste is. -C.J. Langenhoven
die-preke-wat-die-meeste-indruk-op-ons-maak-is-die-wat-ons-die-minste-nodig-het-hulle-maak-die-indruk-omdat-hulle-ons-op-die-soort-kwaad-wys-waarvoor
Laat Ons Almal Gelukkig Wees Aanhalings: Waarom probeer ons ons nasie saboteer met prosesse waarin ons sê die meerderheid kan ander totaal vertrap, soos met plekname? -Desmond Tutu
waarom-probeer-ons-ons-nasie-saboteer-met-prosesse-waarin-ons-sê-die-meerderheid-kan-ander-totaal-vertrap-soos-met-plekname
Laat Ons Almal Gelukkig Wees Aanhalings: God, skenk vir ons die goeie, al bid ons nie daarom nie, maar hou die kwaad van ons weg, selfs al bid ons daarom. -Plato
god-skenk-vir-ons-die-goeie-al-bid-ons-nie-daarom-nie-maar-hou-die-kwaad-van-ons-weg-selfs-al-bid-ons-daarom
Laat Ons Almal Gelukkig Wees Aanhalings: Ons betaal ons onwillige knegte altyd te veel, ons gewilliges altyd te min. -C.J. Langenhoven
ons-betaal-ons-onwillige-knegte-altyd-te-veel-ons-gewilliges-altyd-te-min
Laat Ons Almal Gelukkig Wees Aanhalings: Die regter moenie jonk wees nie; hy behoort boosheid te geleer ken het, nie vanuit sy eie siel nie, maar deur onlangse en lang waarneming van die aard van boosheid in andere: kennis moet sy gids wees, nie persoonlike ondervinding nie. -Plato
Laat Ons Almal Gelukkig Wees Aanhalings: Hóé kon die rykes van 'n ryk ooit weetDat ons sou veg vir ruimtes van ons landAl moes ons in die veld rysmiere eet? -D.J. Opperman
hóé-kon-die-rykes-van-'n-ryk-ooit-weetdat-ons-sou-veg-vir-ruimtes-van-ons-landal-moes-ons-in-die-veld-rysmiere-eet
Laat Ons Almal Gelukkig Wees Aanhalings: Drome het ook asem en trane en marteling,en die aanraking van blydskap;hulle lê swaar op ons gedagtes later,maar maak ons arbeid ook wel ligter;Hulle verdeel ons aandag, word deel van ons,soos die tyd self, en doen hul vooras boodskappers van die ewigheid. -George Gordon Byron
Laat Ons Almal Gelukkig Wees Aanhalings: Engels! Engels! Alles Engels! Engels wat jy sien en hoor;In ons skole, in ons kerke word ons moedertaal vermoor. -C.P. Hoogenhout
engels-engels-alles-engels-engels-wat-jy-hoorin-ons-skole-in-ons-kerke-word-ons-moedertaal-vermoor
Laat Ons Almal Gelukkig Wees Aanhalings: 'n Werker se honger laat hom werk, sy behoefte aan kos dryf hom. -Die Bybel
'n-werker-se-honger-laat-hom-werk-sy-behoefte-aan-kos-dryf-hom
Laat Ons Almal Gelukkig Wees Aanhalings: Ek was so besig om kanse te soek dat ek my geleenthede een vir een laat verbyglip het. -C.J. Langenhoven
ek-was-so-besig-om-kanse-te-soek-dat-ek-my-geleenthede-een-vir-een-laat-verbyglip-het
Laat Ons Almal Gelukkig Wees Aanhalings: Demokrasie beteken regering deur middel van gesprekvoering, maar dit is net doeltreffend as jy daarin kan slaag om mense te laat stilbly. -Clement Attlee
demokrasie-beteken-regering-deur-middel-van-gesprekvoering-maar-dit-is-net-doeltreffend-as-jy-daarin-kan-slaag-om-mense-te-laat-stilbly
Laat Ons Almal Gelukkig Wees Aanhalings: Laat my nie bid om van gevare beskerm te word nie, maar om dit vreesloos te weerstaan. -Rabindranath Tagore
laat-my-nie-bid-om-van-gevare-beskerm-te-word-nie-maar-om-dit-vreesloos-te-weerstaan
Laat Ons Almal Gelukkig Wees Aanhalings: Ons het 'n afstootlike eksklusiwiteit vertroetel wat in apartheid sy hoogtepunt bereik het. Hoewel daar
Laat Ons Almal Gelukkig Wees Aanhalings: Afrikaners, bruines of wittes, het geen styl, geen vorm nie, pas so gou aan, krimp so maklik in, eet Amerikaanse steaks of Snoek a la Orly by 'n Franse lughawe sonder om op eie kosse te roem, speel gholf om by gegoede immigrante in tel te wees, aap alles van oorsee na - modes, liedjies - versmaai self maklik hul eie taal. Ons het min styl. -Jan Rabie
Laat Ons Almal Gelukkig Wees Aanhalings: Ons kan nooit weet of 'n stuk skryfwerk swak is nie tensy ons begin het om dit te lees asof dit baie goed is, en dan ontdek dat ons die outeur 'n onverdiende kompliment gegee het. -C.S. Lewis
ons-kan-nooit-weet-of-'n-stuk-skryfwerk-swak-is-nie-tensy-ons-begin-het-om-dit-te-lees-asof-dit-baie-goed-is-dan-ontdek-dat-ons-die-outeur-'n
Laat Ons Almal Gelukkig Wees Aanhalings: Julle sal leer om gehoorsaam te wees,gehoorsaam en onderdanig.En julle sal die Taal leer gebruik,onderdanig sal julle dit gebruikwant in ons lê die mondemet die gif in die klop en die spoel van die hart -Breyten Breytenbach
Laat Ons Almal Gelukkig Wees Aanhalings: Wat ons, die Afrikaanssprekendes in Suid-Afrika, nou ervaar, is 'n vorm van borrelsiekte. As jy skielik van onder af, waar jy lekker vasgesit het in die stelsel, uittop bokant die water, dan begin jou bloed borrel. Ons het nou borrelsiekte in daardie sin, en ons wonder wat gaan met ons aan. -Jannie Gagiano
Laat Ons Almal Gelukkig Wees Aanhalings: Ons arme skrywelinge, terwyl ons amptelik slagaar en sy beproefde weë, terwyl Europa wegkwyn uit groot dele van die planeet, moet ons ons boek nog skrywe. Hier moet alles terug smeltkroes toe; eerste gietsel onvoldoende, met 'n bars tussen die twee helftes. Gooi meer koekmakranka by, en leeuvet en water van die Maloeties. -Jan Rabie
Laat Ons Almal Gelukkig Wees Aanhalings: Resensente is soos doeaneampternare wat die arme drommels visenteer, maar die groot menere met 'n buiging laat deurloop. -Max Weber
resensente-is-soos-doeaneampternare-wat-die-arme-drommels-visenteer-maar-die-groot-menere-met-'n-buiging-laat-deurloop