Laat Geregtigheid Geskied Aanhalings

Go to Gemtracks
Laat Geregtigheid Geskied Aanhalings: Laat geregtigheid geskied al van die hemel.(Fiat justitia ruat coelum) -Lucius Calpurnius Piso Caesoninus
Laat Geregtigheid Geskied Aanhalings: Ons Vader wat in die Hemel is,Laat u Naam geheilig word;Laat u koninkryk kom;Laat u wil ook op die aarde geskiet,Net soos in die hemel.Gee ons vandagOns daaglikse brood;En vergeef ons ons oortredingeSoos ons ook dié vergeweWat teen ons oortree;En laat ons nie in versoeking kom nieMaar verlos ons van die Bose. -Die Bybel
Laat Geregtigheid Geskied Aanhalings: Vrede is belangriker as alle geregtigheid; en vrede is nie gemaak ter willle van geregtigheid nie, maar geregtigheid ter wille van vrede. -Martin Luther
vrede-is-belangriker-as-alle-geregtigheid-vrede-is-nie-gemaak-ter-willle-van-geregtigheid-nie-maar-geregtigheid-ter-wille-van-vrede
Laat Geregtigheid Geskied Aanhalings: Geregtigheid weerhou, is ontneemde geregtigheid. -Benjamin Disraeli
geregtigheid-weerhou-is-ontneemde-geregtigheid
Laat Geregtigheid Geskied Aanhalings: Luiheid laat die dak inval, slap hande laat die huis lek. -Die Bybel
luiheid-laat-die-dak-inval-slap-hande-laat-die-huis-lek
Laat Geregtigheid Geskied Aanhalings: Afrikaans word aangekla as vasgekeerde boelietaal; laat ons nou skryf om Afrikaans alles te laat uitsê, oopsing, volledig van terroris tot vryheidsvegter. -Jan Rabie
afrikaans-word-aangekla-as-vasgekeerde-boelietaal-laat-ons-nou-skryf-om-afrikaans-alles-te-laat-uitsê-oopsing-volledig-van-terroris-tot
Laat Geregtigheid Geskied Aanhalings: Slaap laat solank as jy jou eie baas is en daar sal 'n tyd kom wanneer 'n baas jou sal laat vroeg opstaan. -C.J. Langenhoven
slaap-laat-solank-as-jy-jou-eie-baas-is-daar-sal-'n-tyd-kom-wanneer-'n-baas-jou-sal-laat-vroeg-opstaan
Laat Geregtigheid Geskied Aanhalings: Ons staan op die punt om of 'n groot volk te word, of om op te hou as 'n volk te bestaan. Laat ons dus werk terwyl dit dag is. Laat ons ons volk opbou. -Christiaan de Wet
ons-staan-op-die-punt-om-of-'n-groot-volk-te-word-of-om-op-te-hou-as-'n-volk-te-bestaan-laat-ons-dus-werk-terwyl-dit-dag-is-laat-ons-ons-volk-opbou
Laat Geregtigheid Geskied Aanhalings: Die ondeug laat soos 'n sweer in die vleis berou in die siel agter, wat hom altyd laat oopskeur en bloei. Want die rede wis die ander droefhede en smarte uit, maar dit wek dié van berou steeds weer op. -Michel de Montaigne
Laat Geregtigheid Geskied Aanhalings: Geregtigheid sonder krag is hulpeloos, krag sonder geregtigheid is tiranniek. -Blaise Pascal
geregtigheid-sonder-krag-is-hulpeloos-krag-sonder-geregtigheid-is-tiranniek
Laat Geregtigheid Geskied Aanhalings: Moenie huil oor die kwaad wat jou vyand jou aangedoen het nie. As jy hom nie kan laat huil nie, moenie hom laat lag ook nie. -C.J. Langenhoven
moenie-huil-oor-die-kwaad-wat-jou-vyand-jou-aangedoen-het-nie-as-jy-hom-nie-kan-laat-huil-nie-moenie-hom-laat-lag-ook-nie
Laat Geregtigheid Geskied Aanhalings: Militêre geregtigheid staan in verhouding met geregtigheid soos militêre musiek in verhouding is met musiek. -Groucho Marx
militêre-geregtigheid-staan-in-verhouding-met-geregtigheid-soos-militêre-musiek-in-verhouding-is-met-musiek
Laat Geregtigheid Geskied Aanhalings: Gelykheid in ongeregtigheid is geregtigheid. -Spreekwoorde
gelykheid-in-ongeregtigheid-is-geregtigheid
Laat Geregtigheid Geskied Aanhalings: Geregtigheid is die waarheid is aksie. -Benjamin Disraeli
Laat Geregtigheid Geskied Aanhalings: Geregtigheid weerhou, is ontneemde demokrasie. -Robert F. Kennedy
geregtigheid-weerhou-is-ontneemde-demokrasie
Laat Geregtigheid Geskied Aanhalings: Geregtigheid skyn met sy eie lig. -Marcus Tullius Cicero
Laat Geregtigheid Geskied Aanhalings: Geregtigheid gaan verlore deur onbruik. -Spreekwoorde
geregtigheid-gaan-verlore-deur-onbruik
Laat Geregtigheid Geskied Aanhalings: Goeie geloof is die sluitsteen van geregtigheid. -Marcus Tullius Cicero
Laat Geregtigheid Geskied Aanhalings: En vryheid gryp geregtigheid aan die neus. -William Shakespeare
Laat Geregtigheid Geskied Aanhalings: Die swaard van geregtigheid het geen skede. -Joseph de Maistre
die-swaard-van-geregtigheid-het-geen-skede
Laat Geregtigheid Geskied Aanhalings: Al vergaan die wêreld ook, geregtigheid moet voortgaan. -Spreekwoorde
al-vergaan-die-wêreld-ook-geregtigheid-moet-voortgaan
Laat Geregtigheid Geskied Aanhalings: Die beroep om boeke te skryf, laat perderesies na 'n soliede, stabiele besigheid lyk. -John Steinbeck
die-beroep-om-boeke-te-skryf-laat-perderesies-na-'n-soliede-stabiele-besigheid-lyk
Laat Geregtigheid Geskied Aanhalings: Die toets van 'n man is, hoeveel daar nodig is om hom te laat lieg. -C.J. Langenhoven
die-toets-van-'n-man-is-hoeveel-daar-nodig-is-om-hom-te-laat-lieg
Laat Geregtigheid Geskied Aanhalings: Wanneer 'n regering sy druk laat skiet, begin ons griewe en al die oorblywende onregte ondraaglik word. -Alexis de Tocqueville
wanneer-'n-regering-sy-druk-laat-skiet-begin-ons-griewe-al-die-oorblywende-onregte-ondraaglik-word
Laat Geregtigheid Geskied Aanhalings: Laat 'n stomp so lank as wat jy wil in die water: dit sal nooit 'n krokodil wees nie. -Spreekwoorde
laat-'n-stomp-so-lank-as-wat-jy-wil-in-die-water-dit-sal-nooit-'n-krokodil-wees-nie
Laat Geregtigheid Geskied Aanhalings: Is die konsep van geregtigheid as gehoorsaamheid aan eiesoortigheid 'n houdbare konsep? -Johan Degenaar
is-die-konsep-van-geregtigheid-as-gehoorsaamheid-aan-eiesoortigheid-'n-houdbare-konsep
Laat Geregtigheid Geskied Aanhalings: Geregtigheid het nie 'n swaard in die hand nodig nie. -Juvenalis
geregtigheid-het-nie-'n-swaard-in-die-hand-nodig-nie
Laat Geregtigheid Geskied Aanhalings: Gaan die geregshof gewapend met geregtigheid. En met goeie getuie en 'n knap advokaat. -C.J. Langenhoven
gaan-die-geregshof-gewapend-met-geregtigheid-en-met-goeie-getuie-'n-knap-advokaat
Laat Geregtigheid Geskied Aanhalings: As die mensdom werklik na geregtigheid gestreef het, kon hy dit al lankal gehad het. -William Hazlitt
as-die-mensdom-werklik-na-geregtigheid-gestreef-het-kon-hy-dit-al-lankal-gehad-het
Laat Geregtigheid Geskied Aanhalings: Elkeen het soveel geregtigheid as wat hy mag het. -Baruch de Spinoza
elkeen-het-soveel-geregtigheid-as-wat-hy-mag-het
Laat Geregtigheid Geskied Aanhalings: Geregtigheid wat te ver gedryf word, word 'n onreg. -Voltaire
geregtigheid-wat-te-ver-gedryf-word-word-'n-onreg
Laat Geregtigheid Geskied Aanhalings: 'n Werker se honger laat hom werk, sy behoefte aan kos dryf hom. -Die Bybel
'n-werker-se-honger-laat-hom-werk-sy-behoefte-aan-kos-dryf-hom
Laat Geregtigheid Geskied Aanhalings: Ek was so besig om kanse te soek dat ek my geleenthede een vir een laat verbyglip het. -C.J. Langenhoven
ek-was-so-besig-om-kanse-te-soek-dat-ek-my-geleenthede-een-vir-een-laat-verbyglip-het
Laat Geregtigheid Geskied Aanhalings: Demokrasie beteken regering deur middel van gesprekvoering, maar dit is net doeltreffend as jy daarin kan slaag om mense te laat stilbly. -Clement Attlee
demokrasie-beteken-regering-deur-middel-van-gesprekvoering-maar-dit-is-net-doeltreffend-as-jy-daarin-kan-slaag-om-mense-te-laat-stilbly
Laat Geregtigheid Geskied Aanhalings: Laat my nie bid om van gevare beskerm te word nie, maar om dit vreesloos te weerstaan. -Rabindranath Tagore
laat-my-nie-bid-om-van-gevare-beskerm-te-word-nie-maar-om-dit-vreesloos-te-weerstaan