Kroes Geword Aanhalings

Go to Gemtracks
Kroes Geword Aanhalings: Afrikaners (is) vandag kroes, kras en kordaat....Afrikanerwees is die laaste paar jaar kroes. Letterlik inmekaar gekrul, siek ,olik. Afrikaners is aan die rondmaal soos 'n klomp vasgekeerde skape...Dan is daar die hink-en-pink Afrikaners wat etikette om hulself hang: die ontnugterdes; die rigtingloses; die sinici; die magteloses; die bedruktes; die beswaardes; die afwagtendes wat wag op 'n kaptein wat weer hekke sal oopmaak...Afrikaners het kroes geword. Ander klein volkies is in hulle kroesheid uiteindelik uitgewis. -Willem de Klerk
Kroes Geword Aanhalings: Die ryk man het mos nie nodig om so suinig te wees nie. Maar hy is nie 'n ryk man wat suinig geword het nie: hy is 'n suinige man wat ryk geword het. -C.J. Langenhoven
die-ryk-man-het-mos-nie-nodig-om-so-suinig-te-wees-nie-maar-hy-is-nie-'n-ryk-man-wat-suinig-geword-het-nie-hy-is-'n-suinige-man-wat-ryk-geword-het
Kroes Geword Aanhalings: Om van my hoogmoed ontslae te raak het ek nederigheid aangekweek, en daarop hoogmoedig geword. -C.J. Langenhoven
om-van-my-hoogmoed-ontslae-te-raak-het-ek-nederigheid-aangekweek-daarop-hoogmoedig-geword
Kroes Geword Aanhalings: Afrikaans het die definieërende eienskap geword vir 'n nasionalisme wat die grootste gedeelte van die bevolking ken veral weens sy arrogansie en wreedheid. -Jakes Gerwel
afrikaans-het-die-definieërende-eienskap-geword-vir-'n-nasionalisme-wat-die-grootste-gedeelte-van-die-bevolking-ken-veral-weens-sy-arrogansie
Kroes Geword Aanhalings: Ons het nou genoeg gepraat. Dit het nou tyd geword dat die skrywer net doodeenvoudig voortgaan met sy werk. -André P. Brink
ons-het-nou-genoeg-gepraat-dit-het-nou-tyd-geword-dat-die-skrywer-net-doodeenvoudig-voortgaan-met-sy-werk