Kon Nie Deur Aanhalings

Go to Gemtracks
Kon Nie Deur Aanhalings: Ons kon nie deur middel van die letterkunde kennis gemaak het met menslike reuse soos George Washington, Abraham Lincoln en Thomas Jefferson sonder om in dade oor te gaan soos hulle in dade oorgegaan het nie. -Nelson Mandela
Kon Nie Deur Aanhalings: Elke artikel wat hy maak is 'n nuwe skoonheid waarvan hy die skepper is: dis syne en 'n ander kon dit nie so gemaak het nie, want sy siel het hy daarin uitgegiet. -C.J. Langenhoven
elke-artikel-wat-hy-maak-is-'n-nuwe-skoonheid-waarvan-hy-die-skepper-is-dis-syne-'n-ander-kon-dit-nie-so-gemaak-het-nie-want-sy-siel-het-hy-daarin
Kon Nie Deur Aanhalings: Bier word deur die mens gemaak, wyn deur God. -Martin Luther
bier-word-deur-die-mens-gemaak-wyn-deur-god
Kon Nie Deur Aanhalings: Daar is drie maniere waarop 'n mens sy geld kan verloor: deur dit op vroue te verkwis, deur dit weg te dobbel, of deur deskundiges aan te stel. Hiervan is vroue die lekkerste, dobbel die opwindendste en deskundiges die sekerste. -Georges Pompidou
Kon Nie Deur Aanhalings: Here, maak my 'n instrument van U vrede. Waar daar haat is, laat my liefde saai; waar daar onreg is, vergifnis; waar daar twyfel is, geloof; waar daar wanhoop is, hoop; waar daar duisternis is, lig; waar daar droefheid is, blydskap. O Goddelike Meester, gee dat ek nie soseer sal soek om getroos te word nie as om te troos; om verstaan te word nie as om te verstaan; om bemin te word nie as om lief te hê. Want dit is deur te gee dat ons ontvang; dit is deur te vergewe dat ons vergewe word; en dit is deur te sterwe dat ons tot die Ewige Lewe gebore word. -Franciskus van Assisi
Kon Nie Deur Aanhalings: As ek my Afrikanerskap vandag kon opsê, sou ek dit doen. Ek skaam my vir my mense. -Breyten Breytenbach
as-ek-my-afrikanerskap-vandag-kon-opsê-sou-ek-dit-doen-ek-skaam-my-vir-my-mense
Kon Nie Deur Aanhalings: As die mensdom werklik na geregtigheid gestreef het, kon hy dit al lankal gehad het. -William Hazlitt
as-die-mensdom-werklik-na-geregtigheid-gestreef-het-kon-hy-dit-al-lankal-gehad-het
Kon Nie Deur Aanhalings: innie biduur het hy opgestaanen mooi gebiddat later kon gesê wordhy't mooi gebid. -Jan Spies
innie-biduur-het-hy-opgestaanen-mooi-gebiddat-later-kon-gesê-wordhy't-mooi-gebid
Kon Nie Deur Aanhalings: Salomo het by 'n luiaard se akker verbygeloop. Had hy bietjie vertoef dan kon hy gebie het op die vendusie. -C.J. Langenhoven
salomo-het-by-'n-luiaard-se-akker-verbygeloop-had-hy-bietjie-vertoef-dan-kon-hy-gebie-het-op-die-vendusie
Kon Nie Deur Aanhalings: Demokrasie beteken regering deur die onopgeleide, terwyl aristokrasie regering deur die swak opgeleide beteken. -G.K. Chesterton
demokrasie-beteken-regering-deur-die-onopgeleide-terwyl-aristokrasie-regering-deur-die-swak-opgeleide-beteken
Kon Nie Deur Aanhalings: Nog nooit is 'n staat gevestig deur vreedsame ekonomiese maatreëls nie. -Adolf Hitler
nog-nooit-is-'n-staat-gevestig-deur-vreedsame-ekonomiese-maatreëls-nie
Kon Nie Deur Aanhalings: Toe ek die tragedie by jou oorgeneem het, was hy in 'n treurige kondisie: die een vetlaag op die ander pleks van spiere. Vol geswolle woorde, rye rye blaasoppies. Ek het die hele klomp soustannies dadelik op 'n verslankingsdieet gesit: kleiner woorde, geen bombas of retoriek nie, verder 'n bietjie fyngekapte logika verdun met beetsap, die hele spul gefiltreer deur 'n bietjie beskaafde omgang en die spysvertering aangewakker deur 'n lewendiger, atletieser verspas.... -Aristophanes
Kon Nie Deur Aanhalings: Hóé kon die rykes van 'n ryk ooit weetDat ons sou veg vir ruimtes van ons landAl moes ons in die veld rysmiere eet? -D.J. Opperman
hóé-kon-die-rykes-van-'n-ryk-ooit-weetdat-ons-sou-veg-vir-ruimtes-van-ons-landal-moes-ons-in-die-veld-rysmiere-eet
Kon Nie Deur Aanhalings: Die regter moenie jonk wees nie; hy behoort boosheid te geleer ken het, nie vanuit sy eie siel nie, maar deur onlangse en lang waarneming van die aard van boosheid in andere: kennis moet sy gids wees, nie persoonlike ondervinding nie. -Plato
Kon Nie Deur Aanhalings: Skryf (is) 'n alleending...'n koppige ding, 'n individuele ding...Literatuur (word) veral so gemaak, nie net uit modes en rigtings en aanvaardhede-vir-die-oomblik en style-van-die-dag nie...of deur 'n saamkokery rondom dekades, gedagterigtings en modes nie. -P.G. du Plessis
Kon Nie Deur Aanhalings: Maar die bloemlesing-skêr-en-gompot-literateurs...Ek sien nie waarom ek hulle behulpsaam moet wees by hulle werk met potte en panne - hulle eie gompotte en ander mense se harsingspanne - en by hulle gebruik om to get rich quick deur te maai waar hulle nie gesaai het nie. -C.J. Langenhoven
Kon Nie Deur Aanhalings: ...as jy bid, gaan na jou kamer toe, maak die deur toe en bid tot jou Vader wat jy nie kan sien nie. -Die Bybel
as-jy-bid-gaan-na-jou-kamer-toe-maak-die-deur-toe-bid-tot-jou-vader-wat-jy-nie-kan-nie
Kon Nie Deur Aanhalings: Mens sê nie te veel nie as jy beweer dat die helfde van die slegte gevoel tussen Afrikaners en Engelse in Suid-Afrika veroorsaak is deur die onoordeelkundige en dikwels onregverdige inmenging van Engeland. -J.B.M. Hertzog
Kon Nie Deur Aanhalings: Wat ek van Job die meeste bewonder is nie die geduld wat hy onder teëspoed betoon het nie, maar dié wat hom gekeer het dat hy sy drie vriende nie een vir een by die deur uitgeskop het nie. -C.J. Langenhoven
wat-ek-van-job-die-meeste-bewonder-is-nie-die-geduld-wat-hy-onder-teëspoed-betoon-het-nie-maar-dié-wat-hom-gekeer-het-dat-hy-sy-drie-vriende-nie-een
Kon Nie Deur Aanhalings: ...dat regering van die volk, deur die volk, vir die volk nie sal sterf op aarde nie. -Abraham Lincoln
dat-regering-van-die-volk-deur-die-volk-vir-die-volk-nie-sal-sterf-op-aarde-nie
Kon Nie Deur Aanhalings: Dié is nie die era van die pamfletskrywers nie. Dit is die era van die ingenieur. Die gaping van die vonkprop is belangriker as die pen. Demokrasie sal nie gered word deur mense wat goed kan praat, kragtig kan debatteer of knap kan aanhaal nie. -Lancelot Hogben
Kon Nie Deur Aanhalings: As digter skryf ek 'n taal wat, gesien in die lig van wat alles aangespreek moet word, nie meer saak maak nie, binne 'n letterkunde waarvan die dak afgewaai het. Dit pla nie...Die wind is baie beter as die verstikkende noutes van die literêre politiek se gange. As joernalis kon ek uiteindelik net 'n oor vind in Engels, en die Afrikaanse deel van die nuwe, verfoeide SAUK. Buite die ghetto wat Afrikaans vir baie is, het jy met blydskap gespreksgenote gekry waarvan baie Afrikaans praat, waar ander weer 'n ma of Afrikaanse oupa het. As Suid-Afrikaner het ek vir die eerste keer vry gevoel om nou 'n eerbare bedeling vir myself en my gesin te begin. -Antjie Krog
Kon Nie Deur Aanhalings: Geregtigheid gaan verlore deur onbruik. -Spreekwoorde
geregtigheid-gaan-verlore-deur-onbruik
Kon Nie Deur Aanhalings: Die suiwer demokrasie is regering deur oorreding. -N.P. van Wyk Louw
die-suiwer-demokrasie-is-regering-deur-oorreding
Kon Nie Deur Aanhalings: Demokrasie. Die aanbidding van jakkalse deur domore. -H.L. Mencken
demokrasie-die-aanbidding-van-jakkalse-deur-domore
Kon Nie Deur Aanhalings: Afrikaners...ordentlike mense wat mislei is deur hul leiers. -Nelson Mandela
afrikanersordentlike-mense-wat-mislei-is-deur-hul-leiers
Kon Nie Deur Aanhalings: Hy wat deur die gode begunstig word, sterf jonk. -Titus Maccius Plautus
Kon Nie Deur Aanhalings: Die demokrasie ontwikkel in 'n regering van bullebakke getemper deur koerantredakteurs. -Ralph Waldo Emerson
die-demokrasie-ontwikkel-in-'n-regering-van-bullebakke-getemper-deur-koerantredakteurs
Kon Nie Deur Aanhalings: Ek is dikwels op my knieë gedryf deur die oorweldigende sekerheid dat ek nêrens elders het om heen te gaan nie. My eie wysheid, en die van die mense rondom my, het onvoldoende gelyk vir die dag. -Abraham Lincoln
ek-is-dikwels-op-my-knieë-gedryf-deur-die-oorweldigende-sekerheid-dat-ek-nêrens-elders-het-om-heen-te-gaan-nie-my-eie-wysheid-die-van-die-mense
Kon Nie Deur Aanhalings: O Onveranderlike, Oneindigende,Onbeginnende Woord deur Wie 'n kleinverrukte vuilerige kommatjie flits. -Sheila Cussons
o-onveranderlike-oneindigendeonbeginnende-woord-deur-wie-'n-kleinverrukte-vuilerige-kommatjie-flits
Kon Nie Deur Aanhalings: 'n Arm mens word selfs deur sy buurman verstoot; 'n ryk man het baie vriende. -Die Bybel
'n-arm-mens-word-selfs-deur-sy-buurman-verstoot-'n-ryk-man-het-baie-vriende
Kon Nie Deur Aanhalings: Diplomasie kan beskryf word as die vervanging van baie brandende vraagstukke deur 'n klomp smeulendes. -Ambrose Bierce
diplomasie-kan-beskryf-word-as-die-vervanging-van-baie-brandende-vraagstukke-deur-'n-klomp-smeulendes
Kon Nie Deur Aanhalings: Ek leef met my oogop die ewigheid - gedagvaar deur die dood -Joan Hambridge
ek-leef-met-my-oogop-die-ewigheid-gedagvaar-deur-die-dood
Kon Nie Deur Aanhalings: Stadig deur die rietpenseleNaar die diepte sak Lalele -Eugene N. Marais
stadig-deur-die-rietpenselenaar-die-diepte-sak-lalele
Kon Nie Deur Aanhalings: Demokrasie beteken regering deur middel van gesprekvoering, maar dit is net doeltreffend as jy daarin kan slaag om mense te laat stilbly. -Clement Attlee
demokrasie-beteken-regering-deur-middel-van-gesprekvoering-maar-dit-is-net-doeltreffend-as-jy-daarin-kan-slaag-om-mense-te-laat-stilbly