Kom Ook Aanhalings

Go to Gemtracks
Kom Ook Aanhalings: Die rym neem ook 'n hele lewe in beslag:jou doen en dink, jou soek na ander en jou wag. -D.J. Opperman
die-rym-neem-ook-'n-hele-lewe-in-beslagjou-doen-dink-jou-soek-na-ander-jou-wag
Kom Ook Aanhalings: Ons is studente van woorde: ons word 10 of 15 jaar saamgehok in skole en kolleges en voordrag kamers en kom uiteindelik te voorskyn met 'n sak wind, 'n geheue vir woorde en weet absoluut niks. -Ralph Waldo Emerson
ons-is-studente-van-woorde-ons-word-10-of-15-jaar-saamgehok-in-skole-kolleges-voordrag-kamers-kom-uiteindelik-te-voorskyn-met-'n-sak-wind-'n-geheue
Kom Ook Aanhalings: Stuur die luiaard na die miere, en as hy nie te lui is om te gaan nie sal hy te lui wees om weer terug te kom. -C.J. Langenhoven
stuur-die-luiaard-na-die-miere-as-hy-nie-te-lui-is-om-te-gaan-nie-sal-hy-te-lui-wees-om-weer-terug-te-kom
Kom Ook Aanhalings: Skrywers moet uit die aard van hul beroep op eie voete staan. Sodra skrywers skrums vorm, kom hul inherente skeppingsvermoë in die gedrang. -W.A. de Klerk
skrywers-moet-uit-die-aard-van-hul-beroep-op-eie-voete-staan-sodra-skrywers-skrums-vorm-kom-hul-inherente-skeppingsvermoë-in-die-gedrang
Kom Ook Aanhalings: Laat ons almal gelukkig wees en binne ons vermoë lewe, al moet ons ook die geld leen om dit te kan doen. -Artemus Ward
laat-ons-almal-gelukkig-wees-binne-ons-vermoë-lewe-al-moet-ons-ook-die-geld-leen-om-dit-te-kan-doen
Kom Ook Aanhalings: 'n Kritikus moet nie net die waarheid praat nie, hy moet dit ook verken. -Jules Renard
'n-kritikus-moet-nie-net-die-waarheid-praat-nie-hy-moet-dit-ook-verken
Kom Ook Aanhalings: Nes mense en diere het blomme ook gelaatsuitdrukkings. Sommige glimlag oënskynlik; sommige is treurig; sommige is peinsend en bedeesd; ander is doodgewoon, eerlik en opreg. -Henry Ward Beecher
nes-mense-diere-het-blomme-ook-gelaatsuitdrukkings-sommige-glimlag-oënskynlik-sommige-is-treurig-sommige-is-peinsend-bedeesd-ander-is-doodgewoon
Kom Ook Aanhalings: Soos medisyne nie sy doel kan bereik as dit te sterk is nie, so is dit ook met kritiek wat die grense van billikheid oorskry. -Arthur Schopenhauer
soos-medisyne-nie-sy-doel-kan-bereik-as-dit-te-sterk-is-nie-so-is-dit-ook-met-kritiek-wat-die-grense-van-billikheid-oorskry
Kom Ook Aanhalings: Slaap laat solank as jy jou eie baas is en daar sal 'n tyd kom wanneer 'n baas jou sal laat vroeg opstaan. -C.J. Langenhoven
slaap-laat-solank-as-jy-jou-eie-baas-is-daar-sal-'n-tyd-kom-wanneer-'n-baas-jou-sal-laat-vroeg-opstaan
Kom Ook Aanhalings: En al die mensgeslagte sal vergeteen weggebrand wees net soos gras:Maar, God, die swaarste - hoe klein! - is tog die wetedat ek ook deel van dié verwoesting was! -C.M. van den Heever
en-al-die-mensgeslagte-sal-vergeteen-weggebrand-wees-net-soos-grasmaar-god-die-swaarste-hoe-klein-is-tog-die-wetedat-ek-ook-deel-van-dié
Kom Ook Aanhalings: Soos die geld groei, groei ook die sorge. -Horatius
soos-die-geld-groei-groei-ook-die-sorge
Kom Ook Aanhalings: Die man wat vandag hierdie vak bevlieg en môre daardie wys self dat hy nie weet wat sy roeping is nie. Sy inkomste wys dit ook. -C.J. Langenhoven
die-man-wat-vandag-hierdie-vak-bevlieg-môre-daardie-wys-self-dat-hy-nie-weet-wat-sy-roeping-is-nie-sy-inkomste-wys-dit-ook
Kom Ook Aanhalings: Maar net so seker as wat die Afrikanervolk 'n volk van bevryding is, so seker is hy ook 'n volk van onderdrukking. -Johan Degenaar
maar-net-so-seker-as-wat-die-afrikanervolk-'n-volk-van-bevryding-is-so-seker-is-hy-ook-'n-volk-van-onderdrukking
Kom Ook Aanhalings: Die digter is ook 'n dief, hy steelvan elke liggaam en elke gesigen siel iets, van wie hulle nie heelen bymekaar hou nie roof hy iets vir 'n gedig. -T.T. Cloete
die-digter-is-ook-'n-dief-hy-steelvan-elke-liggaam-elke-gesigen-siel-iets-van-wie-hulle-nie-heelen-bymekaar-hou-nie-roof-hy-iets-vir-'n-gedig
Kom Ook Aanhalings: Wat jy ook al in gebed vra, bid die mens vir 'n wonderwerk. Elke gebed word gereduseer tot dit:
wat-jy-ook-al-in-gebed-vra-bid-die-mens-vir-'n-wonderwerk-elke-gebed-word-gereduseer-tot-dit-grote-god-gee-assebleif-dat-twee-keer-twee-nie-vier-is
Kom Ook Aanhalings: Grappies oor dom blondines traak my nie, want ek weet ek is nie dom nie ... ek is ook nie blond nie. -Dolly Parton
grappies-oor-dom-blondines-traak-my-nie-want-ek-weet-ek-is-nie-dom-nie-ek-is-ook-nie-blond-nie
Kom Ook Aanhalings: Kritiek is veranderlik. Dit kom voor uit die opvatting van 'n tydperk en het alleen vir daardie tydperk betekenis, en as dit nie self kunswaarde het nie, sterf dit saam met daardie tydperk. -Heinrich Heine
kritiek-is-veranderlik-dit-kom-voor-uit-die-opvatting-van-'n-tydperk-het-alleen-vir-daardie-tydperk-betekenis-as-dit-nie-self-kunswaarde-het-nie
Kom Ook Aanhalings: Die partystelsel is uitgedien. Die demokratiese stelsel is verby. Meer as die helfte van die volke het dit reeds afgeskaf, en die ander is druk besig om dit te doen. In Suid-Afrika moet dit ook gebeur. -J.B.M. Hertzog
die-partystelsel-is-uitgedien-die-demokratiese-stelsel-is-verby-meer-as-die-helfte-van-die-volke-het-dit-reeds-afgeskaf-die-ander-is-druk-besig-om
Kom Ook Aanhalings: En vêrder die boer wat nie saai nie sal nie misoeste kry nie, maar hy sal geen goeie ook kry nie. -C.J. Langenhoven
en-vêrder-die-boer-wat-nie-saai-nie-sal-nie-misoeste-kry-nie-maar-hy-sal-geen-goeie-ook-kry-nie
Kom Ook Aanhalings: Ek sê nie al die suur mense is fariseërs nie. Maar naastenby al die fariseërs is suur. In alle geval, solank as hulle onthou om fariseërs te wees. Want dis ook 'n inspanning. -C.J. Langenhoven
ek-sê-nie-al-die-suur-mense-is-fariseërs-nie-maar-naastenby-al-die-fariseërs-is-suur-in-alle-geval-solank-as-hulle-onthou-om-fariseërs-te-wees
Kom Ook Aanhalings: Ploeg self op die klip land en gee vir jou kneg die sagte grond. Dan sal jy jou kneg behou en jou ploeg ook. -C.J. Langenhoven
ploeg-self-op-die-klip-land-gee-vir-jou-kneg-die-sagte-grond-dan-sal-jy-jou-kneg-behou-jou-ploeg-ook
Kom Ook Aanhalings: Ons leer aan anderDie wet van bloed en straf, maar dit keer met kragOp ons terug. Die reg wat alles gelykAfweeg, dwing ook die gifkelk wat ons meng,Na ons eie lippe. -William Shakespeare
ons-leer-aan-anderdie-wet-van-bloed-straf-maar-dit-keer-met-kragop-ons-terug-die-reg-wat-alles-gelykafweeg-dwing-ook-die-gifkelk-wat-ons-mengna-ons
Kom Ook Aanhalings: 'n Ontwikkelde gees beoordeel 'n boek nie net aan die gedagtes wat dit bevat nie, maar ook aan dié wat dit opwek. -Fliegende Blätter
'n-ontwikkelde-gees-beoordeel-'n-boek-nie-net-aan-die-gedagtes-wat-dit-bevat-nie-maar-ook-aan-dié-wat-dit-opwek
Kom Ook Aanhalings: As God nie vrouens gemaak het nie, sou hy ook nie blomme gemaak het nie. -Victor Hugo
as-god-nie-vrouens-gemaak-het-nie-sou-hy-ook-nie-blomme-gemaak-het-nie
Kom Ook Aanhalings: Die Afrikaner as politieke begrip is 'n teoretiese uitvinding, 'n mite wat oor dekades heen opgebou is. En die Alternatiewe Afrikaner is 'n wilde groeisel aan dieselfde loot...As 'n mens die Afrikaanse volks-kenners vandag lees, kom jy gou agter wat die woord
Kom Ook Aanhalings: Die mens ken selfs nie die tyd van sy dood nie. Soos visse wat gevang word in 'n net, soos voëls wat gevang word in 'n wip, so word die mens gevang as die teëspoed kom, as dit hom skielik oorval. -Die Bybel
die-mens-ken-selfs-nie-die-tyd-van-sy-dood-nie-soos-visse-wat-gevang-word-in-'n-net-soos-voëls-wat-gevang-word-in-'n-wip-so-word-die-mens-gevang-as
Kom Ook Aanhalings: Baie mense dink dat noudat uhuru bereik is, noudat ek die son van vryheid sien skyn, rykdom sal reën soos manna van die hemel. Ek sê vir julle daar sal niks van die hemel kom nie. Ons moet almal hard werk met ons hande, om ons te red van armoede, onkunde en siekte. -Jomo Kenyatta
Kom Ook Aanhalings: Moenie huil oor die kwaad wat jou vyand jou aangedoen het nie. As jy hom nie kan laat huil nie, moenie hom laat lag ook nie. -C.J. Langenhoven
moenie-huil-oor-die-kwaad-wat-jou-vyand-jou-aangedoen-het-nie-as-jy-hom-nie-kan-laat-huil-nie-moenie-hom-laat-lag-ook-nie
Kom Ook Aanhalings: Afrikaans kan vitaal bly alleen solank hy die draer van ons volle noodlot, van ons wete-na-albei-kante-toe bly; solank hy konkreet en abstrak bly dink; solank as Europa en Afrika in hom lewe; Afrika wel, maar tog ook altyd Europa. -N.P. van Wyk Louw
Kom Ook Aanhalings: Die poësie is 'n knooppunt van vele kragte, die roerlose punt tussen vele spannings: van tydsgebeure en tydeloosheid, van intellek en drif, van eensaamheid en werking na buite, van 'n absolute skoonheid en die stof van die daaglikse taal; so dan ook is dit die knooppunt van 'n eie persoonlikheid se strewe en 'n volk se bestaan. -N.P. van Wyk Louw
Kom Ook Aanhalings: Afrikaners is hier nie weg te wens nie, en hoe meer daar taalmatig oor hulle gerol word, hoe stywer gaan hul rug word. Die korrekte benadering is tog sekerlik dat hulle ingenooi word om hul kundigheid tot die beskikking te stel van ons demokrasie, ook ter wille van die land se kommersiële opbou. -Ton Vosloo
Kom Ook Aanhalings: Ek slat my twee oge op;My kyk vang die verste kopWaarvanaf sal my hulp nou kom?My hulp is vannie Jirre, van Hom.Hy't nou jimmel en Prieska gekom maak.Sonner lat jou voet klippers raak,Is Hy skoene agterrie skaapSontyd is Hy hoed op jou kop.Innie nag hou hy gevaarlikheid dopHy's mos nou da om jou op te pas.Jou siel hou Hy tussen ribbes vas.Gan jy nou in of gan jy nou yt,Hy's oor jou vir ewig an vir altyd.(Psalm 121) -Die Bybel