Kom Ook Aanhalings

Go to Gemtracks
Kom Ook Aanhalings: Ons Vader wat in die Hemel is,Laat u Naam geheilig word;Laat u koninkryk kom;Laat u wil ook op die aarde geskiet,Net soos in die hemel.Gee ons vandagOns daaglikse brood;En vergeef ons ons oortredingeSoos ons ook dié vergeweWat teen ons oortree;En laat ons nie in versoeking kom nieMaar verlos ons van die Bose. -Die Bybel
Kom Ook Aanhalings: Sal die leser wat by hierdie plekke kom, as die skrywer in die graf is, onthou dat daar vir hom ook 'n jaar sal kom waarvan hy nie die Ou-jaarsdag sal sien nie. -C.J. Langenhoven
sal-die-leser-wat-by-hierdie-plekke-kom-as-die-skrywer-in-die-graf-is-onthou-dat-daar-vir-hom-ook-'n-jaar-sal-kom-waarvan-hy-nie-die-ou-jaarsdag-sal
Kom Ook Aanhalings: Wie die reg en die geduld het, vir hom kom ook die tyd. -Johann Wolfgang von Goethe
Kom Ook Aanhalings: Maak vir die man wat nie omgee nie goeie werk. Die man wat omgee sal dit by hom sien en ook by jou kom bestel. -C.J. Langenhoven
maak-vir-die-man-wat-nie-omgee-nie-goeie-werk-die-man-wat-omgee-sal-dit-by-hom-ook-by-jou-kom-bestel
Kom Ook Aanhalings: Daar trek 'n koeël, met spoed, met spoed;hy's nat van Afrikaner bloed,en smart die boodskap wat hy voer;hy kom uit Afrikaner-roer,hy kom uit Afrikaner-hart. -Jan F.E. Celliers
daar-trek-'n-koeël-met-spoed-met-spoedhy's-nat-van-afrikaner-bloed-smart-die-boodskap-wat-hy-voerhy-kom-uit-afrikaner-roerhy-kom-uit-afrikaner-hart
Kom Ook Aanhalings: Daar is drie spesies sterwelinge wat gaan wanner dit lyk of hulle kom en wat kom wanneer dit lyk of hulle gaan: diplomate, vroue en krappe. -John Hay
daar-is-drie-spesies-sterwelinge-wat-gaan-wanner-dit-lyk-of-hulle-kom-wat-kom-wanneer-dit-lyk-of-hulle-gaan-diplomate-vroue-krappe
Kom Ook Aanhalings: Drome het ook asem en trane en marteling,en die aanraking van blydskap;hulle lê swaar op ons gedagtes later,maar maak ons arbeid ook wel ligter;Hulle verdeel ons aandag, word deel van ons,soos die tyd self, en doen hul vooras boodskappers van die ewigheid. -George Gordon Byron
Kom Ook Aanhalings: Drome kom altyd in teenstellings. -Oliver Goldsmith
Kom Ook Aanhalings: Kom ons wees eerlik, om te skryf is hel. -William Styron
kom-ons-wees-eerlik-om-te-skryf-is-hel
Kom Ook Aanhalings: 'n Berouvolle skulderkentenis kom baie na aan onskuld. -Spreekwoorde
'n-berouvolle-skulderkentenis-kom-baie-na-aan-onskuld
Kom Ook Aanhalings: Tevergeefs die gebedeteen sterwe - sy kom:wit voorskootvol haelkorrels... -D.J. Opperman
tevergeefs-die-gebedeteen-sterwe-sy-komwit-voorskootvol-haelkorrels
Kom Ook Aanhalings: Sanger kom en gaan, maar as jy 'n goeie akteur is, kan jy lank hou. -Elvis Presley
sanger-kom-gaan-maar-as-jy-'n-goeie-akteur-is-kan-jy-lank-hou
Kom Ook Aanhalings: In ons tyd kom alles met etes in orde en al etende regeer mense mekaar. -Jean-Francios Delavigne
in-ons-tyd-kom-alles-met-etes-in-orde-al-etende-regeer-mense-mekaar
Kom Ook Aanhalings: Al vergaan die wêreld ook, geregtigheid moet voortgaan. -Spreekwoorde
al-vergaan-die-wêreld-ook-geregtigheid-moet-voortgaan
Kom Ook Aanhalings: Help jou swakke mededinger op die bene bly. As hy tot niet gaan, kom daar straks 'n sterke in sy plek. -C.J. Langenhoven
help-jou-swakke-mededinger-op-die-bene-bly-as-hy-tot-niet-gaan-kom-daar-straks-'n-sterke-in-sy-plek
Kom Ook Aanhalings: Eintlik kom dit daarop neer dat die skrywer 'n Aap van God is omdat hy met oerbronne werk. -Etienne Leroux
eintlik-kom-dit-daarop-neer-dat-die-skrywer-'n-aap-van-god-is-omdat-hy-met-oerbronne-werk
Kom Ook Aanhalings: Teelbere en -soê (gedek en ongedek)het elkeen ook 'n taak - nes Afrikaners. -N.P. van Wyk Louw
teelbere-soê-gedek-ongedekhet-elkeen-ook-'n-taak-nes-afrikaners
Kom Ook Aanhalings: 'n Lening kom uiters selde lag-lag huis toe. -Unknown
'n-lening-kom-uiters-selde-lag-lag-huis-toe
Kom Ook Aanhalings: Waaroor ons gedink het in die dag,kom terug as drome in die nag. -Menander
waaroor-ons-gedink-het-in-die-dagkom-terug-as-drome-in-die-nag
Kom Ook Aanhalings: Die goedkoopste manier om aan jou lewensmiddel te kom is om daarvoor te werk. Die duurste is om dit te steel. -C.J. Langenhoven
die-goedkoopste-manier-om-aan-jou-lewensmiddel-te-kom-is-om-daarvoor-te-werk-die-duurste-is-om-dit-te-steel
Kom Ook Aanhalings: Wanneer ek dood is, hoop ek dit sal so wees: hoe sondig hy ook al was, sy boeke word gelees. -Hilaire Belloc
wanneer-ek-dood-is-hoop-ek-dit-sal-so-wees-hoe-sondig-hy-ook-al-was-sy-boeke-word-gelees
Kom Ook Aanhalings: Pas op vir die vals profete. Hulle kom na julle toe in skaapsklere, maar in werklikheid is hulle verskeurende wolwe. -Die Bybel
pas-op-vir-die-vals-profete-hulle-kom-na-julle-toe-in-skaapsklere-maar-in-werklikheid-is-hulle-verskeurende-wolwe
Kom Ook Aanhalings: A, dat die slopers kom om my oë uit te slaan!Genoeg het ek gesien. Oorbodige bepeinsingebewaar in my kamers, ek, argief van gistergerigtheidoumensbewend onder my dun laag dagha. -Wilma Stockenstrom
a-dat-die-slopers-kom-om-my-oë-uit-te-slaangenoeg-het-ek-gesien-oorbodige-bepeinsingebewaar-in-my-kamers-ek-argief-van-gistergerigtheidoumensbewend
Kom Ook Aanhalings: Niks blydoos dit is nie. Soos snoeiis ook aanplant sny,en uitroei.Alle snye groei. -T.T. Cloete
niks-blydoos-dit-is-nie-soos-snoeiis-ook-aanplant-sny-uitroeialle-snye-groei
Kom Ook Aanhalings: Al is jy, Dood, ook met ons. Ja, vir myIs elke kind se eerste lewenskreet'n Groter wonder as sy laaste snik. -C. Louis Leipoldt
al-is-jy-dood-ook-met-ons-ja-vir-myis-elke-kind-se-eerste-lewenskreet'n-groter-wonder-as-sy-laaste-snik
Kom Ook Aanhalings: Dit is net 'n dwaas of 'n filoloog wat Afrikaans sou wou bespreek sonder om ook aan Afrikaner-nasionalisme te dink. -Alan Paton
dit-is-net-'n-dwaas-of-'n-filoloog-wat-afrikaans-sou-wou-bespreek-sonder-om-ook-aan-afrikaner-nasionalisme-te-dink
Kom Ook Aanhalings: Waar jou skat is, daar sal jou hart ook wees. -Die Bybel
waar-jou-skat-is-daar-sal-jou-hart-ook-wees
Kom Ook Aanhalings: die dood is 'n afglansing vir die lewe:wanneer die spieël breek kom die tyd van onbevangenheid -Breyten Breytenbach
die-dood-is-'n-afglansing-vir-die-lewewanneer-die-spieël-breek-kom-die-tyd-van-onbevangenheid
Kom Ook Aanhalings: Die boumeester moet nie alleen teken nie, maar ook musiek verstaan. -Vitruvius
die-boumeester-moet-nie-alleen-teken-nie-maar-ook-musiek-verstaan
Kom Ook Aanhalings: Met die maat waarmee julle meet, sal ook vir julle gemeet word. -Die Bybel
met-die-maat-waarmee-julle-meet-sal-ook-vir-julle-gemeet-word
Kom Ook Aanhalings: Die miere trek nooit na leë skure; so gaan ook geen vriend na die verarmde woning. -Ovidius
die-miere-trek-nooit-na-ë-skure-so-gaan-ook-geen-vriend-na-die-verarmde-woning
Kom Ook Aanhalings: - moet ek ook 'n dieper wending gee?dat ons almal net ballinge is van die Doodom binnekort
moet-ek-ook-'n-dieper-wending-geedat-ons-almal-net-ballinge-is-van-die-doodom-binnekort-huis-toe-te-mag-gaan
Kom Ook Aanhalings: En dié wat later kom met pik en graaf, salin die klipknoets van my vuisdie kwaai nes van die gode vind. -Sheila Cussons
en-dié-wat-later-kom-met-pik-graaf-salin-die-klipknoets-van-my-vuisdie-kwaai-nes-van-die-gode-vind
Kom Ook Aanhalings: Christopher Columbus was die eerste sosialis. Hy het nie geweet waarheen hy op pad was nie. Toe hy daar kom, het hy geignoreer waar hy was en dit met ander se geld gedoen. -Winston Churchill
christopher-columbus-was-die-eerste-sosialis-hy-het-nie-geweet-waarheen-hy-op-pad-was-nie-toe-hy-daar-kom-het-hy-geignoreer-waar-hy-was-dit-met
Kom Ook Aanhalings: As ek die begeerte mog waag, sou ek dit graag so wil hê dat die engel wat my kom haal huis toe, my daar bring met die verslag:
as-ek-die-begeerte-mog-waag-sou-ek-dit-graag-so-wil-hê-dat-die-engel-wat-my-kom-haal-huis-toe-my-daar-bring-met-die-verslag-ek-het-hom-by-sy-werk