Kom Met Pik En Aanhalings

Go to Gemtracks
Kom Met Pik En Aanhalings: En dié wat later kom met pik en graaf, salin die klipknoets van my vuisdie kwaai nes van die gode vind. -Sheila Cussons
en-dié-wat-later-kom-met-pik-graaf-salin-die-klipknoets-van-my-vuisdie-kwaai-nes-van-die-gode-vind
Kom Met Pik En Aanhalings: Daar trek 'n koeël, met spoed, met spoed;hy's nat van Afrikaner bloed,en smart die boodskap wat hy voer;hy kom uit Afrikaner-roer,hy kom uit Afrikaner-hart. -Jan F.E. Celliers
daar-trek-'n-koeël-met-spoed-met-spoedhy's-nat-van-afrikaner-bloed-smart-die-boodskap-wat-hy-voerhy-kom-uit-afrikaner-roerhy-kom-uit-afrikaner-hart
Kom Met Pik En Aanhalings: In ons tyd kom alles met etes in orde en al etende regeer mense mekaar. -Jean-Francios Delavigne
in-ons-tyd-kom-alles-met-etes-in-orde-al-etende-regeer-mense-mekaar
Kom Met Pik En Aanhalings: Eintlik kom dit daarop neer dat die skrywer 'n Aap van God is omdat hy met oerbronne werk. -Etienne Leroux
eintlik-kom-dit-daarop-neer-dat-die-skrywer-'n-aap-van-god-is-omdat-hy-met-oerbronne-werk
Kom Met Pik En Aanhalings: Christopher Columbus was die eerste sosialis. Hy het nie geweet waarheen hy op pad was nie. Toe hy daar kom, het hy geignoreer waar hy was en dit met ander se geld gedoen. -Winston Churchill
christopher-columbus-was-die-eerste-sosialis-hy-het-nie-geweet-waarheen-hy-op-pad-was-nie-toe-hy-daar-kom-het-hy-geignoreer-waar-hy-was-dit-met
Kom Met Pik En Aanhalings: As ek die begeerte mog waag, sou ek dit graag so wil hê dat die engel wat my kom haal huis toe, my daar bring met die verslag:
as-ek-die-begeerte-mog-waag-sou-ek-dit-graag-so-wil-hê-dat-die-engel-wat-my-kom-haal-huis-toe-my-daar-bring-met-die-verslag-ek-het-hom-by-sy-werk
Kom Met Pik En Aanhalings: Ons is studente van woorde: ons word 10 of 15 jaar saamgehok in skole en kolleges en voordrag kamers en kom uiteindelik te voorskyn met 'n sak wind, 'n geheue vir woorde en weet absoluut niks. -Ralph Waldo Emerson
ons-is-studente-van-woorde-ons-word-10-of-15-jaar-saamgehok-in-skole-kolleges-voordrag-kamers-kom-uiteindelik-te-voorskyn-met-'n-sak-wind-'n-geheue
Kom Met Pik En Aanhalings: Sal die leser wat by hierdie plekke kom, as die skrywer in die graf is, onthou dat daar vir hom ook 'n jaar sal kom waarvan hy nie die Ou-jaarsdag sal sien nie. -C.J. Langenhoven
sal-die-leser-wat-by-hierdie-plekke-kom-as-die-skrywer-in-die-graf-is-onthou-dat-daar-vir-hom-ook-'n-jaar-sal-kom-waarvan-hy-nie-die-ou-jaarsdag-sal
Kom Met Pik En Aanhalings: Daar is drie spesies sterwelinge wat gaan wanner dit lyk of hulle kom en wat kom wanneer dit lyk of hulle gaan: diplomate, vroue en krappe. -John Hay
daar-is-drie-spesies-sterwelinge-wat-gaan-wanner-dit-lyk-of-hulle-kom-wat-kom-wanneer-dit-lyk-of-hulle-gaan-diplomate-vroue-krappe
Kom Met Pik En Aanhalings: Kritiek is veranderlik. Dit kom voor uit die opvatting van 'n tydperk en het alleen vir daardie tydperk betekenis, en as dit nie self kunswaarde het nie, sterf dit saam met daardie tydperk. -Heinrich Heine
kritiek-is-veranderlik-dit-kom-voor-uit-die-opvatting-van-'n-tydperk-het-alleen-vir-daardie-tydperk-betekenis-as-dit-nie-self-kunswaarde-het-nie
Kom Met Pik En Aanhalings: Ons Vader wat in die Hemel is,Laat u Naam geheilig word;Laat u koninkryk kom;Laat u wil ook op die aarde geskiet,Net soos in die hemel.Gee ons vandagOns daaglikse brood;En vergeef ons ons oortredingeSoos ons ook dié vergeweWat teen ons oortree;En laat ons nie in versoeking kom nieMaar verlos ons van die Bose. -Die Bybel
Kom Met Pik En Aanhalings: Baie mense dink dat noudat uhuru bereik is, noudat ek die son van vryheid sien skyn, rykdom sal reën soos manna van die hemel. Ek sê vir julle daar sal niks van die hemel kom nie. Ons moet almal hard werk met ons hande, om ons te red van armoede, onkunde en siekte. -Jomo Kenyatta
Kom Met Pik En Aanhalings: O Allah! U is my Metgesel en my Helper, met u hulp loop ek en met u hulp val ek aan en met u hulp veg ek.(Die Heilige Koran) -Die Bybel
o-allah-u-is-my-metgesel-my-helper-met-u-hulp-loop-ek-met-u-hulp-val-ek-aan-met-u-hulp-veg-ekdie-heilige-koran
Kom Met Pik En Aanhalings: Drome kom altyd in teenstellings. -Oliver Goldsmith
Kom Met Pik En Aanhalings: Kom ons wees eerlik, om te skryf is hel. -William Styron
kom-ons-wees-eerlik-om-te-skryf-is-hel
Kom Met Pik En Aanhalings: 'n Berouvolle skulderkentenis kom baie na aan onskuld. -Spreekwoorde
'n-berouvolle-skulderkentenis-kom-baie-na-aan-onskuld
Kom Met Pik En Aanhalings: Tevergeefs die gebedeteen sterwe - sy kom:wit voorskootvol haelkorrels... -D.J. Opperman
tevergeefs-die-gebedeteen-sterwe-sy-komwit-voorskootvol-haelkorrels
Kom Met Pik En Aanhalings: Sanger kom en gaan, maar as jy 'n goeie akteur is, kan jy lank hou. -Elvis Presley
sanger-kom-gaan-maar-as-jy-'n-goeie-akteur-is-kan-jy-lank-hou
Kom Met Pik En Aanhalings: Gaan die geregshof gewapend met geregtigheid. En met goeie getuie en 'n knap advokaat. -C.J. Langenhoven
gaan-die-geregshof-gewapend-met-geregtigheid-en-met-goeie-getuie-'n-knap-advokaat
Kom Met Pik En Aanhalings: Help jou swakke mededinger op die bene bly. As hy tot niet gaan, kom daar straks 'n sterke in sy plek. -C.J. Langenhoven
help-jou-swakke-mededinger-op-die-bene-bly-as-hy-tot-niet-gaan-kom-daar-straks-'n-sterke-in-sy-plek
Kom Met Pik En Aanhalings: 'n Lening kom uiters selde lag-lag huis toe. -Unknown
'n-lening-kom-uiters-selde-lag-lag-huis-toe
Kom Met Pik En Aanhalings: Waaroor ons gedink het in die dag,kom terug as drome in die nag. -Menander
waaroor-ons-gedink-het-in-die-dagkom-terug-as-drome-in-die-nag
Kom Met Pik En Aanhalings: 'n Goeie boek is die een wat met groot verwagtig oopgemaak en met groot wins toegemaak word. -Amos Bronson Alcott
'n-goeie-boek-is-die-een-wat-met-groot-verwagtig-oopgemaak-met-groot-wins-toegemaak-word
Kom Met Pik En Aanhalings: Ontoeganklik moet nie gelykgestel word met intellektueel, en toeganklik met dom nie. -Jeanne Goosen
ontoeganklik-moet-nie-gelykgestel-word-met-intellektueel-toeganklik-met-dom-nie
Kom Met Pik En Aanhalings: Die goedkoopste manier om aan jou lewensmiddel te kom is om daarvoor te werk. Die duurste is om dit te steel. -C.J. Langenhoven
die-goedkoopste-manier-om-aan-jou-lewensmiddel-te-kom-is-om-daarvoor-te-werk-die-duurste-is-om-dit-te-steel
Kom Met Pik En Aanhalings: Met 'n man wat met homself tevrede is, is niemand anders tevrede nie. -C.J. Langenhoven
met-'n-man-wat-met-homself-tevrede-is-is-niemand-anders-tevrede-nie
Kom Met Pik En Aanhalings: klein verlede, verwaai en verspot, vergete en toetentalbeteuterd in die gang van 'n vasteland wat geduldigsy grondwater aanvul met bloed en met bloed bemes... -Wilma Stockenstrom
klein-verlede-verwaai-verspot-vergete-toetentalbeteuterd-in-die-gang-van-'n-vasteland-wat-geduldigsy-grondwater-aanvul-met-bloed-met-bloed-bemes
Kom Met Pik En Aanhalings: Pas op vir die vals profete. Hulle kom na julle toe in skaapsklere, maar in werklikheid is hulle verskeurende wolwe. -Die Bybel
pas-op-vir-die-vals-profete-hulle-kom-na-julle-toe-in-skaapsklere-maar-in-werklikheid-is-hulle-verskeurende-wolwe
Kom Met Pik En Aanhalings: A, dat die slopers kom om my oë uit te slaan!Genoeg het ek gesien. Oorbodige bepeinsingebewaar in my kamers, ek, argief van gistergerigtheidoumensbewend onder my dun laag dagha. -Wilma Stockenstrom
a-dat-die-slopers-kom-om-my-oë-uit-te-slaangenoeg-het-ek-gesien-oorbodige-bepeinsingebewaar-in-my-kamers-ek-argief-van-gistergerigtheidoumensbewend
Kom Met Pik En Aanhalings: Wie die reg en die geduld het, vir hom kom ook die tyd. -Johann Wolfgang von Goethe
Kom Met Pik En Aanhalings: Waarom probeer ons ons nasie saboteer met prosesse waarin ons sê die meerderheid kan ander totaal vertrap, soos met plekname? -Desmond Tutu
waarom-probeer-ons-ons-nasie-saboteer-met-prosesse-waarin-ons-sê-die-meerderheid-kan-ander-totaal-vertrap-soos-met-plekname
Kom Met Pik En Aanhalings: Met spaarsaamheid sal jy uit die kleinste inkomste iets oorhou, met verkwistery sal die grootste vir jou te min wees. -C.J. Langenhoven
met-spaarsaamheid-sal-jy-uit-die-kleinste-inkomste-iets-oorhou-met-verkwistery-sal-die-grootste-vir-jou-te-min-wees
Kom Met Pik En Aanhalings: Met gehoorsaamheid sal jy uit die kleinste inkomste iets oorhou; met verkwistery sal die grootste vir jou te min wees. -C.J. Langenhoven
met-gehoorsaamheid-sal-jy-uit-die-kleinste-inkomste-iets-oorhou-met-verkwistery-sal-die-grootste-vir-jou-te-min-wees
Kom Met Pik En Aanhalings: die dood is 'n afglansing vir die lewe:wanneer die spieël breek kom die tyd van onbevangenheid -Breyten Breytenbach
die-dood-is-'n-afglansing-vir-die-lewewanneer-die-spieël-breek-kom-die-tyd-van-onbevangenheid
Kom Met Pik En Aanhalings: Die filosoof spot met die dood, maar glad nie met sy rumatiek nie. -Fliegende Blätter
die-filosoof-spot-met-die-dood-maar-glad-nie-met-sy-rumatiek-nie