Kan Praat Van Die Aanhalings

Go to Gemtracks
Kan Praat Van Die Aanhalings: Dié is nie die era van die pamfletskrywers nie. Dit is die era van die ingenieur. Die gaping van die vonkprop is belangriker as die pen. Demokrasie sal nie gered word deur mense wat goed kan praat, kragtig kan debatteer of knap kan aanhaal nie. -Lancelot Hogben
Kan Praat Van Die Aanhalings: My grootste verlange is dat ek vandag hier kan praat van die vrye demokratiese beginsels van die Weste sonder dat ek 'n hoenderhaan hoor kraai. -Etienne Leroux
my-grootste-verlange-is-dat-ek-vandag-hier-kan-praat-van-die-vrye-demokratiese-beginsels-van-die-weste-sonder-dat-ek-'n-hoenderhaan-hoor-kraai
Kan Praat Van Die Aanhalings: Moenie sleg praat van die dooies nie. -Die Sewe Wyses
moenie-sleg-praat-van-die-dooies-nie
Kan Praat Van Die Aanhalings: Dis eienaardig...Ek kry nooit die geleentheid om Afrikaans te praat nie omdat Boere na Engels oorskakel vinniger as wat jy Freek Robinson kan sê. Hulle het 'n spesiale infrarooi verklikker wat aan hul breinkabels gekoppel is en wat Engelssprekendes uitsniffel. -Denis Beckett
Kan Praat Van Die Aanhalings: Ek praat vanDrome, kinders van 'n spelende brein,Verwek deur niks anders as yle fantasie,So dun in wese soos die lug,En wisselvalliger as die wind. -William Shakespeare
ek-praat-vandrome-kinders-van-'n-spelende-breinverwek-deur-niks-anders-as-yle-fantasieso-dun-in-wese-soos-die-lugen-wisselvalliger-as-die-wind
Kan Praat Van Die Aanhalings: Wanneer ek mense hoor praat oor kultuur, gryp ek na my rewolwer. -Hermann Goering
wanneer-ek-mense-hoor-praat-oor-kultuur-gryp-ek-na-my-rewolwer
Kan Praat Van Die Aanhalings: Daar is skrywers wat wakker maak, en dis wat belangrik is. Om oor invloede te praat maak mense lui; in plaas van om net die boek te lees, doen hulle dit deur die filter van die sogenaamde invloede. -Ben Okri
daar-is-skrywers-wat-wakker-maak-dis-wat-belangrik-is-om-oor-invloede-te-praat-maak-mense-lui-in-plaas-van-om-net-die-boek-te-lees-doen-hulle-dit
Kan Praat Van Die Aanhalings: Alle praat in hierdie treurige, bitter, bont, begrafnisland is politiek - of dit nou fluisterpraat, kakpraat, wind - of spoeg- of saampraat is. -Breyten Breytenbach
alle-praat-in-hierdie-treurige-bitter-bont-begrafnisland-is-politiek-of-dit-nou-fluisterpraat-kakpraat-wind-of-spoeg-of-saampraat-is
Kan Praat Van Die Aanhalings: Harde werk bring beloning; om net te praat, bring gebrek. -Die Bybel
harde-werk-bring-beloning-om-net-te-praat-bring-gebrek
Kan Praat Van Die Aanhalings: 'n Kritikus moet nie net die waarheid praat nie, hy moet dit ook verken. -Jules Renard
'n-kritikus-moet-nie-net-die-waarheid-praat-nie-hy-moet-dit-ook-verken
Kan Praat Van Die Aanhalings: Kritiek kan nooit 'n held skade aandoen nie. Hy het eeue voor waarin sy waarde bepaal kan word, sy eer herstel kan word. -N.P. van Wyk Louw
kritiek-kan-nooit-'n-held-skade-aandoen-nie-hy-het-eeue-voor-waarin-sy-waarde-bepaal-kan-word-sy-eer-herstel-kan-word
Kan Praat Van Die Aanhalings: 'n Akteur is 'n ou wat as jy nie oor hom praat nie, nie luister nie. -Marlon Brando
'n-akteur-is-'n-wat-as-jy-nie-oor-hom-praat-nie-nie-luister-nie
Kan Praat Van Die Aanhalings: Afrikaans-wees is meer as kerkbasaars, geloftedagvieringe, sustersverenigings, Broederbond en Rapportryers, Bles Bridges, die dominee en die skoolhoof. Jy kan Boheems in Afrikaans wees, jy kan 'n wêreldburger of 'n kommunis of 'n sosialis of 'n Katoliek of 'n Hare Krishna wees - jy kan wees net wat jy wil en nog Afrikaans wees. En jy kan baie beslis 'n demokraat en Afrikaans wees. -Max du Preez
Kan Praat Van Die Aanhalings: Hy kan nie toneelspeel nie, hy kan nie sing nie, het 'n effense kaalkop, kan 'n bietjie dans. -Unknown
hy-kan-nie-toneelspeel-nie-hy-kan-nie-sing-nie-het-'n-effense-kaalkop-kan-'n-bietjie
Kan Praat Van Die Aanhalings: Die masjinerie van die wetenskap moet individualisties en geïsoleer wees. 'n Horde kan raas rondom 'n paleis, maar kan nie 'n telefoongesprek ontwrig nie. As die spesialis sy verskyning maak, lê dit die demokrasie met die helfte aan bande. -G.K. Chesterton
Kan Praat Van Die Aanhalings: Na vyftig jaar se geveg en stryd teen die Boer, sal daar geen Boer meer in Suid-Afrika wees wat Afrikaans (the Taal), behalwe as 'n kuriositeit, praat nie; net die groot Engelssprekende Suid-Afrikaner sal oorbly. -Olive Schreiner
Kan Praat Van Die Aanhalings: 'n Dokter kan sy foute begrawe, maar 'n argitek kan net sy kliënte raad gee om wingerdstokke te plant. -Frank Lloyd Wright
'n-dokter-kan-sy-foute-begrawe-maar-'n-argitek-kan-net-sy-kliënte-raad-gee-om-wingerdstokke-te-plant
Kan Praat Van Die Aanhalings: Sien wat berou kan doen. Wat kan dit nie?Wat kánd it, as ons geen berou kan voel nie? -William Shakespeare
sien-wat-berou-kan-doen-wat-kan-dit-niewat-kánd-it-as-ons-geen-berou-kan-voel-nie
Kan Praat Van Die Aanhalings: Die filosofie kan ons niks gee nie - beter gestel: kan ons niks bygee nie. Dit kan ons alleen die wêreld met natuurlike oë laat sien. -N.P. van Wyk Louw
die-filosofie-kan-ons-niks-gee-nie-beter-gestel-kan-ons-niks-bygee-nie-dit-kan-ons-alleen-die-wêreld-met-natuurlike-oë-laat
Kan Praat Van Die Aanhalings: Ek kan dit nie bewys nie; ek weet nie of ander dit kan ontken nie, maar my indruk is dat die Afrikaanse skrywer en digter 'n baie groter invloed uitoefen op die denke van ons Afrikaanssprekendes as die Afrikaanse predikant. -Beyers Naudé
Kan Praat Van Die Aanhalings: As digter skryf ek 'n taal wat, gesien in die lig van wat alles aangespreek moet word, nie meer saak maak nie, binne 'n letterkunde waarvan die dak afgewaai het. Dit pla nie...Die wind is baie beter as die verstikkende noutes van die literêre politiek se gange. As joernalis kon ek uiteindelik net 'n oor vind in Engels, en die Afrikaanse deel van die nuwe, verfoeide SAUK. Buite die ghetto wat Afrikaans vir baie is, het jy met blydskap gespreksgenote gekry waarvan baie Afrikaans praat, waar ander weer 'n ma of Afrikaanse oupa het. As Suid-Afrikaner het ek vir die eerste keer vry gevoel om nou 'n eerbare bedeling vir myself en my gesin te begin. -Antjie Krog
Kan Praat Van Die Aanhalings: Enigeen kan geskiedenis maak, maar slegs 'n groot man kan geskiedenis beskryf. -Oscar Wilde
enigeen-kan-geskiedenis-maak-maar-slegs-'n-groot-man-kan-geskiedenis-beskryf
Kan Praat Van Die Aanhalings: 'n Skrywer leef in eerbied vir woorde omdat hulle wreed of goed kan wees, en hulle kan hul betekenisse reg voor jou oë verander. Hulle tel geure en reuke op soos botter in 'n yskas. -John Steinbeck
'n-skrywer-leef-in-eerbied-vir-woorde-omdat-hulle-wreed-of-goed-kan-wees-hulle-kan-hul-betekenisse-reg-voor-jou-oë-verander-hulle-tel-geure-reuke
Kan Praat Van Die Aanhalings: Geen ras kan bloei voordat dit nie geleer het dat daar net soveel waarde is in die bewerking van 'n land as in die skryf van 'n gedig nie. -Booker T. Washington
geen-ras-kan-bloei-voordat-dit-nie-geleer-het-dat-daar-net-soveel-waarde-is-in-die-bewerking-van-'n-land-as-in-die-skryf-van-'n-gedig-nie
Kan Praat Van Die Aanhalings: Dit is verskriklik belangrik dat ons altyd daardie reg voorbehou dat ons van mekaar moet, mag en kan verskil. Ons is nie hier om eensgesind te wees nie. Dit is stimulerend en dit is die dinge wat Afrikaans sal laat oorleef, as ons kan leer om te ontleer die ou kodes dat jy nie eintlik jou mond of jou bek te veel mag oopmaak nie. -Ton Vosloo
Kan Praat Van Die Aanhalings: Geen mens kan sonder vriende wees as hy God en die kameraadskap van boeke het nie. -Elizabeth Barrett Browning
geen-mens-kan-sonder-vriende-wees-as-hy-god-die-kameraadskap-van-boeke-het-nie
Kan Praat Van Die Aanhalings: Diplomasie kan beskryf word as die vervanging van baie brandende vraagstukke deur 'n klomp smeulendes. -Ambrose Bierce
diplomasie-kan-beskryf-word-as-die-vervanging-van-baie-brandende-vraagstukke-deur-'n-klomp-smeulendes
Kan Praat Van Die Aanhalings: Ek is 'n Afrikaan, maar 'n swart man, 'n afstammeling van slawe wat uit Afrika gebring is...As dinge anders was, kon ek een van hulle gewees het - of het een of ander onbekende lot my toegeval in een van die ontelbare, voortdurende burgeroorloë of stam botsings op hierdie brutale kontinent. En so bedank ek God dat my voorsaat daardie reis oorleef het...Praat met my oor Afrika en my swart wortels en my verwantskap met my Afrika-broers en ek sal dit in jou gesig teruggooi, en dan sal ek jou neus in die beelde van verrottende vleis invryf (van die slagoffers van die volksmoord op die Tutsi's of Rwanda)...Jammer, maar ek was daar. 'n AK-47 is teen my neus gedruk, ek het met panga-gewapende Hutu-stamlede gesels met die bloed van hul jongste slagoffers op hul T-hemde. Ek het 'n cholera-epidemie in Zaïre gesien, 'n hongersnood in Ethiopië, 'n burgeroorlog in Liberië. Ek het stede gesien wat tot feitlike rommel gebombardeer is, en ander stede afgetakel tot rommel, omdat hul leiers toegelaat het dat hulle verrot en verval terwyl hulle miljarde dollar - ja, miljarde - in oorsese bankrekenings weggesteek het...Dank God my voorsaat het uitgekom, omdat ek nou nie een van hulle is nie. -Keith B. Richburg
Kan Praat Van Die Aanhalings: Die geluk van die skyf is by die roer, en die geluk van die oes by die boer. Die belangstelling van die kneg moet jy toekry: jy kan dit nie huur nie. -C.J. Langenhoven
die-geluk-van-die-skyf-is-by-die-roer-die-geluk-van-die-oes-by-die-boer-die-belangstelling-van-die-kneg-moet-jy-toekry-jy-kan-dit-nie-huur-nie
Kan Praat Van Die Aanhalings: Ons is slawe van die reg, sodat ons vry kan wees. -Marcus Tullius Cicero
Kan Praat Van Die Aanhalings: Met die enkele uitsondering van Homerus is daar geen skrywer van gehalte...wat ek so kan verag soos Shakespeare wanneer ek my verstand teen syne meet nie...Dit sal waarskynlik 'n verligting vir my wees om hom op te grawe en klippe na hom te gooi. -George Bernard Shaw
Kan Praat Van Die Aanhalings: Demokrasie beteken regering deur middel van gesprekvoering, maar dit is net doeltreffend as jy daarin kan slaag om mense te laat stilbly. -Clement Attlee
demokrasie-beteken-regering-deur-middel-van-gesprekvoering-maar-dit-is-net-doeltreffend-as-jy-daarin-kan-slaag-om-mense-te-laat-stilbly
Kan Praat Van Die Aanhalings: Jy mag nie kan kies tussen jou vyand se haat en sy liefde nie, maar jy kan kies tussen sy haat en sy minagting. -C.J. Langenhoven
jy-mag-nie-kan-kies-tussen-jou-vyand-se-haat-sy-liefde-nie-maar-jy-kan-kies-tussen-sy-haat-sy-minagting
Kan Praat Van Die Aanhalings: Dit is 'n grondwaarheid dat ons vryheid net in die hande van die volk self veilig kan wees. -Thomas Jefferson
dit-is-'n-grondwaarheid-dat-ons-vryheid-net-in-die-hande-van-die-volk-self-veilig-kan-wees
Kan Praat Van Die Aanhalings: Letterkunde kan 'n groot invloed op die geloof en emosionele lewe van die individu uitoefen. Hoe geringer ons literêre ontwikkeling, hoe ontvankliker is ons vir die boodskap wat die stof, die onderwerp van die boek, vir ons het, afgesien van die estetiese aanwending daarvan. -Gerrit Dekker