Kan Ons Alleen Die Wêreld Aanhalings

Go to Gemtracks
Kan Ons Alleen Die Wêreld Aanhalings: Die filosofie kan ons niks gee nie - beter gestel: kan ons niks bygee nie. Dit kan ons alleen die wêreld met natuurlike oë laat sien. -N.P. van Wyk Louw
die-filosofie-kan-ons-niks-gee-nie-beter-gestel-kan-ons-niks-bygee-nie-dit-kan-ons-alleen-die-wêreld-met-natuurlike-oë-laat
Kan Ons Alleen Die Wêreld Aanhalings: Die werkers het niks om te verloor behalwe hul kettings. Hulle kan 'n wêreld wen. Werkers van die wêreld, verenig! -Karl Marx
die-werkers-het-niks-om-te-verloor-behalwe-hul-kettings-hulle-kan-'n-wêreld-wen-werkers-van-die-wêreld-verenig
Kan Ons Alleen Die Wêreld Aanhalings: Afrikaans kan vitaal bly alleen solank hy die draer van ons volle noodlot, van ons wete-na-albei-kante-toe bly; solank hy konkreet en abstrak bly dink; solank as Europa en Afrika in hom lewe; Afrika wel, maar tog ook altyd Europa. -N.P. van Wyk Louw
Kan Ons Alleen Die Wêreld Aanhalings: Ons sal alleen sterf. -Blaise Pascal
Kan Ons Alleen Die Wêreld Aanhalings: Ons volk is in die wêreld voëlvry verklaar... -D.J. Opperman
ons-volk-is-in-die-wêreld-voëlvry-verklaar
Kan Ons Alleen Die Wêreld Aanhalings: Die wêreld die draai:Vir die swaar wintertyd om ons lande te saai - Of om luilekkerlewend die ploeg te laat roes, En daarna ons vrugte of onkruid te oes. -C.J. Langenhoven
die-wêreld-die-draaivir-die-swaar-wintertyd-om-ons-lande-te-saai-of-om-luilekkerlewend-die-ploeg-te-laat-roes-en-daarna-ons-vrugte-of-onkruid-te
Kan Ons Alleen Die Wêreld Aanhalings: Laat ons almal gelukkig wees en binne ons vermoë lewe, al moet ons ook die geld leen om dit te kan doen. -Artemus Ward
laat-ons-almal-gelukkig-wees-binne-ons-vermoë-lewe-al-moet-ons-ook-die-geld-leen-om-dit-te-kan-doen
Kan Ons Alleen Die Wêreld Aanhalings: 'n Mens kan op min dinge staatmaak in 'n politieke demokrasie behalwe die mense se geloof dat een redder van die wêreld op 'n slag genoeg is. -Alistair Cooke
'n-mens-kan-op-min-dinge-staatmaak-in-'n-politieke-demokrasie-behalwe-die-mense-se-geloof-dat-een-redder-van-die-wêreld-op-'n-slag-genoeg-is
Kan Ons Alleen Die Wêreld Aanhalings: Die eensames voel nooit alleen in die wit broederskap van been,hier kan die digter sonder skroomhom blywend toespin in sy droom.Geen jaarlikse belastingheffingop hierdie langtermynbelegginggeagte leser, dié geleentheidbied hom slegs een keer in 'n leeftyd. -Elisabeth Eybers
Kan Ons Alleen Die Wêreld Aanhalings: Dit is verskriklik belangrik dat ons altyd daardie reg voorbehou dat ons van mekaar moet, mag en kan verskil. Ons is nie hier om eensgesind te wees nie. Dit is stimulerend en dit is die dinge wat Afrikaans sal laat oorleef, as ons kan leer om te ontleer die ou kodes dat jy nie eintlik jou mond of jou bek te veel mag oopmaak nie. -Ton Vosloo
Kan Ons Alleen Die Wêreld Aanhalings: Wij schikken ons en dragen ons lot maar die dag der wrake komt.God is rechtvaardig en het ons oordeel der geschiedenis gewis. Het groote magtige Engeland dat door ons niets winnen kan, gunt ons het vrije zonnelicht des hemels niet. -T.F. Burgers
Kan Ons Alleen Die Wêreld Aanhalings: Waarom probeer ons ons nasie saboteer met prosesse waarin ons sê die meerderheid kan ander totaal vertrap, soos met plekname? -Desmond Tutu
waarom-probeer-ons-ons-nasie-saboteer-met-prosesse-waarin-ons-sê-die-meerderheid-kan-ander-totaal-vertrap-soos-met-plekname
Kan Ons Alleen Die Wêreld Aanhalings: Hoe min opinies sou daar in die wêreld gewees het as ons almal die moeite moes doen om eers 'n saak te verstaan en dan te beoordeel! -C.J. Langenhoven
hoe-min-opinies-sou-daar-in-die-wêreld-gewees-het-as-ons-almal-die-moeite-moes-doen-om-eers-'n-saak-te-verstaan-dan-te-beoordeel
Kan Ons Alleen Die Wêreld Aanhalings: Ons is slawe van die reg, sodat ons vry kan wees. -Marcus Tullius Cicero
Kan Ons Alleen Die Wêreld Aanhalings: Ons kan nooit weet of 'n stuk skryfwerk swak is nie tensy ons begin het om dit te lees asof dit baie goed is, en dan ontdek dat ons die outeur 'n onverdiende kompliment gegee het. -C.S. Lewis
ons-kan-nooit-weet-of-'n-stuk-skryfwerk-swak-is-nie-tensy-ons-begin-het-om-dit-te-lees-asof-dit-baie-goed-is-dan-ontdek-dat-ons-die-outeur-'n
Kan Ons Alleen Die Wêreld Aanhalings: Sien wat berou kan doen. Wat kan dit nie?Wat kánd it, as ons geen berou kan voel nie? -William Shakespeare
sien-wat-berou-kan-doen-wat-kan-dit-niewat-kánd-it-as-ons-geen-berou-kan-voel-nie
Kan Ons Alleen Die Wêreld Aanhalings: Ons volk se moontlikhede is miskien talryker as wat ons meen. En 'n literatuur kan nooit vooraf teoreties in kafees of kroeë, voorkamers, kollegesale of redaksiekantore gemaak word nie. -N.P. van Wyk Louw
ons-volk-se-moontlikhede-is-miskien-talryker-as-wat-ons-meen-en-'n-literatuur-kan-nooit-vooraf-teoreties-in-kafees-of-kroeë-voorkamers-kollegesale
Kan Ons Alleen Die Wêreld Aanhalings: Ons wens onsself soms geluk wanneer ons wakker word na 'n nagmerrie; dit kan so wees in die oomblik na die dood. -Nathaniel Hawthorne
ons-wens-onsself-soms-geluk-wanneer-ons-wakker-word-na-'n-nagmerrie-dit-kan-so-wees-in-die-oomblik-na-die-dood
Kan Ons Alleen Die Wêreld Aanhalings: Hoe hoog men drave in stijl en toon,De treurspek spant alleen de kroon. -Joost van den Vondel
hoe-hoog-men-drave-in-stijl-toonde-treurspek-spant-alleen-de-kroon
Kan Ons Alleen Die Wêreld Aanhalings: elke mens verwerf sy dooddie dood wat alleen joune is en niemand anders s'n nie -George Seferis
elke-mens-verwerf-sy-dooddie-dood-wat-alleen-joune-is-niemand-anders-s'n-nie
Kan Ons Alleen Die Wêreld Aanhalings: Hoe hoog men stijge in maat of toon,het treurspel spant alleen de kroon. -Joost van den Vondel
hoe-hoog-men-stijge-in-maat-of-toonhet-treurspel-spant-alleen-de-kroon
Kan Ons Alleen Die Wêreld Aanhalings: Ons moet 'n beleid volg en 'n praktyk uitwerk wat die gemeenskaplike in ons samelewing bevorder en beskerm, en terselfdertyd dit wat waardevol is in ons diversiteit eerbiedig....'n
Kan Ons Alleen Die Wêreld Aanhalings: Letterkunde kan 'n groot invloed op die geloof en emosionele lewe van die individu uitoefen. Hoe geringer ons literêre ontwikkeling, hoe ontvankliker is ons vir die boodskap wat die stof, die onderwerp van die boek, vir ons het, afgesien van die estetiese aanwending daarvan. -Gerrit Dekker
Kan Ons Alleen Die Wêreld Aanhalings: Alleen die noodsaak om aan die lewe te bly, dwing 'n mens om handearbeid te doen. -Saint Thomas Aquinas
alleen-die-noodsaak-om-aan-die-lewe-te-bly-dwing-'n-mens-om-handearbeid-te-doen
Kan Ons Alleen Die Wêreld Aanhalings: Die boumeester moet nie alleen teken nie, maar ook musiek verstaan. -Vitruvius
die-boumeester-moet-nie-alleen-teken-nie-maar-ook-musiek-verstaan
Kan Ons Alleen Die Wêreld Aanhalings: Daar is geen doodOns wat van lae strand dit sien, en speurhoe dat hul vaart die afstand steeds vergroot - ons kan nie sien wat anderkant gebeur,en daarom noem ons die verdwyning: dood -Totius
daar-is-geen-doodons-wat-van-lae-strand-dit-speurhoe-dat-hul-vaart-die-afstand-steeds-vergroot-ons-kan-nie-wat-anderkant-gebeur-daarom-noem-ons
Kan Ons Alleen Die Wêreld Aanhalings: Die een Verskriklike wat ons moet vrees, is die stilte wat oor die wêreld sal neersak wanneer daar nie meer binne die volke gepraat sal word nie, gestry, geredeneer nie; en die volke self teenoor mekaar nors en stil en sonder gesprek soos groot roofdiere sal lê. -N.P. van Wyk Louw
Kan Ons Alleen Die Wêreld Aanhalings: Berou is impotent; dit sal sy foute herhaal. Belydenis alleen is die werklike krag; dit bring 'n einde aan alles. -Honoré de Balzac
berou-is-impotent-dit-sal-sy-foute-herhaal-belydenis-alleen-is-die-werklike-krag-dit-bring-'n-einde-aan-alles
Kan Ons Alleen Die Wêreld Aanhalings: Ek lewe so ver bo my inkomste dat 'n mens amper kan sê ons is uitmekaar. -Saki
ek-lewe-so-ver-bo-my-inkomste-dat-'n-mens-amper-kan-sê-ons-is-uitmekaar
Kan Ons Alleen Die Wêreld Aanhalings: Ek kan dit nie bewys nie; ek weet nie of ander dit kan ontken nie, maar my indruk is dat die Afrikaanse skrywer en digter 'n baie groter invloed uitoefen op die denke van ons Afrikaanssprekendes as die Afrikaanse predikant. -Beyers Naudé
Kan Ons Alleen Die Wêreld Aanhalings: Al vergaan die wêreld ook, geregtigheid moet voortgaan. -Spreekwoorde
al-vergaan-die-wêreld-ook-geregtigheid-moet-voortgaan
Kan Ons Alleen Die Wêreld Aanhalings: As sport ons daaglikse plig was, sou ons die werk wat ons nou moet doen byderhand neem vir ons plesier. -C.J. Langenhoven
as-sport-ons-daaglikse-plig-was-sou-ons-die-werk-wat-ons-nou-moet-doen-byderhand-neem-vir-ons-plesier
Kan Ons Alleen Die Wêreld Aanhalings: Ons Vader wat in die Hemel is,Laat u Naam geheilig word;Laat u koninkryk kom;Laat u wil ook op die aarde geskiet,Net soos in die hemel.Gee ons vandagOns daaglikse brood;En vergeef ons ons oortredingeSoos ons ook dié vergeweWat teen ons oortree;En laat ons nie in versoeking kom nieMaar verlos ons van die Bose. -Die Bybel
Kan Ons Alleen Die Wêreld Aanhalings: As Amerika nies, kry Europa verkoue - en die Derde Wêreld longontsteking. -Unknown
as-amerika-nies-kry-europa-verkoue-die-derde-wêreld-longontsteking
Kan Ons Alleen Die Wêreld Aanhalings: Ons reken ons geluk vir ons loon en ons straf vir ons ongeluk. -C.J. Langenhoven
ons-reken-ons-geluk-vir-ons-loon-ons-straf-vir-ons-ongeluk