Kan Bekostig Om Te Verloor Aanhalings

Go to Gemtracks
Kan Bekostig Om Te Verloor Aanhalings: Leen net uit wat jy kan bekostig om te verloor. -George Herbert
leen-net-uit-wat-jy-kan-bekostig-om-te-verloor
Kan Bekostig Om Te Verloor Aanhalings: Ek kan dit nie bekostig om Fracois Villon te laat hang nie. Daar is 'n honderduisend skurke soos hy in Frankryk, maar nie nog so 'n digter nie. -Lodewyk XI
ek-kan-dit-nie-bekostig-om-fracois-villon-te-laat-hang-nie-daar-is-'n-honderduisend-skurke-soos-hy-in-frankryk-maar-nie-nog-so-'n-digter-nie
Kan Bekostig Om Te Verloor Aanhalings: Die demokrasie is redeliker en mensliker. Hy aanvaar die domheid as een van ons grondtrekke, en hy het sy swaar soort geduld daarmee. Hy beweeg dus traer, maar met 'n minimum aan geweld; en hy kan dit bekostig om oor die traes te glimlag. -N.P. van Wyk Louw
Kan Bekostig Om Te Verloor Aanhalings: Die werkers het niks om te verloor behalwe hul kettings. Hulle kan 'n wêreld wen. Werkers van die wêreld, verenig! -Karl Marx
die-werkers-het-niks-om-te-verloor-behalwe-hul-kettings-hulle-kan-'n-wêreld-wen-werkers-van-die-wêreld-verenig
Kan Bekostig Om Te Verloor Aanhalings: Daar is drie maniere waarop 'n mens sy geld kan verloor: deur dit op vroue te verkwis, deur dit weg te dobbel, of deur deskundiges aan te stel. Hiervan is vroue die lekkerste, dobbel die opwindendste en deskundiges die sekerste. -Georges Pompidou
Kan Bekostig Om Te Verloor Aanhalings: Moet nooit geldskieter of geldlener word nie;Wie uitleen, sal soms geld en vriend verloor,Wie leen, verstomp sy spaarsin en sy sorg. -William Shakespeare
moet-nooit-geldskieter-of-geldlener-word-niewie-uitleen-sal-soms-geld-vriend-verloorwie-leen-verstomp-sy-spaarsin-sy-sorg
Kan Bekostig Om Te Verloor Aanhalings: Hulle wat hul opvoeding in hul jeug verwaarloos, Verloor die verlede en is dood vir die toekoms. -Euripides
hulle-wat-hul-opvoeding-in-hul-jeug-verwaarloos-verloor-die-verlede-is-dood-vir-die-toekoms
Kan Bekostig Om Te Verloor Aanhalings: Die beskaafde man het 'n koets gebou, maar die gebruik van sy voete verloor. Hy word met krukke gestut, maar boet die gebruik van sy spiere in. -Ralph Waldo Emerson
die-beskaafde-man-het-'n-koets-gebou-maar-die-gebruik-van-sy-voete-verloor-hy-word-met-krukke-gestut-maar-boet-die-gebruik-van-sy-spiere-in
Kan Bekostig Om Te Verloor Aanhalings: Kritiek kan nooit 'n held skade aandoen nie. Hy het eeue voor waarin sy waarde bepaal kan word, sy eer herstel kan word. -N.P. van Wyk Louw
kritiek-kan-nooit-'n-held-skade-aandoen-nie-hy-het-eeue-voor-waarin-sy-waarde-bepaal-kan-word-sy-eer-herstel-kan-word
Kan Bekostig Om Te Verloor Aanhalings: Afrikaans-wees is meer as kerkbasaars, geloftedagvieringe, sustersverenigings, Broederbond en Rapportryers, Bles Bridges, die dominee en die skoolhoof. Jy kan Boheems in Afrikaans wees, jy kan 'n wêreldburger of 'n kommunis of 'n sosialis of 'n Katoliek of 'n Hare Krishna wees - jy kan wees net wat jy wil en nog Afrikaans wees. En jy kan baie beslis 'n demokraat en Afrikaans wees. -Max du Preez
Kan Bekostig Om Te Verloor Aanhalings: Hy kan nie toneelspeel nie, hy kan nie sing nie, het 'n effense kaalkop, kan 'n bietjie dans. -Unknown
hy-kan-nie-toneelspeel-nie-hy-kan-nie-sing-nie-het-'n-effense-kaalkop-kan-'n-bietjie
Kan Bekostig Om Te Verloor Aanhalings: 'n Dokter kan sy foute begrawe, maar 'n argitek kan net sy kliënte raad gee om wingerdstokke te plant. -Frank Lloyd Wright
'n-dokter-kan-sy-foute-begrawe-maar-'n-argitek-kan-net-sy-kliënte-raad-gee-om-wingerdstokke-te-plant
Kan Bekostig Om Te Verloor Aanhalings: Sien wat berou kan doen. Wat kan dit nie?Wat kánd it, as ons geen berou kan voel nie? -William Shakespeare
sien-wat-berou-kan-doen-wat-kan-dit-niewat-kánd-it-as-ons-geen-berou-kan-voel-nie
Kan Bekostig Om Te Verloor Aanhalings: Die filosofie kan ons niks gee nie - beter gestel: kan ons niks bygee nie. Dit kan ons alleen die wêreld met natuurlike oë laat sien. -N.P. van Wyk Louw
die-filosofie-kan-ons-niks-gee-nie-beter-gestel-kan-ons-niks-bygee-nie-dit-kan-ons-alleen-die-wêreld-met-natuurlike-oë-laat
Kan Bekostig Om Te Verloor Aanhalings: Enigeen kan geskiedenis maak, maar slegs 'n groot man kan geskiedenis beskryf. -Oscar Wilde
enigeen-kan-geskiedenis-maak-maar-slegs-'n-groot-man-kan-geskiedenis-beskryf
Kan Bekostig Om Te Verloor Aanhalings: Dié is nie die era van die pamfletskrywers nie. Dit is die era van die ingenieur. Die gaping van die vonkprop is belangriker as die pen. Demokrasie sal nie gered word deur mense wat goed kan praat, kragtig kan debatteer of knap kan aanhaal nie. -Lancelot Hogben
Kan Bekostig Om Te Verloor Aanhalings: 'n Skrywer leef in eerbied vir woorde omdat hulle wreed of goed kan wees, en hulle kan hul betekenisse reg voor jou oë verander. Hulle tel geure en reuke op soos botter in 'n yskas. -John Steinbeck
'n-skrywer-leef-in-eerbied-vir-woorde-omdat-hulle-wreed-of-goed-kan-wees-hulle-kan-hul-betekenisse-reg-voor-jou-oë-verander-hulle-tel-geure-reuke
Kan Bekostig Om Te Verloor Aanhalings: Die masjinerie van die wetenskap moet individualisties en geïsoleer wees. 'n Horde kan raas rondom 'n paleis, maar kan nie 'n telefoongesprek ontwrig nie. As die spesialis sy verskyning maak, lê dit die demokrasie met die helfte aan bande. -G.K. Chesterton
Kan Bekostig Om Te Verloor Aanhalings: Jy mag nie kan kies tussen jou vyand se haat en sy liefde nie, maar jy kan kies tussen sy haat en sy minagting. -C.J. Langenhoven
jy-mag-nie-kan-kies-tussen-jou-vyand-se-haat-sy-liefde-nie-maar-jy-kan-kies-tussen-sy-haat-sy-minagting
Kan Bekostig Om Te Verloor Aanhalings: Jy kan gee sonder om lief te he, maar jy kan nie liefhe sonder om te gee nie. -Amy Carmichael
jy-kan-gee-sonder-om-lief-te-he-maar-jy-kan-nie-liefhe-sonder-om-te-gee-nie
Kan Bekostig Om Te Verloor Aanhalings: Ek kan dit nie bewys nie; ek weet nie of ander dit kan ontken nie, maar my indruk is dat die Afrikaanse skrywer en digter 'n baie groter invloed uitoefen op die denke van ons Afrikaanssprekendes as die Afrikaanse predikant. -Beyers Naudé
Kan Bekostig Om Te Verloor Aanhalings: Daar is mense wat kan doen wat hulle wil, maar dit is die wat wil doen wat hulle kan. -C.J. Langenhoven
daar-is-mense-wat-kan-doen-wat-hulle-wil-maar-dit-is-die-wat-wil-doen-wat-hulle-kan
Kan Bekostig Om Te Verloor Aanhalings: Dit is verskriklik belangrik dat ons altyd daardie reg voorbehou dat ons van mekaar moet, mag en kan verskil. Ons is nie hier om eensgesind te wees nie. Dit is stimulerend en dit is die dinge wat Afrikaans sal laat oorleef, as ons kan leer om te ontleer die ou kodes dat jy nie eintlik jou mond of jou bek te veel mag oopmaak nie. -Ton Vosloo
Kan Bekostig Om Te Verloor Aanhalings: Nederigheid kan nooit val nie. -C.J. Langenhoven
Kan Bekostig Om Te Verloor Aanhalings: Ware geluk is om jou intellek vrylik te kan gebruik. -Aristotle
ware-geluk-is-om-jou-intellek-vrylik-te-kan-gebruik
Kan Bekostig Om Te Verloor Aanhalings: 'n Prins wat dus so verplig word om goed te weet hoe om soos 'n dier op te tree, moet die jakkals en die leeu naboots, want die leeu kan hom nie self beskerm teen lokvalle nie, en die jakkals kan hom nie self beskerm teen wolwe nie. Jy moet dus 'n jakkals wees om lokvalle te herken en 'n leeu om die wolwe skrik te maak. -Niccolò Machiavelli
Kan Bekostig Om Te Verloor Aanhalings: Sanger kom en gaan, maar as jy 'n goeie akteur is, kan jy lank hou. -Elvis Presley
sanger-kom-gaan-maar-as-jy-'n-goeie-akteur-is-kan-jy-lank-hou
Kan Bekostig Om Te Verloor Aanhalings: Ek lewe so ver bo my inkomste dat 'n mens amper kan sê ons is uitmekaar. -Saki
ek-lewe-so-ver-bo-my-inkomste-dat-'n-mens-amper-kan-sê-ons-is-uitmekaar
Kan Bekostig Om Te Verloor Aanhalings: Kan jy 'n krokodilmet 'n hoek vangof hom 'n tou in die bek sit? -Die Bybel
kan-jy-'n-krokodilmet-'n-hoek-vangof-hom-'n-tou-in-die-bek-sit
Kan Bekostig Om Te Verloor Aanhalings: Moet nooit as 'n reg eis wat jy as 'n guns kan vra nie. -John Churton Collins
moet-nooit-as-'n-reg-eis-wat-jy-as-'n-guns-kan-vra-nie
Kan Bekostig Om Te Verloor Aanhalings: Kan de eene Afrkaner neutraal blijven wanneer de andere voor Afrika sterft? -M.T. Steyn
kan-de-eene-afrkaner-neutraal-blijven-wanneer-de-andere-voor-afrika-sterft
Kan Bekostig Om Te Verloor Aanhalings: Berou is 'n ewigdurende rente op 'n skuld waarvan die kapitaal nooit vereffen kan word nie. -C.J. Langenhoven
berou-is-'n-ewigdurende-rente-op-'n-skuld-waarvan-die-kapitaal-nooit-vereffen-kan-word-nie
Kan Bekostig Om Te Verloor Aanhalings: Die lui mens sê:
die-lui-mens-sê-daar-is-'n-leeu-daarbuite-ek-kan-doodgemaak-word-as-ek-dit-buite-waag
Kan Bekostig Om Te Verloor Aanhalings: Geen mens kan sonder vriende wees as hy God en die kameraadskap van boeke het nie. -Elizabeth Barrett Browning
geen-mens-kan-sonder-vriende-wees-as-hy-god-die-kameraadskap-van-boeke-het-nie
Kan Bekostig Om Te Verloor Aanhalings: Diplomasie kan beskryf word as die vervanging van baie brandende vraagstukke deur 'n klomp smeulendes. -Ambrose Bierce
diplomasie-kan-beskryf-word-as-die-vervanging-van-baie-brandende-vraagstukke-deur-'n-klomp-smeulendes