Julle Wat 'n Aanhalings

Go to Gemtracks
Julle Wat 'n Aanhalings: Julle [mans] het die wêreld van die begin af bestuur. Kyk na die gemors wat julle gemaak het. -Desmond Tutu
julle-mans-het-die-wêreld-van-die-begin-af-bestuur-kyk-na-die-gemors-wat-julle-gemaak-het
Julle Wat 'n Aanhalings: Met die maat waarmee julle meet, sal ook vir julle gemeet word. -Die Bybel
met-die-maat-waarmee-julle-meet-sal-ook-vir-julle-gemeet-word
Julle Wat 'n Aanhalings: Julle sal leer om gehoorsaam te wees,gehoorsaam en onderdanig.En julle sal die Taal leer gebruik,onderdanig sal julle dit gebruikwant in ons lê die mondemet die gif in die klop en die spoel van die hart -Breyten Breytenbach
Julle Wat 'n Aanhalings: En julle sal die Taal asseblief leer gebruik,gehoorsaam sal julle dit gebruik, breek... -Breyten Breytenbach
en-julle-sal-die-taal-asseblief-leer-gebruikgehoorsaam-sal-julle-dit-gebruik-breek
Julle Wat 'n Aanhalings: Moenie wat heilig is, vir die honde gooi nie: hulle sal omspring en julle verskeur; en moenie julle pêrels voor die varke gooi nie: hulle sal dit met hulle pote vertrap. -Die Bybel
moenie-wat-heilig-is-vir-die-honde-gooi-nie-hulle-sal-omspring-julle-verskeur-moenie-julle-pêrels-voor-die-varke-gooi-nie-hulle-sal-dit-met-hulle
Julle Wat 'n Aanhalings: Ons bring vir julle die grammatika van gewelden die sinsbou van verwoesting -uit die tradisie van ons vuurwapenssal julle die werkwoorde van vergelding hoorstotter. -Breyten Breytenbach
ons-bring-vir-julle-die-grammatika-van-gewelden-die-sinsbou-van-verwoesting-uit-die-tradisie-van-ons-vuurwapenssal-julle-die-werkwoorde-van
Julle Wat 'n Aanhalings: Vat al die kwaad wat jy in jou buurman sien en al die goed wat jy in jouself sien, en maak daar 'n derde mens uit. Hy sal naastenby so lyk soos elk van julle twee. -C.J. Langenhoven
vat-al-die-kwaad-wat-jy-in-jou-buurman-al-die-goed-wat-jy-in-jouself-maak-daar-'n-derde-mens-uit-hy-sal-naastenby-so-lyk-soos-elk-van-julle-twee
Julle Wat 'n Aanhalings: Wie van julle wat 'n gebou wil oprig, gaan nie eers sit en die koste bereken, om te sien of hy genoeg geld het om die werk te voltooi nie? -Die Bybel
wie-van-julle-wat-'n-gebou-wil-oprig-gaan-nie-eers-sit-die-koste-bereken-om-te-of-hy-genoeg-geld-het-om-die-werk-te-voltooi-nie
Julle Wat 'n Aanhalings: Julle vyand, die duiwel, loop rond soos 'n brullende leeu, op soek na iemand om te verslind. -Die Bybel
julle-vyand-die-duiwel-loop-rond-soos-'n-brullende-leeu-op-soek-na-iemand-om-te-verslind
Julle Wat 'n Aanhalings: Pas op vir die vals profete. Hulle kom na julle toe in skaapsklere, maar in werklikheid is hulle verskeurende wolwe. -Die Bybel
pas-op-vir-die-vals-profete-hulle-kom-na-julle-toe-in-skaapsklere-maar-in-werklikheid-is-hulle-verskeurende-wolwe
Julle Wat 'n Aanhalings: Trek liewer vir jou vriend jou broek uit as om vir hom vir 'n baadjie borg te staan. Ander loop julle naderhand albei nakend. -C.J. Langenhoven
trek-liewer-vir-jou-vriend-jou-broek-uit-as-om-vir-hom-vir-'n-baadjie-borg-te-staan-ander-loop-julle-naderhand-albei-nakend
Julle Wat 'n Aanhalings: Is twee mossies nie vir 'n sent te koop nie? En tog sal nie een van hulle op die grond val sonder die wil van julle Vader nie. -Die Bybel
is-twee-mossies-nie-vir-'n-sent-te-koop-nie-en-tog-sal-nie-een-van-hulle-op-die-grond-val-sonder-die-wil-van-julle-vader-nie
Julle Wat 'n Aanhalings: Gaan tot die keper en skraapDie patina vir spore uit die KaapTot die waarheid duidelik boOp die rotse is van die Erongo.Seder die Rijger, Goede Hoop en DrommedarisBewaar julle valse stukke by die argivaris.In die wande ingegraveerIs ons baasskap verewig teen wind en weer. -P.J. Philander
Julle Wat 'n Aanhalings: Baie mense dink dat noudat uhuru bereik is, noudat ek die son van vryheid sien skyn, rykdom sal reën soos manna van die hemel. Ek sê vir julle daar sal niks van die hemel kom nie. Ons moet almal hard werk met ons hande, om ons te red van armoede, onkunde en siekte. -Jomo Kenyatta
Julle Wat 'n Aanhalings: Dis eienaardig...Ek kry nooit die geleentheid om Afrikaans te praat nie omdat Boere na Engels oorskakel vinniger as wat jy Freek Robinson kan sê. Hulle het 'n spesiale infrarooi verklikker wat aan hul breinkabels gekoppel is en wat Engelssprekendes uitsniffel. -Denis Beckett
Julle Wat 'n Aanhalings: Daar is mense wat kan doen wat hulle wil, maar dit is die wat wil doen wat hulle kan. -C.J. Langenhoven
daar-is-mense-wat-kan-doen-wat-hulle-wil-maar-dit-is-die-wat-wil-doen-wat-hulle-kan
Julle Wat 'n Aanhalings: Geld wat krom is, maak reg wat stom is. -Francois Rabelais
Julle Wat 'n Aanhalings: Geld wat stom is, maar reg wat krom is. -Spreekwoorde
geld-wat-stom-is-maar-reg-wat-krom-is
Julle Wat 'n Aanhalings: Al wat ek eendag saam met my kan vat, is dit wat ek hier op aarde weggegee het. -Morkel van Tonder
al-wat-ek-eendag-saam-met-my-kan-vat-is-dit-wat-ek-hier-op-aarde-weggegee-het
Julle Wat 'n Aanhalings: 'n Drama-kritikus is 'n persoon wat 'n dramaturg verras deur hom mee te deel wat hy bedoel het. -Wilson Mizner
'n-drama-kritikus-is-'n-persoon-wat-'n-dramaturg-verras-deur-hom-mee-te-deel-wat-hy-bedoel-het
Julle Wat 'n Aanhalings: Sien wat berou kan doen. Wat kan dit nie?Wat kánd it, as ons geen berou kan voel nie? -William Shakespeare
sien-wat-berou-kan-doen-wat-kan-dit-niewat-kánd-it-as-ons-geen-berou-kan-voel-nie
Julle Wat 'n Aanhalings: die arme Afrikanershulle wat die lug gekneus heten plastiek in môre geplant hethulle wat in skroomlikheid kinders maaken kordaat soos lafaards          in 'n geluidlose gekerm om liefdemet harde knuppels en sagte pielemet slakkerige tongvleis en klipperige skaamlippein die donker na wat donker is soekin lok-asies      agter bossies -Breyten Breytenbach
Julle Wat 'n Aanhalings: Daar is honde wat maar net hoef te knor. Dit is die wat reeds tevore gewys het dat hulle kan byt. -C.J. Langenhoven
daar-is-honde-wat-maar-net-hoef-te-knor-dit-is-die-wat-reeds-tevore-gewys-het-dat-hulle-kan-byt
Julle Wat 'n Aanhalings: Die man wat ek na soek, is nie die wat die minste foute maak nie, maar die wat die meeste foute regmaak. -C.J. Langenhoven
die-man-wat-ek-na-soek-is-nie-die-wat-die-minste-foute-maak-nie-maar-die-wat-die-meeste-foute-regmaak
Julle Wat 'n Aanhalings: Om te luister na 'n gesprek wat vol vloekwoorde is, is net soos om te kou aan 'n mondvol koring wat vol klippe is. -C.J. Langenhoven
om-te-luister-na-'n-gesprek-wat-vol-vloekwoorde-is-is-net-soos-om-te-kou-aan-'n-mondvol-koring-wat-vol-klippe-is
Julle Wat 'n Aanhalings: Wat ek van Job die meeste bewonder is nie die geduld wat hy onder teëspoed betoon het nie, maar dié wat hom gekeer het dat hy sy drie vriende nie een vir een by die deur uitgeskop het nie. -C.J. Langenhoven
wat-ek-van-job-die-meeste-bewonder-is-nie-die-geduld-wat-hy-onder-teëspoed-betoon-het-nie-maar-dié-wat-hom-gekeer-het-dat-hy-sy-drie-vriende-nie-een
Julle Wat 'n Aanhalings: Ek is liewer 'n arm man wat in 'n solder woon met baie boeke as 'n koning wat nie lief is vir lees nie. -Thomas Babington Macaulay
ek-is-liewer-'n-arm-man-wat-in-'n-solder-woon-met-baie-boeke-as-'n-koning-wat-nie-lief-is-vir-lees-nie
Julle Wat 'n Aanhalings: Die Afrikaner as politieke begrip is 'n teoretiese uitvinding, 'n mite wat oor dekades heen opgebou is. En die Alternatiewe Afrikaner is 'n wilde groeisel aan dieselfde loot...As 'n mens die Afrikaanse volks-kenners vandag lees, kom jy gou agter wat die woord
Julle Wat 'n Aanhalings: 'n Hond wat lewe, is beter as 'n leeu wat dood is. Die wat lewe, weet hulle sal doodgaan, maar die dooies weet niks; daar wag vir hulle niks meer nie, hulle is vergeet; dit is klaar met hulle liefde, hulle haat en hulle hartsog. -Die Bybel
Julle Wat 'n Aanhalings: ...oor alles hou die wurm wagen stof en as is al wat bly:Want swart en droef,die hoogste troefoor ál wat roer,is Skoppensboer. -Eugene N. Marais
oor-alles-hou-die-wurm-wagen-stof-as-is-al-wat-blywant-swart-droefdie-hoogste-troefoor-ál-wat-roeris-skoppensboer
Julle Wat 'n Aanhalings: Wat is berou? 'n Groot droefheid omdat ons is wat ons is. -Marie von Ebner-Eschenbach
Julle Wat 'n Aanhalings: 'n Man wat nog nooit self iets bymekaar gemaak het nie, het altyd slim planne hoedat 'n ander sy geld behoort te gebruik wat daarvoor gewerk het. -C.J. Langenhoven
'n-man-wat-nog-nooit-self-iets-bymekaar-gemaak-het-nie-het-altyd-slim-planne-hoedat-'n-ander-sy-geld-behoort-te-gebruik-wat-daarvoor-gewerk-het
Julle Wat 'n Aanhalings: Neem hierdie lydensbeker van My af weg. Moet nogtans nie doen wat Ek wil nie, maar wat U wil. -Die Bybel
neem-hierdie-lydensbeker-van-my-af-weg-moet-nogtans-nie-doen-wat-ek-wil-nie-maar-wat-u-wil
Julle Wat 'n Aanhalings: As jy iets wil weet wat niemand weet nie, gaan lees wat almal lees, net 'n jaar daarna. -Ralph Waldo Emerson
as-jy-iets-wil-weet-wat-niemand-weet-nie-gaan-lees-wat-almal-lees-net-'n-jaar-daarna
Julle Wat 'n Aanhalings: Die man wat vandag hierdie vak bevlieg en môre daardie wys self dat hy nie weet wat sy roeping is nie. Sy inkomste wys dit ook. -C.J. Langenhoven
die-man-wat-vandag-hierdie-vak-bevlieg-môre-daardie-wys-self-dat-hy-nie-weet-wat-sy-roeping-is-nie-sy-inkomste-wys-dit-ook