Jou Lewe Aanhalings

Go to Gemtracks
Jou Lewe Aanhalings: Die rym neem ook 'n hele lewe in beslag:jou doen en dink, jou soek na ander en jou wag. -D.J. Opperman
die-rym-neem-ook-'n-hele-lewe-in-beslagjou-doen-dink-jou-soek-na-ander-jou-wag
Jou Lewe Aanhalings: Dis nie soseer 'n lewe as 'n prys of 'n geldeenheid. Dit is iets waarmee ek betaal sodat ek kan skryf...Ek betaal en ek verkoop: dit is my lewe. Verkoop my lewe, verkoop die lewe van hulle rondom my...'n Lewe sonder eer; verraad sonder beperkings; belydenis sonder einde. -J.M. Coetzee
Jou Lewe Aanhalings: 'n Mens het letterkunde in jou lewe nodig, want daarsonder gaan jy agteruit. -Nelson Mandela
'n-mens-het-letterkunde-in-jou-lewe-nodig-want-daarsonder-gaan-jy-agteruit
Jou Lewe Aanhalings: Behandel jou meerdere met beleefdheid omdat dit jou plig is; jou gelyke omdat dit jou plesier is; jou mindere omdat dit jou voorreg is. -C.J. Langenhoven
behandel-jou-meerdere-met-beleefdheid-omdat-dit-jou-plig-is-jou-gelyke-omdat-dit-jou-plesier-is-jou-mindere-omdat-dit-jou-voorreg-is
Jou Lewe Aanhalings: Skeur jou los van jou eie nasie af en verwonder jou dat die ander nasies nie oormekaar val om jou in te neem nie. -C.J. Langenhoven
skeur-jou-los-van-jou-eie-nasie-af-verwonder-jou-dat-die-ander-nasies-nie-oormekaar-val-om-jou-in-te-neem-nie
Jou Lewe Aanhalings: Die lewe is 'n droom, maar om te drrom is geen lewe. -Constantijn Huygens
die-lewe-is-'n-droom-maar-om-te-drrom-is-geen-lewe
Jou Lewe Aanhalings: Skat jou bekwaamheid te min om mee te spog en jou karakter te hoog om mee te speel. Op die manier sal jy jou selfrespek bewaar en die respek van jou ewemens verseker. -C.J. Langenhoven
skat-jou-bekwaamheid-te-min-om-mee-te-spog-jou-karakter-te-hoog-om-mee-te-speel-op-die-manier-sal-jy-jou-selfrespek-bewaar-die-respek-van-jou
Jou Lewe Aanhalings: Draai jou verkyker om om jou buurman se foute waar te neem, en hy sal van die ander kant af daardeur kyk en jou deugde vergroot sien. -C.J. Langenhoven
draai-jou-verkyker-om-om-jou-buurman-se-foute-waar-te-neem-hy-sal-van-die-ander-kant-af-daardeur-kyk-jou-deugde-vergroot
Jou Lewe Aanhalings: Jy wil as gevoelige mens wat die lewe liefhet, getuig van daardie lewe, van sy goed en sy kwaad, want dié is een. -Uys Krige
jy-wil-as-gevoelige-mens-wat-die-lewe-liefhet-getuig-van-daardie-lewe-van-sy-goed-sy-kwaad-want-dié-is-een
Jou Lewe Aanhalings: Die lewe agter die verhoog is dikwels dramatieser as die lewe daarop. -Fliegende Blätter
die-lewe-agter-die-verhoog-is-dikwels-dramatieser-as-die-lewe-daarop
Jou Lewe Aanhalings: Nog 'n goeie ding oor armoede is dat jou kinders jou nie op 70 wetlik kranksinnig sal laat verklaar om beheer oor jou boedel te verkry nie. -Woody Allen
nog-'n-goeie-ding-oor-armoede-is-dat-jou-kinders-jou-nie-op-70-wetlik-kranksinnig-sal-laat-verklaar-om-beheer-oor-jou-boedel-te-verkry-nie
Jou Lewe Aanhalings: Wie weet of lewe dood, of dood lewe is... -Aristophanes
wie-weet-of-lewe-dood-of-dood-lewe-is
Jou Lewe Aanhalings: Ek slat my twee oge op;My kyk vang die verste kopWaarvanaf sal my hulp nou kom?My hulp is vannie Jirre, van Hom.Hy't nou jimmel en Prieska gekom maak.Sonner lat jou voet klippers raak,Is Hy skoene agterrie skaapSontyd is Hy hoed op jou kop.Innie nag hou hy gevaarlikheid dopHy's mos nou da om jou op te pas.Jou siel hou Hy tussen ribbes vas.Gan jy nou in of gan jy nou yt,Hy's oor jou vir ewig an vir altyd.(Psalm 121) -Die Bybel
Jou Lewe Aanhalings: Ploeg self op die klip land en gee vir jou kneg die sagte grond. Dan sal jy jou kneg behou en jou ploeg ook. -C.J. Langenhoven
ploeg-self-op-die-klip-land-gee-vir-jou-kneg-die-sagte-grond-dan-sal-jy-jou-kneg-behou-jou-ploeg-ook
Jou Lewe Aanhalings: Skryfwerk is soos 'n offerande. Jy bring dit na die altaar en hoop dit sal aanvaar word. Jy bid ten minste dat verwerping jou nie tot woede sal dryf en jou in 'n Kain sal verander nie. Miskien, op 'n naïewe manier, skep jy jou gunsteling skatte en pak dit op 'n ondiskriminerende stapel. Diegene wat nie hul waarde besef nie, mag dit later eendag doen. En jy voel nie asof jy aldag vir jou tydgenote skryf nie. Dit mag wel wees dat jou ware lesers nog nie hier is nie en dat jou boeke hulle te voorskyn sal bring. -Saul Bellow
Jou Lewe Aanhalings: Waar jou skat is, daar sal jou hart ook wees. -Die Bybel
waar-jou-skat-is-daar-sal-jou-hart-ook-wees
Jou Lewe Aanhalings: Maak jou vriendelikheid goedkoop en hou jou vriendskap duur. -C.J. Langenhoven
maak-jou-vriendelikheid-goedkoop-hou-jou-vriendskap-duur
Jou Lewe Aanhalings: Moenie jou vriend vergeet nie; dit sal hom seermaak. Maak jou vyand daarmee seer. -C.J. Langenhoven
moenie-jou-vriend-vergeet-nie-dit-sal-hom-seermaak-maak-jou-vyand-daarmee-seer
Jou Lewe Aanhalings: Demokrasie bestaan daaruit dat jy jou eie diktators verkies en dit nadat hulle jou vertel het wat jy glo jy wil hoor. -Alan Coren
demokrasie-bestaan-daaruit-dat-jy-jou-eie-diktators-verkies-dit-nadat-hulle-jou-vertel-het-wat-jy-glo-jy-wil-hoor
Jou Lewe Aanhalings: 'n Hond wat lewe, is beter as 'n leeu wat dood is. Die wat lewe, weet hulle sal doodgaan, maar die dooies weet niks; daar wag vir hulle niks meer nie, hulle is vergeet; dit is klaar met hulle liefde, hulle haat en hulle hartsog. -Die Bybel
Jou Lewe Aanhalings: As jy jou werk sleg doen omdat jy jou loon te min beskou, sal jy nooit goeie werk doen nie: want jy sal nooit genoeg loon kry na jou eie sin nie. -C.J. Langenhoven
as-jy-jou-werk-sleg-doen-omdat-jy-jou-loon-te-min-beskou-sal-jy-nooit-goeie-werk-doen-nie-want-jy-sal-nooit-genoeg-loon-kry-na-jou-eie-sin-nie
Jou Lewe Aanhalings: Koop jou wingerdstokkies van jou buurman. Jy het nie die vreemde wingerd se druiwe geproe nie. -C.J. Langenhoven
koop-jou-wingerdstokkies-van-jou-buurman-jy-het-nie-die-vreemde-wingerd-se-druiwe-geproe-nie
Jou Lewe Aanhalings: Dis makliker om die gemeente lief te hê as jou buurman, en die hele menslike geslag as jou vrou se familie. -C.J. Langenhoven
dis-makliker-om-die-gemeente-lief-te-hê-as-jou-buurman-die-hele-menslike-geslag-as-jou-vrou-se-familie
Jou Lewe Aanhalings: In Hollywood betaal hulle jou duisende dollers vir 'n soen en 50 sent vir jou siel. -Marilyn Monroe
in-hollywood-betaal-hulle-jou-duisende-dollers-vir-'n-soen-50-sent-vir-jou-siel
Jou Lewe Aanhalings: Duidelik en openhartig - dit moet jou benadering wees as jy jou eie gedagtes wil verberg en die ander ouens van stryk wil bring. -Benjamin Disraeli
duidelik-openhartig-dit-moet-jou-benadering-wees-as-jy-jou-eie-gedagtes-wil-verberg-die-ander-ouens-van-stryk-wil-bring
Jou Lewe Aanhalings: 'n Mens moet geld in jou kop hê en nie in jou hart nie. -Jonathan Swift
'n-mens-moet-geld-in-jou-kop-hê-nie-in-jou-hart-nie
Jou Lewe Aanhalings: Leer jou ambag so goed dat jy jou altyd kan verhuur aan 'n baas wat daar minder kennis van het as jy. Dan sal jy sy baas wees. -C.J. Langenhoven
leer-jou-ambag-so-goed-dat-jy-jou-altyd-kan-verhuur-aan-'n-baas-wat-daar-minder-kennis-van-het-as-jy-dan-sal-jy-sy-baas-wees
Jou Lewe Aanhalings: Besorg jou eie boodskap en reken die moeite teen die wat die misverstand jou sou gekos het. -C.J. Langenhoven
besorg-jou-eie-boodskap-reken-die-moeite-teen-die-wat-die-misverstand-jou-sou-gekos-het
Jou Lewe Aanhalings: Trek liewer vir jou vriend jou broek uit as om vir hom vir 'n baadjie borg te staan. Ander loop julle naderhand albei nakend. -C.J. Langenhoven
trek-liewer-vir-jou-vriend-jou-broek-uit-as-om-vir-hom-vir-'n-baadjie-borg-te-staan-ander-loop-julle-naderhand-albei-nakend
Jou Lewe Aanhalings: Moenie by die huis rondlê en jou knegte werk toe stuur nie. As jy vir jou eie belange traag is, hoe kan jy verwag dat hulle vir 'n ander s'n ywerig moet wees? -C.J. Langenhoven
moenie-by-die-huis-rondlê-jou-knegte-werk-toe-stuur-nie-as-jy-vir-jou-eie-belange-traag-is-hoe-kan-jy-verwag-dat-hulle-vir-'n-ander-s'n-ywerig-moet
Jou Lewe Aanhalings: Moenie versuim om jou brief nog 'n slag oor te lees nie. Miskien weet die man nie dat jy beter is as die foutjies wat jou ontglip het nie. -C.J. Langenhoven
moenie-versuim-om-jou-brief-nog-'n-slag-oor-te-lees-nie-miskien-weet-die-man-nie-dat-jy-beter-is-as-die-foutjies-wat-jou-ontglip-het-nie
Jou Lewe Aanhalings: Doen jou eie werk. Dis verveliger om te wag solank as 'n ander jou ketel kook as wanneer jy hom self kook.Tog gaan dit gouer, wat hy is nie so spaarsaam met die hout nie. -C.J. Langenhoven
doen-jou-eie-werk-dis-verveliger-om-te-wag-solank-as-'n-ander-jou-ketel-kook-as-wanneer-jy-hom-self-kooktog-gaan-dit-gouer-wat-hy-is-nie-so
Jou Lewe Aanhalings: ...as jy bid, gaan na jou kamer toe, maak die deur toe en bid tot jou Vader wat jy nie kan sien nie. -Die Bybel
as-jy-bid-gaan-na-jou-kamer-toe-maak-die-deur-toe-bid-tot-jou-vader-wat-jy-nie-kan-nie
Jou Lewe Aanhalings: Slaap laat solank as jy jou eie baas is en daar sal 'n tyd kom wanneer 'n baas jou sal laat vroeg opstaan. -C.J. Langenhoven
slaap-laat-solank-as-jy-jou-eie-baas-is-daar-sal-'n-tyd-kom-wanneer-'n-baas-jou-sal-laat-vroeg-opstaan
Jou Lewe Aanhalings: 'n Eerbare dood is beter as 'n oneerbare lewe. -Cornelius Tacitus
'n-eerbare-dood-is-beter-as-'n-oneerbare-lewe