Jare Dood Voordat Ek Gebore Aanhalings

Go to Gemtracks
Jare Dood Voordat Ek Gebore Aanhalings: Ek is nie bang vir die dood nie. Ek was vir miljarde en miljarde jare dood voordat ek gebore is, en het nie die minste daarvan oorgekom nie. -Mark Twain
ek-is-nie-bang-vir-die-dood-nie-ek-was-vir-miljarde-miljarde-jare-dood-voordat-ek-gebore-is-het-nie-die-minste-daarvan-oorgekom-nie
Jare Dood Voordat Ek Gebore Aanhalings: Bid een keer voordat jy oorlog toe gaan; twee keer voordat jy 'n seereis aanpak; drie keer voor jy trou. -Spreekwoorde
bid-een-keer-voordat-jy-oorlog-toe-gaan-twee-keer-voordat-jy-'n-seereis-aanpak-drie-keer-voor-jy-trou
Jare Dood Voordat Ek Gebore Aanhalings: Slaap is goed, dood is beter, maar die beste is om nie gebore te word nie. -Heinrich Heine
slaap-is-goed-dood-is-beter-maar-die-beste-is-om-nie-gebore-te-word-nie
Jare Dood Voordat Ek Gebore Aanhalings: Omdat ek opgelet het dat papier meer kos voordat daarop geskryf is. -Socrates
omdat-ek-opgelet-het-dat-papier-meer-kos-voordat-daarop-geskryf-is
Jare Dood Voordat Ek Gebore Aanhalings: Gebore onder de Engelsche vlag, wens ik niet daaronder sterven. -Paul Kruger
gebore-onder-de-engelsche-vlag-wens-ik-niet-daaronder-sterven
Jare Dood Voordat Ek Gebore Aanhalings: Van die reg wat met ons gebore is, daarvan is, helaas, nooit sprake. -Johann Wolfgang von Goethe
van-die-reg-wat-met-ons-gebore-is-daarvan-is-helaas-nooit-sprake
Jare Dood Voordat Ek Gebore Aanhalings: Voordat jy 'n nuwe koers inslaan, bereken eers of jy weer sal kan omdraai as jy jou altemit vasloop, en onthou geen pad is na weerskante toe afdraand nie. -C.J. Langenhoven
voordat-jy-'n-nuwe-koers-inslaan-bereken-eers-of-jy-weer-sal-kan-omdraai-as-jy-jou-altemit-vasloop-onthou-geen-pad-is-na-weerskante-toe-afdraand-nie
Jare Dood Voordat Ek Gebore Aanhalings: Die mens is gebore vir optrede. Om nie besig te wees en om nie te bestaan nie, is dieselfde ding. -Voltaire
die-mens-is-gebore-vir-optrede-om-nie-besig-te-wees-om-nie-te-bestaan-nie-is-dieselfde-ding
Jare Dood Voordat Ek Gebore Aanhalings: In Afrika gebeur dinge soms agterstevoor. Soos dat die son eers moes ondergaan oor die vasteland voordat hy opgekom het, en nie andersom nie. -Mathews Phosa
in-afrika-gebeur-dinge-soms-agterstevoor-soos-dat-die-eers-moes-ondergaan-oor-die-vasteland-voordat-hy-opgekom-het-nie-andersom-nie
Jare Dood Voordat Ek Gebore Aanhalings:
die-dood-is-vernietigdie-oorwinning-is-behaaldood-waar-is-jou-oorwinningdood-waar-is-jou-angel
Jare Dood Voordat Ek Gebore Aanhalings: Geen ras kan bloei voordat dit nie geleer het dat daar net soveel waarde is in die bewerking van 'n land as in die skryf van 'n gedig nie. -Booker T. Washington
geen-ras-kan-bloei-voordat-dit-nie-geleer-het-dat-daar-net-soveel-waarde-is-in-die-bewerking-van-'n-land-as-in-die-skryf-van-'n-gedig-nie
Jare Dood Voordat Ek Gebore Aanhalings: Wie weet of lewe dood, of dood lewe is... -Aristophanes
wie-weet-of-lewe-dood-of-dood-lewe-is
Jare Dood Voordat Ek Gebore Aanhalings: Die dood is nie verskriklik nie, maar die gedagte dat die dood iets verskrikliks is, dit is die verskriklike. -Epictetus
die-dood-is-nie-verskriklik-nie-maar-die-gedagte-dat-die-dood-iets-verskrikliks-is-dit-is-die-verskriklike
Jare Dood Voordat Ek Gebore Aanhalings: Of die dood is 'n toestand van nikswees en totale onbewustheid, of, soos mense sê, is daar 'n verandering en migrasie van die siel van hierdie wêreld na 'n ander...As dit nou die aard van die dood is, sê ek om te sterf is om te wen; want die ewigheid is dan net 'n enkele nag. -Plato
Jare Dood Voordat Ek Gebore Aanhalings: Nou moet ek sterwe, omdat ek getrou gebly het aan die dinge waaronder ek gebore is en waarvoor ek altyd geveg het. Aan my word geen genade betoon nie, hoewel ek toevalligerwyse die seun was wat onder die wit vlag uitgegaan het om die oorgawe van dr. Jameson te aanvaar, en nou is hy sir Starr Jameson, terwyl ek doodgeskiet moet word. -Jopie Fourie
Jare Dood Voordat Ek Gebore Aanhalings: So dood soos 'n mossie. -William Langland
Jare Dood Voordat Ek Gebore Aanhalings: Die dood is doof. -Miguel de Cervantes
Jare Dood Voordat Ek Gebore Aanhalings: Die dood is 'n groot vredemaker. -Allesandro Manzoni
Jare Dood Voordat Ek Gebore Aanhalings: Ons is almal op sterwe na dood. -C.J. Langenhoven
Jare Dood Voordat Ek Gebore Aanhalings: Die berig oor my dood was 'n oordrywing. -Mark Twain
die-berig-oor-my-dood-was-'n-oordrywing
Jare Dood Voordat Ek Gebore Aanhalings: 'n Eerbare dood is beter as 'n oneerbare lewe. -Cornelius Tacitus
'n-eerbare-dood-is-beter-as-'n-oneerbare-lewe
Jare Dood Voordat Ek Gebore Aanhalings: Die dood het min vriende. -Robert Mannyng
Jare Dood Voordat Ek Gebore Aanhalings: 'n Enkele dood is is tragedie, 'n miljoen sterftes 'n statistiek. -Joseph Stalin
'n-enkele-dood-is-is-tragedie-'n-miljoen-sterftes-'n-statistiek
Jare Dood Voordat Ek Gebore Aanhalings: Die dood maak alle tellings gelyk. -James Shirley
die-dood-maak-alle-tellings-gelyk
Jare Dood Voordat Ek Gebore Aanhalings: Arm of ryk, die dood maak almal gelyk. -Spreekwoorde
arm-of-ryk-die-dood-maak-almal-gelyk
Jare Dood Voordat Ek Gebore Aanhalings: Baie mense is reeds dood voorat hulle begin lewe. -Seneca
baie-mense-is-reeds-dood-voorat-hulle-begin-lewe
Jare Dood Voordat Ek Gebore Aanhalings: die dood is niksis slegs 'n oorgang van asem na ontasem -Breyten Breytenbach
die-dood-is-niksis-slegs-'n-oorgang-van-asem-na-ontasem
Jare Dood Voordat Ek Gebore Aanhalings: Die dood is 'n swart kameel wat voor elke ou se hek kniel. -Abd-El-Kader
die-dood-is-'n-swart-kameel-wat-voor-elke-se-hek-kniel
Jare Dood Voordat Ek Gebore Aanhalings: ?Die dood is 'n swart kameel wat voor elke ou se hek kniel. -Abd-El-Kader
die-dood-is-'n-swart-kameel-wat-voor-elke-se-hek-kniel
Jare Dood Voordat Ek Gebore Aanhalings: elke mens verwerf sy dooddie dood wat alleen joune is en niemand anders s'n nie -George Seferis
elke-mens-verwerf-sy-dooddie-dood-wat-alleen-joune-is-niemand-anders-s'n-nie
Jare Dood Voordat Ek Gebore Aanhalings: Wanneer ek dood is, hoop ek dit sal so wees: hoe sondig hy ook al was, sy boeke word gelees. -Hilaire Belloc
wanneer-ek-dood-is-hoop-ek-dit-sal-so-wees-hoe-sondig-hy-ook-al-was-sy-boeke-word-gelees
Jare Dood Voordat Ek Gebore Aanhalings: anoniem maar rustigen aan geen bloed verknog:miskien is die dood dan 'n verowerde asiel -Breyten Breytenbach
anoniem-maar-rustigen-aan-geen-bloed-verknogmiskien-is-die-dood-dan-'n-verowerde-asiel
Jare Dood Voordat Ek Gebore Aanhalings: Al is jy, Dood, ook met ons. Ja, vir myIs elke kind se eerste lewenskreet'n Groter wonder as sy laaste snik. -C. Louis Leipoldt
al-is-jy-dood-ook-met-ons-ja-vir-myis-elke-kind-se-eerste-lewenskreet'n-groter-wonder-as-sy-laaste-snik
Jare Dood Voordat Ek Gebore Aanhalings: kleef aan jou beddie hemel is holen koud en ver versetjou teen die dood wurmpropvol -T.T. Cloete
kleef-aan-jou-beddie-hemel-is-holen-koud-ver-versetjou-teen-die-dood-wurmpropvol
Jare Dood Voordat Ek Gebore Aanhalings: Here, maak my 'n instrument van U vrede. Waar daar haat is, laat my liefde saai; waar daar onreg is, vergifnis; waar daar twyfel is, geloof; waar daar wanhoop is, hoop; waar daar duisternis is, lig; waar daar droefheid is, blydskap. O Goddelike Meester, gee dat ek nie soseer sal soek om getroos te word nie as om te troos; om verstaan te word nie as om te verstaan; om bemin te word nie as om lief te hê. Want dit is deur te gee dat ons ontvang; dit is deur te vergewe dat ons vergewe word; en dit is deur te sterwe dat ons tot die Ewige Lewe gebore word. -Franciskus van Assisi