Jaar Kroes Aanhalings

Go to Gemtracks
Jaar Kroes Aanhalings: Afrikaners (is) vandag kroes, kras en kordaat....Afrikanerwees is die laaste paar jaar kroes. Letterlik inmekaar gekrul, siek ,olik. Afrikaners is aan die rondmaal soos 'n klomp vasgekeerde skape...Dan is daar die hink-en-pink Afrikaners wat etikette om hulself hang: die ontnugterdes; die rigtingloses; die sinici; die magteloses; die bedruktes; die beswaardes; die afwagtendes wat wag op 'n kaptein wat weer hekke sal oopmaak...Afrikaners het kroes geword. Ander klein volkies is in hulle kroesheid uiteindelik uitgewis. -Willem de Klerk
Jaar Kroes Aanhalings: Werk asof jy hondred jaar gaan word, bid asof jy more sal sterwe. -Benjamin Franklin
werk-asof-jy-hondred-jaar-gaan-word-bid-asof-jy-more-sal-sterwe
Jaar Kroes Aanhalings: Ons taal is 'n grys reserwis van meer dan honderd jaar met die vingers styf om die snellers - -Breyten Breytenbach
ons-taal-is-'n-grys-reserwis-van-meer-dan-honderd-jaar-met-die-vingers-styf-om-die-snellers
Jaar Kroes Aanhalings: Ons is studente van woorde: ons word 10 of 15 jaar saamgehok in skole en kolleges en voordrag kamers en kom uiteindelik te voorskyn met 'n sak wind, 'n geheue vir woorde en weet absoluut niks. -Ralph Waldo Emerson
ons-is-studente-van-woorde-ons-word-10-of-15-jaar-saamgehok-in-skole-kolleges-voordrag-kamers-kom-uiteindelik-te-voorskyn-met-'n-sak-wind-'n-geheue
Jaar Kroes Aanhalings: As jy iets wil weet wat niemand weet nie, gaan lees wat almal lees, net 'n jaar daarna. -Ralph Waldo Emerson
as-jy-iets-wil-weet-wat-niemand-weet-nie-gaan-lees-wat-almal-lees-net-'n-jaar-daarna
Jaar Kroes Aanhalings: Na vyftig jaar se geveg en stryd teen die Boer, sal daar geen Boer meer in Suid-Afrika wees wat Afrikaans (the Taal), behalwe as 'n kuriositeit, praat nie; net die groot Engelssprekende Suid-Afrikaner sal oorbly. -Olive Schreiner
Jaar Kroes Aanhalings: Sal die leser wat by hierdie plekke kom, as die skrywer in die graf is, onthou dat daar vir hom ook 'n jaar sal kom waarvan hy nie die Ou-jaarsdag sal sien nie. -C.J. Langenhoven
sal-die-leser-wat-by-hierdie-plekke-kom-as-die-skrywer-in-die-graf-is-onthou-dat-daar-vir-hom-ook-'n-jaar-sal-kom-waarvan-hy-nie-die-ou-jaarsdag-sal
Jaar Kroes Aanhalings: Italie het dertig jaar lank onder die Borgias oorlog, terreur, moord en bloedvergieting gehad, maar mense opgelewer soos Michelangelo en Leonardi da Vinci, en die Renaissance. In Switserland was daar 500jaar lank broederliefde, demokrasie en vrede. Maar wat het hieruit gekom? Die koekoekhorlosie. -Orson Welles
Jaar Kroes Aanhalings: Die slagveld is verskuiwe. U Bloedrivier lê in die stad...Die Afrikanerdom (is) weer op trek, op sy nuwe Groot Trek...sy nuwe Groter Trek. Dis nie soos 'n honderd jaar gelede 'n trek weg van die middelpunte van die beskawing af nie, maar 'n trek terug - terug van die platteland na die stad. -D.F. Malan