Is Leef In 'n Bestendige Aanhalings

Is Leef In 'n Bestendige Aanhalings: Lewe uit 'n tradisie...dit is leef in 'n bestendige debat met die verlede. -N.P. van Wyk Louw


lewe-uit-'n-tradisiedit-is-leef-in-'n-bestendige-debat-met-die-verlede
Is Leef In 'n Bestendige Aanhalings: Ek leef met my oogop die ewigheid - gedagvaar deur die dood -Joan Hambridge


ek-leef-met-my-oogop-die-ewigheid-gedagvaar-deur-die-dood
Is Leef In 'n Bestendige Aanhalings: ...dat hy wat teen die onsterflikes veg, nie baie lank leef nie... -Homerus


dat-hy-wat-teen-die-onsterflikes-veg-nie-baie-lank-leef-nie
Is Leef In 'n Bestendige Aanhalings: Solank as wat ek iets nodig het, het ek 'n rede om te leef. Tevredenheid is die dood. -George Bernard Shaw


solank-as-wat-ek-iets-nodig-het-het-ek-'n-rede-om-te-leef-tevredenheid-is-die-dood
Is Leef In 'n Bestendige Aanhalings: Die Walliesers en die Afrikaners het baie gemeen - albei leef te na aan die Engelse en te ver van God. -Paul Moorcraft


die-walliesers-die-afrikaners-het-baie-gemeen-albei-leef-te-na-aan-die-engelse-te-ver-van-god
Is Leef In 'n Bestendige Aanhalings: Drome is waar terwyl hulle duur, en leef ons nie in drome nie? -Alfred


drome-is-waar-terwyl-hulle-duur-leef-ons-nie-in-drome-nie
Is Leef In 'n Bestendige Aanhalings: 'n Skrywer leef in eerbied vir woorde omdat hulle wreed of goed kan wees, en hulle kan hul betekenisse reg voor jou oë verander. Hulle tel geure en reuke op soos botter in 'n yskas. -John Steinbeck


'n-skrywer-leef-in-eerbied-vir-woorde-omdat-hulle-wreed-of-goed-kan-wees-hulle-kan-hul-betekenisse-reg-voor-jou-oë-verander-hulle-tel-geure-reuke
Is Leef In 'n Bestendige Aanhalings: Ons loop met vreemde voete; ons sien met vreemde oë; deur 'n vreemde geheue herken en groet ons mense; ons leef van vreemde arbeid. -Pliny the Elder


ons-loop-met-vreemde-voete-ons-met-vreemde-oë-deur-'n-vreemde-geheue-herken-groet-ons-mense-ons-leef-van-vreemde-arbeid
Is Leef In 'n Bestendige Aanhalings: Geskiedenis is min of meer twak. Dit is tradisie. Ons wil nie tradisie hê nie. Ons wil in die hede leef en die enigste geskiedenis wat iets werd is, is die geskiedenis wat ons vandag maak. -Henry Ford


geskiedenis-is-min-of-meer-twak-dit-is-tradisie-ons-wil-nie-tradisie-hê-nie-ons-wil-in-die-hede-leef-die-enigste-geskiedenis-wat-iets-werd-is-is