Is Die Enigste Aanhalings

Go to Gemtracks
Is Die Enigste Aanhalings: Tyd is die enigste kritikus sonder ambisie. -John Steinbeck
tyd-is-die-enigste-kritikus-sonder-ambisie
Is Die Enigste Aanhalings: Die enigste ding slegter as om na 'n vrot rolprent te kyk, is om in een te speel. -Elvis Presley
die-enigste-ding-slegter-as-om-na-'n-vrot-rolprent-te-kyk-is-om-in-een-te-speel
Is Die Enigste Aanhalings: Die enigste probleem met kapitalisme is die kapitaliste; hulle is verdomp te geldgierig. -Herbert Hoover
die-enigste-probleem-met-kapitalisme-is-die-kapitaliste-hulle-is-verdomp-te-geldgierig
Is Die Enigste Aanhalings: Die luiaard is die enigste man wat van sy slaap sal moet rekenskap gee. -C.J. Langenhoven
die-luiaard-is-die-enigste-man-wat-van-sy-slaap-sal-moet-rekenskap-gee
Is Die Enigste Aanhalings: Die enigste tyd wanneer gespaarde geld niks werk is nie, is wanneer jy 'n goedkoop artikel gekoop het. -C.J. Langenhoven
die-enigste-tyd-wanneer-gespaarde-geld-niks-werk-is-nie-is-wanneer-jy-'n-goedkoop-artikel-gekoop-het
Is Die Enigste Aanhalings: In elke goed geregeerde staat is rykdom 'n heilige saak; in demokrasieë is dit die enigste heilige saak. -Anatole France
in-elke-goed-geregeerde-staat-is-rykdom-'n-heilige-saak-in-demokrasieë-is-dit-die-enigste-heilige-saak
Is Die Enigste Aanhalings: Regsgeleerdes is die enigste mense by wie onkundigheid van die wet nie strafbaar is nie. -Jeremy Bentham
regsgeleerdes-is-die-enigste-mense-by-wie-onkundigheid-van-die-wet-nie-strafbaar-is-nie
Is Die Enigste Aanhalings: 'n Ekonoom: die enigste professionele mens wat sien iets werk in die praktyk en dan bekommerd wonder of dit in teorie werk. -Ronald Reagan
'n-ekonoom-die-enigste-professionele-mens-wat-iets-werk-in-die-praktyk-dan-bekommerd-wonder-of-dit-in-teorie-werk
Is Die Enigste Aanhalings: Die brandweer was die enigste job waar ek nie gefire is nie. -Koos Kombuis
die-brandweer-was-die-enigste-job-waar-ek-nie-gefire-is-nie
Is Die Enigste Aanhalings: Basta die sirene van die lafaards. Ons skrywers het 'n taak; 'n demokratiese intelligentsia wat sy sê sê, of hulle nou sensors of vriende is, is 'n volk se enigste waarborg teen geweld en vir verandering. -Jan Rabie
basta-die-sirene-van-die-lafaards-ons-skrywers-het-'n-taak-'n-demokratiese-intelligentsia-wat-sy-sê-sê-of-hulle-nou-sensors-of-vriende-is-is-'n
Is Die Enigste Aanhalings: Die enigste Afrikaner met wie die Engelssprekende kam saamwerk, is die een wat oogluikend en dikvellig al sy regte prysgee om Engelse
die-enigste-afrikaner-met-wie-die-engelssprekende-kam-saamwerk-is-die-een-wat-oogluikend-dikvellig-al-sy-regte-prysgee-om-engelse-oorgevoeligheid-nie
Is Die Enigste Aanhalings: Ek is gedwing om te glo dat die enigste hoop om geregtigheid vir die samelewing of die individu te verkry, geleë is in ware filosofie, en dat die mensdom geen ontsnapping van probleme sal hê totdat of werklike filosowe politieke mag verwerf, of politici deur een of ander wonderwerk filosowe word. -Plato
Is Die Enigste Aanhalings: Geskiedenis is min of meer twak. Dit is tradisie. Ons wil nie tradisie hê nie. Ons wil in die hede leef en die enigste geskiedenis wat iets werd is, is die geskiedenis wat ons vandag maak. -Henry Ford
geskiedenis-is-min-of-meer-twak-dit-is-tradisie-ons-wil-nie-tradisie-hê-nie-ons-wil-in-die-hede-leef-die-enigste-geskiedenis-wat-iets-werd-is-is