Iets Wat Met Aanhalings

Go to Gemtracks
Iets Wat Met Aanhalings: Die mens was nooit met groter vreugde vervul as toe hy 'n katedraal gebou het nie: iets wat met die eerste oogopslag na 'n groot standbeeld lyk, maar van nader beskou, so lewendig en opwindend soos 'n woud is. -Robert Louis Stevenson
Iets Wat Met Aanhalings: Met gehoorsaamheid sal jy uit die kleinste inkomste iets oorhou; met verkwistery sal die grootste vir jou te min wees. -C.J. Langenhoven
met-gehoorsaamheid-sal-jy-uit-die-kleinste-inkomste-iets-oorhou-met-verkwistery-sal-die-grootste-vir-jou-te-min-wees
Iets Wat Met Aanhalings: Met spaarsaamheid sal jy uit die kleinste inkomste iets oorhou, met verkwistery sal die grootste vir jou te min wees. -C.J. Langenhoven
met-spaarsaamheid-sal-jy-uit-die-kleinste-inkomste-iets-oorhou-met-verkwistery-sal-die-grootste-vir-jou-te-min-wees
Iets Wat Met Aanhalings: Afrikaners het 'n spesifieke kultuur, een waarvan die essensie vir dekades en langer een van onverdraagsaamheid was, en hoofsaaklik nog steeds is. Of 'n Afrikaner in die PAC of in die AWB is, hy is basies onverdraagsaam. Die onverdraagsaamheid dra verskeie klede. Dit word veral toegedek met eufemismes soos
Iets Wat Met Aanhalings: Die digter is ook 'n dief, hy steelvan elke liggaam en elke gesigen siel iets, van wie hulle nie heelen bymekaar hou nie roof hy iets vir 'n gedig. -T.T. Cloete
die-digter-is-ook-'n-dief-hy-steelvan-elke-liggaam-elke-gesigen-siel-iets-van-wie-hulle-nie-heelen-bymekaar-hou-nie-roof-hy-iets-vir-'n-gedig
Iets Wat Met Aanhalings: Die oomblik wat jy iets groots sien, wil jy dit nasionaliseer. -Winston Churchill
die-oomblik-wat-jy-iets-groots-wil-jy-dit-nasionaliseer
Iets Wat Met Aanhalings: 'n Man wat nog nooit self iets bymekaar gemaak het nie, het altyd slim planne hoedat 'n ander sy geld behoort te gebruik wat daarvoor gewerk het. -C.J. Langenhoven
'n-man-wat-nog-nooit-self-iets-bymekaar-gemaak-het-nie-het-altyd-slim-planne-hoedat-'n-ander-sy-geld-behoort-te-gebruik-wat-daarvoor-gewerk-het
Iets Wat Met Aanhalings: As jy iets wil weet wat niemand weet nie, gaan lees wat almal lees, net 'n jaar daarna. -Ralph Waldo Emerson
as-jy-iets-wil-weet-wat-niemand-weet-nie-gaan-lees-wat-almal-lees-net-'n-jaar-daarna
Iets Wat Met Aanhalings: Solank as wat ek iets nodig het, het ek 'n rede om te leef. Tevredenheid is die dood. -George Bernard Shaw
solank-as-wat-ek-iets-nodig-het-het-ek-'n-rede-om-te-leef-tevredenheid-is-die-dood
Iets Wat Met Aanhalings: Die geheim van om 'n besigheid te bedryf, is om iets te weet wat niemand anders weet nie. -Aristotle Onassis
die-geheim-van-om-'n-besigheid-te-bedryf-is-om-iets-te-weet-wat-niemand-anders-weet-nie
Iets Wat Met Aanhalings: 'n Argitek moet so min in stede woon soos 'n skilder. Stuur hom na ons heuwels en laat hom daar 'n studie maak van wat die natuur bedoel met 'n steunboog en wat met 'n koepel. -John Ruskin
'n-argitek-moet-so-min-in-stede-woon-soos-'n-skilder-stuur-hom-na-ons-heuwels-laat-hom-daar-'n-studie-maak-van-wat-die-natuur-bedoel-met-'n
Iets Wat Met Aanhalings: 'n Ekonoom: die enigste professionele mens wat sien iets werk in die praktyk en dan bekommerd wonder of dit in teorie werk. -Ronald Reagan
'n-ekonoom-die-enigste-professionele-mens-wat-iets-werk-in-die-praktyk-dan-bekommerd-wonder-of-dit-in-teorie-werk
Iets Wat Met Aanhalings: 'n Goeie boek is die een wat met groot verwagtig oopgemaak en met groot wins toegemaak word. -Amos Bronson Alcott
'n-goeie-boek-is-die-een-wat-met-groot-verwagtig-oopgemaak-met-groot-wins-toegemaak-word
Iets Wat Met Aanhalings: Met 'n man wat met homself tevrede is, is niemand anders tevrede nie. -C.J. Langenhoven
met-'n-man-wat-met-homself-tevrede-is-is-niemand-anders-tevrede-nie
Iets Wat Met Aanhalings: klein verlede, verwaai en verspot, vergete en toetentalbeteuterd in die gang van 'n vasteland wat geduldigsy grondwater aanvul met bloed en met bloed bemes... -Wilma Stockenstrom
klein-verlede-verwaai-verspot-vergete-toetentalbeteuterd-in-die-gang-van-'n-vasteland-wat-geduldigsy-grondwater-aanvul-met-bloed-met-bloed-bemes
Iets Wat Met Aanhalings: 'n Luiaard ploeg nie in die saaityd nie en soek in die oestyd na iets wat nie daar is nie. -Die Bybel
'n-luiaard-ploeg-nie-in-die-saaityd-nie-soek-in-die-oestyd-na-iets-wat-nie-daar-is-nie
Iets Wat Met Aanhalings: Uit Afrika altyd iets nuuts -Pliny the Elder
Iets Wat Met Aanhalings: Kry iets om te sê en sê dit so duidelik as moontlik. -Matthew Arnold
kry-iets-om-te-sê-sê-dit-so-duidelik-as-moontlik
Iets Wat Met Aanhalings: Toe  ek onlangs saam met 'n vriend voor die katedraal van Amiens staan, vra hy vir my hoekom ons deesdae nie meer so iets kan bou nie. Ek sê toe vir hom: die bouers van daardie dae had oortuigings; ons het net opinies en dit vra meer as 'n opinie om 'n Gotiese katedraal te bou. -Heinrich Heine
Iets Wat Met Aanhalings: Afrikaners was nog altyd geneid om iets irrelevants te doen. -Ken Owen
afrikaners-was-nog-altyd-geneid-om-iets-irrelevants-te-doen
Iets Wat Met Aanhalings: Geskiedenis is min of meer twak. Dit is tradisie. Ons wil nie tradisie hê nie. Ons wil in die hede leef en die enigste geskiedenis wat iets werd is, is die geskiedenis wat ons vandag maak. -Henry Ford
geskiedenis-is-min-of-meer-twak-dit-is-tradisie-ons-wil-nie-tradisie-hê-nie-ons-wil-in-die-hede-leef-die-enigste-geskiedenis-wat-iets-werd-is-is
Iets Wat Met Aanhalings: Niemand het nog ooit opreg gebid sonder om iets te leer nie. -Ralph Waldo Emerson
niemand-het-nog-ooit-opreg-gebid-sonder-om-iets-te-leer-nie
Iets Wat Met Aanhalings: O Allah! U is my Metgesel en my Helper, met u hulp loop ek en met u hulp val ek aan en met u hulp veg ek.(Die Heilige Koran) -Die Bybel
o-allah-u-is-my-metgesel-my-helper-met-u-hulp-loop-ek-met-u-hulp-val-ek-aan-met-u-hulp-veg-ekdie-heilige-koran
Iets Wat Met Aanhalings: Al wat ek eendag saam met my kan vat, is dit wat ek hier op aarde weggegee het. -Morkel van Tonder
al-wat-ek-eendag-saam-met-my-kan-vat-is-dit-wat-ek-hier-op-aarde-weggegee-het
Iets Wat Met Aanhalings: Daar trek 'n koeël, met spoed, met spoed;hy's nat van Afrikaner bloed,en smart die boodskap wat hy voer;hy kom uit Afrikaner-roer,hy kom uit Afrikaner-hart. -Jan F.E. Celliers
daar-trek-'n-koeël-met-spoed-met-spoedhy's-nat-van-afrikaner-bloed-smart-die-boodskap-wat-hy-voerhy-kom-uit-afrikaner-roerhy-kom-uit-afrikaner-hart
Iets Wat Met Aanhalings: Jingo-Afrikaans - mense so laag gevalle dat jy lus het om jou mond uit te spoel na jy hulle name noem. Ons het al baie slegte nasies en mense in ons tyd gesien, maar nog nooit iets lager of gemeener dan een Engels-gesinde Afrikaner wat sy moeder-taal - die taal door sy vaders gesproke - verag. -Eugene N. Marais
Iets Wat Met Aanhalings: Ek is liewer 'n arm man wat in 'n solder woon met baie boeke as 'n koning wat nie lief is vir lees nie. -Thomas Babington Macaulay
ek-is-liewer-'n-arm-man-wat-in-'n-solder-woon-met-baie-boeke-as-'n-koning-wat-nie-lief-is-vir-lees-nie
Iets Wat Met Aanhalings: Gaan die geregshof gewapend met geregtigheid. En met goeie getuie en 'n knap advokaat. -C.J. Langenhoven
gaan-die-geregshof-gewapend-met-geregtigheid-en-met-goeie-getuie-'n-knap-advokaat
Iets Wat Met Aanhalings: Daar is nie iets soos 'n morele of 'n immorele boek nie. Boeke if of goed geskryf of slef geskryf. -Oscar Wilde
daar-is-nie-iets-soos-'n-morele-of-'n-immorele-boek-nie-boeke-if-of-goed-geskryf-of-slef-geskryf
Iets Wat Met Aanhalings: 'n Monargie is soos 'n pragtige skip wat met al sy seile gespan 'n rots tref en vir ewig sink; demokrasie is soos 'n vlot wat nooit sink nie, maar verbrands, jou voete is altyd in die water. -Fischer Ames
'n-monargie-is-soos-'n-pragtige-skip-wat-met-al-sy-seile-gespan-'n-rots-tref-vir-ewig-sink-demokrasie-is-soos-'n-vlot-wat-nooit-sink-nie-maar
Iets Wat Met Aanhalings: Van die reg wat met ons gebore is, daarvan is, helaas, nooit sprake. -Johann Wolfgang von Goethe
van-die-reg-wat-met-ons-gebore-is-daarvan-is-helaas-nooit-sprake
Iets Wat Met Aanhalings: Ontoeganklik moet nie gelykgestel word met intellektueel, en toeganklik met dom nie. -Jeanne Goosen
ontoeganklik-moet-nie-gelykgestel-word-met-intellektueel-toeganklik-met-dom-nie
Iets Wat Met Aanhalings: Moenie soos kinder vir vermaak lees nie, of soos ambisieuse mense om iets te leer nie. Nee, lees om te lewe. -Gustave Flaubert
moenie-soos-kinder-vir-vermaak-lees-nie-of-soos-ambisieuse-mense-om-iets-te-leer-nie-nee-lees-om-te-lewe
Iets Wat Met Aanhalings: Daar is geen edeler plesier as die intellektuele omgang met mense wat totaal anders dink as jy nie - wat ander dele van die eindelose rykdom van die waarheid tot hul besit gemaak het... -N.P. van Wyk Louw
daar-is-geen-edeler-plesier-as-die-intellektuele-omgang-met-mense-wat-totaal-anders-dink-as-jy-nie-wat-ander-dele-van-die-eindelose-rykdom-van-die
Iets Wat Met Aanhalings: 'n Hond wat lewe, is beter as 'n leeu wat dood is. Die wat lewe, weet hulle sal doodgaan, maar die dooies weet niks; daar wag vir hulle niks meer nie, hulle is vergeet; dit is klaar met hulle liefde, hulle haat en hulle hartsog. -Die Bybel