Hulle Gebruik Om Aanhalings

Go to Gemtracks
Hulle Gebruik Om Aanhalings: Maar die bloemlesing-skêr-en-gompot-literateurs...Ek sien nie waarom ek hulle behulpsaam moet wees by hulle werk met potte en panne - hulle eie gompotte en ander mense se harsingspanne - en by hulle gebruik om to get rich quick deur te maai waar hulle nie gesaai het nie. -C.J. Langenhoven
Hulle Gebruik Om Aanhalings: Vakbonde gebruik selde, indien ooit, die mag wat hulle het om beter werk te verseker; byna altyd wend hulle 'n groot deel van hul mag aan om swak werk te beveilig. -H.L. Mencken
vakbonde-gebruik-selde-indien-ooit-die-mag-wat-hulle-het-om-beter-werk-te-verseker-byna-altyd-wend-hulle-'n-groot-deel-van-hul-mag-aan-om-swak-werk-te
Hulle Gebruik Om Aanhalings: En julle sal die Taal asseblief leer gebruik,gehoorsaam sal julle dit gebruik, breek... -Breyten Breytenbach
en-julle-sal-die-taal-asseblief-leer-gebruikgehoorsaam-sal-julle-dit-gebruik-breek
Hulle Gebruik Om Aanhalings: Die beskaafde man het 'n koets gebou, maar die gebruik van sy voete verloor. Hy word met krukke gestut, maar boet die gebruik van sy spiere in. -Ralph Waldo Emerson
die-beskaafde-man-het-'n-koets-gebou-maar-die-gebruik-van-sy-voete-verloor-hy-word-met-krukke-gestut-maar-boet-die-gebruik-van-sy-spiere-in
Hulle Gebruik Om Aanhalings: 'n Hond wat lewe, is beter as 'n leeu wat dood is. Die wat lewe, weet hulle sal doodgaan, maar die dooies weet niks; daar wag vir hulle niks meer nie, hulle is vergeet; dit is klaar met hulle liefde, hulle haat en hulle hartsog. -Die Bybel
Hulle Gebruik Om Aanhalings: Baie mense verbeel hulle hulle is dierevriende omdat hulle 'n gevange voël versorg. -Fliegende Blätter
baie-mense-verbeel-hulle-hulle-is-dierevriende-omdat-hulle-'n-gevange-voël-versorg
Hulle Gebruik Om Aanhalings: Daardie mense my vriende? Hulle is nie my vriende nie! Hulle is my gereedskap en as ek met hulle klaar is, gooi ek hulle weg! -Cecil John Rhodes
daardie-mense-my-vriende-hulle-is-nie-my-vriende-nie-hulle-is-my-gereedskap-as-ek-met-hulle-klaar-is-gooi-ek-hulle-weg
Hulle Gebruik Om Aanhalings: Ware geluk is om jou intellek vrylik te kan gebruik. -Aristotle
ware-geluk-is-om-jou-intellek-vrylik-te-kan-gebruik
Hulle Gebruik Om Aanhalings: As twee vriende eenmaal getwis het, kan hulle afmaak maar die vorige vriendskap kry hulle nooit weer terug nie. Buiten wanneer hulle met mekaar getroud is. -C.J. Langenhoven
as-twee-vriende-eenmaal-getwis-het-kan-hulle-afmaak-maar-die-vorige-vriendskap-kry-hulle-nooit-weer-terug-nie-buiten-wanneer-hulle-met-mekaar-getroud
Hulle Gebruik Om Aanhalings: Vir mense om gelukkig te wees in hulle werk, is hierdie drie dinge nodig: hulle moet geskik wees daarvoor, hulle moet nie te veel daarvan doen nie, en hulle moet 'n gevoel van sukses in die werk hê. -John Ruskin
vir-mense-om-gelukkig-te-wees-in-hulle-werk-is-hierdie-drie-dinge-nodig-hulle-moet-geskik-wees-daarvoor-hulle-moet-nie-te-veel-daarvan-doen-nie-hulle
Hulle Gebruik Om Aanhalings: 'n Skrywer leef in eerbied vir woorde omdat hulle wreed of goed kan wees, en hulle kan hul betekenisse reg voor jou oë verander. Hulle tel geure en reuke op soos botter in 'n yskas. -John Steinbeck
'n-skrywer-leef-in-eerbied-vir-woorde-omdat-hulle-wreed-of-goed-kan-wees-hulle-kan-hul-betekenisse-reg-voor-jou-oë-verander-hulle-tel-geure-reuke
Hulle Gebruik Om Aanhalings: Party kritici verbeel hulle dat hulle die bepalers is van goed en sleg is omdat hulle dink hul kindertrompette is die basuin van faam. -Arthur Schopenhauer
party-kritici-verbeel-hulle-dat-hulle-die-bepalers-is-van-goed-sleg-is-omdat-hulle-dink-hul-kindertrompette-is-die-basuin-van-faam
Hulle Gebruik Om Aanhalings: Kyk na die wilde voëls: hulle saai nie en hulle oes nie en hulle maak nie in skure bymekaar nie... -Die Bybel
kyk-na-die-wilde-voëls-hulle-saai-nie-hulle-oes-nie-hulle-maak-nie-in-skure-bymekaar-nie
Hulle Gebruik Om Aanhalings: Daar is mense wat hulle oë so knaend daarbo op die Hemel gevestig hou dat hulle nie sien hoe min goed hulle hande hieronder op die aarde doen nie. -C.J. Langenhoven
daar-is-mense-wat-hulle-oë-so-knaend-daarbo-op-die-hemel-gevestig-hou-dat-hulle-nie-hoe-min-goed-hulle-hande-hieronder-op-die-aarde-doen-nie
Hulle Gebruik Om Aanhalings: Die mensdom sensueer ongeregtigheid omdat hulle vrees dat hulle sy slagoffers sal wees, en nie omdat hulle bang is om ongeregtigheid te pleeg nie. -Plato
die-mensdom-sensueer-ongeregtigheid-omdat-hulle-vrees-dat-hulle-sy-slagoffers-sal-wees-nie-omdat-hulle-bang-is-om-ongeregtigheid-te-pleeg-nie
Hulle Gebruik Om Aanhalings: Hulle mag veg soos hulle wil teen ongediertes en barbaarse inboorlinge, maar hulle moenie onafhanklike gemeenskappe stig nie, en bo alles, durf hulle nie na die oseaan kyk nie, sodat dit hulle nie sou beweeg, soos dit ons (die Engelse) beweeg het, tot gedagtes van vryheid en kultuur, van handel en reis nie, en wie weet, 'n toekomste periode van hul demoralisasie, tot gedagtes van 'n
Hulle Gebruik Om Aanhalings: Geld is 'n goeie dienaar as jy weet hoe om dit te gebruik, maar anders is dit 'n slegte meester. -Publilius Syrus
geld-is-'n-goeie-dienaar-as-jy-weet-hoe-om-dit-te-gebruik-maar-anders-is-dit-'n-slegte-meester
Hulle Gebruik Om Aanhalings: Diere het hierdie voordele bo die mens: hulle het geen teoloë om hulle te onderrig nie, hul begrafnisse kos hulle niks nie, en niemand begin regsgedinge oor hul testamente nie. -Voltaire
diere-het-hierdie-voordele-bo-die-mens-hulle-het-geen-teoloë-om-hulle-te-onderrig-nie-hul-begrafnisse-kos-hulle-niks-nie-niemand-begin-regsgedinge
Hulle Gebruik Om Aanhalings: Dit prys hulle aan, maar hulle lees die ander. -Marcus Valerius Martialis
Hulle Gebruik Om Aanhalings: Geld is soos 'n sesde sintuig waarsonder jy nie volledig van die ander vyf kan gebruik maak nie. -W. Somerset Maugham
geld-is-soos-'n-sesde-sintuig-waarsonder-jy-nie-volledig-van-die-ander-vyf-kan-gebruik-maak-nie
Hulle Gebruik Om Aanhalings: Die Amerikaanse volk dra nooit 'n sambreel nie. Hulle berei hulle voor om in ewigdurende sonskyn te wandel. -Alfred E. Smith
die-amerikaanse-volk-dra-nooit-'n-sambreel-nie-hulle-berei-hulle-voor-om-in-ewigdurende-sonskyn-te-wandel
Hulle Gebruik Om Aanhalings: Pas op vir die vals profete. Hulle kom na julle toe in skaapsklere, maar in werklikheid is hulle verskeurende wolwe. -Die Bybel
pas-op-vir-die-vals-profete-hulle-kom-na-julle-toe-in-skaapsklere-maar-in-werklikheid-is-hulle-verskeurende-wolwe
Hulle Gebruik Om Aanhalings: Leer ons ons dae so gebruik dat ons wysheid bekom. -Die Bybel
leer-ons-ons-dae-so-gebruik-dat-ons-wysheid-bekom
Hulle Gebruik Om Aanhalings: Die kuns van die skrywer lê daarin dat hy moet vergeet dat hy woorde gebruik. -Henri Bergson
die-kuns-van-die-skrywer-lê-daarin-dat-hy-moet-vergeet-dat-hy-woorde-gebruik
Hulle Gebruik Om Aanhalings: Kritici is soos gekastreerdes in 'n harem: hulle weet hoe dit gedoen moet word, hulle het elke dag gesien hoe dit gedoen word, maar hulle is nie in staat om dit self te doen nie. -Brendan Behan
kritici-is-soos-gekastreerdes-in-'n-harem-hulle-weet-hoe-dit-gedoen-moet-word-hulle-het-elke-dag-gesien-hoe-dit-gedoen-word-maar-hulle-is-nie-in-staat
Hulle Gebruik Om Aanhalings: Nederlands behoort net gebruik te word om Engels te onderrig, en Engels om die res te onderrig. -Alfred Milner
nederlands-behoort-net-gebruik-te-word-om-engels-te-onderrig-engels-om-die-res-te-onderrig
Hulle Gebruik Om Aanhalings: Moenie wat heilig is, vir die honde gooi nie: hulle sal omspring en julle verskeur; en moenie julle pêrels voor die varke gooi nie: hulle sal dit met hulle pote vertrap. -Die Bybel
moenie-wat-heilig-is-vir-die-honde-gooi-nie-hulle-sal-omspring-julle-verskeur-moenie-julle-pêrels-voor-die-varke-gooi-nie-hulle-sal-dit-met-hulle
Hulle Gebruik Om Aanhalings: Mense is soos koeëls, hoe gladder hulle is, hoe verder gaan hulle. -Jean Paul
mense-is-soos-koeëls-hoe-gladder-hulle-is-hoe-verder-gaan-hulle
Hulle Gebruik Om Aanhalings: Bewaar my van die diens aan die leuen,wanneer ek leer om ander te leerwat elke dag met hulle verloop, en rondom hulle. -Izak de Villiers
bewaar-my-van-die-diens-aan-die-leuenwanneer-ek-leer-om-ander-te-leerwat-elke-dag-met-hulle-verloop-rondom-hulle
Hulle Gebruik Om Aanhalings: 'n Man wat nog nooit self iets bymekaar gemaak het nie, het altyd slim planne hoedat 'n ander sy geld behoort te gebruik wat daarvoor gewerk het. -C.J. Langenhoven
'n-man-wat-nog-nooit-self-iets-bymekaar-gemaak-het-nie-het-altyd-slim-planne-hoedat-'n-ander-sy-geld-behoort-te-gebruik-wat-daarvoor-gewerk-het
Hulle Gebruik Om Aanhalings: Hier is my burgers wat hul land en hul volk getrou gebly het tot die einde. Vandag is hulle wese en as sodanig gee ek hulle aan u oor. -J.H. de la Rey
hier-is-my-burgers-wat-hul-land-hul-volk-getrou-gebly-het-tot-die-einde-vandag-is-hulle-wese-as-sodanig-gee-ek-hulle-aan-u-oor
Hulle Gebruik Om Aanhalings: Die verkwisterige man eet die vrugte van sy lewe groen op; die inhalige laat hulle sit tot hulle vrot is. -C.J. Langenhoven
die-verkwisterige-man-eet-die-vrugte-van-sy-lewe-groen-op-die-inhalige-laat-hulle-sit-tot-hulle-vrot-is
Hulle Gebruik Om Aanhalings: Die demokrasie het gegroei uit die mens se veronderstelling dat as hulle in sekere opsigte gelykwaardig is, dan is hulle volkome gelykwaardig. -Aristotle
die-demokrasie-het-gegroei-uit-die-mens-se-veronderstelling-dat-as-hulle-in-sekere-opsigte-gelykwaardig-is-dan-is-hulle-volkome-gelykwaardig
Hulle Gebruik Om Aanhalings: Uitgewers is vroeër geken aan hul skrywers; nou word party van hulle geken aan hulle restaurante. -Robert Giroux
uitgewers-is-vroeër-geken-aan-hul-skrywers-nou-word-party-van-hulle-geken-aan-hulle-restaurante
Hulle Gebruik Om Aanhalings: Wat die harte van die koloniste die meeste verbitter het, was die koue onverskilligheid waarmee hulle behandel is en die bewustheid dat hulle as 'n mindere ras beskou was. -Olive Schreiner
wat-die-harte-van-die-koloniste-die-meeste-verbitter-het-was-die-koue-onverskilligheid-waarmee-hulle-behandel-is-die-bewustheid-dat-hulle-as-'n