Homself Raak Nie Aanhalings

Go to Gemtracks
Homself Raak Nie Aanhalings: Niemand is 'n goeie regter in 'n saak wat homself raak nie. -Spreekwoorde
niemand-is-'n-goeie-regter-in-'n-saak-wat-homself-raak-nie
Homself Raak Nie Aanhalings: Om van 'n ou ding ontslae te raak, verf hom nuut. -C.J. Langenhoven
Homself Raak Nie Aanhalings: Die arm man is nie baas van homself nie. -Plato
die-arm-man-is-nie-baas-van-homself-nie
Homself Raak Nie Aanhalings: Om van my hoogmoed ontslae te raak het ek nederigheid aangekweek, en daarop hoogmoedig geword. -C.J. Langenhoven
om-van-my-hoogmoed-ontslae-te-raak-het-ek-nederigheid-aangekweek-daarop-hoogmoedig-geword
Homself Raak Nie Aanhalings: 'n Man wat oor homself baas is, is nooit die kneg van 'n ander nie. -C.J. Langenhoven
'n-man-wat-oor-homself-baas-is-is-nooit-die-kneg-van-'n-ander-nie
Homself Raak Nie Aanhalings: 'n Satirikus wat nie die mensdom spaar nie (homself ingesluit), is duidelik begaan oor menslike gebreke in die algemeen: hy kan sekerlik nie daarvan beskuldig word dat hy mense in die besonder aanval nie. -Desiderius Erasmus
Homself Raak Nie Aanhalings: Toe sy voël nie meer wou regop staan nie, het hy sy kop weggeblaas. Hy het 'n bol kak aan homself verkoop en dit geglo. -Germaine Greer
toe-sy-voël-nie-meer-wou-regop-staan-nie-het-hy-sy-kop-weggeblaas-hy-het-'n-bol-kak-aan-homself-verkoop-dit-geglo
Homself Raak Nie Aanhalings: Met 'n man wat met homself tevrede is, is niemand anders tevrede nie. -C.J. Langenhoven
met-'n-man-wat-met-homself-tevrede-is-is-niemand-anders-tevrede-nie
Homself Raak Nie Aanhalings: As die mens van die produk van sy arbeid vervreemd raak, lei dit tot die vervreemding van sy medemens. -Karl Marx
as-die-mens-van-die-produk-van-sy-arbeid-vervreemd-raak-lei-dit-tot-die-vervreemding-van-sy-medemens
Homself Raak Nie Aanhalings: Moenie 'n man help wat homself kan help nie. Jy maak hom hulpeloos vir die toekoms en jy vermors die hulp wat jy vir 'n werklik behoeftige moes gespaar het. -C.J. Langenhoven
moenie-'n-man-help-wat-homself-kan-help-nie-jy-maak-hom-hulpeloos-vir-die-toekoms-jy-vermors-die-hulp-wat-jy-vir-'n-werklik-behoeftige-moes-gespaar
Homself Raak Nie Aanhalings: Elke keer as die geskiedenis homself herhaal, gaan die prys op. -Unknown
elke-keer-as-die-geskiedenis-homself-herhaal-gaan-die-prys-op
Homself Raak Nie Aanhalings: Gedagtes is die gesprek van die siel met homself. -Plato
gedagtes-is-die-gesprek-van-die-siel-met-homself
Homself Raak Nie Aanhalings: Binne die beperkinge bewys die meester homself. -Johann Wolfgang von Goethe
Homself Raak Nie Aanhalings: Die geskiedenis herhaal homself, historici herhaal mekaar. -Philip Guedalla
die-geskiedenis-herhaal-homself-historici-herhaal-mekaar
Homself Raak Nie Aanhalings: Vir my is die skryfkuns - en al die ander kunste - 'n poging om hierdie aardse bestaan te begryp en dan te verduidelik aan die ewemens, wat elk op sy eie manier soek om dit te begryp. Elke kunstenaar is in sy eie rigting 'n soeker en 'n verduideliker...Raak sien en met waarheid beskryf, dit is die essensiële. -M.E. Rothmann
Homself Raak Nie Aanhalings: Die geskiedenis herhaal homself; dit is een van die dinge wat verkeerd is met geskiedenis. -Clarence Darrow
die-geskiedenis-herhaal-homself-dit-is-een-van-die-dinge-wat-verkeerd-is-met-geskiedenis
Homself Raak Nie Aanhalings: Op die ou end werk die vlytige man vir homself, die luiaard vir 'n ander. -C.J. Langenhoven
op-die-end-werk-die-vlytige-man-vir-homself-die-luiaard-vir-'n-ander
Homself Raak Nie Aanhalings: Hierdie groot Imperialis is die vader van rassehaat in die land. Hy dryf handel met die nasionale gevoel van die volk - en dit om homself ryk en verryk te maak. -M.T. Steyn
hierdie-groot-imperialis-is-die-vader-van-rassehaat-in-die-land-hy-dryf-handel-met-die-nasionale-gevoel-van-die-volk-dit-om-homself-ryk-verryk-te
Homself Raak Nie Aanhalings: Ek slat my twee oge op;My kyk vang die verste kopWaarvanaf sal my hulp nou kom?My hulp is vannie Jirre, van Hom.Hy't nou jimmel en Prieska gekom maak.Sonner lat jou voet klippers raak,Is Hy skoene agterrie skaapSontyd is Hy hoed op jou kop.Innie nag hou hy gevaarlikheid dopHy's mos nou da om jou op te pas.Jou siel hou Hy tussen ribbes vas.Gan jy nou in of gan jy nou yt,Hy's oor jou vir ewig an vir altyd.(Psalm 121) -Die Bybel
Homself Raak Nie Aanhalings: Jy weet die Afrikaner het gely. Maar dieselfde Afrikaner wat gely het, het oorgeneem en het vergeet hy het gely. Hy het net homself gesien. -Olga Sema
jy-weet-die-afrikaner-het-gely-maar-dieselfde-afrikaner-wat-gely-het-het-oorgeneem-het-vergeet-hy-het-gely-hy-het-net-homself-gesien
Homself Raak Nie Aanhalings: Ek verteenwoordig nie wit mense of Afrikaners nie. Ek is hier omdat ek nie wil hê ons erfenis moet misken word nie. Ek weet tot vandag toe nie wat Tshwane is nie. Eers was dit 'n rivier, toe 'n apie en nou 'n mens. Het Tshwane ooit bestaan? -Steve Hofmeyr
Homself Raak Nie Aanhalings: Grappies oor dom blondines traak my nie, want ek weet ek is nie dom nie ... ek is ook nie blond nie. -Dolly Parton
grappies-oor-dom-blondines-traak-my-nie-want-ek-weet-ek-is-nie-dom-nie-ek-is-ook-nie-blond-nie
Homself Raak Nie Aanhalings: 'n Presiese baas hou nie nalatige knegte lank nie. Die wat hy nie wegja nie loop weg. -C.J. Langenhoven
'n-presiese-baas-hou-nie-nalatige-knegte-lank-nie-die-wat-hy-nie-wegja-nie-loop-weg
Homself Raak Nie Aanhalings: Om die luiaard gisteraand nie moeg was nie, het hy vannag nie gerus nie en daarom is hy vanmôre nog lui. -C.J. Langenhoven
om-die-luiaard-gisteraand-nie-moeg-was-nie-het-hy-vannag-nie-gerus-nie-daarom-is-hy-vanmôre-nog-lui
Homself Raak Nie Aanhalings: Daar is nie 'n ding soos geregtigheid nie - nie binne of buite die hof nie. -Clarence Darrow
daar-is-nie-'n-ding-soos-geregtigheid-nie-nie-binne-of-buite-die-hof-nie
Homself Raak Nie Aanhalings: 'n Man wat nie vyande het nie deug nie vir 'n vriend nie. -C.J. Langenhoven
'n-man-wat-nie-vyande-het-nie-deug-nie-vir-'n-vriend-nie
Homself Raak Nie Aanhalings: Ek kan dit nie bekostig om Fracois Villon te laat hang nie. Daar is 'n honderduisend skurke soos hy in Frankryk, maar nie nog so 'n digter nie. -Lodewyk XI
ek-kan-dit-nie-bekostig-om-fracois-villon-te-laat-hang-nie-daar-is-'n-honderduisend-skurke-soos-hy-in-frankryk-maar-nie-nog-so-'n-digter-nie
Homself Raak Nie Aanhalings: En vêrder die boer wat nie saai nie sal nie misoeste kry nie, maar hy sal geen goeie ook kry nie. -C.J. Langenhoven
en-vêrder-die-boer-wat-nie-saai-nie-sal-nie-misoeste-kry-nie-maar-hy-sal-geen-goeie-ook-kry-nie
Homself Raak Nie Aanhalings: 'n Akteur is 'n ou wat as jy nie oor hom praat nie, nie luister nie. -Marlon Brando
'n-akteur-is-'n-wat-as-jy-nie-oor-hom-praat-nie-nie-luister-nie
Homself Raak Nie Aanhalings: Moenie skryf om ongevraagde raad aan te bie nie. Jy weet nie of die man nie miskien te dom is om te weet dat jy slimmer is as hy nie. -C.J. Langenhoven
moenie-skryf-om-ongevraagde-raad-aan-te-bie-nie-jy-weet-nie-of-die-man-nie-miskien-te-dom-is-om-te-weet-dat-jy-slimmer-is-as-hy-nie
Homself Raak Nie Aanhalings: Moenie skryf om te preek nie. Jy weet nie of die man nie miskien self meer besorg is oor sy siel as jy oor joue en syne saam nie. -C.J. Langenhoven
moenie-skryf-om-te-preek-nie-jy-weet-nie-of-die-man-nie-miskien-self-meer-besorg-is-oor-sy-siel-as-jy-oor-joue-syne-saam-nie
Homself Raak Nie Aanhalings: Iemand wat nie 'n groot beeldhouer of skilder is nie, kan nie 'n groot boumeester wees nie. Hy is dan slegs 'n bouer. -John Ruskin
iemand-wat-nie-'n-groot-beeldhouer-of-skilder-is-nie-kan-nie-'n-groot-boumeester-wees-nie-hy-is-dan-slegs-'n-bouer
Homself Raak Nie Aanhalings: Die ware vriendskap, nou, is nie te koop nie; want vriendskap vind nie sy lus in neem nie, maar in gee. -C.J. Langenhoven
die-ware-vriendskap-nou-is-nie-te-koop-nie-want-vriendskap-vind-nie-sy-lus-in-neem-nie-maar-in-gee
Homself Raak Nie Aanhalings: 'n Luiaard ploeg nie in die saaityd nie en soek in die oestyd na iets wat nie daar is nie. -Die Bybel
'n-luiaard-ploeg-nie-in-die-saaityd-nie-soek-in-die-oestyd-na-iets-wat-nie-daar-is-nie
Homself Raak Nie Aanhalings: Kyk na die wilde voëls: hulle saai nie en hulle oes nie en hulle maak nie in skure bymekaar nie... -Die Bybel
kyk-na-die-wilde-voëls-hulle-saai-nie-hulle-oes-nie-hulle-maak-nie-in-skure-bymekaar-nie