Hom Lewe Aanhalings

Go to Gemtracks
Hom Lewe Aanhalings: Dis nie soseer 'n lewe as 'n prys of 'n geldeenheid. Dit is iets waarmee ek betaal sodat ek kan skryf...Ek betaal en ek verkoop: dit is my lewe. Verkoop my lewe, verkoop die lewe van hulle rondom my...'n Lewe sonder eer; verraad sonder beperkings; belydenis sonder einde. -J.M. Coetzee
Hom Lewe Aanhalings: Die lewe is 'n droom, maar om te drrom is geen lewe. -Constantijn Huygens
die-lewe-is-'n-droom-maar-om-te-drrom-is-geen-lewe
Hom Lewe Aanhalings: Plant vir my 'n NamibsroosVerafgeleë WelwitschiaHervestig hom in Hillbrowen doop hom Khayelitsha... -Koos Kombuis
plant-vir-my-'n-namibsroosverafgeleë-welwitschiahervestig-hom-in-hillbrowen-doop-hom-khayelitsha
Hom Lewe Aanhalings: 'n Werker se honger laat hom werk, sy behoefte aan kos dryf hom. -Die Bybel
'n-werker-se-honger-laat-hom-werk-sy-behoefte-aan-kos-dryf-hom
Hom Lewe Aanhalings: As jy nie van iemand hou nie, doen hom 'n weldaad. Daarna sal jy hom liefhê. -C.J. Langenhoven
as-jy-nie-van-iemand-hou-nie-doen-hom-'n-weldaad-daarna-sal-jy-hom-liefhê
Hom Lewe Aanhalings: Jy wil as gevoelige mens wat die lewe liefhet, getuig van daardie lewe, van sy goed en sy kwaad, want dié is een. -Uys Krige
jy-wil-as-gevoelige-mens-wat-die-lewe-liefhet-getuig-van-daardie-lewe-van-sy-goed-sy-kwaad-want-dié-is-een
Hom Lewe Aanhalings: Afrikaans kan vitaal bly alleen solank hy die draer van ons volle noodlot, van ons wete-na-albei-kante-toe bly; solank hy konkreet en abstrak bly dink; solank as Europa en Afrika in hom lewe; Afrika wel, maar tog ook altyd Europa. -N.P. van Wyk Louw
Hom Lewe Aanhalings: Want rykdom het aan vriende geen gebrek,En wie in nood tot 'n slegte vriend hom wend,Maak hom 'n vyand tot die bitter end. -William Shakespeare
want-rykdom-het-aan-vriende-geen-gebreken-wie-in-nood-tot-'n-slegte-vriend-hom-wendmaak-hom-'n-vyand-tot-die-bitter-end
Hom Lewe Aanhalings: Die lewe agter die verhoog is dikwels dramatieser as die lewe daarop. -Fliegende Blätter
die-lewe-agter-die-verhoog-is-dikwels-dramatieser-as-die-lewe-daarop
Hom Lewe Aanhalings: Wie weet of lewe dood, of dood lewe is... -Aristophanes
wie-weet-of-lewe-dood-of-dood-lewe-is
Hom Lewe Aanhalings: 'n Argitek moet so min in stede woon soos 'n skilder. Stuur hom na ons heuwels en laat hom daar 'n studie maak van wat die natuur bedoel met 'n steunboog en wat met 'n koepel. -John Ruskin
'n-argitek-moet-so-min-in-stede-woon-soos-'n-skilder-stuur-hom-na-ons-heuwels-laat-hom-daar-'n-studie-maak-van-wat-die-natuur-bedoel-met-'n
Hom Lewe Aanhalings: In party opsigte is die lewe soos die Oranjerivier wanner hy in volle vloed verbyjaag. Hy is vol blikke en takke en goeters, daar's 'n dooie donkie in of 'n skaap of 'n aasvoël of 'n jakkals en dit stroom alles verby en die ou rivier bly geel en troebel en onstuimig. Maar die skrywer of digter neem 'n deel van daai stroom en hy verstil hom tot 'n poel wat kalm en helder en deurskynend is en wat die son en die hemel en die sterre weerkaats. -Uys Krige
Hom Lewe Aanhalings: Met die enkele uitsondering van Homerus is daar geen skrywer van gehalte...wat ek so kan verag soos Shakespeare wanneer ek my verstand teen syne meet nie...Dit sal waarskynlik 'n verligting vir my wees om hom op te grawe en klippe na hom te gooi. -George Bernard Shaw
Hom Lewe Aanhalings: Op die tafel lê die skamel beursievan 'n hardwerkende vrouen op hom sit 'n mot.Ek weet nie wat hy van ekonomieaf weet nie maar ek dinkdie wete wat hom gestuur hetom verskoning daarvoor te vra is God. -Sheila Cussons
op-die-tafel-lê-die-skamel-beursievan-'n-hardwerkende-vrouen-op-hom-sit-'n-ek-weet-nie-wat-hy-van-ekonomieaf-weet-nie-maar-ek-dinkdie-wete-wat-hom
Hom Lewe Aanhalings: Ons glo aan die vreemde profeet omdat al wat ons van hom weet goed is. Dit moet goed wees, want ons hoor dit van hom self. -C.J. Langenhoven
ons-glo-aan-die-vreemde-profeet-omdat-al-wat-ons-van-hom-weet-goed-is-dit-moet-goed-wees-want-ons-hoor-dit-van-hom-self
Hom Lewe Aanhalings: 'n Hond wat lewe, is beter as 'n leeu wat dood is. Die wat lewe, weet hulle sal doodgaan, maar die dooies weet niks; daar wag vir hulle niks meer nie, hulle is vergeet; dit is klaar met hulle liefde, hulle haat en hulle hartsog. -Die Bybel
Hom Lewe Aanhalings: Moenie huil oor die kwaad wat jou vyand jou aangedoen het nie. As jy hom nie kan laat huil nie, moenie hom laat lag ook nie. -C.J. Langenhoven
moenie-huil-oor-die-kwaad-wat-jou-vyand-jou-aangedoen-het-nie-as-jy-hom-nie-kan-laat-huil-nie-moenie-hom-laat-lag-ook-nie
Hom Lewe Aanhalings: 'n Eerbare dood is beter as 'n oneerbare lewe. -Cornelius Tacitus
'n-eerbare-dood-is-beter-as-'n-oneerbare-lewe
Hom Lewe Aanhalings: Hy het hom by die meerderheid aangesluit. -Petronius Arbiter
hy-het-hom-by-die-meerderheid-aangesluit
Hom Lewe Aanhalings: Baie mense is reeds dood voorat hulle begin lewe. -Seneca
baie-mense-is-reeds-dood-voorat-hulle-begin-lewe
Hom Lewe Aanhalings: Ek lewe so ver bo my inkomste dat 'n mens amper kan sê ons is uitmekaar. -Saki
ek-lewe-so-ver-bo-my-inkomste-dat-'n-mens-amper-kan-sê-ons-is-uitmekaar
Hom Lewe Aanhalings: 'n Mens het letterkunde in jou lewe nodig, want daarsonder gaan jy agteruit. -Nelson Mandela
'n-mens-het-letterkunde-in-jou-lewe-nodig-want-daarsonder-gaan-jy-agteruit
Hom Lewe Aanhalings: Rek die waarheid en jy doen aan hom te kort. -C.J. Langenhoven
Hom Lewe Aanhalings: Om van 'n ou ding ontslae te raak, verf hom nuut. -C.J. Langenhoven
Hom Lewe Aanhalings: 'n Prins wat dus so verplig word om goed te weet hoe om soos 'n dier op te tree, moet die jakkals en die leeu naboots, want die leeu kan hom nie self beskerm teen lokvalle nie, en die jakkals kan hom nie self beskerm teen wolwe nie. Jy moet dus 'n jakkals wees om lokvalle te herken en 'n leeu om die wolwe skrik te maak. -Niccolò Machiavelli
Hom Lewe Aanhalings: Lewe uit 'n tradisie...dit is leef in 'n bestendige debat met die verlede. -N.P. van Wyk Louw
lewe-uit-'n-tradisiedit-is-leef-in-'n-bestendige-debat-met-die-verlede
Hom Lewe Aanhalings: Elke tradisie voer heelwat opdrifsels met hom mee. -N.P. van Wyk Louw
elke-tradisie-voer-heelwat-opdrifsels-met-hom-mee
Hom Lewe Aanhalings: Kan jy 'n krokodilmet 'n hoek vangof hom 'n tou in die bek sit? -Die Bybel
kan-jy-'n-krokodilmet-'n-hoek-vangof-hom-'n-tou-in-die-bek-sit
Hom Lewe Aanhalings: Die toets van 'n man is, hoeveel daar nodig is om hom te laat lieg. -C.J. Langenhoven
die-toets-van-'n-man-is-hoeveel-daar-nodig-is-om-hom-te-laat-lieg
Hom Lewe Aanhalings: Om doeltreffend te lieg, moenie die waarheid heeltemal omdraai nie: hou hom skuins. -C.J. Langenhoven
om-doeltreffend-te-lieg-moenie-die-waarheid-heeltemal-omdraai-nie-hou-hom-skuins
Hom Lewe Aanhalings: Werk is goed, solank jy net nie vergeet om te lewe nie. -Unknown
werk-is-goed-solank-jy-net-nie-vergeet-om-te-lewe-nie
Hom Lewe Aanhalings: Leer hoe om te lewe, en 'n nog harder les: hoe om te sterwe. -Beilby Porteus
Hom Lewe Aanhalings: Alleen die noodsaak om aan die lewe te bly, dwing 'n mens om handearbeid te doen. -Saint Thomas Aquinas
alleen-die-noodsaak-om-aan-die-lewe-te-bly-dwing-'n-mens-om-handearbeid-te-doen
Hom Lewe Aanhalings: Elke oomblik sterf daar 'n ding, 'n persoon wat 'n mens nooit weer sal sien nie. Die lewe is 'n reeks sterftes. -Francois-René de Chatneaubriand
elke-oomblik-sterf-daar-'n-ding-'n-persoon-wat-'n-mens-nooit-weer-sal-nie-die-lewe-is-'n-reeks-sterftes
Hom Lewe Aanhalings: Die dood is die lewe se rustende vennoot -Horace Smith
die-dood-is-die-lewe-se-rustende-vennoot