Hom Kom Ook Die Aanhalings

Go to Gemtracks
Hom Kom Ook Die Aanhalings: Sal die leser wat by hierdie plekke kom, as die skrywer in die graf is, onthou dat daar vir hom ook 'n jaar sal kom waarvan hy nie die Ou-jaarsdag sal sien nie. -C.J. Langenhoven
sal-die-leser-wat-by-hierdie-plekke-kom-as-die-skrywer-in-die-graf-is-onthou-dat-daar-vir-hom-ook-'n-jaar-sal-kom-waarvan-hy-nie-die-ou-jaarsdag-sal
Hom Kom Ook Die Aanhalings: Wie die reg en die geduld het, vir hom kom ook die tyd. -Johann Wolfgang von Goethe
Hom Kom Ook Die Aanhalings: Ons Vader wat in die Hemel is,Laat u Naam geheilig word;Laat u koninkryk kom;Laat u wil ook op die aarde geskiet,Net soos in die hemel.Gee ons vandagOns daaglikse brood;En vergeef ons ons oortredingeSoos ons ook dié vergeweWat teen ons oortree;En laat ons nie in versoeking kom nieMaar verlos ons van die Bose. -Die Bybel
Hom Kom Ook Die Aanhalings: Maak vir die man wat nie omgee nie goeie werk. Die man wat omgee sal dit by hom sien en ook by jou kom bestel. -C.J. Langenhoven
maak-vir-die-man-wat-nie-omgee-nie-goeie-werk-die-man-wat-omgee-sal-dit-by-hom-ook-by-jou-kom-bestel
Hom Kom Ook Die Aanhalings: Moenie huil oor die kwaad wat jou vyand jou aangedoen het nie. As jy hom nie kan laat huil nie, moenie hom laat lag ook nie. -C.J. Langenhoven
moenie-huil-oor-die-kwaad-wat-jou-vyand-jou-aangedoen-het-nie-as-jy-hom-nie-kan-laat-huil-nie-moenie-hom-laat-lag-ook-nie
Hom Kom Ook Die Aanhalings: As ek die begeerte mog waag, sou ek dit graag so wil hê dat die engel wat my kom haal huis toe, my daar bring met die verslag:
as-ek-die-begeerte-mog-waag-sou-ek-dit-graag-so-wil-hê-dat-die-engel-wat-my-kom-haal-huis-toe-my-daar-bring-met-die-verslag-ek-het-hom-by-sy-werk
Hom Kom Ook Die Aanhalings: Plant vir my 'n NamibsroosVerafgeleë WelwitschiaHervestig hom in Hillbrowen doop hom Khayelitsha... -Koos Kombuis
plant-vir-my-'n-namibsroosverafgeleë-welwitschiahervestig-hom-in-hillbrowen-doop-hom-khayelitsha
Hom Kom Ook Die Aanhalings: 'n Werker se honger laat hom werk, sy behoefte aan kos dryf hom. -Die Bybel
'n-werker-se-honger-laat-hom-werk-sy-behoefte-aan-kos-dryf-hom
Hom Kom Ook Die Aanhalings: Afrikaans kan vitaal bly alleen solank hy die draer van ons volle noodlot, van ons wete-na-albei-kante-toe bly; solank hy konkreet en abstrak bly dink; solank as Europa en Afrika in hom lewe; Afrika wel, maar tog ook altyd Europa. -N.P. van Wyk Louw
Hom Kom Ook Die Aanhalings: As jy nie van iemand hou nie, doen hom 'n weldaad. Daarna sal jy hom liefhê. -C.J. Langenhoven
as-jy-nie-van-iemand-hou-nie-doen-hom-'n-weldaad-daarna-sal-jy-hom-liefhê
Hom Kom Ook Die Aanhalings: Die mens ken selfs nie die tyd van sy dood nie. Soos visse wat gevang word in 'n net, soos voëls wat gevang word in 'n wip, so word die mens gevang as die teëspoed kom, as dit hom skielik oorval. -Die Bybel
die-mens-ken-selfs-nie-die-tyd-van-sy-dood-nie-soos-visse-wat-gevang-word-in-'n-net-soos-voëls-wat-gevang-word-in-'n-wip-so-word-die-mens-gevang-as
Hom Kom Ook Die Aanhalings: Daar trek 'n koeël, met spoed, met spoed;hy's nat van Afrikaner bloed,en smart die boodskap wat hy voer;hy kom uit Afrikaner-roer,hy kom uit Afrikaner-hart. -Jan F.E. Celliers
daar-trek-'n-koeël-met-spoed-met-spoedhy's-nat-van-afrikaner-bloed-smart-die-boodskap-wat-hy-voerhy-kom-uit-afrikaner-roerhy-kom-uit-afrikaner-hart
Hom Kom Ook Die Aanhalings: Want rykdom het aan vriende geen gebrek,En wie in nood tot 'n slegte vriend hom wend,Maak hom 'n vyand tot die bitter end. -William Shakespeare
want-rykdom-het-aan-vriende-geen-gebreken-wie-in-nood-tot-'n-slegte-vriend-hom-wendmaak-hom-'n-vyand-tot-die-bitter-end
Hom Kom Ook Die Aanhalings: Daar is drie spesies sterwelinge wat gaan wanner dit lyk of hulle kom en wat kom wanneer dit lyk of hulle gaan: diplomate, vroue en krappe. -John Hay
daar-is-drie-spesies-sterwelinge-wat-gaan-wanner-dit-lyk-of-hulle-kom-wat-kom-wanneer-dit-lyk-of-hulle-gaan-diplomate-vroue-krappe
Hom Kom Ook Die Aanhalings: 'n Argitek moet so min in stede woon soos 'n skilder. Stuur hom na ons heuwels en laat hom daar 'n studie maak van wat die natuur bedoel met 'n steunboog en wat met 'n koepel. -John Ruskin
'n-argitek-moet-so-min-in-stede-woon-soos-'n-skilder-stuur-hom-na-ons-heuwels-laat-hom-daar-'n-studie-maak-van-wat-die-natuur-bedoel-met-'n
Hom Kom Ook Die Aanhalings: Ek slat my twee oge op;My kyk vang die verste kopWaarvanaf sal my hulp nou kom?My hulp is vannie Jirre, van Hom.Hy't nou jimmel en Prieska gekom maak.Sonner lat jou voet klippers raak,Is Hy skoene agterrie skaapSontyd is Hy hoed op jou kop.Innie nag hou hy gevaarlikheid dopHy's mos nou da om jou op te pas.Jou siel hou Hy tussen ribbes vas.Gan jy nou in of gan jy nou yt,Hy's oor jou vir ewig an vir altyd.(Psalm 121) -Die Bybel
Hom Kom Ook Die Aanhalings: Met die enkele uitsondering van Homerus is daar geen skrywer van gehalte...wat ek so kan verag soos Shakespeare wanneer ek my verstand teen syne meet nie...Dit sal waarskynlik 'n verligting vir my wees om hom op te grawe en klippe na hom te gooi. -George Bernard Shaw
Hom Kom Ook Die Aanhalings: Drome het ook asem en trane en marteling,en die aanraking van blydskap;hulle lê swaar op ons gedagtes later,maar maak ons arbeid ook wel ligter;Hulle verdeel ons aandag, word deel van ons,soos die tyd self, en doen hul vooras boodskappers van die ewigheid. -George Gordon Byron
Hom Kom Ook Die Aanhalings: Op die tafel lê die skamel beursievan 'n hardwerkende vrouen op hom sit 'n mot.Ek weet nie wat hy van ekonomieaf weet nie maar ek dinkdie wete wat hom gestuur hetom verskoning daarvoor te vra is God. -Sheila Cussons
op-die-tafel-lê-die-skamel-beursievan-'n-hardwerkende-vrouen-op-hom-sit-'n-ek-weet-nie-wat-hy-van-ekonomieaf-weet-nie-maar-ek-dinkdie-wete-wat-hom
Hom Kom Ook Die Aanhalings: Ons glo aan die vreemde profeet omdat al wat ons van hom weet goed is. Dit moet goed wees, want ons hoor dit van hom self. -C.J. Langenhoven
ons-glo-aan-die-vreemde-profeet-omdat-al-wat-ons-van-hom-weet-goed-is-dit-moet-goed-wees-want-ons-hoor-dit-van-hom-self
Hom Kom Ook Die Aanhalings: Drome kom altyd in teenstellings. -Oliver Goldsmith
Hom Kom Ook Die Aanhalings: Kom ons wees eerlik, om te skryf is hel. -William Styron
kom-ons-wees-eerlik-om-te-skryf-is-hel
Hom Kom Ook Die Aanhalings: 'n Berouvolle skulderkentenis kom baie na aan onskuld. -Spreekwoorde
'n-berouvolle-skulderkentenis-kom-baie-na-aan-onskuld
Hom Kom Ook Die Aanhalings: Tevergeefs die gebedeteen sterwe - sy kom:wit voorskootvol haelkorrels... -D.J. Opperman
tevergeefs-die-gebedeteen-sterwe-sy-komwit-voorskootvol-haelkorrels
Hom Kom Ook Die Aanhalings: Sanger kom en gaan, maar as jy 'n goeie akteur is, kan jy lank hou. -Elvis Presley
sanger-kom-gaan-maar-as-jy-'n-goeie-akteur-is-kan-jy-lank-hou
Hom Kom Ook Die Aanhalings: In ons tyd kom alles met etes in orde en al etende regeer mense mekaar. -Jean-Francios Delavigne
in-ons-tyd-kom-alles-met-etes-in-orde-al-etende-regeer-mense-mekaar
Hom Kom Ook Die Aanhalings: Al vergaan die wêreld ook, geregtigheid moet voortgaan. -Spreekwoorde
al-vergaan-die-wêreld-ook-geregtigheid-moet-voortgaan
Hom Kom Ook Die Aanhalings: Help jou swakke mededinger op die bene bly. As hy tot niet gaan, kom daar straks 'n sterke in sy plek. -C.J. Langenhoven
help-jou-swakke-mededinger-op-die-bene-bly-as-hy-tot-niet-gaan-kom-daar-straks-'n-sterke-in-sy-plek
Hom Kom Ook Die Aanhalings: Eintlik kom dit daarop neer dat die skrywer 'n Aap van God is omdat hy met oerbronne werk. -Etienne Leroux
eintlik-kom-dit-daarop-neer-dat-die-skrywer-'n-aap-van-god-is-omdat-hy-met-oerbronne-werk
Hom Kom Ook Die Aanhalings: Teelbere en -soê (gedek en ongedek)het elkeen ook 'n taak - nes Afrikaners. -N.P. van Wyk Louw
teelbere-soê-gedek-ongedekhet-elkeen-ook-'n-taak-nes-afrikaners
Hom Kom Ook Die Aanhalings: 'n Lening kom uiters selde lag-lag huis toe. -Unknown
'n-lening-kom-uiters-selde-lag-lag-huis-toe
Hom Kom Ook Die Aanhalings: Waaroor ons gedink het in die dag,kom terug as drome in die nag. -Menander
waaroor-ons-gedink-het-in-die-dagkom-terug-as-drome-in-die-nag
Hom Kom Ook Die Aanhalings: Die goedkoopste manier om aan jou lewensmiddel te kom is om daarvoor te werk. Die duurste is om dit te steel. -C.J. Langenhoven
die-goedkoopste-manier-om-aan-jou-lewensmiddel-te-kom-is-om-daarvoor-te-werk-die-duurste-is-om-dit-te-steel
Hom Kom Ook Die Aanhalings: Wanneer ek dood is, hoop ek dit sal so wees: hoe sondig hy ook al was, sy boeke word gelees. -Hilaire Belloc
wanneer-ek-dood-is-hoop-ek-dit-sal-so-wees-hoe-sondig-hy-ook-al-was-sy-boeke-word-gelees
Hom Kom Ook Die Aanhalings: Hy het hom by die meerderheid aangesluit. -Petronius Arbiter
hy-het-hom-by-die-meerderheid-aangesluit