Hoe Stywer Gaan Aanhalings

Go to Gemtracks
Hoe Stywer Gaan Aanhalings: Afrikaners is hier nie weg te wens nie, en hoe meer daar taalmatig oor hulle gerol word, hoe stywer gaan hul rug word. Die korrekte benadering is tog sekerlik dat hulle ingenooi word om hul kundigheid tot die beskikking te stel van ons demokrasie, ook ter wille van die land se kommersiële opbou. -Ton Vosloo
Hoe Stywer Gaan Aanhalings: Gaan kyk na die mier, luiaard, kyk hoe hy werk, en leer by hom. Hy het nie 'n leier nie, nie 'n opsigter of 'n regeerder nie, tog maak hy sy kosvoorraad reg in die somer, versamel hy sy voedsel in die oestyd. Hoe lank gaan jy nog lê, luiaard, wanneer gaan jy opstaan? -Die Bybel
Hoe Stywer Gaan Aanhalings: Mense is soos koeëls, hoe gladder hulle is, hoe verder gaan hulle. -Jean Paul
mense-is-soos-koeëls-hoe-gladder-hulle-is-hoe-verder-gaan-hulle
Hoe Stywer Gaan Aanhalings: Hoe meer tevrede 'n man met my is, hoe meer tevrede is ek met hom. En hoe gouer is ons al twee ontevrede. -C.J. Langenhoven
hoe-meer-tevrede-'n-man-met-my-is-hoe-meer-tevrede-is-ek-met-hom-en-hoe-gouer-is-ons-al-twee-ontevrede
Hoe Stywer Gaan Aanhalings: Leer hoe om te lewe, en 'n nog harder les: hoe om te sterwe. -Beilby Porteus
Hoe Stywer Gaan Aanhalings: Hoe korter jy jou kuier maak, hoe gouer sal jy weer genooi word. -C.J. Langenhoven
hoe-korter-jy-jou-kuier-maak-hoe-gouer-sal-jy-weer-genooi-word
Hoe Stywer Gaan Aanhalings: Hoe meer 'n mens droom, hoe minder glo hy. -H.L. Mencken
hoe-meer-'n-mens-droom-hoe-minder-glo-hy
Hoe Stywer Gaan Aanhalings: Hoe weelderiger woord hoe skraler gedagte. -C.J. Langenhoven
hoe-weelderiger-woord-hoe-skraler-gedagte
Hoe Stywer Gaan Aanhalings: Rykdom is soos seewater: hoe meer ons drink, hoe dorser word ons; en dieselfde is waar oor roem. -Arthur Schopenhauer
rykdom-is-soos-seewater-hoe-meer-ons-drink-hoe-dorser-word-ons-dieselfde-is-waar-oor-roem
Hoe Stywer Gaan Aanhalings: Hoe swaarder 'n man aan sy goed gekom het, hoe swaarder bring hy daaraan deur.Swaar-kry: lekkerkry; lekker-kry: swaarkry -C.J. Langenhoven
hoe-swaarder-'n-man-aan-sy-goed-gekom-het-hoe-swaarder-bring-hy-daaraan-deurswaar-kry-lekkerkry-lekker-kry-swaarkry
Hoe Stywer Gaan Aanhalings: Dis waar daar is nie rook sonder vuur nie: maar hoe meer rook hoe minder vuur. -C.J. Langenhoven
dis-waar-daar-is-nie-rook-sonder-vuur-nie-maar-hoe-meer-rook-hoe-minder-vuur
Hoe Stywer Gaan Aanhalings: Om 'n skrywer te vra hoe hy voel oor kritici is soos om 'n lamppaal te vra hoe dit voel oor honde. -John Osborne
om-'n-skrywer-te-vra-hoe-hy-voel-oor-kritici-is-soos-om-'n-lamppaal-te-vra-hoe-dit-voel-oor-honde
Hoe Stywer Gaan Aanhalings: Kritici is soos gekastreerdes in 'n harem: hulle weet hoe dit gedoen moet word, hulle het elke dag gesien hoe dit gedoen word, maar hulle is nie in staat om dit self te doen nie. -Brendan Behan
kritici-is-soos-gekastreerdes-in-'n-harem-hulle-weet-hoe-dit-gedoen-moet-word-hulle-het-elke-dag-gesien-hoe-dit-gedoen-word-maar-hulle-is-nie-in-staat
Hoe Stywer Gaan Aanhalings: Daar is drie spesies sterwelinge wat gaan wanner dit lyk of hulle kom en wat kom wanneer dit lyk of hulle gaan: diplomate, vroue en krappe. -John Hay
daar-is-drie-spesies-sterwelinge-wat-gaan-wanner-dit-lyk-of-hulle-kom-wat-kom-wanneer-dit-lyk-of-hulle-gaan-diplomate-vroue-krappe
Hoe Stywer Gaan Aanhalings: Letterkunde kan 'n groot invloed op die geloof en emosionele lewe van die individu uitoefen. Hoe geringer ons literêre ontwikkeling, hoe ontvankliker is ons vir die boodskap wat die stof, die onderwerp van die boek, vir ons het, afgesien van die estetiese aanwending daarvan. -Gerrit Dekker
Hoe Stywer Gaan Aanhalings: Die geheim van hoe om vervelig te wees, is om alles te vertel. -Voltaire
die-geheim-van-hoe-om-vervelig-te-wees-is-om-alles-te-vertel
Hoe Stywer Gaan Aanhalings: Demokrasie gaan oor in despotisme. -Plato
demokrasie-gaan-oor-in-despotisme
Hoe Stywer Gaan Aanhalings: Geregtigheid gaan verlore deur onbruik. -Spreekwoorde
geregtigheid-gaan-verlore-deur-onbruik
Hoe Stywer Gaan Aanhalings: mense gaan doodmaklik soos anderasemhaal. -Johann de Lange
mense-gaan-doodmaklik-soos-anderasemhaal
Hoe Stywer Gaan Aanhalings: Hoe hoog men drave in stijl en toon,De treurspek spant alleen de kroon. -Joost van den Vondel
hoe-hoog-men-drave-in-stijl-toonde-treurspek-spant-alleen-de-kroon
Hoe Stywer Gaan Aanhalings: Hoe hoog men stijge in maat of toon,het treurspel spant alleen de kroon. -Joost van den Vondel
hoe-hoog-men-stijge-in-maat-of-toonhet-treurspel-spant-alleen-de-kroon
Hoe Stywer Gaan Aanhalings: Wanneer ek dood is, hoop ek dit sal so wees: hoe sondig hy ook al was, sy boeke word gelees. -Hilaire Belloc
wanneer-ek-dood-is-hoop-ek-dit-sal-so-wees-hoe-sondig-hy-ook-al-was-sy-boeke-word-gelees
Hoe Stywer Gaan Aanhalings: Hoe selde tref 'n mens by 'n kritikus gevoel, kennis, eerlikheid en moed in die gewenste graad aan. -Karl Philipp Emanuel Bach
hoe-selde-tref-'n-mens-by-'n-kritikus-gevoel-kennis-eerlikheid-moed-in-die-gewenste-graad-aan
Hoe Stywer Gaan Aanhalings: Ons is waarskynlik soos 'n klomp bekeerde alkoholiste. Ons drink nie meer nie, maar elke slag as jy by daardie kroeg verbygaan, dan ruk daardie elmboog nog so. Ek bedoel dat as ons 'n klomp mense soos hierdie bymekaarmaak, dan dink mense onmiddellik in terme waarskynlik van 'n stryddag en van 'n gekonkel en 'n gekoukus en so aan. Maar ons gaan probeer om soos ordentlike beheerde alkoholiste heeltemal oop kaarte te speel, van voor tot agter, en om so onafrikaans soos moontlik te werk te gaan. -Breyten Breytenbach
Hoe Stywer Gaan Aanhalings: 'n Mens het letterkunde in jou lewe nodig, want daarsonder gaan jy agteruit. -Nelson Mandela
'n-mens-het-letterkunde-in-jou-lewe-nodig-want-daarsonder-gaan-jy-agteruit
Hoe Stywer Gaan Aanhalings: Sanger kom en gaan, maar as jy 'n goeie akteur is, kan jy lank hou. -Elvis Presley
sanger-kom-gaan-maar-as-jy-'n-goeie-akteur-is-kan-jy-lank-hou
Hoe Stywer Gaan Aanhalings: Berou slaap wanneer dit voorspoedig gaan, maar ontwaak tydens teenspoed. -Jean-Jacques Rousseau
berou-slaap-wanneer-dit-voorspoedig-gaan-maar-ontwaak-tydens-teenspoed
Hoe Stywer Gaan Aanhalings: ...die redelike demokrasie is 'n hoë en edel maar 'n gevaarlike leefwyse; dit is geen rusbed waarop 'n volk hom kan uitstrek nie. -N.P. van Wyk Louw
die-redelike-demokrasie-is-'n-hoë-edel-maar-'n-gevaarlike-leefwyse-dit-is-geen-rusbed-waarop-'n-volk-hom-kan-uitstrek-nie
Hoe Stywer Gaan Aanhalings: Geleenthede gaan by die meeste mense verby omdat dit 'n oorpak aanhet en na werk lyk. -Thomas A. Edison
geleenthede-gaan-by-die-meeste-mense-verby-omdat-dit-'n-oorpak-aanhet-na-werk-lyk
Hoe Stywer Gaan Aanhalings: Daar het 'n doringboompievlak by die pad gestaan,waar lange ossespannemet sware vragte gaan. -Totius
daar-het-'n-doringboompievlak-by-die-pad-gestaanwaar-lange-ossespannemet-sware-vragte-gaan
Hoe Stywer Gaan Aanhalings: Geld is 'n goeie dienaar as jy weet hoe om dit te gebruik, maar anders is dit 'n slegte meester. -Publilius Syrus
geld-is-'n-goeie-dienaar-as-jy-weet-hoe-om-dit-te-gebruik-maar-anders-is-dit-'n-slegte-meester
Hoe Stywer Gaan Aanhalings: Dis jammer al die mense wat weet hoe om die land te regeer, is besig om taxi's te bestuur en hare te sny. -George Burns
dis-jammer-al-die-mense-wat-weet-hoe-om-die-land-te-regeer-is-besig-om-taxi's-te-bestuur-hare-te-sny
Hoe Stywer Gaan Aanhalings: Help jou swakke mededinger op die bene bly. As hy tot niet gaan, kom daar straks 'n sterke in sy plek. -C.J. Langenhoven
help-jou-swakke-mededinger-op-die-bene-bly-as-hy-tot-niet-gaan-kom-daar-straks-'n-sterke-in-sy-plek
Hoe Stywer Gaan Aanhalings: Saai jou saad in die môre, gaan in die laatmiddag daarmee voort... -Die Bybel
saai-jou-saad-in-die-môre-gaan-in-die-laatmiddag-daarmee-voort
Hoe Stywer Gaan Aanhalings: Elke keer as die geskiedenis homself herhaal, gaan die prys op. -Unknown
elke-keer-as-die-geskiedenis-homself-herhaal-gaan-die-prys-op