Hoe Meer Die Menslike Natuur Aanhalings

Go to Gemtracks
Hoe Meer Die Menslike Natuur Aanhalings: Wraak is 'n soort wilde geregtigheid; hoe meer die menslike natuur daarna neig, des te meer moet die reg dit uitroei. -Sir Francis Bacon
wraak-is-'n-soort-wilde-geregtigheid-hoe-meer-die-menslike-natuur-daarna-neig-te-meer-moet-die-reg-dit-uitroei
Hoe Meer Die Menslike Natuur Aanhalings: Hoe meer tevrede 'n man met my is, hoe meer tevrede is ek met hom. En hoe gouer is ons al twee ontevrede. -C.J. Langenhoven
hoe-meer-tevrede-'n-man-met-my-is-hoe-meer-tevrede-is-ek-met-hom-en-hoe-gouer-is-ons-al-twee-ontevrede
Hoe Meer Die Menslike Natuur Aanhalings: Hoe meer 'n mens droom, hoe minder glo hy. -H.L. Mencken
hoe-meer-'n-mens-droom-hoe-minder-glo-hy
Hoe Meer Die Menslike Natuur Aanhalings: Rykdom is soos seewater: hoe meer ons drink, hoe dorser word ons; en dieselfde is waar oor roem. -Arthur Schopenhauer
rykdom-is-soos-seewater-hoe-meer-ons-drink-hoe-dorser-word-ons-dieselfde-is-waar-oor-roem
Hoe Meer Die Menslike Natuur Aanhalings: Dis waar daar is nie rook sonder vuur nie: maar hoe meer rook hoe minder vuur. -C.J. Langenhoven
dis-waar-daar-is-nie-rook-sonder-vuur-nie-maar-hoe-meer-rook-hoe-minder-vuur
Hoe Meer Die Menslike Natuur Aanhalings: Afrikaners is hier nie weg te wens nie, en hoe meer daar taalmatig oor hulle gerol word, hoe stywer gaan hul rug word. Die korrekte benadering is tog sekerlik dat hulle ingenooi word om hul kundigheid tot die beskikking te stel van ons demokrasie, ook ter wille van die land se kommersiële opbou. -Ton Vosloo
Hoe Meer Die Menslike Natuur Aanhalings: Hoe meer waarheid daarby is, des te gevaarliker is 'n leuen. Die oneerlike melkboer sal niemand bedrieg as hy die bottels vol skoon water maak nie. -C.J. Langenhoven
hoe-meer-waarheid-daarby-is-te-gevaarliker-is-'n-leuen-die-oneerlike-melkboer-sal-niemand-bedrieg-as-hy-die-bottels-vol-skoon-water-maak-nie
Hoe Meer Die Menslike Natuur Aanhalings: Vooruitgang is nie 'n ongeluk nie, maar 'n noodsaaklikheid...Dit is deel van die natuur. -Herbert Spencer
vooruitgang-is-nie-'n-ongeluk-nie-maar-'n-noodsaaklikheiddit-is-deel-van-die-natuur
Hoe Meer Die Menslike Natuur Aanhalings: Leer hoe om te lewe, en 'n nog harder les: hoe om te sterwe. -Beilby Porteus
Hoe Meer Die Menslike Natuur Aanhalings: Hoe korter jy jou kuier maak, hoe gouer sal jy weer genooi word. -C.J. Langenhoven
hoe-korter-jy-jou-kuier-maak-hoe-gouer-sal-jy-weer-genooi-word
Hoe Meer Die Menslike Natuur Aanhalings: Hoe weelderiger woord hoe skraler gedagte. -C.J. Langenhoven
hoe-weelderiger-woord-hoe-skraler-gedagte
Hoe Meer Die Menslike Natuur Aanhalings: daar is meer poësie in die sneeuvlokkieas in die letterkunde en baie meer poësiein die miskruier in die toktokkiein die meteorologie en entomologiein die moremis en in die bergpiekdie horison wat in die hemel wegraakin die rooswolk is daar baie meer liriekdie aarde is deur 'n digter gemaak -T.T. Cloete
Hoe Meer Die Menslike Natuur Aanhalings: Mense is soos koeëls, hoe gladder hulle is, hoe verder gaan hulle. -Jean Paul
mense-is-soos-koeëls-hoe-gladder-hulle-is-hoe-verder-gaan-hulle
Hoe Meer Die Menslike Natuur Aanhalings: 'n Argitek moet so min in stede woon soos 'n skilder. Stuur hom na ons heuwels en laat hom daar 'n studie maak van wat die natuur bedoel met 'n steunboog en wat met 'n koepel. -John Ruskin
'n-argitek-moet-so-min-in-stede-woon-soos-'n-skilder-stuur-hom-na-ons-heuwels-laat-hom-daar-'n-studie-maak-van-wat-die-natuur-bedoel-met-'n
Hoe Meer Die Menslike Natuur Aanhalings: Hoe swaarder 'n man aan sy goed gekom het, hoe swaarder bring hy daaraan deur.Swaar-kry: lekkerkry; lekker-kry: swaarkry -C.J. Langenhoven
hoe-swaarder-'n-man-aan-sy-goed-gekom-het-hoe-swaarder-bring-hy-daaraan-deurswaar-kry-lekkerkry-lekker-kry-swaarkry
Hoe Meer Die Menslike Natuur Aanhalings: ...ons het 'n meer skeppende taak as ons teoloë of politici, om heelheid se droomsap te laat stroom tussen ons aarde en al ons naastes wat dit bewoon. Meer Afrika, minder Europa. -Jan Rabie
ons-het-'n-meer-skeppende-taak-as-ons-teoloë-of-politici-om-heelheid-se-droomsap-te-laat-stroom-tussen-ons-aarde-al-ons-naastes-wat-dit-bewoon
Hoe Meer Die Menslike Natuur Aanhalings: Om 'n skrywer te vra hoe hy voel oor kritici is soos om 'n lamppaal te vra hoe dit voel oor honde. -John Osborne
om-'n-skrywer-te-vra-hoe-hy-voel-oor-kritici-is-soos-om-'n-lamppaal-te-vra-hoe-dit-voel-oor-honde
Hoe Meer Die Menslike Natuur Aanhalings: Dis makliker om die gemeente lief te hê as jou buurman, en die hele menslike geslag as jou vrou se familie. -C.J. Langenhoven
dis-makliker-om-die-gemeente-lief-te-hê-as-jou-buurman-die-hele-menslike-geslag-as-jou-vrou-se-familie
Hoe Meer Die Menslike Natuur Aanhalings: Die lengte van 'n rolprent moet direk in verhouding staan met die uithouvermoë van die menslike blaas. -Alfred Hitchcock
die-lengte-van-'n-rolprent-moet-direk-in-verhouding-staan-met-die-uithouvermoë-van-die-menslike-blaas
Hoe Meer Die Menslike Natuur Aanhalings: Werk is die onvermydelike voorwaarde van die mens se lewe, die ware bron van menslike welsyn. -Leo Tolstoy
werk-is-die-onvermydelike-voorwaarde-van-die-mens-se-lewe-die-ware-bron-van-menslike-welsyn
Hoe Meer Die Menslike Natuur Aanhalings: Kritici is soos gekastreerdes in 'n harem: hulle weet hoe dit gedoen moet word, hulle het elke dag gesien hoe dit gedoen word, maar hulle is nie in staat om dit self te doen nie. -Brendan Behan
kritici-is-soos-gekastreerdes-in-'n-harem-hulle-weet-hoe-dit-gedoen-moet-word-hulle-het-elke-dag-gesien-hoe-dit-gedoen-word-maar-hulle-is-nie-in-staat
Hoe Meer Die Menslike Natuur Aanhalings: As 'n skrywer menslike belaglikhede kan uitwys sonder om iemand op die naam te noem, dan wonder ek of hy nie eerder besig is om te onderrig en die mensdom te waarsku as wat hy besig is om te beledig nie. -Desiderius Erasmus
Hoe Meer Die Menslike Natuur Aanhalings: Gaan kyk na die mier, luiaard, kyk hoe hy werk, en leer by hom. Hy het nie 'n leier nie, nie 'n opsigter of 'n regeerder nie, tog maak hy sy kosvoorraad reg in die somer, versamel hy sy voedsel in die oestyd. Hoe lank gaan jy nog lê, luiaard, wanneer gaan jy opstaan? -Die Bybel
Hoe Meer Die Menslike Natuur Aanhalings: Letterkunde kan 'n groot invloed op die geloof en emosionele lewe van die individu uitoefen. Hoe geringer ons literêre ontwikkeling, hoe ontvankliker is ons vir die boodskap wat die stof, die onderwerp van die boek, vir ons het, afgesien van die estetiese aanwending daarvan. -Gerrit Dekker
Hoe Meer Die Menslike Natuur Aanhalings: 'n Satirikus wat nie die mensdom spaar nie (homself ingesluit), is duidelik begaan oor menslike gebreke in die algemeen: hy kan sekerlik nie daarvan beskuldig word dat hy mense in die besonder aanval nie. -Desiderius Erasmus
Hoe Meer Die Menslike Natuur Aanhalings: Ons kon nie deur middel van die letterkunde kennis gemaak het met menslike reuse soos George Washington, Abraham Lincoln en Thomas Jefferson sonder om in dade oor te gaan soos hulle in dade oorgegaan het nie. -Nelson Mandela
Hoe Meer Die Menslike Natuur Aanhalings: Die dood is die einde van alle dinge van die menslike lewe, net nie van die bygeloof nie. -Plutarchus
die-dood-is-die-einde-van-alle-dinge-van-die-menslike-lewe-net-nie-van-die-bygeloof-nie
Hoe Meer Die Menslike Natuur Aanhalings: Toe  ek onlangs saam met 'n vriend voor die katedraal van Amiens staan, vra hy vir my hoekom ons deesdae nie meer so iets kan bou nie. Ek sê toe vir hom: die bouers van daardie dae had oortuigings; ons het net opinies en dit vra meer as 'n opinie om 'n Gotiese katedraal te bou. -Heinrich Heine
Hoe Meer Die Menslike Natuur Aanhalings: poësie is 'n bloeiwyse, niks meer. -Johann de Lange
Hoe Meer Die Menslike Natuur Aanhalings: U moet minder op boeke en meer op mense let. -D.J. Opperman
u-moet-minder-op-boeke-meer-op-mense-let
Hoe Meer Die Menslike Natuur Aanhalings: Medelye sal meer sondes uitwis as verdoeming. -Henry Ward Beecher
medelye-sal-meer-sondes-uitwis-as-verdoeming
Hoe Meer Die Menslike Natuur Aanhalings: Die geheim van hoe om vervelig te wees, is om alles te vertel. -Voltaire
die-geheim-van-hoe-om-vervelig-te-wees-is-om-alles-te-vertel
Hoe Meer Die Menslike Natuur Aanhalings: Geld het meer siele gebreek as yster liggame. -Sir Walter Scott
geld-het-meer-siele-gebreek-as-yster-liggame
Hoe Meer Die Menslike Natuur Aanhalings: Hoe hoog men drave in stijl en toon,De treurspek spant alleen de kroon. -Joost van den Vondel
hoe-hoog-men-drave-in-stijl-toonde-treurspek-spant-alleen-de-kroon
Hoe Meer Die Menslike Natuur Aanhalings: Hoe hoog men stijge in maat of toon,het treurspel spant alleen de kroon. -Joost van den Vondel
hoe-hoog-men-stijge-in-maat-of-toonhet-treurspel-spant-alleen-de-kroon