Het In Een Aanhalings

Go to Gemtracks
Het In Een Aanhalings: Ek was so besig om kanse te soek dat ek my geleenthede een vir een laat verbyglip het. -C.J. Langenhoven
ek-was-so-besig-om-kanse-te-soek-dat-ek-my-geleenthede-een-vir-een-laat-verbyglip-het
Het In Een Aanhalings: Wat ek van Job die meeste bewonder is nie die geduld wat hy onder teëspoed betoon het nie, maar dié wat hom gekeer het dat hy sy drie vriende nie een vir een by die deur uitgeskop het nie. -C.J. Langenhoven
wat-ek-van-job-die-meeste-bewonder-is-nie-die-geduld-wat-hy-onder-teëspoed-betoon-het-nie-maar-dié-wat-hom-gekeer-het-dat-hy-sy-drie-vriende-nie-een
Het In Een Aanhalings: So het ek my lewe om geboemel: boeke lees, skilderye bekyk, toneelstukke gesien, geluister, gedink, geskryf oor waarvan ek die meeste gehou het. Net een ding het ek begeer: om gelukkig te wees, maar by gebrek daaraan het ek alles ontbeer. -William Hazlitt
Het In Een Aanhalings: Dis onvermydelik dat 'n boekeredakteur die een of ander tyd in die bloublasie van 'n skrywersego sal trap...Maar sonder 'n gespierde ego sou menige skrywer natuurlik lankal teen die grond gewees het in een van Afrikaans se literêre kroeggevegte. -Charles Fryer
Het In Een Aanhalings: Ek is 'n Afrikaan, maar 'n swart man, 'n afstammeling van slawe wat uit Afrika gebring is...As dinge anders was, kon ek een van hulle gewees het - of het een of ander onbekende lot my toegeval in een van die ontelbare, voortdurende burgeroorloë of stam botsings op hierdie brutale kontinent. En so bedank ek God dat my voorsaat daardie reis oorleef het...Praat met my oor Afrika en my swart wortels en my verwantskap met my Afrika-broers en ek sal dit in jou gesig teruggooi, en dan sal ek jou neus in die beelde van verrottende vleis invryf (van die slagoffers van die volksmoord op die Tutsi's of Rwanda)...Jammer, maar ek was daar. 'n AK-47 is teen my neus gedruk, ek het met panga-gewapende Hutu-stamlede gesels met die bloed van hul jongste slagoffers op hul T-hemde. Ek het 'n cholera-epidemie in Zaïre gesien, 'n hongersnood in Ethiopië, 'n burgeroorlog in Liberië. Ek het stede gesien wat tot feitlike rommel gebombardeer is, en ander stede afgetakel tot rommel, omdat hul leiers toegelaat het dat hulle verrot en verval terwyl hulle miljarde dollar - ja, miljarde - in oorsese bankrekenings weggesteek het...Dank God my voorsaat het uitgekom, omdat ek nou nie een van hulle is nie. -Keith B. Richburg
Het In Een Aanhalings: Sonder net daardie één soort rusies waar weerskante gelyk het, sou daar vrede op aarde wees. -C.J. Langenhoven
sonder-net-daardie-één-soort-rusies-waar-weerskante-gelyk-het-sou-daar-vrede-op-aarde-wees
Het In Een Aanhalings: Afrikaners het 'n spesifieke kultuur, een waarvan die essensie vir dekades en langer een van onverdraagsaamheid was, en hoofsaaklik nog steeds is. Of 'n Afrikaner in die PAC of in die AWB is, hy is basies onverdraagsaam. Die onverdraagsaamheid dra verskeie klede. Dit word veral toegedek met eufemismes soos
Het In Een Aanhalings: Die man wat ál dae lekker kos het, eet nooit lekker nie; en die man wat heeljaar vakansie hou, het geen één rusdag nie. -C.J. Langenhoven
die-man-wat-ál-dae-lekker-kos-het-eet-nooit-lekker-nie-die-man-wat-heeljaar-vakansie-hou-het-geen-één-rusdag-nie
Het In Een Aanhalings: Vier weergawes....vier....bestaan oor die lewe van Christus. Watter een sou jy wou gehad het moes uitgegooi word? -Desmond Tutu
vier-weergawesvierbestaan-oor-die-lewe-van-christus-watter-een-sou-jy-wou-gehad-het-moes-uitgegooi-word
Het In Een Aanhalings: Jingo-Afrikaans - mense so laag gevalle dat jy lus het om jou mond uit te spoel na jy hulle name noem. Ons het al baie slegte nasies en mense in ons tyd gesien, maar nog nooit iets lager of gemeener dan een Engels-gesinde Afrikaner wat sy moeder-taal - die taal door sy vaders gesproke - verag. -Eugene N. Marais
Het In Een Aanhalings: Ons is almal huurders en een of ander tyd sal die groot Huisbaas ons kennis gee dat ons huurkontrak verstryk het. -Unknown
ons-is-almal-huurders-een-of-ander-tyd-sal-die-groot-huisbaas-ons-kennis-gee-dat-ons-huurkontrak-verstryk-het
Het In Een Aanhalings: Staan by die man wat by die dag werk om te sien dat hy nie te stadig is nie, en by die man wat by die stuk werk om te sien dat hy nie te haastig is nie - of huur twee, een by die dag en een by die stuk, en laat die een die ander skaam maak. -C.J. Langenhoven
Het In Een Aanhalings: Die mense het altyd een of ander kampvegter wat hulle oor hulself stel en tot grootheid troetel...Dít en geen ander rede is die wortel waaruit 'n tiran ontwikkel; aanvanklik is hy 'n beskermer. -Plato
die-mense-het-altyd-een-of-ander-kampvegter-wat-hulle-oor-hulself-stel-tot-grootheid-troeteldít-geen-ander-rede-is-die-wortel-waaruit-'n-tiran
Het In Een Aanhalings: Die demokrasie is redeliker en mensliker. Hy aanvaar die domheid as een van ons grondtrekke, en hy het sy swaar soort geduld daarmee. Hy beweeg dus traer, maar met 'n minimum aan geweld; en hy kan dit bekostig om oor die traes te glimlag. -N.P. van Wyk Louw
Het In Een Aanhalings: Toe ek die tragedie by jou oorgeneem het, was hy in 'n treurige kondisie: die een vetlaag op die ander pleks van spiere. Vol geswolle woorde, rye rye blaasoppies. Ek het die hele klomp soustannies dadelik op 'n verslankingsdieet gesit: kleiner woorde, geen bombas of retoriek nie, verder 'n bietjie fyngekapte logika verdun met beetsap, die hele spul gefiltreer deur 'n bietjie beskaafde omgang en die spysvertering aangewakker deur 'n lewendiger, atletieser verspas.... -Aristophanes
Het In Een Aanhalings: Maak staat op die raad van die man wat twyfel of dit reg is: die man wat nie twyfel nie het die saak maar van een kant af beskou. -C.J. Langenhoven
maak-staat-op-die-raad-van-die-man-wat-twyfel-of-dit-reg-is-die-man-wat-nie-twyfel-nie-het-die-saak-maar-van-een-kant-af-beskou
Het In Een Aanhalings: Een mens se berou is 'n ander se herinnering. -Ogden Nash
een-mens-se-berou-is-'n-ander-se-herinnering
Het In Een Aanhalings: Jy weet die Afrikaner het gely. Maar dieselfde Afrikaner wat gely het, het oorgeneem en het vergeet hy het gely. Hy het net homself gesien. -Olga Sema
jy-weet-die-afrikaner-het-gely-maar-dieselfde-afrikaner-wat-gely-het-het-oorgeneem-het-vergeet-hy-het-gely-hy-het-net-homself-gesien
Het In Een Aanhalings: Afrikaans is een van Suid-Afrika se trotsste veelrassige prestasies. -Jan Rabie
afrikaans-is-een-van-suid-afrika-se-trotsste-veelrassige-prestasies
Het In Een Aanhalings: Die enigste ding slegter as om na 'n vrot rolprent te kyk, is om in een te speel. -Elvis Presley
die-enigste-ding-slegter-as-om-na-'n-vrot-rolprent-te-kyk-is-om-in-een-te-speel
Het In Een Aanhalings: Die stilistiek is 'n praksie om 'n kruip vol proefskrifte te pars uit 'n een-tros-letterkunde. -Peter Blum
die-stilistiek-is-'n-praksie-om-'n-kruip-vol-proefskrifte-te-pars-uit-'n-een-tros-letterkunde
Het In Een Aanhalings: Zullen wij, als verstandige mannen, dan dulden dat een ellendige vrijbuiter de gruwelike rassehaat ons in den hart jaag? -M.T. Steyn
zullen-wij-als-verstandige-mannen-dan-dulden-dat-een-ellendige-vrijbuiter-de-gruwelike-rassehaat-ons-in-den-hart-jaag
Het In Een Aanhalings: Ons het 'n afstootlike eksklusiwiteit vertroetel wat in apartheid sy hoogtepunt bereik het. Hoewel daar
Het In Een Aanhalings: Elke digeris óf id óf ego:sibille of vakman:die een se dinkwerkis beprek,die ander s'nontspring legio. -Johann de Lange
elke-digeris-óf-id-óf-egosibille-of-vakmandie-een-se-dinkwerkis-beprekdie-ander-s'nontspring-legio
Het In Een Aanhalings: Daar is één opsig waarin ek my dierbaarste vriend net so behandel soos my bitterste vyand. Ek steek my skande vir albe ewe sorgvuldig weg. -C.J. Langenhoven
daar-is-één-opsig-waarin-ek-my-dierbaarste-vriend-net-so-behandel-soos-my-bitterste-vyand-ek-steek-my-skande-vir-albe-ewe-sorgvuldig-weg
Het In Een Aanhalings: gedagtes dra nie broeke niewant dié een sou ek vataan sy broek se gaten uitsmyt by die duer -Jan Spies
gedagtes-dra-nie-broeke-niewant-dié-een-sou-ek-vataan-sy-broek-se-gaten-uitsmyt-by-die-duer
Het In Een Aanhalings: As jy uit die werk van een skrywer neerskryf, is dit plagiaat, maar as jy baie werke raadpleeg, is dit navorsing. -Wilson Mizner
as-jy-uit-die-werk-van-een-skrywer-neerskryf-is-dit-plagiaat-maar-as-jy-baie-werke-raadpleeg-is-dit-navorsing
Het In Een Aanhalings: Nooit word aan berou plek gegee, sonder om dadelik aan jouself te sê nie: dit was een tweede domheid gevoeg by die eerste. -Friedrich Wilhelm Nietzsche
nooit-word-aan-berou-plek-gegee-sonder-om-dadelik-aan-jouself-te-sê-nie-dit-was-een-tweede-domheid-gevoeg-by-die-eerste
Het In Een Aanhalings: Tog is dit makliker vir die hemel en die aarde om te vergaan as dat een lettertjie van die wet verval. -Die Bybel
tog-is-dit-makliker-vir-die-hemel-die-aarde-om-te-vergaan-as-dat-een-lettertjie-van-die-wet-verval
Het In Een Aanhalings: 'n Mens kan op min dinge staatmaak in 'n politieke demokrasie behalwe die mense se geloof dat een redder van die wêreld op 'n slag genoeg is. -Alistair Cooke
'n-mens-kan-op-min-dinge-staatmaak-in-'n-politieke-demokrasie-behalwe-die-mense-se-geloof-dat-een-redder-van-die-wêreld-op-'n-slag-genoeg-is
Het In Een Aanhalings: Die geskiedenis herhaal homself; dit is een van die dinge wat verkeerd is met geskiedenis. -Clarence Darrow
die-geskiedenis-herhaal-homself-dit-is-een-van-die-dinge-wat-verkeerd-is-met-geskiedenis
Het In Een Aanhalings: 'n Goeie boek is die een wat met groot verwagtig oopgemaak en met groot wins toegemaak word. -Amos Bronson Alcott
'n-goeie-boek-is-die-een-wat-met-groot-verwagtig-oopgemaak-met-groot-wins-toegemaak-word
Het In Een Aanhalings: As 'n koringkorrel nie in die grond val en sterwe nie, bly hy net een; maar as hy sterwe, bring hy 'n groot oes in. -Die Bybel
as-'n-koringkorrel-nie-in-die-grond-val-sterwe-nie-bly-hy-net-een-maar-as-hy-sterwe-bring-hy-'n-groot-oes-in
Het In Een Aanhalings: Daardie Afrikaanse ghetto, die plek waarvan jy sê die dak afgewaai het, het darem so 'n paar kamers gehad waar die dak
Het In Een Aanhalings: As een mens jou demokrasie aanbied en 'n ander 'n sak graan, in watter stadium van hongersnood sal jy die graan bo die stem verkies? -Bertrand Russell
as-een-mens-jou-demokrasie-aanbied-'n-ander-'n-sak-graan-in-watter-stadium-van-hongersnood-sal-jy-die-graan-bo-die-stem-verkies