Het Hy Daarin Aanhalings

Go to Gemtracks
Het Hy Daarin Aanhalings: Elke artikel wat hy maak is 'n nuwe skoonheid waarvan hy die skepper is: dis syne en 'n ander kon dit nie so gemaak het nie, want sy siel het hy daarin uitgegiet. -C.J. Langenhoven
elke-artikel-wat-hy-maak-is-'n-nuwe-skoonheid-waarvan-hy-die-skepper-is-dis-syne-'n-ander-kon-dit-nie-so-gemaak-het-nie-want-sy-siel-het-hy-daarin
Het Hy Daarin Aanhalings: Demokrasie beteken regering deur middel van gesprekvoering, maar dit is net doeltreffend as jy daarin kan slaag om mense te laat stilbly. -Clement Attlee
demokrasie-beteken-regering-deur-middel-van-gesprekvoering-maar-dit-is-net-doeltreffend-as-jy-daarin-kan-slaag-om-mense-te-laat-stilbly
Het Hy Daarin Aanhalings: 'n Boek is 'n spieël waarin jy kyk. As 'n aap daarin kyk, kan jy nie verwag 'n engel moet terugkyk nie. -Blaise Pascal
'n-boek-is-'n-spieël-waarin-jy-kyk-as-'n-aap-daarin-kyk-kan-jy-nie-verwag-'n-engel-moet-terugkyk-nie
Het Hy Daarin Aanhalings: Die kuns van die skrywer lê daarin dat hy moet vergeet dat hy woorde gebruik. -Henri Bergson
die-kuns-van-die-skrywer-lê-daarin-dat-hy-moet-vergeet-dat-hy-woorde-gebruik
Het Hy Daarin Aanhalings: Ons verdediging lê nie in wapenarsenale nie, nog in die wetenskop, nog daarin om ondergronds te gaan. Ons verdediging is in wet en orde. -Albert Einstein
ons-verdediging-lê-nie-in-wapenarsenale-nie-nog-in-die-wetenskop-nog-daarin-om-ondergronds-te-gaan-ons-verdediging-is-in-wet-orde
Het Hy Daarin Aanhalings: Jy weet die Afrikaner het gely. Maar dieselfde Afrikaner wat gely het, het oorgeneem en het vergeet hy het gely. Hy het net homself gesien. -Olga Sema
jy-weet-die-afrikaner-het-gely-maar-dieselfde-afrikaner-wat-gely-het-het-oorgeneem-het-vergeet-hy-het-gely-hy-het-net-homself-gesien
Het Hy Daarin Aanhalings: So het ek my lewe om geboemel: boeke lees, skilderye bekyk, toneelstukke gesien, geluister, gedink, geskryf oor waarvan ek die meeste gehou het. Net een ding het ek begeer: om gelukkig te wees, maar by gebrek daaraan het ek alles ontbeer. -William Hazlitt
Het Hy Daarin Aanhalings: Ons het 'n afstootlike eksklusiwiteit vertroetel wat in apartheid sy hoogtepunt bereik het. Hoewel daar
Het Hy Daarin Aanhalings: Daardie Afrikaanse ghetto, die plek waarvan jy sê die dak afgewaai het, het darem so 'n paar kamers gehad waar die dak
Het Hy Daarin Aanhalings: 'n Man wat nog nooit self iets bymekaar gemaak het nie, het altyd slim planne hoedat 'n ander sy geld behoort te gebruik wat daarvoor gewerk het. -C.J. Langenhoven
'n-man-wat-nog-nooit-self-iets-bymekaar-gemaak-het-nie-het-altyd-slim-planne-hoedat-'n-ander-sy-geld-behoort-te-gebruik-wat-daarvoor-gewerk-het
Het Hy Daarin Aanhalings: Vanoggend het ek 'n komma uitgehaal en vanmiddag het ek dit weer teruggesit. -Oscar Wilde
vanoggend-het-ek-'n-komma-uitgehaal-vanmiddag-het-ek-dit-weer-teruggesit
Het Hy Daarin Aanhalings: Die take wat jy voltooi het, het jou onsterflik gemaak. -Lao-tse
die-take-wat-jy-voltooi-het-het-jou-onsterflik-gemaak
Het Hy Daarin Aanhalings: Solank as wat ek iets nodig het, het ek 'n rede om te leef. Tevredenheid is die dood. -George Bernard Shaw
solank-as-wat-ek-iets-nodig-het-het-ek-'n-rede-om-te-leef-tevredenheid-is-die-dood
Het Hy Daarin Aanhalings: As die mensdom werklik na geregtigheid gestreef het, kon hy dit al lankal gehad het. -William Hazlitt
as-die-mensdom-werklik-na-geregtigheid-gestreef-het-kon-hy-dit-al-lankal-gehad-het
Het Hy Daarin Aanhalings: Elkeen het soveel geregtigheid as wat hy mag het. -Baruch de Spinoza
elkeen-het-soveel-geregtigheid-as-wat-hy-mag-het
Het Hy Daarin Aanhalings: Salomo het by 'n luiaard se akker verbygeloop. Had hy bietjie vertoef dan kon hy gebie het op die vendusie. -C.J. Langenhoven
salomo-het-by-'n-luiaard-se-akker-verbygeloop-had-hy-bietjie-vertoef-dan-kon-hy-gebie-het-op-die-vendusie
Het Hy Daarin Aanhalings: Wij schikken ons en dragen ons lot maar die dag der wrake komt.God is rechtvaardig en het ons oordeel der geschiedenis gewis. Het groote magtige Engeland dat door ons niets winnen kan, gunt ons het vrije zonnelicht des hemels niet. -T.F. Burgers
Het Hy Daarin Aanhalings: Moenie 'n ander beskuldig dat hy sy oë oopgehou het onder die gebed nie; hy het maar net gekyk of joue toe was. -C.J. Langenhoven
moenie-'n-ander-beskuldig-dat-hy-sy-oë-oopgehou-het-onder-die-gebed-nie-hy-het-maar-net-gekyk-of-joue-toe-was
Het Hy Daarin Aanhalings: Die myne is ons volk se grootste vyand...Vandat hulle geopen is, het
Het Hy Daarin Aanhalings: Het Hollandsch van Holland zal nooit onze taal worden, maar het Hallandsch van Afrika, i.e. het Afrikaansch, is en zal onze taal zijn blijven mits zij steeds gevoedt wordt uit de bron van haar oorsprong, nl. de schoone krachtige literatuur van Holland. -M.T. Steyn
Het Hy Daarin Aanhalings: Meer moeite as wat die vlytige het vir sy loon, het die luiaard verniet. -C.J. Langenhoven
meer-moeite-as-wat-die-vlytige-het-vir-sy-loon-het-die-luiaard-verniet
Het Hy Daarin Aanhalings: Wat ek van Job die meeste bewonder is nie die geduld wat hy onder teëspoed betoon het nie, maar dié wat hom gekeer het dat hy sy drie vriende nie een vir een by die deur uitgeskop het nie. -C.J. Langenhoven
wat-ek-van-job-die-meeste-bewonder-is-nie-die-geduld-wat-hy-onder-teëspoed-betoon-het-nie-maar-dié-wat-hom-gekeer-het-dat-hy-sy-drie-vriende-nie-een
Het Hy Daarin Aanhalings: Kennis het nog altyd die meeste gebaat by daardie boeke waarop die drukkers 'n verlies gemaak het. -Thomas Fuller
kennis-het-nog-altyd-die-meeste-gebaat-by-daardie-boeke-waarop-die-drukkers-'n-verlies-gemaak-het
Het Hy Daarin Aanhalings: Tydens die ineenstorting van die beurs in 1929 het mense uit vensters gespring. In 1987 het hulle hul makelaars geskiet. -Unknown
tydens-die-ineenstorting-van-die-beurs-in-1929-het-mense-uit-vensters-gespring-in-1987-het-hulle-hul-makelaars-geskiet
Het Hy Daarin Aanhalings: Ons het nou genoeg gepraat. Dit het nou tyd geword dat die skrywer net doodeenvoudig voortgaan met sy werk. -André P. Brink
ons-het-nou-genoeg-gepraat-dit-het-nou-tyd-geword-dat-die-skrywer-net-doodeenvoudig-voortgaan-met-sy-werk
Het Hy Daarin Aanhalings: Toe sy voël nie meer wou regop staan nie, het hy sy kop weggeblaas. Hy het 'n bol kak aan homself verkoop en dit geglo. -Germaine Greer
toe-sy-voël-nie-meer-wou-regop-staan-nie-het-hy-sy-kop-weggeblaas-hy-het-'n-bol-kak-aan-homself-verkoop-dit-geglo
Het Hy Daarin Aanhalings: Daarom het Adam en Eva die Paradys nie gewaardeer nie omdat hy hulle niks gekos het nie. -C.J. Langenhoven
daarom-het-adam-eva-die-paradys-nie-gewaardeer-nie-omdat-hy-hulle-niks-gekos-het-nie
Het Hy Daarin Aanhalings: Christopher Columbus was die eerste sosialis. Hy het nie geweet waarheen hy op pad was nie. Toe hy daar kom, het hy geignoreer waar hy was en dit met ander se geld gedoen. -Winston Churchill
christopher-columbus-was-die-eerste-sosialis-hy-het-nie-geweet-waarheen-hy-op-pad-was-nie-toe-hy-daar-kom-het-hy-geignoreer-waar-hy-was-dit-met
Het Hy Daarin Aanhalings: Nou moet ek sterwe, omdat ek getrou gebly het aan die dinge waaronder ek gebore is en waarvoor ek altyd geveg het. Aan my word geen genade betoon nie, hoewel ek toevalligerwyse die seun was wat onder die wit vlag uitgegaan het om die oorgawe van dr. Jameson te aanvaar, en nou is hy sir Starr Jameson, terwyl ek doodgeskiet moet word. -Jopie Fourie
Het Hy Daarin Aanhalings: Wie sy grond bewerk, het volop om te eet; wie hom besig hou met nuttelose dinge, het nie verstand nie. -Die Bybel
wie-sy-grond-bewerk-het-volop-om-te-eet-wie-hom-besig-hou-met-nuttelose-dinge-het-nie-verstand-nie
Het Hy Daarin Aanhalings: 'n Man wat sy toevlug tot 'n leuen moet neem, vind dikwels uit dat hy in 'n huis gaan skuil het wat nie 'n agterdeur het nie. -C.J. Langenhoven
'n-man-wat-sy-toevlug-tot-'n-leuen-moet-neem-vind-dikwels-uit-dat-hy-in-'n-huis-gaan-skuil-het-wat-nie-'n-agterdeur-het-nie
Het Hy Daarin Aanhalings: Jy sê
jy-sê-ja-waar-jy-moes-nee-gesê-het-omdat-jy-die-ander-nie-wil-aanstoot-gee-nie-maar-reken-hoe-het-hy-jou-aanstoot-gegee-met-sy-versoek
Het Hy Daarin Aanhalings: So wie geleer het om vas te trap, het daarby geleer om nie op sand te staan nie. -C.J. Langenhoven
so-wie-geleer-het-om-vas-te-trap-het-daarby-geleer-om-nie-op-sand-te-staan-nie
Het Hy Daarin Aanhalings: Julle [mans] het die wêreld van die begin af bestuur. Kyk na die gemors wat julle gemaak het. -Desmond Tutu
julle-mans-het-die-wêreld-van-die-begin-af-bestuur-kyk-na-die-gemors-wat-julle-gemaak-het
Het Hy Daarin Aanhalings: Ek is dikwels op my knieë gedryf deur die oorweldigende sekerheid dat ek nêrens elders het om heen te gaan nie. My eie wysheid, en die van die mense rondom my, het onvoldoende gelyk vir die dag. -Abraham Lincoln
ek-is-dikwels-op-my-knieë-gedryf-deur-die-oorweldigende-sekerheid-dat-ek-nêrens-elders-het-om-heen-te-gaan-nie-my-eie-wysheid-die-van-die-mense