Het Geen Skede Aanhalings

Go to Gemtracks
Het Geen Skede Aanhalings: Die swaard van geregtigheid het geen skede. -Joseph de Maistre
die-swaard-van-geregtigheid-het-geen-skede
Het Geen Skede Aanhalings: Afrikaners, bruines of wittes, het geen styl, geen vorm nie, pas so gou aan, krimp so maklik in, eet Amerikaanse steaks of Snoek a la Orly by 'n Franse lughawe sonder om op eie kosse te roem, speel gholf om by gegoede immigrante in tel te wees, aap alles van oorsee na - modes, liedjies - versmaai self maklik hul eie taal. Ons het min styl. -Jan Rabie
Het Geen Skede Aanhalings: Gevatheid is altyd welkom en wis alle onderskeid tussen mense uit. Geen waardigheid, geen geleerdheid, geen sterk karakter kan staande bly teen gevatheid nie. -Ralph Waldo Emerson
gevatheid-is-altyd-welkom-wis-alle-onderskeid-tussen-mense-uit-geen-waardigheid-geen-geleerdheid-geen-sterk-karakter-kan-staande-bly-teen-gevatheid
Het Geen Skede Aanhalings: Geen Hoogheit was het Recht der wetten ooit ontwassen. -Joost van den Vondel
geen-hoogheit-was-het-recht-der-wetten-ooit-ontwassen
Het Geen Skede Aanhalings: Ek is geen Engelsman, en ek is geen Duitser: ek is Afrikaner. -Christiaan de Wet
ek-is-geen-engelsman-ek-is-geen-duitser-ek-is-afrikaner
Het Geen Skede Aanhalings: Geen mens kan sonder vriende wees as hy God en die kameraadskap van boeke het nie. -Elizabeth Barrett Browning
geen-mens-kan-sonder-vriende-wees-as-hy-god-die-kameraadskap-van-boeke-het-nie
Het Geen Skede Aanhalings: Geen ekonomiese beleid is moontlik sonder 'n swaard, geen industrialisasie sonder mag. -Adolf Hitler
geen-ekonomiese-beleid-is-moontlik-sonder-'n-swaard-geen-industrialisasie-sonder-mag
Het Geen Skede Aanhalings: Diere het hierdie voordele bo die mens: hulle het geen teoloë om hulle te onderrig nie, hul begrafnisse kos hulle niks nie, en niemand begin regsgedinge oor hul testamente nie. -Voltaire
diere-het-hierdie-voordele-bo-die-mens-hulle-het-geen-teoloë-om-hulle-te-onderrig-nie-hul-begrafnisse-kos-hulle-niks-nie-niemand-begin-regsgedinge
Het Geen Skede Aanhalings: Om af te breek is geen kuns nie. 'n Klein babetjie kan 'n blommetjie verniel wat dit 'n God gekos het om te maak. -C.J. Langenhoven
om-af-te-breek-is-geen-kuns-nie-'n-klein-babetjie-kan-'n-blommetjie-verniel-wat-dit-'n-god-gekos-het-om-te-maak
Het Geen Skede Aanhalings: Verdik my bloed;Verstop elke weg en toegang tot berou,Dat geen weekhartige stem van die natuurMy felle doelwit skok, geen vrede wilEn daad sal skei! -William Shakespeare
verdik-my-bloedverstop-elke-weg-toegang-tot-beroudat-geen-weekhartige-stem-van-die-natuurmy-felle-doelwit-skok-geen-vrede-wilen-daad-sal-skei
Het Geen Skede Aanhalings: Skinder op sigself mag 'n nederige vorm van narrasie wees, maar as voedingsbron vir literatuur het dit geen gelyke nie. -Hennie Aucamp
skinder-op-sigself-mag-'n-nederige-vorm-van-narrasie-wees-maar-as-voedingsbron-vir-literatuur-het-dit-geen-gelyke-nie
Het Geen Skede Aanhalings: Nou moet ek sterwe, omdat ek getrou gebly het aan die dinge waaronder ek gebore is en waarvoor ek altyd geveg het. Aan my word geen genade betoon nie, hoewel ek toevalligerwyse die seun was wat onder die wit vlag uitgegaan het om die oorgawe van dr. Jameson te aanvaar, en nou is hy sir Starr Jameson, terwyl ek doodgeskiet moet word. -Jopie Fourie
Het Geen Skede Aanhalings: Die man wat ál dae lekker kos het, eet nooit lekker nie; en die man wat heeljaar vakansie hou, het geen één rusdag nie. -C.J. Langenhoven
die-man-wat-ál-dae-lekker-kos-het-eet-nooit-lekker-nie-die-man-wat-heeljaar-vakansie-hou-het-geen-één-rusdag-nie
Het Geen Skede Aanhalings: Ons volk is geen volk van soldaten: het zijn hoofden van gezinnen, belastingbetalers... -M.T. Steyn
ons-volk-is-geen-volk-van-soldaten-het-zijn-hoofden-van-gezinnen-belastingbetalers
Het Geen Skede Aanhalings: Die man wat die kosbaarste ware het, loop die minste daarmee te koop. Op hierdie reël is die tong geen uitsondering nie. -C.J. Langenhoven
die-man-wat-die-kosbaarste-ware-het-loop-die-minste-daarmee-te-koop-op-hierdie-reël-is-die-tong-geen-uitsondering-nie
Het Geen Skede Aanhalings: As jy geen stuk kennis het van die ambag waar jy 'n man voor huur nie, bekyk sy gereedskap. Hy sal nie in jou belang oppassender wees as in sy eie nie. -C.J. Langenhoven
as-jy-geen-stuk-kennis-het-van-die-ambag-waar-jy-'n-man-voor-huur-nie-bekyk-sy-gereedskap-hy-sal-nie-in-jou-belang-oppassender-wees-as-in-sy-eie-nie
Het Geen Skede Aanhalings: Want rykdom het aan vriende geen gebrek,En wie in nood tot 'n slegte vriend hom wend,Maak hom 'n vyand tot die bitter end. -William Shakespeare
want-rykdom-het-aan-vriende-geen-gebreken-wie-in-nood-tot-'n-slegte-vriend-hom-wendmaak-hom-'n-vyand-tot-die-bitter-end
Het Geen Skede Aanhalings: Ons bevind dat in die veld van openbare opvoeding die leer van
ons-bevind-dat-in-die-veld-van-openbare-opvoeding-die-leer-van-afsonderlik-maar-gelyk-geen-plek-het-nie-afsonderlike-onderwysfasiliteite-is-inherent
Het Geen Skede Aanhalings: Daar is geen kuns by sukkel en geen sukkel by kuns nie. -C.J. Langenhoven
daar-is-geen-kuns-by-sukkel-geen-sukkel-by-kuns-nie
Het Geen Skede Aanhalings: Die mense het altyd een of ander kampvegter wat hulle oor hulself stel en tot grootheid troetel...Dít en geen ander rede is die wortel waaruit 'n tiran ontwikkel; aanvanklik is hy 'n beskermer. -Plato
die-mense-het-altyd-een-of-ander-kampvegter-wat-hulle-oor-hulself-stel-tot-grootheid-troeteldít-geen-ander-rede-is-die-wortel-waaruit-'n-tiran
Het Geen Skede Aanhalings: Geen ras kan bloei voordat dit nie geleer het dat daar net soveel waarde is in die bewerking van 'n land as in die skryf van 'n gedig nie. -Booker T. Washington
geen-ras-kan-bloei-voordat-dit-nie-geleer-het-dat-daar-net-soveel-waarde-is-in-die-bewerking-van-'n-land-as-in-die-skryf-van-'n-gedig-nie
Het Geen Skede Aanhalings: Toe ek die tragedie by jou oorgeneem het, was hy in 'n treurige kondisie: die een vetlaag op die ander pleks van spiere. Vol geswolle woorde, rye rye blaasoppies. Ek het die hele klomp soustannies dadelik op 'n verslankingsdieet gesit: kleiner woorde, geen bombas of retoriek nie, verder 'n bietjie fyngekapte logika verdun met beetsap, die hele spul gefiltreer deur 'n bietjie beskaafde omgang en die spysvertering aangewakker deur 'n lewendiger, atletieser verspas.... -Aristophanes
Het Geen Skede Aanhalings: Daar is geen edeler plesier as die intellektuele omgang met mense wat totaal anders dink as jy nie - wat ander dele van die eindelose rykdom van die waarheid tot hul besit gemaak het... -N.P. van Wyk Louw
daar-is-geen-edeler-plesier-as-die-intellektuele-omgang-met-mense-wat-totaal-anders-dink-as-jy-nie-wat-ander-dele-van-die-eindelose-rykdom-van-die
Het Geen Skede Aanhalings: Jy weet die Afrikaner het gely. Maar dieselfde Afrikaner wat gely het, het oorgeneem en het vergeet hy het gely. Hy het net homself gesien. -Olga Sema
jy-weet-die-afrikaner-het-gely-maar-dieselfde-afrikaner-wat-gely-het-het-oorgeneem-het-vergeet-hy-het-gely-hy-het-net-homself-gesien
Het Geen Skede Aanhalings: Die mens wat nie goeie boeke lees nie, het geen voordeel bo die mens wat nie kan lees nie. -Mark Twain
die-mens-wat-nie-goeie-boeke-lees-nie-het-geen-voordeel-bo-die-mens-wat-nie-kan-lees-nie
Het Geen Skede Aanhalings: ...ons is geen volkmaar 'n mislukte spul opstandelinge! -D.J. Opperman
ons-is-geen-volkmaar-'n-mislukte-spul-opstandelinge
Het Geen Skede Aanhalings: Geen inmenging en volkome vryheid van beweging. -Francois Quesnay
Het Geen Skede Aanhalings: Geen argitektuur is so skoon as wat dit eenvoudig is nie. -John Ruskin
geen-argitektuur-is-so-skoon-as-wat-dit-eenvoudig-is-nie
Het Geen Skede Aanhalings: Geen dag is lank vir iemand wat werk nie. -Seneca
geen-dag-is-lank-vir-iemand-wat-werk-nie
Het Geen Skede Aanhalings: daar blyk geen stiltete weesin 'n bottel barbiturateof 'n flesvol as -Joan Hambridge
daar-blyk-geen-stiltete-weesin-'n-bottel-barbiturateof-'n-flesvol-as
Het Geen Skede Aanhalings: So het ek my lewe om geboemel: boeke lees, skilderye bekyk, toneelstukke gesien, geluister, gedink, geskryf oor waarvan ek die meeste gehou het. Net een ding het ek begeer: om gelukkig te wees, maar by gebrek daaraan het ek alles ontbeer. -William Hazlitt
Het Geen Skede Aanhalings: Ons het 'n afstootlike eksklusiwiteit vertroetel wat in apartheid sy hoogtepunt bereik het. Hoewel daar
Het Geen Skede Aanhalings: anoniem maar rustigen aan geen bloed verknog:miskien is die dood dan 'n verowerde asiel -Breyten Breytenbach
anoniem-maar-rustigen-aan-geen-bloed-verknogmiskien-is-die-dood-dan-'n-verowerde-asiel
Het Geen Skede Aanhalings: Daar is geen vinniger en fermer vriendskappe as die tussen mense wat lief is vir dieselfde boeke nie. -Irving Stone
daar-is-geen-vinniger-fermer-vriendskappe-as-die-tussen-mense-wat-lief-is-vir-dieselfde-boeke-nie
Het Geen Skede Aanhalings: Daar is geen wonderliker daad van individuele vryheid as om te sit en die wêreld uit te dink voor 'n tikmasjien nie. -Gabriel Garcia Márquez
daar-is-geen-wonderliker-daad-van-individuele-vryheid-as-om-te-sit-die-wêreld-uit-te-dink-voor-'n-tikmasjien-nie