Groot Standbeeld Lyk Aanhalings

Go to Gemtracks
Groot Standbeeld Lyk Aanhalings: Die mens was nooit met groter vreugde vervul as toe hy 'n katedraal gebou het nie: iets wat met die eerste oogopslag na 'n groot standbeeld lyk, maar van nader beskou, so lewendig en opwindend soos 'n woud is. -Robert Louis Stevenson
Groot Standbeeld Lyk Aanhalings: Daar is drie spesies sterwelinge wat gaan wanner dit lyk of hulle kom en wat kom wanneer dit lyk of hulle gaan: diplomate, vroue en krappe. -John Hay
daar-is-drie-spesies-sterwelinge-wat-gaan-wanner-dit-lyk-of-hulle-kom-wat-kom-wanneer-dit-lyk-of-hulle-gaan-diplomate-vroue-krappe
Groot Standbeeld Lyk Aanhalings: 'n Goeie boek is die een wat met groot verwagtig oopgemaak en met groot wins toegemaak word. -Amos Bronson Alcott
'n-goeie-boek-is-die-een-wat-met-groot-verwagtig-oopgemaak-met-groot-wins-toegemaak-word
Groot Standbeeld Lyk Aanhalings: Die beroep om boeke te skryf, laat perderesies na 'n soliede, stabiele besigheid lyk. -John Steinbeck
die-beroep-om-boeke-te-skryf-laat-perderesies-na-'n-soliede-stabiele-besigheid-lyk
Groot Standbeeld Lyk Aanhalings: Iemand wat nie 'n groot beeldhouer of skilder is nie, kan nie 'n groot boumeester wees nie. Hy is dan slegs 'n bouer. -John Ruskin
iemand-wat-nie-'n-groot-beeldhouer-of-skilder-is-nie-kan-nie-'n-groot-boumeester-wees-nie-hy-is-dan-slegs-'n-bouer
Groot Standbeeld Lyk Aanhalings: Geleenthede gaan by die meeste mense verby omdat dit 'n oorpak aanhet en na werk lyk. -Thomas A. Edison
geleenthede-gaan-by-die-meeste-mense-verby-omdat-dit-'n-oorpak-aanhet-na-werk-lyk
Groot Standbeeld Lyk Aanhalings: Vat al die kwaad wat jy in jou buurman sien en al die goed wat jy in jouself sien, en maak daar 'n derde mens uit. Hy sal naastenby so lyk soos elk van julle twee. -C.J. Langenhoven
vat-al-die-kwaad-wat-jy-in-jou-buurman-al-die-goed-wat-jy-in-jouself-maak-daar-'n-derde-mens-uit-hy-sal-naastenby-so-lyk-soos-elk-van-julle-twee
Groot Standbeeld Lyk Aanhalings: Dit lyk altyd vir my gevaarlik wanneer skrywers meer vir hulle mede-skrywers te sê het as vir hulle lesers. -P.G. du Plessis
dit-lyk-altyd-vir-my-gevaarlik-wanneer-skrywers-meer-vir-hulle-mede-skrywers-te-sê-het-as-vir-hulle-lesers
Groot Standbeeld Lyk Aanhalings: Die dood is 'n groot vredemaker. -Allesandro Manzoni
Groot Standbeeld Lyk Aanhalings: Om 'n ryk te stig om van 'n klomp mense klante te maak, lyk op die oog af na 'n goeie doel vir 'n volk van winkeliers. Dit is egter 'n projek wat heeltemal onvaspas is vir 'n volk van winkeliers, maar uiters gepas vir 'n volk wat deur winkeliers regeer word. -Adam Smith
Groot Standbeeld Lyk Aanhalings: Werk verban daardie drie groot euwels: verveling, verdorwenheid en armoede. -Voltaire
werk-verban-daardie-drie-groot-euwels-verveling-verdorwenheid-armoede
Groot Standbeeld Lyk Aanhalings: Kies jou vyande met groot oorleg. 'n Toegewyde vyand is 'n onuitputlike inspirasiebron. -Hennie Aucamp
kies-jou-vyande-met-groot-oorleg-'n-toegewyde-vyand-is-'n-onuitputlike-inspirasiebron
Groot Standbeeld Lyk Aanhalings: Om toneel te speel is bloot die kuns om 'n groot groep mense te keer om te hoes. -Ralph Richardson
om-toneel-te-speel-is-bloot-die-kuns-om-'n-groot-groep-mense-te-keer-om-te-hoes
Groot Standbeeld Lyk Aanhalings: Wanneer groot veranderinge in die geskiedenis plaasvind, wanner belangrike beginsels betrokke is, is die meerderheid meestal verkeerd. -Eugene V. Debs
wanneer-groot-veranderinge-in-die-geskiedenis-plaasvind-wanner-belangrike-beginsels-betrokke-is-is-die-meerderheid-meestal-verkeerd
Groot Standbeeld Lyk Aanhalings: Resensente is soos doeaneampternare wat die arme drommels visenteer, maar die groot menere met 'n buiging laat deurloop. -Max Weber
resensente-is-soos-doeaneampternare-wat-die-arme-drommels-visenteer-maar-die-groot-menere-met-'n-buiging-laat-deurloop
Groot Standbeeld Lyk Aanhalings: Die boompie wat vandag geplant en met my bloed benat word, sal groei en groot word, en heerlike vrugte vir ons volk dra. -Jopie Fourie
die-boompie-wat-vandag-geplant-met-my-bloed-benat-word-sal-groei-groot-word-heerlike-vrugte-vir-ons-volk-dra
Groot Standbeeld Lyk Aanhalings: Ons is almal huurders en een of ander tyd sal die groot Huisbaas ons kennis gee dat ons huurkontrak verstryk het. -Unknown
ons-is-almal-huurders-een-of-ander-tyd-sal-die-groot-huisbaas-ons-kennis-gee-dat-ons-huurkontrak-verstryk-het
Groot Standbeeld Lyk Aanhalings: As 'n koringkorrel nie in die grond val en sterwe nie, bly hy net een; maar as hy sterwe, bring hy 'n groot oes in. -Die Bybel
as-'n-koringkorrel-nie-in-die-grond-val-sterwe-nie-bly-hy-net-een-maar-as-hy-sterwe-bring-hy-'n-groot-oes-in
Groot Standbeeld Lyk Aanhalings: Enigeen kan geskiedenis maak, maar slegs 'n groot man kan geskiedenis beskryf. -Oscar Wilde
enigeen-kan-geskiedenis-maak-maar-slegs-'n-groot-man-kan-geskiedenis-beskryf
Groot Standbeeld Lyk Aanhalings: Geregtigheid is soos die koninkryk van God; dit bestaan nie buite ons as 'n feit nie, maar binne-in ons as 'n groot verlange. -George Eliot
geregtigheid-is-soos-die-koninkryk-van-god-dit-bestaan-nie-buite-ons-as-'n-feit-nie-maar-binne-in-ons-as-'n-groot-verlange
Groot Standbeeld Lyk Aanhalings: Mag die penne van diplomate nie weer bederf wat die volk met sulke groot inspanning bereik het nie. -Gebhard Leberecht von Blucher
mag-die-penne-van-diplomate-nie-weer-bederf-wat-die-volk-met-sulke-groot-inspanning-bereik-het-nie
Groot Standbeeld Lyk Aanhalings: Waar die moeilikheid so groot is as 'n berg, klim die wyse bo-oor, die dwaas graaf 'n tonnel onderdeur en bly binne vassteek; die lafaard draai om. -C.J. Langenhoven
waar-die-moeilikheid-so-groot-is-as-'n-berg-klim-die-wyse-bo-oor-die-dwaas-graaf-'n-tonnel-onderdeur-bly-binne-vassteek-die-lafaard-draai-om
Groot Standbeeld Lyk Aanhalings: Wat is berou? 'n Groot droefheid omdat ons is wat ons is. -Marie von Ebner-Eschenbach
Groot Standbeeld Lyk Aanhalings: Hierdie groot Imperialis is die vader van rassehaat in die land. Hy dryf handel met die nasionale gevoel van die volk - en dit om homself ryk en verryk te maak. -M.T. Steyn
hierdie-groot-imperialis-is-die-vader-van-rassehaat-in-die-land-hy-dryf-handel-met-die-nasionale-gevoel-van-die-volk-dit-om-homself-ryk-verryk-te
Groot Standbeeld Lyk Aanhalings: Die groot uiterstesbehoef geen argitektuur:die salige lig straalgestalteloos soos 'n engeldie duisternis mokamorf in homselfmaar tussenin dansdol soos 'n katedraalbontsoos 'n gebrandskilderdeharlekyndie menswees uitgetergtot haglike argitektuur. -Sheila Cussons
Groot Standbeeld Lyk Aanhalings: Vakbonde gebruik selde, indien ooit, die mag wat hulle het om beter werk te verseker; byna altyd wend hulle 'n groot deel van hul mag aan om swak werk te beveilig. -H.L. Mencken
vakbonde-gebruik-selde-indien-ooit-die-mag-wat-hulle-het-om-beter-werk-te-verseker-byna-altyd-wend-hulle-'n-groot-deel-van-hul-mag-aan-om-swak-werk-te
Groot Standbeeld Lyk Aanhalings: Dit is nie 'n roman wat liggies eenkant toe gestoot moet word nie. Dit moet met groot krag gegooi word. -Dorothy Parker
dit-is-nie-'n-roman-wat-liggies-eenkant-toe-gestoot-moet-word-nie-dit-moet-met-groot-krag-gegooi-word
Groot Standbeeld Lyk Aanhalings: Ons staan op die punt om of 'n groot volk te word, of om op te hou as 'n volk te bestaan. Laat ons dus werk terwyl dit dag is. Laat ons ons volk opbou. -Christiaan de Wet
ons-staan-op-die-punt-om-of-'n-groot-volk-te-word-of-om-op-te-hou-as-'n-volk-te-bestaan-laat-ons-dus-werk-terwyl-dit-dag-is-laat-ons-ons-volk-opbou
Groot Standbeeld Lyk Aanhalings: Boeke is die nalatenskap van 'n groot gees aan die mensheid, wat van geslag tot geslag oorgelewer word as geskenke aan die ongeborenes. -Joseph Addison
boeke-is-die-nalatenskap-van-'n-groot-gees-aan-die-mensheid-wat-van-geslag-tot-geslag-oorgelewer-word-as-geskenke-aan-die-ongeborenes
Groot Standbeeld Lyk Aanhalings: Liewer die grofste werk wat 'n geskiedenis meedeel of aan 'n gebeurtenis herinner, as die rykste sonder betekenis. Op groot openbare geboue mag nie een enkele ornament voorkom wat nie tot die verstand spreek nie. -John Ruskin
Groot Standbeeld Lyk Aanhalings: Na vyftig jaar se geveg en stryd teen die Boer, sal daar geen Boer meer in Suid-Afrika wees wat Afrikaans (the Taal), behalwe as 'n kuriositeit, praat nie; net die groot Engelssprekende Suid-Afrikaner sal oorbly. -Olive Schreiner
Groot Standbeeld Lyk Aanhalings: Die Afrikaner as politieke begrip is 'n teoretiese uitvinding, 'n mite wat oor dekades heen opgebou is. En die Alternatiewe Afrikaner is 'n wilde groeisel aan dieselfde loot...As 'n mens die Afrikaanse volks-kenners vandag lees, kom jy gou agter wat die woord
Groot Standbeeld Lyk Aanhalings: Letterkunde kan 'n groot invloed op die geloof en emosionele lewe van die individu uitoefen. Hoe geringer ons literêre ontwikkeling, hoe ontvankliker is ons vir die boodskap wat die stof, die onderwerp van die boek, vir ons het, afgesien van die estetiese aanwending daarvan. -Gerrit Dekker
Groot Standbeeld Lyk Aanhalings: Die een Verskriklike wat ons moet vrees, is die stilte wat oor die wêreld sal neersak wanneer daar nie meer binne die volke gepraat sal word nie, gestry, geredeneer nie; en die volke self teenoor mekaar nors en stil en sonder gesprek soos groot roofdiere sal lê. -N.P. van Wyk Louw
Groot Standbeeld Lyk Aanhalings: Ons arme skrywelinge, terwyl ons amptelik slagaar en sy beproefde weë, terwyl Europa wegkwyn uit groot dele van die planeet, moet ons ons boek nog skrywe. Hier moet alles terug smeltkroes toe; eerste gietsel onvoldoende, met 'n bars tussen die twee helftes. Gooi meer koekmakranka by, en leeuvet en water van die Maloeties. -Jan Rabie