Groei Aanhalings

Go to Gemtracks
Groei Aanhalings: Soos die geld groei, groei ook die sorge. -Horatius
soos-die-geld-groei-groei-ook-die-sorge
Groei Aanhalings: Niks blydoos dit is nie. Soos snoeiis ook aanplant sny,en uitroei.Alle snye groei. -T.T. Cloete
niks-blydoos-dit-is-nie-soos-snoeiis-ook-aanplant-sny-uitroeialle-snye-groei
Groei Aanhalings: die eindelike rus as sagde kersvlam groei en krimp en groeien plotseling wegsink dat die nagsoos watermure oor my vloei. -Elisabeth Eybers
die-eindelike-rus-as-sagde-kersvlam-groei-krimp-groeien-plotseling-wegsink-dat-die-nagsoos-watermure-oor-my-vloei
Groei Aanhalings: Die boompie wat vandag geplant en met my bloed benat word, sal groei en groot word, en heerlike vrugte vir ons volk dra. -Jopie Fourie
die-boompie-wat-vandag-geplant-met-my-bloed-benat-word-sal-groei-groot-word-heerlike-vrugte-vir-ons-volk-dra
Groei Aanhalings: Hier is die begin van 'n nuwe dag.God het aan my hierdie dag gegee om te gebruik soos ek wil.Ek kan dit vermors of groei in sy ligEn tot diens wees van ander.Maar wat ek met hierdie dag doen, is belangrikOmdat ek 'n dag van my lewe daarvoor geruil het.Wanneer more aanbreek,Sal vandag vir ewig verlore wees.Ek hoop dat ek nie die prys wat ek daarvoor betaal het, sal berou nie. -Unknown