Goeie Boeke Aanhalings

Go to Gemtracks
Goeie Boeke Aanhalings: Die mens wat nie goeie boeke lees nie, het geen voordeel bo die mens wat nie kan lees nie. -Mark Twain
die-mens-wat-nie-goeie-boeke-lees-nie-het-geen-voordeel-bo-die-mens-wat-nie-kan-lees-nie
Goeie Boeke Aanhalings: Aan 'n nuwe wa kan jy sien of dit 'n goeie skilder was, aan 'n oue of dit 'n goeie wamaker was. -C.J. Langenhoven
aan-'n-nuwe-wa-kan-jy-of-dit-'n-goeie-skilder-was-aan-'n-oue-of-dit-'n-goeie-wamaker-was
Goeie Boeke Aanhalings: Daar is een goeie ding wat 'n slaaf soms koop wat vir sy baas te duur is. Die goeie ding is rus en die prys is arbeid. -C.J. Langenhoven
daar-is-een-goeie-ding-wat-'n-slaaf-soms-koop-wat-vir-sy-baas-te-duur-is-die-goeie-ding-is-rus-die-prys-is-arbeid
Goeie Boeke Aanhalings: U moet minder op boeke en meer op mense let. -D.J. Opperman
u-moet-minder-op-boeke-meer-op-mense-let
Goeie Boeke Aanhalings: Boeke en vriende moet min en goed wees. -Spreekwoorde
Goeie Boeke Aanhalings: O Alla, ons vra van U die goeie van hierdie stad en die goeie van sy inwoners en vra u beskerming teen sy kwaad en die boosheid van sy inwoners en die boosheid in die stad. -Die Bybel
o-alla-ons-vra-van-u-die-goeie-van-hierdie-stad-die-goeie-van-sy-inwoners-vra-u-beskerming-teen-sy-kwaad-die-boosheid-van-sy-inwoners-die-boosheid
Goeie Boeke Aanhalings: Die beroep om boeke te skryf, laat perderesies na 'n soliede, stabiele besigheid lyk. -John Steinbeck
die-beroep-om-boeke-te-skryf-laat-perderesies-na-'n-soliede-stabiele-besigheid-lyk
Goeie Boeke Aanhalings: Wanneer ek dood is, hoop ek dit sal so wees: hoe sondig hy ook al was, sy boeke word gelees. -Hilaire Belloc
wanneer-ek-dood-is-hoop-ek-dit-sal-so-wees-hoe-sondig-hy-ook-al-was-sy-boeke-word-gelees
Goeie Boeke Aanhalings: Nou is ons goeie vriende. -Horatio Herbert Kitchener
Goeie Boeke Aanhalings: Geen mens kan sonder vriende wees as hy God en die kameraadskap van boeke het nie. -Elizabeth Barrett Browning
geen-mens-kan-sonder-vriende-wees-as-hy-god-die-kameraadskap-van-boeke-het-nie
Goeie Boeke Aanhalings: Goeie dade is die beste gebede. -Spreekwoorde
goeie-dade-is-die-beste-gebede
Goeie Boeke Aanhalings: Daar is geen vinniger en fermer vriendskappe as die tussen mense wat lief is vir dieselfde boeke nie. -Irving Stone
daar-is-geen-vinniger-fermer-vriendskappe-as-die-tussen-mense-wat-lief-is-vir-dieselfde-boeke-nie
Goeie Boeke Aanhalings: Goeie geloof is die sluitsteen van geregtigheid. -Marcus Tullius Cicero
Goeie Boeke Aanhalings: Boeke is die heiligdom waar die heiliges is - of veronderstel is om te wees. -Sir Francis Bacon
boeke-is-die-heiligdom-waar-die-heiliges-is-of-veronderstel-is-om-te-wees
Goeie Boeke Aanhalings: Niemand is 'n goeie regter in 'n saak wat homself raak nie. -Spreekwoorde
niemand-is-'n-goeie-regter-in-'n-saak-wat-homself-raak-nie
Goeie Boeke Aanhalings: Solank daar boeke is, is daar geen verlede nie. -Edward Bulwer-Lytton
Goeie Boeke Aanhalings: Sanger kom en gaan, maar as jy 'n goeie akteur is, kan jy lank hou. -Elvis Presley
sanger-kom-gaan-maar-as-jy-'n-goeie-akteur-is-kan-jy-lank-hou
Goeie Boeke Aanhalings: Goeie toesig is die kuns om gemiddelde mense te kry om superieure werk te verrig. -Unknown
goeie-toesig-is-die-kuns-om-gemiddelde-mense-te-kry-om-superieure-werk-te-verrig
Goeie Boeke Aanhalings: 'n Goeie kritikus is iemand wat die avonture van sy gees tussen meesterstukke plaas. -Anatole France
'n-goeie-kritikus-is-iemand-wat-die-avonture-van-sy-gees-tussen-meesterstukke-plaas
Goeie Boeke Aanhalings: Boeke moet ons hê, al ly ons broodgebrek. -Alice Williams Brotherton
Goeie Boeke Aanhalings: Daar is nie iets soos 'n morele of 'n immorele boek nie. Boeke if of goed geskryf of slef geskryf. -Oscar Wilde
daar-is-nie-iets-soos-'n-morele-of-'n-immorele-boek-nie-boeke-if-of-goed-geskryf-of-slef-geskryf
Goeie Boeke Aanhalings: 'n Vrou wat skryf, pleeg twee sondes: sy vermeerder die aantal boeke en sy verminder die aantal vrouens. -Alphonse Karr
'n-vrou-wat-skryf-pleeg-twee-sondes-sy-vermeerder-die-aantal-boeke-sy-verminder-die-aantal-vrouens
Goeie Boeke Aanhalings: Kennis het nog altyd die meeste gebaat by daardie boeke waarop die drukkers 'n verlies gemaak het. -Thomas Fuller
kennis-het-nog-altyd-die-meeste-gebaat-by-daardie-boeke-waarop-die-drukkers-'n-verlies-gemaak-het
Goeie Boeke Aanhalings: Ek is liewer 'n arm man wat in 'n solder woon met baie boeke as 'n koning wat nie lief is vir lees nie. -Thomas Babington Macaulay
ek-is-liewer-'n-arm-man-wat-in-'n-solder-woon-met-baie-boeke-as-'n-koning-wat-nie-lief-is-vir-lees-nie
Goeie Boeke Aanhalings: Boeke is die kompasse en die teleskope en hoogtemeters en kaarte deur ander mense voorberei om ons te help om die gevaarlike see van die lewe te bevaar. -Jesse Lee Bennet
boeke-is-die-kompasse-die-teleskope-hoogtemeters-kaarte-deur-ander-mense-voorberei-om-ons-te-help-om-die-gevaarlike-see-van-die-lewe-te-bevaar
Goeie Boeke Aanhalings: Gaan die geregshof gewapend met geregtigheid. En met goeie getuie en 'n knap advokaat. -C.J. Langenhoven
gaan-die-geregshof-gewapend-met-geregtigheid-en-met-goeie-getuie-'n-knap-advokaat
Goeie Boeke Aanhalings: Geld is 'n goeie dienaar as jy weet hoe om dit te gebruik, maar anders is dit 'n slegte meester. -Publilius Syrus
geld-is-'n-goeie-dienaar-as-jy-weet-hoe-om-dit-te-gebruik-maar-anders-is-dit-'n-slegte-meester
Goeie Boeke Aanhalings: Boeke is soos brood en moet soos brood behandel word. -Elize Botha
boeke-is-soos-brood-moet-soos-brood-behandel-word
Goeie Boeke Aanhalings: Slegte geld verdryf goeie geld. -Thomas Gresham
Goeie Boeke Aanhalings: Die dood moet nie as 'n kwaad geag word as dit die einde van 'n goeie lewe is nie. -Saint Augustine
die-dood-moet-nie-as-'n-kwaad-geag-word-as-dit-die-einde-van-'n-goeie-lewe-is-nie
Goeie Boeke Aanhalings: 'n Goeie boek is die een wat met groot verwagtig oopgemaak en met groot wins toegemaak word. -Amos Bronson Alcott
'n-goeie-boek-is-die-een-wat-met-groot-verwagtig-oopgemaak-met-groot-wins-toegemaak-word
Goeie Boeke Aanhalings: So het ek my lewe om geboemel: boeke lees, skilderye bekyk, toneelstukke gesien, geluister, gedink, geskryf oor waarvan ek die meeste gehou het. Net een ding het ek begeer: om gelukkig te wees, maar by gebrek daaraan het ek alles ontbeer. -William Hazlitt
Goeie Boeke Aanhalings: Boeke is die nalatenskap van 'n groot gees aan die mensheid, wat van geslag tot geslag oorgelewer word as geskenke aan die ongeborenes. -Joseph Addison
boeke-is-die-nalatenskap-van-'n-groot-gees-aan-die-mensheid-wat-van-geslag-tot-geslag-oorgelewer-word-as-geskenke-aan-die-ongeborenes
Goeie Boeke Aanhalings: ...as jy 'n betrokke roman skryf, is jou kanse op 'n goeie resensie beter as wanneer jy nie betrokke skryf nie. -P.G. du Plessis
as-jy-'n-betrokke-roman-skryf-is-jou-kanse-op-'n-goeie-resensie-beter-as-wanneer-jy-nie-betrokke-skryf-nie
Goeie Boeke Aanhalings: Nog 'n goeie ding oor armoede is dat jou kinders jou nie op 70 wetlik kranksinnig sal laat verklaar om beheer oor jou boedel te verkry nie. -Woody Allen
nog-'n-goeie-ding-oor-armoede-is-dat-jou-kinders-jou-nie-op-70-wetlik-kranksinnig-sal-laat-verklaar-om-beheer-oor-jou-boedel-te-verkry-nie