Geskiedenis Maak Aanhalings

Go to Gemtracks
Geskiedenis Maak Aanhalings: Enigeen kan geskiedenis maak, maar slegs 'n groot man kan geskiedenis beskryf. -Oscar Wilde
enigeen-kan-geskiedenis-maak-maar-slegs-'n-groot-man-kan-geskiedenis-beskryf
Geskiedenis Maak Aanhalings: Geskiedenis is min of meer twak. Dit is tradisie. Ons wil nie tradisie hê nie. Ons wil in die hede leef en die enigste geskiedenis wat iets werd is, is die geskiedenis wat ons vandag maak. -Henry Ford
geskiedenis-is-min-of-meer-twak-dit-is-tradisie-ons-wil-nie-tradisie-hê-nie-ons-wil-in-die-hede-leef-die-enigste-geskiedenis-wat-iets-werd-is-is
Geskiedenis Maak Aanhalings: Die geskiedenis herhaal homself; dit is een van die dinge wat verkeerd is met geskiedenis. -Clarence Darrow
die-geskiedenis-herhaal-homself-dit-is-een-van-die-dinge-wat-verkeerd-is-met-geskiedenis
Geskiedenis Maak Aanhalings: Die mens se kapasiteit vir geregtigheid maak demokrasie moontlik, maar sy neiging tot ongeregtigheid maak demokrasie noodsaaklik. -Reinhold Niebuhr
die-mens-se-kapasiteit-vir-geregtigheid-maak-demokrasie-moontlik-maar-sy-neiging-tot-ongeregtigheid-maak-demokrasie-noodsaaklik
Geskiedenis Maak Aanhalings: Ons leer uit die geskiedenis dat ons nie uit die geskiedenis leer nie. -Georg Hegel
ons-leer-uit-die-geskiedenis-dat-ons-nie-uit-die-geskiedenis-leer-nie
Geskiedenis Maak Aanhalings: Die geskiedenis is 'n opstanding. -Jules Michelet
Geskiedenis Maak Aanhalings: Geskiedenis is 'n diskussie sonder einde. -Pieter Geyl
geskiedenis-is-'n-diskussie-sonder-einde
Geskiedenis Maak Aanhalings: Daar is skrywers wat wakker maak, en dis wat belangrik is. Om oor invloede te praat maak mense lui; in plaas van om net die boek te lees, doen hulle dit deur die filter van die sogenaamde invloede. -Ben Okri
daar-is-skrywers-wat-wakker-maak-dis-wat-belangrik-is-om-oor-invloede-te-praat-maak-mense-lui-in-plaas-van-om-net-die-boek-te-lees-doen-hulle-dit
Geskiedenis Maak Aanhalings: Elke keer as die geskiedenis homself herhaal, gaan die prys op. -Unknown
elke-keer-as-die-geskiedenis-homself-herhaal-gaan-die-prys-op
Geskiedenis Maak Aanhalings: Die geskiedenis, die verheerlikte en leuenagtige oue dame. -Guy de Maupassant
die-geskiedenis-die-verheerlikte-leuenagtige-oue-dame
Geskiedenis Maak Aanhalings: Die geskiedenis herhaal homself, historici herhaal mekaar. -Philip Guedalla
die-geskiedenis-herhaal-homself-historici-herhaal-mekaar
Geskiedenis Maak Aanhalings: Doen wat reg is en maak die Voorsienigheid aanspreeklik vir die gevolge - in plaas van, soos nou, te maak soos jy lekkerkry en die Here die skuld te gee van die gevolge. -C.J. Langenhoven
doen-wat-reg-is-maak-die-voorsienigheid-aanspreeklik-vir-die-gevolge-in-plaas-van-soos-nou-te-maak-soos-jy-lekkerkry-die-here-die-skuld-te-gee-van
Geskiedenis Maak Aanhalings: 'n Staatsman maak die geleentheid, maar die geleentheid maak die politikus. -G.S. Hillard
'n-staatsman-maak-die-geleentheid-maar-die-geleentheid-maak-die-politikus
Geskiedenis Maak Aanhalings: Wanneer groot veranderinge in die geskiedenis plaasvind, wanner belangrike beginsels betrokke is, is die meerderheid meestal verkeerd. -Eugene V. Debs
wanneer-groot-veranderinge-in-die-geskiedenis-plaasvind-wanner-belangrike-beginsels-betrokke-is-is-die-meerderheid-meestal-verkeerd
Geskiedenis Maak Aanhalings: Die geskiedenis is die wêreld se regbank. -Friedrich von Schiller
Geskiedenis Maak Aanhalings: Ons wêred is ryk en wonderlik, en daar is oral stories. Niemand moet ooit probeer om die geskiedenis te oortref nie; die feite is fantasties genoeg. -Louis L'Amour
ons-wêred-is-ryk-wonderlik-daar-is-oral-stories-niemand-moet-ooit-probeer-om-die-geskiedenis-te-oortref-nie-die-feite-is-fantasties-genoeg
Geskiedenis Maak Aanhalings: Die geskiedenis van die mensdom is weinig anders as 'n verhaal van mislukte planne en teleurgestelde verwagtinge. -Samuel Johnson
die-geskiedenis-van-die-mensdom-is-weinig-anders-as-'n-verhaal-van-mislukte-planne-teleurgestelde-verwagtinge
Geskiedenis Maak Aanhalings: Die preke wat die meeste indruk op ons maak, is die wat ons die minste nodig het. Hulle maak die indruk omdat hulle ons op die soort kwaad wys waarvoor ons uit ons eie die gevoeligste is. -C.J. Langenhoven
die-preke-wat-die-meeste-indruk-op-ons-maak-is-die-wat-ons-die-minste-nodig-het-hulle-maak-die-indruk-omdat-hulle-ons-op-die-soort-kwaad-wys-waarvoor
Geskiedenis Maak Aanhalings: Die geskiedenis straf diegene wat hul tot geweld en bedrog wend om die aansprake en wettige aspirasie van die meerderheid van 'n land se burgers te onderdruk. -Nelson Mandela
die-geskiedenis-straf-diegene-wat-hul-tot-geweld-bedrog-wend-om-die-aansprake-wettige-aspirasie-van-die-meerderheid-van-'n-land-se-burgers-te
Geskiedenis Maak Aanhalings: Die geskiedenis...is inderdaad weinig meer as die register van die misdade, dwaashede en rampe van die mensdom. -Edward Gibbon
die-geskiedenisis-inderdaad-weinig-meer-as-die-register-van-die-misdade-dwaashede-rampe-van-die-mensdom
Geskiedenis Maak Aanhalings: Die hele geskiedenis is vol onmoontlikhede en dwaashede wat werklikhede word. Niemand kan die getye van die wêreldgeskiedenis beïnvloed wat nie self oor geesdriftige mistisisme beskik nie. -Benito Mussolini
die-hele-geskiedenis-is-vol-onmoontlikhede-dwaashede-wat-werklikhede-word-niemand-kan-die-getye-van-die-wêreldgeskiedenis-beïnvloed-wat-nie-self
Geskiedenis Maak Aanhalings: Die dood maak alle tellings gelyk. -James Shirley
die-dood-maak-alle-tellings-gelyk
Geskiedenis Maak Aanhalings: Liewer die grofste werk wat 'n geskiedenis meedeel of aan 'n gebeurtenis herinner, as die rykste sonder betekenis. Op groot openbare geboue mag nie een enkele ornament voorkom wat nie tot die verstand spreek nie. -John Ruskin
Geskiedenis Maak Aanhalings: Arm of ryk, die dood maak almal gelyk. -Spreekwoorde
arm-of-ryk-die-dood-maak-almal-gelyk
Geskiedenis Maak Aanhalings: Die geskiedenis is die bewaarder van die herinnering van grote dade en die getuie van die verlede, die voorbeeld en die leermeester van die hede, die waarskuwing vir die toekoms. -Miguel de Cervantes
die-geskiedenis-is-die-bewaarder-van-die-herinnering-van-grote-dade-die-getuie-van-die-verlede-die-voorbeeld-die-leermeester-van-die-hede-die
Geskiedenis Maak Aanhalings: Ek is 'n beertjie met 'n klein verstandjie en lang woorde maak my moeg. -A.A. Milne
ek-is-'n-beertjie-met-'n-klein-verstandjie-lang-woorde-maak-my-moeg
Geskiedenis Maak Aanhalings: 'n Wye skerm maak 'n vrot rolprent net twee keer so sleg. -Samuel Goldwyn
'n-wye-skerm-maak-'n-vrot-rolprent-net-twee-keer-so-sleg
Geskiedenis Maak Aanhalings: Berou dryf swakkes tot wanhoop en maak heiliges van die sterkes. -Marie von Ebner-Eschenbach
Geskiedenis Maak Aanhalings: Die kuns om bymekaar te maak weer armoede af, soos medisyne siekte afweer. -Plato
die-kuns-om-bymekaar-te-maak-weer-armoede-af-soos-medisyne-siekte-afweer
Geskiedenis Maak Aanhalings: Om af te breek is geen kuns nie. 'n Klein babetjie kan 'n blommetjie verniel wat dit 'n God gekos het om te maak. -C.J. Langenhoven
om-af-te-breek-is-geen-kuns-nie-'n-klein-babetjie-kan-'n-blommetjie-verniel-wat-dit-'n-god-gekos-het-om-te-maak
Geskiedenis Maak Aanhalings: Wanneer jy in gebed jou hande saamvou, maak God sy hande oop. -Spreekwoorde
wanneer-jy-in-gebed-jou-hande-saamvou-maak-god-sy-hande-oop
Geskiedenis Maak Aanhalings: Maak jou vriendelikheid goedkoop en hou jou vriendskap duur. -C.J. Langenhoven
maak-jou-vriendelikheid-goedkoop-hou-jou-vriendskap-duur
Geskiedenis Maak Aanhalings: Hoe korter jy jou kuier maak, hoe gouer sal jy weer genooi word. -C.J. Langenhoven
hoe-korter-jy-jou-kuier-maak-hoe-gouer-sal-jy-weer-genooi-word
Geskiedenis Maak Aanhalings: Geld wat krom is, maak reg wat stom is. -Francois Rabelais
Geskiedenis Maak Aanhalings: daar is niks met ons verkeerdwat die dood nie reg kan maak nie -Breyten Breytenbach
daar-is-niks-met-ons-verkeerdwat-die-dood-nie-reg-kan-maak-nie