Geregtigheid Sonder Krag Is Hulpeloos Aanhalings

Go to Gemtracks
Geregtigheid Sonder Krag Is Hulpeloos Aanhalings: Geregtigheid sonder krag is hulpeloos, krag sonder geregtigheid is tiranniek. -Blaise Pascal
geregtigheid-sonder-krag-is-hulpeloos-krag-sonder-geregtigheid-is-tiranniek
Geregtigheid Sonder Krag Is Hulpeloos Aanhalings: Vrede is belangriker as alle geregtigheid; en vrede is nie gemaak ter willle van geregtigheid nie, maar geregtigheid ter wille van vrede. -Martin Luther
vrede-is-belangriker-as-alle-geregtigheid-vrede-is-nie-gemaak-ter-willle-van-geregtigheid-nie-maar-geregtigheid-ter-wille-van-vrede
Geregtigheid Sonder Krag Is Hulpeloos Aanhalings: Berou is impotent; dit sal sy foute herhaal. Belydenis alleen is die werklike krag; dit bring 'n einde aan alles. -Honoré de Balzac
berou-is-impotent-dit-sal-sy-foute-herhaal-belydenis-alleen-is-die-werklike-krag-dit-bring-'n-einde-aan-alles
Geregtigheid Sonder Krag Is Hulpeloos Aanhalings: Berou sonder verbetering is soos om voortdurend te pomp sonder om die lek te stop. -R. Dilkwyn
berou-sonder-verbetering-is-soos-om-voortdurend-te-pomp-sonder-om-die-lek-te-stop
Geregtigheid Sonder Krag Is Hulpeloos Aanhalings: Geregtigheid weerhou, is ontneemde geregtigheid. -Benjamin Disraeli
geregtigheid-weerhou-is-ontneemde-geregtigheid
Geregtigheid Sonder Krag Is Hulpeloos Aanhalings: Diplomasie sonder wapens is soos musiek sonder intrumente. -Frederik die Grote
diplomasie-sonder-wapens-is-soos-musiek-sonder-intrumente
Geregtigheid Sonder Krag Is Hulpeloos Aanhalings: Moenie 'n man help wat homself kan help nie. Jy maak hom hulpeloos vir die toekoms en jy vermors die hulp wat jy vir 'n werklik behoeftige moes gespaar het. -C.J. Langenhoven
moenie-'n-man-help-wat-homself-kan-help-nie-jy-maak-hom-hulpeloos-vir-die-toekoms-jy-vermors-die-hulp-wat-jy-vir-'n-werklik-behoeftige-moes-gespaar
Geregtigheid Sonder Krag Is Hulpeloos Aanhalings: Dis nie soseer 'n lewe as 'n prys of 'n geldeenheid. Dit is iets waarmee ek betaal sodat ek kan skryf...Ek betaal en ek verkoop: dit is my lewe. Verkoop my lewe, verkoop die lewe van hulle rondom my...'n Lewe sonder eer; verraad sonder beperkings; belydenis sonder einde. -J.M. Coetzee
Geregtigheid Sonder Krag Is Hulpeloos Aanhalings: Geen ekonomiese beleid is moontlik sonder 'n swaard, geen industrialisasie sonder mag. -Adolf Hitler
geen-ekonomiese-beleid-is-moontlik-sonder-'n-swaard-geen-industrialisasie-sonder-mag
Geregtigheid Sonder Krag Is Hulpeloos Aanhalings: Verbeel jou 'n wêreld sonder skaterlag, sonder eens 'n glimlag. 'n Hemel op aarde, sal die fariseër sê. Uit so 'n hemel sou ek wegloop hel toe. -C.J. Langenhoven
verbeel-jou-'n-wêreld-sonder-skaterlag-sonder-eens-'n-glimlag-'n-hemel-op-aarde-sal-die-fariseër-sê-uit-so-'n-hemel-sou-ek-wegloop-hel-toe
Geregtigheid Sonder Krag Is Hulpeloos Aanhalings: Kapitalisme sonder bankrotskap is soos die Christendom sonder die hel. -Frank Borman
kapitalisme-sonder-bankrotskap-is-soos-die-christendom-sonder-die-hel
Geregtigheid Sonder Krag Is Hulpeloos Aanhalings: Dit is nie 'n roman wat liggies eenkant toe gestoot moet word nie. Dit moet met groot krag gegooi word. -Dorothy Parker
dit-is-nie-'n-roman-wat-liggies-eenkant-toe-gestoot-moet-word-nie-dit-moet-met-groot-krag-gegooi-word
Geregtigheid Sonder Krag Is Hulpeloos Aanhalings: Jy kan gee sonder om lief te he, maar jy kan nie liefhe sonder om te gee nie. -Amy Carmichael
jy-kan-gee-sonder-om-lief-te-he-maar-jy-kan-nie-liefhe-sonder-om-te-gee-nie
Geregtigheid Sonder Krag Is Hulpeloos Aanhalings: Militêre geregtigheid staan in verhouding met geregtigheid soos militêre musiek in verhouding is met musiek. -Groucho Marx
militêre-geregtigheid-staan-in-verhouding-met-geregtigheid-soos-militêre-musiek-in-verhouding-is-met-musiek
Geregtigheid Sonder Krag Is Hulpeloos Aanhalings: Gelykheid in ongeregtigheid is geregtigheid. -Spreekwoorde
gelykheid-in-ongeregtigheid-is-geregtigheid
Geregtigheid Sonder Krag Is Hulpeloos Aanhalings: Geregtigheid is die waarheid is aksie. -Benjamin Disraeli
Geregtigheid Sonder Krag Is Hulpeloos Aanhalings: Geregtigheid weerhou, is ontneemde demokrasie. -Robert F. Kennedy
geregtigheid-weerhou-is-ontneemde-demokrasie
Geregtigheid Sonder Krag Is Hulpeloos Aanhalings: Geregtigheid gaan verlore deur onbruik. -Spreekwoorde
geregtigheid-gaan-verlore-deur-onbruik
Geregtigheid Sonder Krag Is Hulpeloos Aanhalings: Geregtigheid skyn met sy eie lig. -Marcus Tullius Cicero
Geregtigheid Sonder Krag Is Hulpeloos Aanhalings: En vryheid gryp geregtigheid aan die neus. -William Shakespeare
Geregtigheid Sonder Krag Is Hulpeloos Aanhalings: Goeie geloof is die sluitsteen van geregtigheid. -Marcus Tullius Cicero
Geregtigheid Sonder Krag Is Hulpeloos Aanhalings: Al vergaan die wêreld ook, geregtigheid moet voortgaan. -Spreekwoorde
al-vergaan-die-wêreld-ook-geregtigheid-moet-voortgaan
Geregtigheid Sonder Krag Is Hulpeloos Aanhalings: Die swaard van geregtigheid het geen skede. -Joseph de Maistre
die-swaard-van-geregtigheid-het-geen-skede
Geregtigheid Sonder Krag Is Hulpeloos Aanhalings: Laat geregtigheid geskied al van die hemel.(Fiat justitia ruat coelum) -Lucius Calpurnius Piso Caesoninus
Geregtigheid Sonder Krag Is Hulpeloos Aanhalings: Geskiedenis is 'n diskussie sonder einde. -Pieter Geyl
geskiedenis-is-'n-diskussie-sonder-einde
Geregtigheid Sonder Krag Is Hulpeloos Aanhalings: Ons moet 'n beleid volg en 'n praktyk uitwerk wat die gemeenskaplike in ons samelewing bevorder en beskerm, en terselfdertyd dit wat waardevol is in ons diversiteit eerbiedig....'n
Geregtigheid Sonder Krag Is Hulpeloos Aanhalings: Sonder 'n ryk hart is rykdom 'n lelike bedelaar. -Ralph Waldo Emerson
sonder-'n-ryk-hart-is-rykdom-'n-lelike-bedelaar
Geregtigheid Sonder Krag Is Hulpeloos Aanhalings: Tyd is die enigste kritikus sonder ambisie. -John Steinbeck
tyd-is-die-enigste-kritikus-sonder-ambisie
Geregtigheid Sonder Krag Is Hulpeloos Aanhalings: Broers, ons het almal sonder God gedroom. -D.J. Opperman
broers-ons-het-almal-sonder-god-gedroom
Geregtigheid Sonder Krag Is Hulpeloos Aanhalings: 'n Kritikus is 'n man sonder bene wat jou leer om te hardloop. -Channing Pollock
'n-kritikus-is-'n-man-sonder-bene-wat-jou-leer-om-te-hardloop
Geregtigheid Sonder Krag Is Hulpeloos Aanhalings: Is die konsep van geregtigheid as gehoorsaamheid aan eiesoortigheid 'n houdbare konsep? -Johan Degenaar
is-die-konsep-van-geregtigheid-as-gehoorsaamheid-aan-eiesoortigheid-'n-houdbare-konsep
Geregtigheid Sonder Krag Is Hulpeloos Aanhalings: Geregtigheid het nie 'n swaard in die hand nodig nie. -Juvenalis
geregtigheid-het-nie-'n-swaard-in-die-hand-nodig-nie
Geregtigheid Sonder Krag Is Hulpeloos Aanhalings: Gaan die geregshof gewapend met geregtigheid. En met goeie getuie en 'n knap advokaat. -C.J. Langenhoven
gaan-die-geregshof-gewapend-met-geregtigheid-en-met-goeie-getuie-'n-knap-advokaat
Geregtigheid Sonder Krag Is Hulpeloos Aanhalings: As die mensdom werklik na geregtigheid gestreef het, kon hy dit al lankal gehad het. -William Hazlitt
as-die-mensdom-werklik-na-geregtigheid-gestreef-het-kon-hy-dit-al-lankal-gehad-het
Geregtigheid Sonder Krag Is Hulpeloos Aanhalings: Elkeen het soveel geregtigheid as wat hy mag het. -Baruch de Spinoza
elkeen-het-soveel-geregtigheid-as-wat-hy-mag-het
Geregtigheid Sonder Krag Is Hulpeloos Aanhalings: Geregtigheid wat te ver gedryf word, word 'n onreg. -Voltaire
geregtigheid-wat-te-ver-gedryf-word-word-'n-onreg
Geregtigheid Sonder Krag Is Hulpeloos Aanhalings: Niemand het nog ooit opreg gebid sonder om iets te leer nie. -Ralph Waldo Emerson
niemand-het-nog-ooit-opreg-gebid-sonder-om-iets-te-leer-nie
Geregtigheid Sonder Krag Is Hulpeloos Aanhalings: Aan enige boek sonder 'n enkele fout is daar te veel tyd en geld bestee. -Sir William Collins
aan-enige-boek-sonder-'n-enkele-fout-is-daar-te-veel-tyd-geld-bestee
Geregtigheid Sonder Krag Is Hulpeloos Aanhalings: Geen mens kan sonder vriende wees as hy God en die kameraadskap van boeke het nie. -Elizabeth Barrett Browning
geen-mens-kan-sonder-vriende-wees-as-hy-god-die-kameraadskap-van-boeke-het-nie
Geregtigheid Sonder Krag Is Hulpeloos Aanhalings: Dit is net 'n dwaas of 'n filoloog wat Afrikaans sou wou bespreek sonder om ook aan Afrikaner-nasionalisme te dink. -Alan Paton
dit-is-net-'n-dwaas-of-'n-filoloog-wat-afrikaans-sou-wou-bespreek-sonder-om-ook-aan-afrikaner-nasionalisme-te-dink
Geregtigheid Sonder Krag Is Hulpeloos Aanhalings: Sonder net daardie één soort rusies waar weerskante gelyk het, sou daar vrede op aarde wees. -C.J. Langenhoven
sonder-net-daardie-één-soort-rusies-waar-weerskante-gelyk-het-sou-daar-vrede-op-aarde-wees
Geregtigheid Sonder Krag Is Hulpeloos Aanhalings: Die liefde vir geregtigheid is vir die meeste mense niks anders as 'n vrees om onreg te ly nie. -Francois de La Rochefoucauld-Liancourt
die-liefde-vir-geregtigheid-is-vir-die-meeste-mense-niks-anders-as-'n-vrees-om-onreg-te-ly-nie
Geregtigheid Sonder Krag Is Hulpeloos Aanhalings: Hy wat sonder geloof bid, kan nie op gebedsverhoring hoop nie. -Francois Fénelon
hy-wat-sonder-geloof-bid-kan-nie-op-gebedsverhoring-hoop-nie
Geregtigheid Sonder Krag Is Hulpeloos Aanhalings: Om nie na die teater te gaan nie, is soos om 'n toilet te bou sonder 'n spieël. -Arthur Schopenhauer
om-nie-na-die-teater-te-gaan-nie-is-soos-om-'n-toilet-te-bou-sonder-'n-spieël
Geregtigheid Sonder Krag Is Hulpeloos Aanhalings: Die mens se kapasiteit vir geregtigheid maak demokrasie moontlik, maar sy neiging tot ongeregtigheid maak demokrasie noodsaaklik. -Reinhold Niebuhr
die-mens-se-kapasiteit-vir-geregtigheid-maak-demokrasie-moontlik-maar-sy-neiging-tot-ongeregtigheid-maak-demokrasie-noodsaaklik
Geregtigheid Sonder Krag Is Hulpeloos Aanhalings: Daar is nie 'n ding soos geregtigheid nie - nie binne of buite die hof nie. -Clarence Darrow
daar-is-nie-'n-ding-soos-geregtigheid-nie-nie-binne-of-buite-die-hof-nie
Geregtigheid Sonder Krag Is Hulpeloos Aanhalings: Aan niemand sal ons verkoop, aan niemand ontsê of vertraag, reg of geregtigheid. -Magna Carta
aan-niemand-sal-ons-verkoop-aan-niemand-ontsê-of-vertraag-reg-of-geregtigheid
Geregtigheid Sonder Krag Is Hulpeloos Aanhalings: Wraak is 'n soort wilde geregtigheid; hoe meer die menslike natuur daarna neig, des te meer moet die reg dit uitroei. -Sir Francis Bacon
wraak-is-'n-soort-wilde-geregtigheid-hoe-meer-die-menslike-natuur-daarna-neig-te-meer-moet-die-reg-dit-uitroei
Geregtigheid Sonder Krag Is Hulpeloos Aanhalings: Geregtigheid is soos die koninkryk van God; dit bestaan nie buite ons as 'n feit nie, maar binne-in ons as 'n groot verlange. -George Eliot
geregtigheid-is-soos-die-koninkryk-van-god-dit-bestaan-nie-buite-ons-as-'n-feit-nie-maar-binne-in-ons-as-'n-groot-verlange
Geregtigheid Sonder Krag Is Hulpeloos Aanhalings: Die toepassing van geregtigheid is die standvastigste pilaar van regering. -George Washington
die-toepassing-van-geregtigheid-is-die-standvastigste-pilaar-van-regering
Geregtigheid Sonder Krag Is Hulpeloos Aanhalings: Nooit word aan berou plek gegee, sonder om dadelik aan jouself te sê nie: dit was een tweede domheid gevoeg by die eerste. -Friedrich Wilhelm Nietzsche
nooit-word-aan-berou-plek-gegee-sonder-om-dadelik-aan-jouself-te-sê-nie-dit-was-een-tweede-domheid-gevoeg-by-die-eerste
Geregtigheid Sonder Krag Is Hulpeloos Aanhalings: Here ek dank Udat die insek sy eierin die dae van my blommetjie-weesnie gelê he niedat my groen vleis in my skilkan uitbultvermeerder sonder die vloekvan vrot -Annesu de Vos
here-ek-dank-udat-die-insek-sy-eierin-die-dae-van-my-blommetjie-weesnie-gelê-he-niedat-my-groen-vleis-in-my-skilkan-uitbultvermeerder-sonder-die
Geregtigheid Sonder Krag Is Hulpeloos Aanhalings: Die bleke dood klop sonder onderskeid aan die hutte van die armes en die kastele van konings. -Horatius
die-bleke-dood-klop-sonder-onderskeid-aan-die-hutte-van-die-armes-die-kastele-van-konings
Geregtigheid Sonder Krag Is Hulpeloos Aanhalings: Daar is net één ding wat erger is as onreg, dit is reg sonder 'n swaard in die hand. As reg nie mag is nie, is dit 'n kwaad. -Oscar Wilde
daar-is-net-één-ding-wat-erger-is-as-onreg-dit-is-reg-sonder-'n-swaard-in-die-hand-as-reg-nie-mag-is-nie-is-dit-'n-kwaad
Geregtigheid Sonder Krag Is Hulpeloos Aanhalings: My grootste verlange is dat ek vandag hier kan praat van die vrye demokratiese beginsels van die Weste sonder dat ek 'n hoenderhaan hoor kraai. -Etienne Leroux
my-grootste-verlange-is-dat-ek-vandag-hier-kan-praat-van-die-vrye-demokratiese-beginsels-van-die-weste-sonder-dat-ek-'n-hoenderhaan-hoor-kraai
Geregtigheid Sonder Krag Is Hulpeloos Aanhalings: As 'n skrywer menslike belaglikhede kan uitwys sonder om iemand op die naam te noem, dan wonder ek of hy nie eerder besig is om te onderrig en die mensdom te waarsku as wat hy besig is om te beledig nie. -Desiderius Erasmus
Geregtigheid Sonder Krag Is Hulpeloos Aanhalings: Die eensames voel nooit alleen in die wit broederskap van been,hier kan die digter sonder skroomhom blywend toespin in sy droom.Geen jaarlikse belastingheffingop hierdie langtermynbelegginggeagte leser, dié geleentheidbied hom slegs een keer in 'n leeftyd. -Elisabeth Eybers
Geregtigheid Sonder Krag Is Hulpeloos Aanhalings: Ek is gedwing om te glo dat die enigste hoop om geregtigheid vir die samelewing of die individu te verkry, geleë is in ware filosofie, en dat die mensdom geen ontsnapping van probleme sal hê totdat of werklike filosowe politieke mag verwerf, of politici deur een of ander wonderwerk filosowe word. -Plato
Geregtigheid Sonder Krag Is Hulpeloos Aanhalings: Is twee mossies nie vir 'n sent te koop nie? En tog sal nie een van hulle op die grond val sonder die wil van julle Vader nie. -Die Bybel
is-twee-mossies-nie-vir-'n-sent-te-koop-nie-en-tog-sal-nie-een-van-hulle-op-die-grond-val-sonder-die-wil-van-julle-vader-nie
Geregtigheid Sonder Krag Is Hulpeloos Aanhalings: Dis waar daar is nie rook sonder vuur nie: maar hoe meer rook hoe minder vuur. -C.J. Langenhoven
dis-waar-daar-is-nie-rook-sonder-vuur-nie-maar-hoe-meer-rook-hoe-minder-vuur
Geregtigheid Sonder Krag Is Hulpeloos Aanhalings: Liewer die grofste werk wat 'n geskiedenis meedeel of aan 'n gebeurtenis herinner, as die rykste sonder betekenis. Op groot openbare geboue mag nie een enkele ornament voorkom wat nie tot die verstand spreek nie. -John Ruskin
Geregtigheid Sonder Krag Is Hulpeloos Aanhalings: Ons kon nie deur middel van die letterkunde kennis gemaak het met menslike reuse soos George Washington, Abraham Lincoln en Thomas Jefferson sonder om in dade oor te gaan soos hulle in dade oorgegaan het nie. -Nelson Mandela
Geregtigheid Sonder Krag Is Hulpeloos Aanhalings: Dis onvermydelik dat 'n boekeredakteur die een of ander tyd in die bloublasie van 'n skrywersego sal trap...Maar sonder 'n gespierde ego sou menige skrywer natuurlik lankal teen die grond gewees het in een van Afrikaans se literêre kroeggevegte. -Charles Fryer
Geregtigheid Sonder Krag Is Hulpeloos Aanhalings: Die een Verskriklike wat ons moet vrees, is die stilte wat oor die wêreld sal neersak wanneer daar nie meer binne die volke gepraat sal word nie, gestry, geredeneer nie; en die volke self teenoor mekaar nors en stil en sonder gesprek soos groot roofdiere sal lê. -N.P. van Wyk Louw
Geregtigheid Sonder Krag Is Hulpeloos Aanhalings: Afrikaners, bruines of wittes, het geen styl, geen vorm nie, pas so gou aan, krimp so maklik in, eet Amerikaanse steaks of Snoek a la Orly by 'n Franse lughawe sonder om op eie kosse te roem, speel gholf om by gegoede immigrante in tel te wees, aap alles van oorsee na - modes, liedjies - versmaai self maklik hul eie taal. Ons het min styl. -Jan Rabie