Geregtigheid Maak Aanhalings

Go to Gemtracks
Geregtigheid Maak Aanhalings: Die mens se kapasiteit vir geregtigheid maak demokrasie moontlik, maar sy neiging tot ongeregtigheid maak demokrasie noodsaaklik. -Reinhold Niebuhr
die-mens-se-kapasiteit-vir-geregtigheid-maak-demokrasie-moontlik-maar-sy-neiging-tot-ongeregtigheid-maak-demokrasie-noodsaaklik
Geregtigheid Maak Aanhalings: Vrede is belangriker as alle geregtigheid; en vrede is nie gemaak ter willle van geregtigheid nie, maar geregtigheid ter wille van vrede. -Martin Luther
vrede-is-belangriker-as-alle-geregtigheid-vrede-is-nie-gemaak-ter-willle-van-geregtigheid-nie-maar-geregtigheid-ter-wille-van-vrede
Geregtigheid Maak Aanhalings: Geregtigheid weerhou, is ontneemde geregtigheid. -Benjamin Disraeli
geregtigheid-weerhou-is-ontneemde-geregtigheid
Geregtigheid Maak Aanhalings: Geregtigheid sonder krag is hulpeloos, krag sonder geregtigheid is tiranniek. -Blaise Pascal
geregtigheid-sonder-krag-is-hulpeloos-krag-sonder-geregtigheid-is-tiranniek
Geregtigheid Maak Aanhalings: Militêre geregtigheid staan in verhouding met geregtigheid soos militêre musiek in verhouding is met musiek. -Groucho Marx
militêre-geregtigheid-staan-in-verhouding-met-geregtigheid-soos-militêre-musiek-in-verhouding-is-met-musiek
Geregtigheid Maak Aanhalings: Gelykheid in ongeregtigheid is geregtigheid. -Spreekwoorde
gelykheid-in-ongeregtigheid-is-geregtigheid
Geregtigheid Maak Aanhalings: Daar is skrywers wat wakker maak, en dis wat belangrik is. Om oor invloede te praat maak mense lui; in plaas van om net die boek te lees, doen hulle dit deur die filter van die sogenaamde invloede. -Ben Okri
daar-is-skrywers-wat-wakker-maak-dis-wat-belangrik-is-om-oor-invloede-te-praat-maak-mense-lui-in-plaas-van-om-net-die-boek-te-lees-doen-hulle-dit
Geregtigheid Maak Aanhalings: Geregtigheid is die waarheid is aksie. -Benjamin Disraeli
Geregtigheid Maak Aanhalings: Geregtigheid weerhou, is ontneemde demokrasie. -Robert F. Kennedy
geregtigheid-weerhou-is-ontneemde-demokrasie
Geregtigheid Maak Aanhalings: Geregtigheid gaan verlore deur onbruik. -Spreekwoorde
geregtigheid-gaan-verlore-deur-onbruik
Geregtigheid Maak Aanhalings: Geregtigheid skyn met sy eie lig. -Marcus Tullius Cicero
Geregtigheid Maak Aanhalings: Doen wat reg is en maak die Voorsienigheid aanspreeklik vir die gevolge - in plaas van, soos nou, te maak soos jy lekkerkry en die Here die skuld te gee van die gevolge. -C.J. Langenhoven
doen-wat-reg-is-maak-die-voorsienigheid-aanspreeklik-vir-die-gevolge-in-plaas-van-soos-nou-te-maak-soos-jy-lekkerkry-die-here-die-skuld-te-gee-van
Geregtigheid Maak Aanhalings: 'n Staatsman maak die geleentheid, maar die geleentheid maak die politikus. -G.S. Hillard
'n-staatsman-maak-die-geleentheid-maar-die-geleentheid-maak-die-politikus
Geregtigheid Maak Aanhalings: Goeie geloof is die sluitsteen van geregtigheid. -Marcus Tullius Cicero
Geregtigheid Maak Aanhalings: En vryheid gryp geregtigheid aan die neus. -William Shakespeare
Geregtigheid Maak Aanhalings: Die swaard van geregtigheid het geen skede. -Joseph de Maistre
die-swaard-van-geregtigheid-het-geen-skede
Geregtigheid Maak Aanhalings: Al vergaan die wêreld ook, geregtigheid moet voortgaan. -Spreekwoorde
al-vergaan-die-wêreld-ook-geregtigheid-moet-voortgaan
Geregtigheid Maak Aanhalings: Laat geregtigheid geskied al van die hemel.(Fiat justitia ruat coelum) -Lucius Calpurnius Piso Caesoninus
Geregtigheid Maak Aanhalings: Die preke wat die meeste indruk op ons maak, is die wat ons die minste nodig het. Hulle maak die indruk omdat hulle ons op die soort kwaad wys waarvoor ons uit ons eie die gevoeligste is. -C.J. Langenhoven
die-preke-wat-die-meeste-indruk-op-ons-maak-is-die-wat-ons-die-minste-nodig-het-hulle-maak-die-indruk-omdat-hulle-ons-op-die-soort-kwaad-wys-waarvoor
Geregtigheid Maak Aanhalings: Is die konsep van geregtigheid as gehoorsaamheid aan eiesoortigheid 'n houdbare konsep? -Johan Degenaar
is-die-konsep-van-geregtigheid-as-gehoorsaamheid-aan-eiesoortigheid-'n-houdbare-konsep
Geregtigheid Maak Aanhalings: Geregtigheid het nie 'n swaard in die hand nodig nie. -Juvenalis
geregtigheid-het-nie-'n-swaard-in-die-hand-nodig-nie
Geregtigheid Maak Aanhalings: As die mensdom werklik na geregtigheid gestreef het, kon hy dit al lankal gehad het. -William Hazlitt
as-die-mensdom-werklik-na-geregtigheid-gestreef-het-kon-hy-dit-al-lankal-gehad-het
Geregtigheid Maak Aanhalings: Gaan die geregshof gewapend met geregtigheid. En met goeie getuie en 'n knap advokaat. -C.J. Langenhoven
gaan-die-geregshof-gewapend-met-geregtigheid-en-met-goeie-getuie-'n-knap-advokaat
Geregtigheid Maak Aanhalings: Elkeen het soveel geregtigheid as wat hy mag het. -Baruch de Spinoza
elkeen-het-soveel-geregtigheid-as-wat-hy-mag-het
Geregtigheid Maak Aanhalings: Geregtigheid wat te ver gedryf word, word 'n onreg. -Voltaire
geregtigheid-wat-te-ver-gedryf-word-word-'n-onreg
Geregtigheid Maak Aanhalings: Die liefde vir geregtigheid is vir die meeste mense niks anders as 'n vrees om onreg te ly nie. -Francois de La Rochefoucauld-Liancourt
die-liefde-vir-geregtigheid-is-vir-die-meeste-mense-niks-anders-as-'n-vrees-om-onreg-te-ly-nie
Geregtigheid Maak Aanhalings: Die dood maak alle tellings gelyk. -James Shirley
die-dood-maak-alle-tellings-gelyk
Geregtigheid Maak Aanhalings: Aan niemand sal ons verkoop, aan niemand ontsê of vertraag, reg of geregtigheid. -Magna Carta
aan-niemand-sal-ons-verkoop-aan-niemand-ontsê-of-vertraag-reg-of-geregtigheid
Geregtigheid Maak Aanhalings: Daar is nie 'n ding soos geregtigheid nie - nie binne of buite die hof nie. -Clarence Darrow
daar-is-nie-'n-ding-soos-geregtigheid-nie-nie-binne-of-buite-die-hof-nie
Geregtigheid Maak Aanhalings: Arm of ryk, die dood maak almal gelyk. -Spreekwoorde
arm-of-ryk-die-dood-maak-almal-gelyk
Geregtigheid Maak Aanhalings: Geregtigheid is soos die koninkryk van God; dit bestaan nie buite ons as 'n feit nie, maar binne-in ons as 'n groot verlange. -George Eliot
geregtigheid-is-soos-die-koninkryk-van-god-dit-bestaan-nie-buite-ons-as-'n-feit-nie-maar-binne-in-ons-as-'n-groot-verlange
Geregtigheid Maak Aanhalings: Wraak is 'n soort wilde geregtigheid; hoe meer die menslike natuur daarna neig, des te meer moet die reg dit uitroei. -Sir Francis Bacon
wraak-is-'n-soort-wilde-geregtigheid-hoe-meer-die-menslike-natuur-daarna-neig-te-meer-moet-die-reg-dit-uitroei
Geregtigheid Maak Aanhalings: Die toepassing van geregtigheid is die standvastigste pilaar van regering. -George Washington
die-toepassing-van-geregtigheid-is-die-standvastigste-pilaar-van-regering
Geregtigheid Maak Aanhalings: Ek is 'n beertjie met 'n klein verstandjie en lang woorde maak my moeg. -A.A. Milne
ek-is-'n-beertjie-met-'n-klein-verstandjie-lang-woorde-maak-my-moeg
Geregtigheid Maak Aanhalings: 'n Wye skerm maak 'n vrot rolprent net twee keer so sleg. -Samuel Goldwyn
'n-wye-skerm-maak-'n-vrot-rolprent-net-twee-keer-so-sleg