Geregtigheid Is Soos Die Koninkryk Aanhalings

Go to Gemtracks
Geregtigheid Is Soos Die Koninkryk Aanhalings: Geregtigheid is soos die koninkryk van God; dit bestaan nie buite ons as 'n feit nie, maar binne-in ons as 'n groot verlange. -George Eliot
geregtigheid-is-soos-die-koninkryk-van-god-dit-bestaan-nie-buite-ons-as-'n-feit-nie-maar-binne-in-ons-as-'n-groot-verlange
Geregtigheid Is Soos Die Koninkryk Aanhalings: Militêre geregtigheid staan in verhouding met geregtigheid soos militêre musiek in verhouding is met musiek. -Groucho Marx
militêre-geregtigheid-staan-in-verhouding-met-geregtigheid-soos-militêre-musiek-in-verhouding-is-met-musiek
Geregtigheid Is Soos Die Koninkryk Aanhalings: Ons Vader wat in die Hemel is,Laat u Naam geheilig word;Laat u koninkryk kom;Laat u wil ook op die aarde geskiet,Net soos in die hemel.Gee ons vandagOns daaglikse brood;En vergeef ons ons oortredingeSoos ons ook dié vergeweWat teen ons oortree;En laat ons nie in versoeking kom nieMaar verlos ons van die Bose. -Die Bybel
Geregtigheid Is Soos Die Koninkryk Aanhalings: Vrede is belangriker as alle geregtigheid; en vrede is nie gemaak ter willle van geregtigheid nie, maar geregtigheid ter wille van vrede. -Martin Luther
vrede-is-belangriker-as-alle-geregtigheid-vrede-is-nie-gemaak-ter-willle-van-geregtigheid-nie-maar-geregtigheid-ter-wille-van-vrede
Geregtigheid Is Soos Die Koninkryk Aanhalings: Geregtigheid weerhou, is ontneemde geregtigheid. -Benjamin Disraeli
geregtigheid-weerhou-is-ontneemde-geregtigheid
Geregtigheid Is Soos Die Koninkryk Aanhalings: Daar is nie 'n ding soos geregtigheid nie - nie binne of buite die hof nie. -Clarence Darrow
daar-is-nie-'n-ding-soos-geregtigheid-nie-nie-binne-of-buite-die-hof-nie
Geregtigheid Is Soos Die Koninkryk Aanhalings: Geseënd is dié wat vervolg word omdat hulle doen wat reg is, wnat aan hulle behoort die koninkryk van die hemel. -Die Bybel
geseënd-is-dié-wat-vervolg-word-omdat-hulle-doen-wat-reg-is-wnat-aan-hulle-behoort-die-koninkryk-van-die-hemel
Geregtigheid Is Soos Die Koninkryk Aanhalings: Geregtigheid sonder krag is hulpeloos, krag sonder geregtigheid is tiranniek. -Blaise Pascal
geregtigheid-sonder-krag-is-hulpeloos-krag-sonder-geregtigheid-is-tiranniek
Geregtigheid Is Soos Die Koninkryk Aanhalings: Gelykheid in ongeregtigheid is geregtigheid. -Spreekwoorde
gelykheid-in-ongeregtigheid-is-geregtigheid
Geregtigheid Is Soos Die Koninkryk Aanhalings: Geregtigheid is die waarheid is aksie. -Benjamin Disraeli
Geregtigheid Is Soos Die Koninkryk Aanhalings: Geregtigheid weerhou, is ontneemde demokrasie. -Robert F. Kennedy
geregtigheid-weerhou-is-ontneemde-demokrasie
Geregtigheid Is Soos Die Koninkryk Aanhalings: Geregtigheid gaan verlore deur onbruik. -Spreekwoorde
geregtigheid-gaan-verlore-deur-onbruik
Geregtigheid Is Soos Die Koninkryk Aanhalings: Geregtigheid skyn met sy eie lig. -Marcus Tullius Cicero
Geregtigheid Is Soos Die Koninkryk Aanhalings: En vryheid gryp geregtigheid aan die neus. -William Shakespeare
Geregtigheid Is Soos Die Koninkryk Aanhalings: Goeie geloof is die sluitsteen van geregtigheid. -Marcus Tullius Cicero
Geregtigheid Is Soos Die Koninkryk Aanhalings: Al vergaan die wêreld ook, geregtigheid moet voortgaan. -Spreekwoorde
al-vergaan-die-wêreld-ook-geregtigheid-moet-voortgaan
Geregtigheid Is Soos Die Koninkryk Aanhalings: Die swaard van geregtigheid het geen skede. -Joseph de Maistre
die-swaard-van-geregtigheid-het-geen-skede
Geregtigheid Is Soos Die Koninkryk Aanhalings: Laat geregtigheid geskied al van die hemel.(Fiat justitia ruat coelum) -Lucius Calpurnius Piso Caesoninus
Geregtigheid Is Soos Die Koninkryk Aanhalings: Boeke is soos brood en moet soos brood behandel word. -Elize Botha
boeke-is-soos-brood-moet-soos-brood-behandel-word
Geregtigheid Is Soos Die Koninkryk Aanhalings: Ons is waarskynlik soos 'n klomp bekeerde alkoholiste. Ons drink nie meer nie, maar elke slag as jy by daardie kroeg verbygaan, dan ruk daardie elmboog nog so. Ek bedoel dat as ons 'n klomp mense soos hierdie bymekaarmaak, dan dink mense onmiddellik in terme waarskynlik van 'n stryddag en van 'n gekonkel en 'n gekoukus en so aan. Maar ons gaan probeer om soos ordentlike beheerde alkoholiste heeltemal oop kaarte te speel, van voor tot agter, en om so onafrikaans soos moontlik te werk te gaan. -Breyten Breytenbach
Geregtigheid Is Soos Die Koninkryk Aanhalings: Moenie soos kinder vir vermaak lees nie, of soos ambisieuse mense om iets te leer nie. Nee, lees om te lewe. -Gustave Flaubert
moenie-soos-kinder-vir-vermaak-lees-nie-of-soos-ambisieuse-mense-om-iets-te-leer-nie-nee-lees-om-te-lewe
Geregtigheid Is Soos Die Koninkryk Aanhalings: Die groot uiterstesbehoef geen argitektuur:die salige lig straalgestalteloos soos 'n engeldie duisternis mokamorf in homselfmaar tussenin dansdol soos 'n katedraalbontsoos 'n gebrandskilderdeharlekyndie menswees uitgetergtot haglike argitektuur. -Sheila Cussons
Geregtigheid Is Soos Die Koninkryk Aanhalings: Is die konsep van geregtigheid as gehoorsaamheid aan eiesoortigheid 'n houdbare konsep? -Johan Degenaar
is-die-konsep-van-geregtigheid-as-gehoorsaamheid-aan-eiesoortigheid-'n-houdbare-konsep
Geregtigheid Is Soos Die Koninkryk Aanhalings: Geregtigheid het nie 'n swaard in die hand nodig nie. -Juvenalis
geregtigheid-het-nie-'n-swaard-in-die-hand-nodig-nie
Geregtigheid Is Soos Die Koninkryk Aanhalings: As die mensdom werklik na geregtigheid gestreef het, kon hy dit al lankal gehad het. -William Hazlitt
as-die-mensdom-werklik-na-geregtigheid-gestreef-het-kon-hy-dit-al-lankal-gehad-het
Geregtigheid Is Soos Die Koninkryk Aanhalings: Gaan die geregshof gewapend met geregtigheid. En met goeie getuie en 'n knap advokaat. -C.J. Langenhoven
gaan-die-geregshof-gewapend-met-geregtigheid-en-met-goeie-getuie-'n-knap-advokaat
Geregtigheid Is Soos Die Koninkryk Aanhalings: Geregtigheid wat te ver gedryf word, word 'n onreg. -Voltaire
geregtigheid-wat-te-ver-gedryf-word-word-'n-onreg
Geregtigheid Is Soos Die Koninkryk Aanhalings: Elkeen het soveel geregtigheid as wat hy mag het. -Baruch de Spinoza
elkeen-het-soveel-geregtigheid-as-wat-hy-mag-het
Geregtigheid Is Soos Die Koninkryk Aanhalings: 'n Monargie is soos 'n pragtige skip wat met al sy seile gespan 'n rots tref en vir ewig sink; demokrasie is soos 'n vlot wat nooit sink nie, maar verbrands, jou voete is altyd in die water. -Fischer Ames
'n-monargie-is-soos-'n-pragtige-skip-wat-met-al-sy-seile-gespan-'n-rots-tref-vir-ewig-sink-demokrasie-is-soos-'n-vlot-wat-nooit-sink-nie-maar
Geregtigheid Is Soos Die Koninkryk Aanhalings: Die diplomasie is soos 'n mandjie eiers en nie soos 'n mandjie klippe nie. -D.F. Malan
die-diplomasie-is-soos-'n-mandjie-eiers-nie-soos-'n-mandjie-klippe-nie
Geregtigheid Is Soos Die Koninkryk Aanhalings: Demokrasie beteken nie ek is so goed soos jy nie, maar jy is so goed soos ek. -Harry Emerson Fosdick
demokrasie-beteken-nie-ek-is-so-goed-soos-jy-nie-maar-jy-is-so-goed-soos-ek
Geregtigheid Is Soos Die Koninkryk Aanhalings: Ons kon nie deur middel van die letterkunde kennis gemaak het met menslike reuse soos George Washington, Abraham Lincoln en Thomas Jefferson sonder om in dade oor te gaan soos hulle in dade oorgegaan het nie. -Nelson Mandela
Geregtigheid Is Soos Die Koninkryk Aanhalings: hy't nog nie ons volk vertrou, net soos dit is, nie:swak, met sterkte daardeur gevleg,onwys, met wysheid net hier en daar soos goudstof in die slik:'n gewone volk op onmerkwaardige aarde. -N.P. van Wyk Louw
hy't-nog-nie-ons-volk-vertrou-net-soos-dit-is-nieswak-met-sterkte-daardeur-gevlegonwys-met-wysheid-net-hier-daar-soos-goudstof-in-die-slik'n-gewone
Geregtigheid Is Soos Die Koninkryk Aanhalings: Die liefde vir geregtigheid is vir die meeste mense niks anders as 'n vrees om onreg te ly nie. -Francois de La Rochefoucauld-Liancourt
die-liefde-vir-geregtigheid-is-vir-die-meeste-mense-niks-anders-as-'n-vrees-om-onreg-te-ly-nie
Geregtigheid Is Soos Die Koninkryk Aanhalings: Die mens se kapasiteit vir geregtigheid maak demokrasie moontlik, maar sy neiging tot ongeregtigheid maak demokrasie noodsaaklik. -Reinhold Niebuhr
die-mens-se-kapasiteit-vir-geregtigheid-maak-demokrasie-moontlik-maar-sy-neiging-tot-ongeregtigheid-maak-demokrasie-noodsaaklik