Gemaak Ter Aanhalings

Go to Gemtracks
Gemaak Ter Aanhalings: Vrede is belangriker as alle geregtigheid; en vrede is nie gemaak ter willle van geregtigheid nie, maar geregtigheid ter wille van vrede. -Martin Luther
vrede-is-belangriker-as-alle-geregtigheid-vrede-is-nie-gemaak-ter-willle-van-geregtigheid-nie-maar-geregtigheid-ter-wille-van-vrede
Gemaak Ter Aanhalings: As God nie vrouens gemaak het nie, sou hy ook nie blomme gemaak het nie. -Victor Hugo
as-god-nie-vrouens-gemaak-het-nie-sou-hy-ook-nie-blomme-gemaak-het-nie
Gemaak Ter Aanhalings: 'n Ambassadeur is 'n eerlike man wat na die buiteland gestuur word om te lieg ter wille van sy land. -Henry Wotton
'n-ambassadeur-is-'n-eerlike-man-wat-na-die-buiteland-gestuur-word-om-te-lieg-ter-wille-van-sy-land
Gemaak Ter Aanhalings: Kuns om die kuns, letterkunde bloot ter wille van die letterkunde, kan floreer soos 'n wasblom in 'n glaskas. -Chris Barnard
kuns-om-die-kuns-letterkunde-bloot-ter-wille-van-die-letterkunde-kan-floreer-soos-'n-wasblom-in-'n-glaskas
Gemaak Ter Aanhalings: Televisie het diktatorskap onmoontlik gemaak, maar demokrasie ondraaglik. -Shimon Peres
televisie-het-diktatorskap-onmoontlik-gemaak-maar-demokrasie-ondraaglik
Gemaak Ter Aanhalings: Bier word deur die mens gemaak, wyn deur God. -Martin Luther
bier-word-deur-die-mens-gemaak-wyn-deur-god
Gemaak Ter Aanhalings: Die take wat jy voltooi het, het jou onsterflik gemaak. -Lao-tse
die-take-wat-jy-voltooi-het-het-jou-onsterflik-gemaak
Gemaak Ter Aanhalings: Afrikaners is hier nie weg te wens nie, en hoe meer daar taalmatig oor hulle gerol word, hoe stywer gaan hul rug word. Die korrekte benadering is tog sekerlik dat hulle ingenooi word om hul kundigheid tot die beskikking te stel van ons demokrasie, ook ter wille van die land se kommersiële opbou. -Ton Vosloo
Gemaak Ter Aanhalings: Kennis het nog altyd die meeste gebaat by daardie boeke waarop die drukkers 'n verlies gemaak het. -Thomas Fuller
kennis-het-nog-altyd-die-meeste-gebaat-by-daardie-boeke-waarop-die-drukkers-'n-verlies-gemaak-het
Gemaak Ter Aanhalings: Ons volk se moontlikhede is miskien talryker as wat ons meen. En 'n literatuur kan nooit vooraf teoreties in kafees of kroeë, voorkamers, kollegesale of redaksiekantore gemaak word nie. -N.P. van Wyk Louw
ons-volk-se-moontlikhede-is-miskien-talryker-as-wat-ons-meen-en-'n-literatuur-kan-nooit-vooraf-teoreties-in-kafees-of-kroeë-voorkamers-kollegesale
Gemaak Ter Aanhalings: Elke artikel wat hy maak is 'n nuwe skoonheid waarvan hy die skepper is: dis syne en 'n ander kon dit nie so gemaak het nie, want sy siel het hy daarin uitgegiet. -C.J. Langenhoven
elke-artikel-wat-hy-maak-is-'n-nuwe-skoonheid-waarvan-hy-die-skepper-is-dis-syne-'n-ander-kon-dit-nie-so-gemaak-het-nie-want-sy-siel-het-hy-daarin
Gemaak Ter Aanhalings: 'n Man wat nog nooit self iets bymekaar gemaak het nie, het altyd slim planne hoedat 'n ander sy geld behoort te gebruik wat daarvoor gewerk het. -C.J. Langenhoven
'n-man-wat-nog-nooit-self-iets-bymekaar-gemaak-het-nie-het-altyd-slim-planne-hoedat-'n-ander-sy-geld-behoort-te-gebruik-wat-daarvoor-gewerk-het
Gemaak Ter Aanhalings: Julle [mans] het die wêreld van die begin af bestuur. Kyk na die gemors wat julle gemaak het. -Desmond Tutu
julle-mans-het-die-wêreld-van-die-begin-af-bestuur-kyk-na-die-gemors-wat-julle-gemaak-het
Gemaak Ter Aanhalings: Deur twee dinge is my lewe vir my leefbaar gemaak; die liefde wat ek gegee het, en die liefde wat ek gekry het. -C.J. Langenhoven
deur-twee-dinge-is-my-lewe-vir-my-leefbaar-gemaak-die-liefde-wat-ek-gegee-het-die-liefde-wat-ek-gekry-het
Gemaak Ter Aanhalings: Daar is geen edeler plesier as die intellektuele omgang met mense wat totaal anders dink as jy nie - wat ander dele van die eindelose rykdom van die waarheid tot hul besit gemaak het... -N.P. van Wyk Louw
daar-is-geen-edeler-plesier-as-die-intellektuele-omgang-met-mense-wat-totaal-anders-dink-as-jy-nie-wat-ander-dele-van-die-eindelose-rykdom-van-die
Gemaak Ter Aanhalings: Ons kon nie deur middel van die letterkunde kennis gemaak het met menslike reuse soos George Washington, Abraham Lincoln en Thomas Jefferson sonder om in dade oor te gaan soos hulle in dade oorgegaan het nie. -Nelson Mandela
Gemaak Ter Aanhalings: Skryf (is) 'n alleending...'n koppige ding, 'n individuele ding...Literatuur (word) veral so gemaak, nie net uit modes en rigtings en aanvaardhede-vir-die-oomblik en style-van-die-dag nie...of deur 'n saamkokery rondom dekades, gedagterigtings en modes nie. -P.G. du Plessis
Gemaak Ter Aanhalings: daar is meer poësie in die sneeuvlokkieas in die letterkunde en baie meer poësiein die miskruier in die toktokkiein die meteorologie en entomologiein die moremis en in die bergpiekdie horison wat in die hemel wegraakin die rooswolk is daar baie meer liriekdie aarde is deur 'n digter gemaak -T.T. Cloete