Gelukkig Wees En Aanhalings

Go to Gemtracks
Gelukkig Wees En Aanhalings: Vir mense om gelukkig te wees in hulle werk, is hierdie drie dinge nodig: hulle moet geskik wees daarvoor, hulle moet nie te veel daarvan doen nie, en hulle moet 'n gevoel van sukses in die werk hê. -John Ruskin
vir-mense-om-gelukkig-te-wees-in-hulle-werk-is-hierdie-drie-dinge-nodig-hulle-moet-geskik-wees-daarvoor-hulle-moet-nie-te-veel-daarvan-doen-nie-hulle
Gelukkig Wees En Aanhalings: Laat ons almal gelukkig wees en binne ons vermoë lewe, al moet ons ook die geld leen om dit te kan doen. -Artemus Ward
laat-ons-almal-gelukkig-wees-binne-ons-vermoë-lewe-al-moet-ons-ook-die-geld-leen-om-dit-te-kan-doen
Gelukkig Wees En Aanhalings: So het ek my lewe om geboemel: boeke lees, skilderye bekyk, toneelstukke gesien, geluister, gedink, geskryf oor waarvan ek die meeste gehou het. Net een ding het ek begeer: om gelukkig te wees, maar by gebrek daaraan het ek alles ontbeer. -William Hazlitt
Gelukkig Wees En Aanhalings: Afrikaans-wees is meer as kerkbasaars, geloftedagvieringe, sustersverenigings, Broederbond en Rapportryers, Bles Bridges, die dominee en die skoolhoof. Jy kan Boheems in Afrikaans wees, jy kan 'n wêreldburger of 'n kommunis of 'n sosialis of 'n Katoliek of 'n Hare Krishna wees - jy kan wees net wat jy wil en nog Afrikaans wees. En jy kan baie beslis 'n demokraat en Afrikaans wees. -Max du Preez
Gelukkig Wees En Aanhalings: Hy wil baas wees op sy eie plaas. Hy wil regeer, al moet dit dan in 'n volkstaat wees. En hy soek, al is dit 'n sambreel of 'n speldekop, maar êrens gaan hy 'n baas wees. Sy taal wou hy nie deel met bruin nie; sy huis en toilet wou hy nie deel met swart nie. -Antjie Krog
Gelukkig Wees En Aanhalings: Die eerste plig van 'n onbekende skrywer is om interessant te wees. Om vervelig te wees, is die voorreg van reeds beroemde skrywers. -Emile Berr
die-eerste-plig-van-'n-onbekende-skrywer-is-om-interessant-te-wees-om-vervelig-te-wees-is-die-voorreg-van-reeds-beroemde-skrywers
Gelukkig Wees En Aanhalings: Die regter moenie jonk wees nie; hy behoort boosheid te geleer ken het, nie vanuit sy eie siel nie, maar deur onlangse en lang waarneming van die aard van boosheid in andere: kennis moet sy gids wees, nie persoonlike ondervinding nie. -Plato
Gelukkig Wees En Aanhalings: Hier is die begin van 'n nuwe dag.God het aan my hierdie dag gegee om te gebruik soos ek wil.Ek kan dit vermors of groei in sy ligEn tot diens wees van ander.Maar wat ek met hierdie dag doen, is belangrikOmdat ek 'n dag van my lewe daarvoor geruil het.Wanneer more aanbreek,Sal vandag vir ewig verlore wees.Ek hoop dat ek nie die prys wat ek daarvoor betaal het, sal berou nie. -Unknown
Gelukkig Wees En Aanhalings: Kom ons wees eerlik, om te skryf is hel. -William Styron
kom-ons-wees-eerlik-om-te-skryf-is-hel
Gelukkig Wees En Aanhalings: Boeke en vriende moet min en goed wees. -Spreekwoorde
Gelukkig Wees En Aanhalings: Dit sal 'n kliek wees - ons is te min. -Etienne Leroux
Gelukkig Wees En Aanhalings: Die geheim van hoe om vervelig te wees, is om alles te vertel. -Voltaire
die-geheim-van-hoe-om-vervelig-te-wees-is-om-alles-te-vertel
Gelukkig Wees En Aanhalings: Vaarwel berou: alles goed is vir my verlore;Boosheid, wees jy my metgesel. -John Milton
vaarwel-berou-alles-goed-is-vir-my-verloreboosheid-wees-jy-my-metgesel
Gelukkig Wees En Aanhalings: Wanneer ek dood is, hoop ek dit sal so wees: hoe sondig hy ook al was, sy boeke word gelees. -Hilaire Belloc
wanneer-ek-dood-is-hoop-ek-dit-sal-so-wees-hoe-sondig-hy-ook-al-was-sy-boeke-word-gelees
Gelukkig Wees En Aanhalings: Geen mens kan sonder vriende wees as hy God en die kameraadskap van boeke het nie. -Elizabeth Barrett Browning
geen-mens-kan-sonder-vriende-wees-as-hy-god-die-kameraadskap-van-boeke-het-nie
Gelukkig Wees En Aanhalings: Laat 'n stomp so lank as wat jy wil in die water: dit sal nooit 'n krokodil wees nie. -Spreekwoorde
laat-'n-stomp-so-lank-as-wat-jy-wil-in-die-water-dit-sal-nooit-'n-krokodil-wees-nie
Gelukkig Wees En Aanhalings: Sonder net daardie één soort rusies waar weerskante gelyk het, sou daar vrede op aarde wees. -C.J. Langenhoven
sonder-net-daardie-één-soort-rusies-waar-weerskante-gelyk-het-sou-daar-vrede-op-aarde-wees
Gelukkig Wees En Aanhalings: Waar jou skat is, daar sal jou hart ook wees. -Die Bybel
waar-jou-skat-is-daar-sal-jou-hart-ook-wees
Gelukkig Wees En Aanhalings: Boeke is die heiligdom waar die heiliges is - of veronderstel is om te wees. -Sir Francis Bacon
boeke-is-die-heiligdom-waar-die-heiliges-is-of-veronderstel-is-om-te-wees
Gelukkig Wees En Aanhalings: Ons is slawe van die reg, sodat ons vry kan wees. -Marcus Tullius Cicero
Gelukkig Wees En Aanhalings: Die demokrasie gee elke mens die reg om sy eie onderdrukker te wees. -Harry Emerson Fosdick
die-demokrasie-gee-elke-mens-die-reg-om-sy-eie-onderdrukker-te-wees
Gelukkig Wees En Aanhalings: Die Afrikaner het 'n neiging om simboolblind te wees. En 'n voorliefde om die verlede voort te sit. -Willem de Klerk
die-afrikaner-het-'n-neiging-om-simboolblind-te-wees-en-'n-voorliefde-om-die-verlede-voort-te-sit
Gelukkig Wees En Aanhalings: Skinder op sigself mag 'n nederige vorm van narrasie wees, maar as voedingsbron vir literatuur het dit geen gelyke nie. -Hennie Aucamp
skinder-op-sigself-mag-'n-nederige-vorm-van-narrasie-wees-maar-as-voedingsbron-vir-literatuur-het-dit-geen-gelyke-nie
Gelukkig Wees En Aanhalings: Dit is 'n grondwaarheid dat ons vryheid net in die hande van die volk self veilig kan wees. -Thomas Jefferson
dit-is-'n-grondwaarheid-dat-ons-vryheid-net-in-die-hande-van-die-volk-self-veilig-kan-wees
Gelukkig Wees En Aanhalings: Gelykheid mag miskien 'n reg wees, maar geen mag op aarde kan dit verander in 'n feit nie. -Honoré de Balzac
gelykheid-mag-miskien-'n-reg-wees-maar-geen-mag-op-aarde-kan-dit-verander-in-'n-feit-nie
Gelukkig Wees En Aanhalings: Ek kan nie nié skryf nie. Sedert ek nege was, het ek geweet ek moet 'n skrywer wees. -André P. Brink
ek-kan-nie-é-skryf-nie-sedert-ek-nege-was-het-ek-geweet-ek-moet-'n-skrywer-wees
Gelukkig Wees En Aanhalings: Die mens is gebore vir optrede. Om nie besig te wees en om nie te bestaan nie, is dieselfde ding. -Voltaire
die-mens-is-gebore-vir-optrede-om-nie-besig-te-wees-om-nie-te-bestaan-nie-is-dieselfde-ding
Gelukkig Wees En Aanhalings: As jy nie wil arm word nie, moenie lief wees vir slaap nie; staan vroeg op, en jy sal oorgenoeg hê om te eet. -Die Bybel
as-jy-nie-wil-arm-word-nie-moenie-lief-wees-vir-slaap-nie-staan-vroeg-op-jy-sal-oorgenoeg-hê-om-te-eet
Gelukkig Wees En Aanhalings: Van al die kwaliteite wat 'n boek moet hê, is die vernaamste dat dit leesbaar moet wees. -Anthony Trollope
van-al-die-kwaliteite-wat-'n-boek-moet-hê-is-die-vernaamste-dat-dit-leesbaar-moet-wees
Gelukkig Wees En Aanhalings: Broeder, jy is my bondgenoot: moet nou nie die wit olifant wees om my in die Engelse kraal te lei nie. -Paul Kruger
broeder-jy-is-my-bondgenoot-moet-nou-nie-die-wit-olifant-wees-om-my-in-die-engelse-kraal-te-lei-nie
Gelukkig Wees En Aanhalings: Vrouens moet mooi wees sodat mans hulle kan bemin, en dom om mans te bemin. -Coco Chanel
vrouens-moet-mooi-wees-sodat-mans-hulle-kan-bemin-dom-om-mans-te-bemin
Gelukkig Wees En Aanhalings: Die digter moet soms na verskillende kante to skiet. Ander kere moet hy van alle skiet vergeet. Net werk en wees. -N.P. van Wyk Louw
die-digter-moet-soms-na-verskillende-kante-to-skiet-ander-kere-moet-hy-van-alle-skiet-vergeet-net-werk-wees
Gelukkig Wees En Aanhalings: Die kritikus se simbool behoort die miskruier te wees: sy lê eiers in iemand anders se mis, ander kan dit nie uitbroei nie. -Mark Twain
die-kritikus-se-simbool-behoort-die-miskruier-te-wees-sy-lê-eiers-in-iemand-anders-se-mis-ander-kan-dit-nie-uitbroei-nie
Gelukkig Wees En Aanhalings: Ons wens onsself soms geluk wanneer ons wakker word na 'n nagmerrie; dit kan so wees in die oomblik na die dood. -Nathaniel Hawthorne
ons-wens-onsself-soms-geluk-wanneer-ons-wakker-word-na-'n-nagmerrie-dit-kan-so-wees-in-die-oomblik-na-die-dood
Gelukkig Wees En Aanhalings: Die vaarlandshart en grote geessal, tot die end ons leier wees - die rotsvas-staner,die vryheidsbaner,die Afrikaner! -Jan F.E. Celliers
die-vaarlandshart-grote-geessal-tot-die-end-ons-leier-wees-die-rotsvas-stanerdie-vryheidsbanerdie-afrikaner