Geld Het Om Die Aanhalings

Go to Gemtracks
Geld Het Om Die Aanhalings: Slegte geld verdryf goeie geld. -Thomas Gresham
Geld Het Om Die Aanhalings: 'n Man wat nog nooit self iets bymekaar gemaak het nie, het altyd slim planne hoedat 'n ander sy geld behoort te gebruik wat daarvoor gewerk het. -C.J. Langenhoven
'n-man-wat-nog-nooit-self-iets-bymekaar-gemaak-het-nie-het-altyd-slim-planne-hoedat-'n-ander-sy-geld-behoort-te-gebruik-wat-daarvoor-gewerk-het
Geld Het Om Die Aanhalings: Geld het meer siele gebreek as yster liggame. -Sir Walter Scott
geld-het-meer-siele-gebreek-as-yster-liggame
Geld Het Om Die Aanhalings: Christopher Columbus was die eerste sosialis. Hy het nie geweet waarheen hy op pad was nie. Toe hy daar kom, het hy geignoreer waar hy was en dit met ander se geld gedoen. -Winston Churchill
christopher-columbus-was-die-eerste-sosialis-hy-het-nie-geweet-waarheen-hy-op-pad-was-nie-toe-hy-daar-kom-het-hy-geignoreer-waar-hy-was-dit-met
Geld Het Om Die Aanhalings: Die enigste tyd wanneer gespaarde geld niks werk is nie, is wanneer jy 'n goedkoop artikel gekoop het. -C.J. Langenhoven
die-enigste-tyd-wanneer-gespaarde-geld-niks-werk-is-nie-is-wanneer-jy-'n-goedkoop-artikel-gekoop-het
Geld Het Om Die Aanhalings: Wie van julle wat 'n gebou wil oprig, gaan nie eers sit en die koste bereken, om te sien of hy genoeg geld het om die werk te voltooi nie? -Die Bybel
wie-van-julle-wat-'n-gebou-wil-oprig-gaan-nie-eers-sit-die-koste-bereken-om-te-of-hy-genoeg-geld-het-om-die-werk-te-voltooi-nie
Geld Het Om Die Aanhalings: Geld stink nie. -Titus Favius Vespasianus
Geld Het Om Die Aanhalings: Geld is soos mis, dis niks werk behalwe as dit versprei word nie. -Sir Francis Bacon
geld-is-soos-mis-dis-niks-werk-behalwe-as-dit-versprei-word-nie
Geld Het Om Die Aanhalings: Aan enige boek sonder 'n enkele fout is daar te veel tyd en geld bestee. -Sir William Collins
aan-enige-boek-sonder-'n-enkele-fout-is-daar-te-veel-tyd-geld-bestee
Geld Het Om Die Aanhalings: Geld wat krom is, maak reg wat stom is. -Francois Rabelais
Geld Het Om Die Aanhalings: Geld wat stom is, maar reg wat krom is. -Spreekwoorde
geld-wat-stom-is-maar-reg-wat-krom-is
Geld Het Om Die Aanhalings: Geld is 'n goeie dienaar as jy weet hoe om dit te gebruik, maar anders is dit 'n slegte meester. -Publilius Syrus
geld-is-'n-goeie-dienaar-as-jy-weet-hoe-om-dit-te-gebruik-maar-anders-is-dit-'n-slegte-meester
Geld Het Om Die Aanhalings: Geld is soos 'n sesde sintuig waarsonder jy nie volledig van die ander vyf kan gebruik maak nie. -W. Somerset Maugham
geld-is-soos-'n-sesde-sintuig-waarsonder-jy-nie-volledig-van-die-ander-vyf-kan-gebruik-maak-nie
Geld Het Om Die Aanhalings: Moet nooit geldskieter of geldlener word nie;Wie uitleen, sal soms geld en vriend verloor,Wie leen, verstomp sy spaarsin en sy sorg. -William Shakespeare
moet-nooit-geldskieter-of-geldlener-word-niewie-uitleen-sal-soms-geld-vriend-verloorwie-leen-verstomp-sy-spaarsin-sy-sorg
Geld Het Om Die Aanhalings: Laat ons almal gelukkig wees en binne ons vermoë lewe, al moet ons ook die geld leen om dit te kan doen. -Artemus Ward
laat-ons-almal-gelukkig-wees-binne-ons-vermoë-lewe-al-moet-ons-ook-die-geld-leen-om-dit-te-kan-doen
Geld Het Om Die Aanhalings: 'n Mens moet geld in jou kop hê en nie in jou hart nie. -Jonathan Swift
'n-mens-moet-geld-in-jou-kop-hê-nie-in-jou-hart-nie
Geld Het Om Die Aanhalings: Soos die geld groei, groei ook die sorge. -Horatius
soos-die-geld-groei-groei-ook-die-sorge
Geld Het Om Die Aanhalings: Jy weet die Afrikaner het gely. Maar dieselfde Afrikaner wat gely het, het oorgeneem en het vergeet hy het gely. Hy het net homself gesien. -Olga Sema
jy-weet-die-afrikaner-het-gely-maar-dieselfde-afrikaner-wat-gely-het-het-oorgeneem-het-vergeet-hy-het-gely-hy-het-net-homself-gesien
Geld Het Om Die Aanhalings: Daar is drie maniere waarop 'n mens sy geld kan verloor: deur dit op vroue te verkwis, deur dit weg te dobbel, of deur deskundiges aan te stel. Hiervan is vroue die lekkerste, dobbel die opwindendste en deskundiges die sekerste. -Georges Pompidou
Geld Het Om Die Aanhalings: So het ek my lewe om geboemel: boeke lees, skilderye bekyk, toneelstukke gesien, geluister, gedink, geskryf oor waarvan ek die meeste gehou het. Net een ding het ek begeer: om gelukkig te wees, maar by gebrek daaraan het ek alles ontbeer. -William Hazlitt
Geld Het Om Die Aanhalings: Ons het 'n afstootlike eksklusiwiteit vertroetel wat in apartheid sy hoogtepunt bereik het. Hoewel daar
Geld Het Om Die Aanhalings: Dit is nie die werkgewer wat die salarisse betaal nie; hy hanteer net die geld. Dit is die produk wat die salarisse betaal. -Henry Ford
dit-is-nie-die-werkgewer-wat-die-salarisse-betaal-nie-hy-hanteer-net-die-geld-dit-is-die-produk-wat-die-salarisse-betaal
Geld Het Om Die Aanhalings: Daardie Afrikaanse ghetto, die plek waarvan jy sê die dak afgewaai het, het darem so 'n paar kamers gehad waar die dak
Geld Het Om Die Aanhalings: Vanoggend het ek 'n komma uitgehaal en vanmiddag het ek dit weer teruggesit. -Oscar Wilde
vanoggend-het-ek-'n-komma-uitgehaal-vanmiddag-het-ek-dit-weer-teruggesit
Geld Het Om Die Aanhalings: Die take wat jy voltooi het, het jou onsterflik gemaak. -Lao-tse
die-take-wat-jy-voltooi-het-het-jou-onsterflik-gemaak
Geld Het Om Die Aanhalings: Solank as wat ek iets nodig het, het ek 'n rede om te leef. Tevredenheid is die dood. -George Bernard Shaw
solank-as-wat-ek-iets-nodig-het-het-ek-'n-rede-om-te-leef-tevredenheid-is-die-dood
Geld Het Om Die Aanhalings: As die mensdom werklik na geregtigheid gestreef het, kon hy dit al lankal gehad het. -William Hazlitt
as-die-mensdom-werklik-na-geregtigheid-gestreef-het-kon-hy-dit-al-lankal-gehad-het
Geld Het Om Die Aanhalings: Elkeen het soveel geregtigheid as wat hy mag het. -Baruch de Spinoza
elkeen-het-soveel-geregtigheid-as-wat-hy-mag-het
Geld Het Om Die Aanhalings: Salomo het by 'n luiaard se akker verbygeloop. Had hy bietjie vertoef dan kon hy gebie het op die vendusie. -C.J. Langenhoven
salomo-het-by-'n-luiaard-se-akker-verbygeloop-had-hy-bietjie-vertoef-dan-kon-hy-gebie-het-op-die-vendusie
Geld Het Om Die Aanhalings: Wij schikken ons en dragen ons lot maar die dag der wrake komt.God is rechtvaardig en het ons oordeel der geschiedenis gewis. Het groote magtige Engeland dat door ons niets winnen kan, gunt ons het vrije zonnelicht des hemels niet. -T.F. Burgers
Geld Het Om Die Aanhalings: Moenie 'n ander beskuldig dat hy sy oë oopgehou het onder die gebed nie; hy het maar net gekyk of joue toe was. -C.J. Langenhoven
moenie-'n-ander-beskuldig-dat-hy-sy-oë-oopgehou-het-onder-die-gebed-nie-hy-het-maar-net-gekyk-of-joue-toe-was
Geld Het Om Die Aanhalings: Die myne is ons volk se grootste vyand...Vandat hulle geopen is, het
Geld Het Om Die Aanhalings: Het Hollandsch van Holland zal nooit onze taal worden, maar het Hallandsch van Afrika, i.e. het Afrikaansch, is en zal onze taal zijn blijven mits zij steeds gevoedt wordt uit de bron van haar oorsprong, nl. de schoone krachtige literatuur van Holland. -M.T. Steyn
Geld Het Om Die Aanhalings: Meer moeite as wat die vlytige het vir sy loon, het die luiaard verniet. -C.J. Langenhoven
meer-moeite-as-wat-die-vlytige-het-vir-sy-loon-het-die-luiaard-verniet
Geld Het Om Die Aanhalings: Wat ek van Job die meeste bewonder is nie die geduld wat hy onder teëspoed betoon het nie, maar dié wat hom gekeer het dat hy sy drie vriende nie een vir een by die deur uitgeskop het nie. -C.J. Langenhoven
wat-ek-van-job-die-meeste-bewonder-is-nie-die-geduld-wat-hy-onder-teëspoed-betoon-het-nie-maar-dié-wat-hom-gekeer-het-dat-hy-sy-drie-vriende-nie-een