Geld En Vriend Aanhalings

Go to Gemtracks
Geld En Vriend Aanhalings: Moet nooit geldskieter of geldlener word nie;Wie uitleen, sal soms geld en vriend verloor,Wie leen, verstomp sy spaarsin en sy sorg. -William Shakespeare
moet-nooit-geldskieter-of-geldlener-word-niewie-uitleen-sal-soms-geld-vriend-verloorwie-leen-verstomp-sy-spaarsin-sy-sorg
Geld En Vriend Aanhalings: Slegte geld verdryf goeie geld. -Thomas Gresham
Geld En Vriend Aanhalings: Die miere trek nooit na leë skure; so gaan ook geen vriend na die verarmde woning. -Ovidius
die-miere-trek-nooit-na-ë-skure-so-gaan-ook-geen-vriend-na-die-verarmde-woning
Geld En Vriend Aanhalings: Daar is één opsig waarin ek my dierbaarste vriend net so behandel soos my bitterste vyand. Ek steek my skande vir albe ewe sorgvuldig weg. -C.J. Langenhoven
daar-is-één-opsig-waarin-ek-my-dierbaarste-vriend-net-so-behandel-soos-my-bitterste-vyand-ek-steek-my-skande-vir-albe-ewe-sorgvuldig-weg
Geld En Vriend Aanhalings: Moenie jou vriend vergeet nie; dit sal hom seermaak. Maak jou vyand daarmee seer. -C.J. Langenhoven
moenie-jou-vriend-vergeet-nie-dit-sal-hom-seermaak-maak-jou-vyand-daarmee-seer
Geld En Vriend Aanhalings: Geld stink nie. -Titus Favius Vespasianus
Geld En Vriend Aanhalings: 'n Man wat nie vyande het nie deug nie vir 'n vriend nie. -C.J. Langenhoven
'n-man-wat-nie-vyande-het-nie-deug-nie-vir-'n-vriend-nie
Geld En Vriend Aanhalings: Geld het meer siele gebreek as yster liggame. -Sir Walter Scott
geld-het-meer-siele-gebreek-as-yster-liggame
Geld En Vriend Aanhalings: Afwesigheid is die vyand van liefde en die vriend van vriendskap. -C.J. Langenhoven
afwesigheid-is-die-vyand-van-liefde-die-vriend-van-vriendskap
Geld En Vriend Aanhalings: Want rykdom het aan vriende geen gebrek,En wie in nood tot 'n slegte vriend hom wend,Maak hom 'n vyand tot die bitter end. -William Shakespeare
want-rykdom-het-aan-vriende-geen-gebreken-wie-in-nood-tot-'n-slegte-vriend-hom-wendmaak-hom-'n-vyand-tot-die-bitter-end
Geld En Vriend Aanhalings: Trek liewer vir jou vriend jou broek uit as om vir hom vir 'n baadjie borg te staan. Ander loop julle naderhand albei nakend. -C.J. Langenhoven
trek-liewer-vir-jou-vriend-jou-broek-uit-as-om-vir-hom-vir-'n-baadjie-borg-te-staan-ander-loop-julle-naderhand-albei-nakend
Geld En Vriend Aanhalings: Geld is soos mis, dis niks werk behalwe as dit versprei word nie. -Sir Francis Bacon
geld-is-soos-mis-dis-niks-werk-behalwe-as-dit-versprei-word-nie
Geld En Vriend Aanhalings: Aan enige boek sonder 'n enkele fout is daar te veel tyd en geld bestee. -Sir William Collins
aan-enige-boek-sonder-'n-enkele-fout-is-daar-te-veel-tyd-geld-bestee
Geld En Vriend Aanhalings: Geld wat krom is, maak reg wat stom is. -Francois Rabelais
Geld En Vriend Aanhalings: Geld wat stom is, maar reg wat krom is. -Spreekwoorde
geld-wat-stom-is-maar-reg-wat-krom-is
Geld En Vriend Aanhalings: Geld is 'n goeie dienaar as jy weet hoe om dit te gebruik, maar anders is dit 'n slegte meester. -Publilius Syrus
geld-is-'n-goeie-dienaar-as-jy-weet-hoe-om-dit-te-gebruik-maar-anders-is-dit-'n-slegte-meester
Geld En Vriend Aanhalings: Die enigste tyd wanneer gespaarde geld niks werk is nie, is wanneer jy 'n goedkoop artikel gekoop het. -C.J. Langenhoven
die-enigste-tyd-wanneer-gespaarde-geld-niks-werk-is-nie-is-wanneer-jy-'n-goedkoop-artikel-gekoop-het
Geld En Vriend Aanhalings: Geld is soos 'n sesde sintuig waarsonder jy nie volledig van die ander vyf kan gebruik maak nie. -W. Somerset Maugham
geld-is-soos-'n-sesde-sintuig-waarsonder-jy-nie-volledig-van-die-ander-vyf-kan-gebruik-maak-nie
Geld En Vriend Aanhalings: Laat ons almal gelukkig wees en binne ons vermoë lewe, al moet ons ook die geld leen om dit te kan doen. -Artemus Ward
laat-ons-almal-gelukkig-wees-binne-ons-vermoë-lewe-al-moet-ons-ook-die-geld-leen-om-dit-te-kan-doen
Geld En Vriend Aanhalings: 'n Mens moet geld in jou kop hê en nie in jou hart nie. -Jonathan Swift
'n-mens-moet-geld-in-jou-kop-hê-nie-in-jou-hart-nie
Geld En Vriend Aanhalings: Wie van julle wat 'n gebou wil oprig, gaan nie eers sit en die koste bereken, om te sien of hy genoeg geld het om die werk te voltooi nie? -Die Bybel
wie-van-julle-wat-'n-gebou-wil-oprig-gaan-nie-eers-sit-die-koste-bereken-om-te-of-hy-genoeg-geld-het-om-die-werk-te-voltooi-nie
Geld En Vriend Aanhalings: Christopher Columbus was die eerste sosialis. Hy het nie geweet waarheen hy op pad was nie. Toe hy daar kom, het hy geignoreer waar hy was en dit met ander se geld gedoen. -Winston Churchill
christopher-columbus-was-die-eerste-sosialis-hy-het-nie-geweet-waarheen-hy-op-pad-was-nie-toe-hy-daar-kom-het-hy-geignoreer-waar-hy-was-dit-met
Geld En Vriend Aanhalings: Soos die geld groei, groei ook die sorge. -Horatius
soos-die-geld-groei-groei-ook-die-sorge
Geld En Vriend Aanhalings: 'n Man wat nog nooit self iets bymekaar gemaak het nie, het altyd slim planne hoedat 'n ander sy geld behoort te gebruik wat daarvoor gewerk het. -C.J. Langenhoven
'n-man-wat-nog-nooit-self-iets-bymekaar-gemaak-het-nie-het-altyd-slim-planne-hoedat-'n-ander-sy-geld-behoort-te-gebruik-wat-daarvoor-gewerk-het
Geld En Vriend Aanhalings: Toe  ek onlangs saam met 'n vriend voor die katedraal van Amiens staan, vra hy vir my hoekom ons deesdae nie meer so iets kan bou nie. Ek sê toe vir hom: die bouers van daardie dae had oortuigings; ons het net opinies en dit vra meer as 'n opinie om 'n Gotiese katedraal te bou. -Heinrich Heine
Geld En Vriend Aanhalings: Daar is drie maniere waarop 'n mens sy geld kan verloor: deur dit op vroue te verkwis, deur dit weg te dobbel, of deur deskundiges aan te stel. Hiervan is vroue die lekkerste, dobbel die opwindendste en deskundiges die sekerste. -Georges Pompidou
Geld En Vriend Aanhalings: Dit is nie die werkgewer wat die salarisse betaal nie; hy hanteer net die geld. Dit is die produk wat die salarisse betaal. -Henry Ford
dit-is-nie-die-werkgewer-wat-die-salarisse-betaal-nie-hy-hanteer-net-die-geld-dit-is-die-produk-wat-die-salarisse-betaal