Geen Skede Aanhalings

Go to Gemtracks
Geen Skede Aanhalings: Die swaard van geregtigheid het geen skede. -Joseph de Maistre
die-swaard-van-geregtigheid-het-geen-skede
Geen Skede Aanhalings: Gevatheid is altyd welkom en wis alle onderskeid tussen mense uit. Geen waardigheid, geen geleerdheid, geen sterk karakter kan staande bly teen gevatheid nie. -Ralph Waldo Emerson
gevatheid-is-altyd-welkom-wis-alle-onderskeid-tussen-mense-uit-geen-waardigheid-geen-geleerdheid-geen-sterk-karakter-kan-staande-bly-teen-gevatheid
Geen Skede Aanhalings: Ek is geen Engelsman, en ek is geen Duitser: ek is Afrikaner. -Christiaan de Wet
ek-is-geen-engelsman-ek-is-geen-duitser-ek-is-afrikaner
Geen Skede Aanhalings: Geen ekonomiese beleid is moontlik sonder 'n swaard, geen industrialisasie sonder mag. -Adolf Hitler
geen-ekonomiese-beleid-is-moontlik-sonder-'n-swaard-geen-industrialisasie-sonder-mag
Geen Skede Aanhalings: Verdik my bloed;Verstop elke weg en toegang tot berou,Dat geen weekhartige stem van die natuurMy felle doelwit skok, geen vrede wilEn daad sal skei! -William Shakespeare
verdik-my-bloedverstop-elke-weg-toegang-tot-beroudat-geen-weekhartige-stem-van-die-natuurmy-felle-doelwit-skok-geen-vrede-wilen-daad-sal-skei
Geen Skede Aanhalings: Daar is geen kuns by sukkel en geen sukkel by kuns nie. -C.J. Langenhoven
daar-is-geen-kuns-by-sukkel-geen-sukkel-by-kuns-nie
Geen Skede Aanhalings: Afrikaners, bruines of wittes, het geen styl, geen vorm nie, pas so gou aan, krimp so maklik in, eet Amerikaanse steaks of Snoek a la Orly by 'n Franse lughawe sonder om op eie kosse te roem, speel gholf om by gegoede immigrante in tel te wees, aap alles van oorsee na - modes, liedjies - versmaai self maklik hul eie taal. Ons het min styl. -Jan Rabie
Geen Skede Aanhalings: Geen inmenging en volkome vryheid van beweging. -Francois Quesnay
Geen Skede Aanhalings: ...ons is geen volkmaar 'n mislukte spul opstandelinge! -D.J. Opperman
ons-is-geen-volkmaar-'n-mislukte-spul-opstandelinge
Geen Skede Aanhalings: Geen argitektuur is so skoon as wat dit eenvoudig is nie. -John Ruskin
geen-argitektuur-is-so-skoon-as-wat-dit-eenvoudig-is-nie
Geen Skede Aanhalings: Geen dag is lank vir iemand wat werk nie. -Seneca
geen-dag-is-lank-vir-iemand-wat-werk-nie
Geen Skede Aanhalings: Geen Hoogheit was het Recht der wetten ooit ontwassen. -Joost van den Vondel
geen-hoogheit-was-het-recht-der-wetten-ooit-ontwassen
Geen Skede Aanhalings: daar blyk geen stiltete weesin 'n bottel barbiturateof 'n flesvol as -Joan Hambridge
daar-blyk-geen-stiltete-weesin-'n-bottel-barbiturateof-'n-flesvol-as
Geen Skede Aanhalings: Geen mens kan sonder vriende wees as hy God en die kameraadskap van boeke het nie. -Elizabeth Barrett Browning
geen-mens-kan-sonder-vriende-wees-as-hy-god-die-kameraadskap-van-boeke-het-nie
Geen Skede Aanhalings: anoniem maar rustigen aan geen bloed verknog:miskien is die dood dan 'n verowerde asiel -Breyten Breytenbach
anoniem-maar-rustigen-aan-geen-bloed-verknogmiskien-is-die-dood-dan-'n-verowerde-asiel
Geen Skede Aanhalings: Daar is geen vinniger en fermer vriendskappe as die tussen mense wat lief is vir dieselfde boeke nie. -Irving Stone
daar-is-geen-vinniger-fermer-vriendskappe-as-die-tussen-mense-wat-lief-is-vir-dieselfde-boeke-nie
Geen Skede Aanhalings: Om af te breek is geen kuns nie. 'n Klein babetjie kan 'n blommetjie verniel wat dit 'n God gekos het om te maak. -C.J. Langenhoven
om-af-te-breek-is-geen-kuns-nie-'n-klein-babetjie-kan-'n-blommetjie-verniel-wat-dit-'n-god-gekos-het-om-te-maak
Geen Skede Aanhalings: Daar is geen wonderliker daad van individuele vryheid as om te sit en die wêreld uit te dink voor 'n tikmasjien nie. -Gabriel Garcia Márquez
daar-is-geen-wonderliker-daad-van-individuele-vryheid-as-om-te-sit-die-wêreld-uit-te-dink-voor-'n-tikmasjien-nie
Geen Skede Aanhalings: Geen voël sweef te hoog as hy sweef met sy eie vlerke. -William Blake
geen-voël-sweef-te-hoog-as-hy-sweef-met-sy-eie-vlerke
Geen Skede Aanhalings: Van al die gode is dit net die dood wat geen geskenk aanvaar... -Aristophanes
van-al-die-gode-is-dit-net-die-dood-wat-geen-geskenk-aanvaar
Geen Skede Aanhalings: Solank daar boeke is, is daar geen verlede nie. -Edward Bulwer-Lytton
Geen Skede Aanhalings: Die lewe is 'n droom, maar om te drrom is geen lewe. -Constantijn Huygens
die-lewe-is-'n-droom-maar-om-te-drrom-is-geen-lewe
Geen Skede Aanhalings: Geen enkele berou is so smartlik soos vergeefse berou. -Charles Dickens
geen-enkele-berou-is-so-smartlik-soos-vergeefse-berou
Geen Skede Aanhalings: ...die redelike demokrasie is 'n hoë en edel maar 'n gevaarlike leefwyse; dit is geen rusbed waarop 'n volk hom kan uitstrek nie. -N.P. van Wyk Louw
die-redelike-demokrasie-is-'n-hoë-edel-maar-'n-gevaarlike-leefwyse-dit-is-geen-rusbed-waarop-'n-volk-hom-kan-uitstrek-nie
Geen Skede Aanhalings: Skinder op sigself mag 'n nederige vorm van narrasie wees, maar as voedingsbron vir literatuur het dit geen gelyke nie. -Hennie Aucamp
skinder-op-sigself-mag-'n-nederige-vorm-van-narrasie-wees-maar-as-voedingsbron-vir-literatuur-het-dit-geen-gelyke-nie
Geen Skede Aanhalings: Die miere trek nooit na leë skure; so gaan ook geen vriend na die verarmde woning. -Ovidius
die-miere-trek-nooit-na-ë-skure-so-gaan-ook-geen-vriend-na-die-verarmde-woning
Geen Skede Aanhalings: Gelykheid mag miskien 'n reg wees, maar geen mag op aarde kan dit verander in 'n feit nie. -Honoré de Balzac
gelykheid-mag-miskien-'n-reg-wees-maar-geen-mag-op-aarde-kan-dit-verander-in-'n-feit-nie
Geen Skede Aanhalings: Voordat jy 'n nuwe koers inslaan, bereken eers of jy weer sal kan omdraai as jy jou altemit vasloop, en onthou geen pad is na weerskante toe afdraand nie. -C.J. Langenhoven
voordat-jy-'n-nuwe-koers-inslaan-bereken-eers-of-jy-weer-sal-kan-omdraai-as-jy-jou-altemit-vasloop-onthou-geen-pad-is-na-weerskante-toe-afdraand-nie
Geen Skede Aanhalings: Ons volk is geen volk van soldaten: het zijn hoofden van gezinnen, belastingbetalers... -M.T. Steyn
ons-volk-is-geen-volk-van-soldaten-het-zijn-hoofden-van-gezinnen-belastingbetalers
Geen Skede Aanhalings: Die man wat die kosbaarste ware het, loop die minste daarmee te koop. Op hierdie reël is die tong geen uitsondering nie. -C.J. Langenhoven
die-man-wat-die-kosbaarste-ware-het-loop-die-minste-daarmee-te-koop-op-hierdie-reël-is-die-tong-geen-uitsondering-nie
Geen Skede Aanhalings: Die nageslag vleg geen krans vir die toneelspeler. Daarom moet hy woeker met sy eie tyd en die oomblik wat aan hom behoort, uitleef. -Friedrich von Schiller
die-nageslag-vleg-geen-krans-vir-die-toneelspeler-daarom-moet-hy-woeker-met-sy-eie-tyd-die-oomblik-wat-aan-hom-behoort-uitleef
Geen Skede Aanhalings: As jy geen stuk kennis het van die ambag waar jy 'n man voor huur nie, bekyk sy gereedskap. Hy sal nie in jou belang oppassender wees as in sy eie nie. -C.J. Langenhoven
as-jy-geen-stuk-kennis-het-van-die-ambag-waar-jy-'n-man-voor-huur-nie-bekyk-sy-gereedskap-hy-sal-nie-in-jou-belang-oppassender-wees-as-in-sy-eie-nie
Geen Skede Aanhalings: Want rykdom het aan vriende geen gebrek,En wie in nood tot 'n slegte vriend hom wend,Maak hom 'n vyand tot die bitter end. -William Shakespeare
want-rykdom-het-aan-vriende-geen-gebreken-wie-in-nood-tot-'n-slegte-vriend-hom-wendmaak-hom-'n-vyand-tot-die-bitter-end
Geen Skede Aanhalings: Ons bevind dat in die veld van openbare opvoeding die leer van
ons-bevind-dat-in-die-veld-van-openbare-opvoeding-die-leer-van-afsonderlik-maar-gelyk-geen-plek-het-nie-afsonderlike-onderwysfasiliteite-is-inherent
Geen Skede Aanhalings: Daar is geen luiaard wat glad nie wil werk nie. Hy verlang maar net na 'n ander soort werk as die wat hy nou moet doen. -C.J. Langenhoven
daar-is-geen-luiaard-wat-glad-nie-wil-werk-nie-hy-verlang-maar-net-na-'n-ander-soort-werk-as-die-wat-hy-nou-moet-doen