Geen Ontsnapping Van Aanhalings

Go to Gemtracks
Geen Ontsnapping Van Aanhalings: Ek is gedwing om te glo dat die enigste hoop om geregtigheid vir die samelewing of die individu te verkry, geleë is in ware filosofie, en dat die mensdom geen ontsnapping van probleme sal hê totdat of werklike filosowe politieke mag verwerf, of politici deur een of ander wonderwerk filosowe word. -Plato
Geen Ontsnapping Van Aanhalings: Gevatheid is altyd welkom en wis alle onderskeid tussen mense uit. Geen waardigheid, geen geleerdheid, geen sterk karakter kan staande bly teen gevatheid nie. -Ralph Waldo Emerson
gevatheid-is-altyd-welkom-wis-alle-onderskeid-tussen-mense-uit-geen-waardigheid-geen-geleerdheid-geen-sterk-karakter-kan-staande-bly-teen-gevatheid
Geen Ontsnapping Van Aanhalings: Verdik my bloed;Verstop elke weg en toegang tot berou,Dat geen weekhartige stem van die natuurMy felle doelwit skok, geen vrede wilEn daad sal skei! -William Shakespeare
verdik-my-bloedverstop-elke-weg-toegang-tot-beroudat-geen-weekhartige-stem-van-die-natuurmy-felle-doelwit-skok-geen-vrede-wilen-daad-sal-skei
Geen Ontsnapping Van Aanhalings: Ek is geen Engelsman, en ek is geen Duitser: ek is Afrikaner. -Christiaan de Wet
ek-is-geen-engelsman-ek-is-geen-duitser-ek-is-afrikaner
Geen Ontsnapping Van Aanhalings: Geen ekonomiese beleid is moontlik sonder 'n swaard, geen industrialisasie sonder mag. -Adolf Hitler
geen-ekonomiese-beleid-is-moontlik-sonder-'n-swaard-geen-industrialisasie-sonder-mag
Geen Ontsnapping Van Aanhalings: Afrikaners, bruines of wittes, het geen styl, geen vorm nie, pas so gou aan, krimp so maklik in, eet Amerikaanse steaks of Snoek a la Orly by 'n Franse lughawe sonder om op eie kosse te roem, speel gholf om by gegoede immigrante in tel te wees, aap alles van oorsee na - modes, liedjies - versmaai self maklik hul eie taal. Ons het min styl. -Jan Rabie
Geen Ontsnapping Van Aanhalings: Geen inmenging en volkome vryheid van beweging. -Francois Quesnay
Geen Ontsnapping Van Aanhalings: Die swaard van geregtigheid het geen skede. -Joseph de Maistre
die-swaard-van-geregtigheid-het-geen-skede
Geen Ontsnapping Van Aanhalings: Ons volk is geen volk van soldaten: het zijn hoofden van gezinnen, belastingbetalers... -M.T. Steyn
ons-volk-is-geen-volk-van-soldaten-het-zijn-hoofden-van-gezinnen-belastingbetalers
Geen Ontsnapping Van Aanhalings: Daar is geen kuns by sukkel en geen sukkel by kuns nie. -C.J. Langenhoven
daar-is-geen-kuns-by-sukkel-geen-sukkel-by-kuns-nie
Geen Ontsnapping Van Aanhalings: Ons bevind dat in die veld van openbare opvoeding die leer van
ons-bevind-dat-in-die-veld-van-openbare-opvoeding-die-leer-van-afsonderlik-maar-gelyk-geen-plek-het-nie-afsonderlike-onderwysfasiliteite-is-inherent
Geen Ontsnapping Van Aanhalings: Geen mens kan sonder vriende wees as hy God en die kameraadskap van boeke het nie. -Elizabeth Barrett Browning
geen-mens-kan-sonder-vriende-wees-as-hy-god-die-kameraadskap-van-boeke-het-nie
Geen Ontsnapping Van Aanhalings: Daar is geen wonderliker daad van individuele vryheid as om te sit en die wêreld uit te dink voor 'n tikmasjien nie. -Gabriel Garcia Márquez
daar-is-geen-wonderliker-daad-van-individuele-vryheid-as-om-te-sit-die-wêreld-uit-te-dink-voor-'n-tikmasjien-nie
Geen Ontsnapping Van Aanhalings: Geen ras kan bloei voordat dit nie geleer het dat daar net soveel waarde is in die bewerking van 'n land as in die skryf van 'n gedig nie. -Booker T. Washington
geen-ras-kan-bloei-voordat-dit-nie-geleer-het-dat-daar-net-soveel-waarde-is-in-die-bewerking-van-'n-land-as-in-die-skryf-van-'n-gedig-nie
Geen Ontsnapping Van Aanhalings: Van al die gode is dit net die dood wat geen geskenk aanvaar... -Aristophanes
van-al-die-gode-is-dit-net-die-dood-wat-geen-geskenk-aanvaar
Geen Ontsnapping Van Aanhalings: Skinder op sigself mag 'n nederige vorm van narrasie wees, maar as voedingsbron vir literatuur het dit geen gelyke nie. -Hennie Aucamp
skinder-op-sigself-mag-'n-nederige-vorm-van-narrasie-wees-maar-as-voedingsbron-vir-literatuur-het-dit-geen-gelyke-nie
Geen Ontsnapping Van Aanhalings: Daar is geen edeler plesier as die intellektuele omgang met mense wat totaal anders dink as jy nie - wat ander dele van die eindelose rykdom van die waarheid tot hul besit gemaak het... -N.P. van Wyk Louw
daar-is-geen-edeler-plesier-as-die-intellektuele-omgang-met-mense-wat-totaal-anders-dink-as-jy-nie-wat-ander-dele-van-die-eindelose-rykdom-van-die
Geen Ontsnapping Van Aanhalings: Met die enkele uitsondering van Homerus is daar geen skrywer van gehalte...wat ek so kan verag soos Shakespeare wanneer ek my verstand teen syne meet nie...Dit sal waarskynlik 'n verligting vir my wees om hom op te grawe en klippe na hom te gooi. -George Bernard Shaw
Geen Ontsnapping Van Aanhalings: As jy geen stuk kennis het van die ambag waar jy 'n man voor huur nie, bekyk sy gereedskap. Hy sal nie in jou belang oppassender wees as in sy eie nie. -C.J. Langenhoven
as-jy-geen-stuk-kennis-het-van-die-ambag-waar-jy-'n-man-voor-huur-nie-bekyk-sy-gereedskap-hy-sal-nie-in-jou-belang-oppassender-wees-as-in-sy-eie-nie
Geen Ontsnapping Van Aanhalings: Dit sou skrikwekkend wees as 'n hele fase van die literatuur moet verbygaan waar geen seismografiese registrasie was van wat op die oppervlak van die volk aangaan nie. Betrokke literatuur is as sodanig nie beter of slegter as ander literatuur nie, en sal môre - of voor môre - uitvrek as dit nie meer as die passing show registreer nie. -André P. Brink
Geen Ontsnapping Van Aanhalings: Wanneer mense suiwer is, is wette van geen nut; wanneer mense korrup is, word wette oortree. -Benjamin Disraeli
wanneer-mense-suiwer-is-is-wette-van-geen-nut-wanneer-mense-korrup-is-word-wette-oortree
Geen Ontsnapping Van Aanhalings: ...ons is geen volkmaar 'n mislukte spul opstandelinge! -D.J. Opperman
ons-is-geen-volkmaar-'n-mislukte-spul-opstandelinge
Geen Ontsnapping Van Aanhalings: Geen argitektuur is so skoon as wat dit eenvoudig is nie. -John Ruskin
geen-argitektuur-is-so-skoon-as-wat-dit-eenvoudig-is-nie
Geen Ontsnapping Van Aanhalings: Die eensames voel nooit alleen in die wit broederskap van been,hier kan die digter sonder skroomhom blywend toespin in sy droom.Geen jaarlikse belastingheffingop hierdie langtermynbelegginggeagte leser, dié geleentheidbied hom slegs een keer in 'n leeftyd. -Elisabeth Eybers
Geen Ontsnapping Van Aanhalings: In krisistye is kultuur geen luukse niemaar die hoogste vorm van selfbehoud.Want kultuur staan vir interne orde,en interne orde is die fondamentvan alle beskawing. -Hennie Aucamp
in-krisistye-is-kultuur-geen-luukse-niemaar-die-hoogste-vorm-van-selfbehoudwant-kultuur-staan-vir-interne-orde-interne-orde-is-die-fondamentvan-alle
Geen Ontsnapping Van Aanhalings: daar blyk geen stiltete weesin 'n bottel barbiturateof 'n flesvol as -Joan Hambridge
daar-blyk-geen-stiltete-weesin-'n-bottel-barbiturateof-'n-flesvol-as
Geen Ontsnapping Van Aanhalings: Geen Hoogheit was het Recht der wetten ooit ontwassen. -Joost van den Vondel
geen-hoogheit-was-het-recht-der-wetten-ooit-ontwassen
Geen Ontsnapping Van Aanhalings: Geen dag is lank vir iemand wat werk nie. -Seneca
geen-dag-is-lank-vir-iemand-wat-werk-nie
Geen Ontsnapping Van Aanhalings: Daar is geen doodOns wat van lae strand dit sien, en speurhoe dat hul vaart die afstand steeds vergroot - ons kan nie sien wat anderkant gebeur,en daarom noem ons die verdwyning: dood -Totius
daar-is-geen-doodons-wat-van-lae-strand-dit-speurhoe-dat-hul-vaart-die-afstand-steeds-vergroot-ons-kan-nie-wat-anderkant-gebeur-daarom-noem-ons
Geen Ontsnapping Van Aanhalings: anoniem maar rustigen aan geen bloed verknog:miskien is die dood dan 'n verowerde asiel -Breyten Breytenbach
anoniem-maar-rustigen-aan-geen-bloed-verknogmiskien-is-die-dood-dan-'n-verowerde-asiel
Geen Ontsnapping Van Aanhalings: Daar is geen vinniger en fermer vriendskappe as die tussen mense wat lief is vir dieselfde boeke nie. -Irving Stone
daar-is-geen-vinniger-fermer-vriendskappe-as-die-tussen-mense-wat-lief-is-vir-dieselfde-boeke-nie
Geen Ontsnapping Van Aanhalings: Om af te breek is geen kuns nie. 'n Klein babetjie kan 'n blommetjie verniel wat dit 'n God gekos het om te maak. -C.J. Langenhoven
om-af-te-breek-is-geen-kuns-nie-'n-klein-babetjie-kan-'n-blommetjie-verniel-wat-dit-'n-god-gekos-het-om-te-maak
Geen Ontsnapping Van Aanhalings: Geen voël sweef te hoog as hy sweef met sy eie vlerke. -William Blake
geen-voël-sweef-te-hoog-as-hy-sweef-met-sy-eie-vlerke
Geen Ontsnapping Van Aanhalings: Die lewe is 'n droom, maar om te drrom is geen lewe. -Constantijn Huygens
die-lewe-is-'n-droom-maar-om-te-drrom-is-geen-lewe
Geen Ontsnapping Van Aanhalings: Solank daar boeke is, is daar geen verlede nie. -Edward Bulwer-Lytton