Gee Verstand Aanhalings

Go to Gemtracks
Gee Verstand Aanhalings: Wie gee verstand aan die ibisom tee die vloed te waarksuof wie gee insig aan die haanom die dag aan te kondig? -Die Bybel
wie-gee-verstand-aan-die-ibisom-tee-die-vloed-te-waarksuof-wie-gee-insig-aan-die-haanom-die-dag-aan-te-kondig
Gee Verstand Aanhalings: Die bloedsuier het twee dogters, hulle is
die-bloedsuier-het-twee-dogters-hulle-is-gee-gee
Gee Verstand Aanhalings: Jy kan gee sonder om lief te he, maar jy kan nie liefhe sonder om te gee nie. -Amy Carmichael
jy-kan-gee-sonder-om-lief-te-he-maar-jy-kan-nie-liefhe-sonder-om-te-gee-nie
Gee Verstand Aanhalings: Wie sy grond bewerk, het volop om te eet; wie hom besig hou met nuttelose dinge, het nie verstand nie. -Die Bybel
wie-sy-grond-bewerk-het-volop-om-te-eet-wie-hom-besig-hou-met-nuttelose-dinge-het-nie-verstand-nie
Gee Verstand Aanhalings: Radio is teater van die verstand, televisie is teater van die verstandlose. -Steve Allen
radio-is-teater-van-die-verstand-televisie-is-teater-van-die-verstandlose
Gee Verstand Aanhalings: Met die enkele uitsondering van Homerus is daar geen skrywer van gehalte...wat ek so kan verag soos Shakespeare wanneer ek my verstand teen syne meet nie...Dit sal waarskynlik 'n verligting vir my wees om hom op te grawe en klippe na hom te gooi. -George Bernard Shaw
Gee Verstand Aanhalings: Liewer die grofste werk wat 'n geskiedenis meedeel of aan 'n gebeurtenis herinner, as die rykste sonder betekenis. Op groot openbare geboue mag nie een enkele ornament voorkom wat nie tot die verstand spreek nie. -John Ruskin
Gee Verstand Aanhalings: 'n Aktrise wat suksesvol wil wees, moet die gesig van Venus hê, die verstand van Minerva, die grasie van Terpsichore, die geheue van Macaulay, die figuur van Juno, en die vel van 'n renoster. -Ethel Barrymore
'n-aktrise-wat-suksesvol-wil-wees-moet-die-gesig-van-venus-hê-die-verstand-van-minerva-die-grasie-van-terpsichore-die-geheue-van-macaulay-die-figuur
Gee Verstand Aanhalings: Moenie jou ontbloot of wegsteek in woorde nie, maar gee duidelike tekens. -Heraclitus
moenie-jou-ontbloot-of-wegsteek-in-woorde-nie-maar-gee-duidelike-tekens
Gee Verstand Aanhalings: Here, maak my 'n instrument van U vrede. Waar daar haat is, laat my liefde saai; waar daar onreg is, vergifnis; waar daar twyfel is, geloof; waar daar wanhoop is, hoop; waar daar duisternis is, lig; waar daar droefheid is, blydskap. O Goddelike Meester, gee dat ek nie soseer sal soek om getroos te word nie as om te troos; om verstaan te word nie as om te verstaan; om bemin te word nie as om lief te hê. Want dit is deur te gee dat ons ontvang; dit is deur te vergewe dat ons vergewe word; en dit is deur te sterwe dat ons tot die Ewige Lewe gebore word. -Franciskus van Assisi
Gee Verstand Aanhalings: O God, U gee ons alles as ons net 'n bietjie moeite doen. -Leonardo da Vinci
o-god-u-gee-ons-alles-as-ons-net-'n-bietjie-moeite-doen
Gee Verstand Aanhalings: Die demokrasie gee elke mens die reg om sy eie onderdrukker te wees. -Harry Emerson Fosdick
die-demokrasie-gee-elke-mens-die-reg-om-sy-eie-onderdrukker-te-wees
Gee Verstand Aanhalings: Die luiaard is die enigste man wat van sy slaap sal moet rekenskap gee. -C.J. Langenhoven
die-luiaard-is-die-enigste-man-wat-van-sy-slaap-sal-moet-rekenskap-gee
Gee Verstand Aanhalings: 'n Dokter kan sy foute begrawe, maar 'n argitek kan net sy kliënte raad gee om wingerdstokke te plant. -Frank Lloyd Wright
'n-dokter-kan-sy-foute-begrawe-maar-'n-argitek-kan-net-sy-kliënte-raad-gee-om-wingerdstokke-te-plant
Gee Verstand Aanhalings: - moet ek ook 'n dieper wending gee?dat ons almal net ballinge is van die Doodom binnekort
moet-ek-ook-'n-dieper-wending-geedat-ons-almal-net-ballinge-is-van-die-doodom-binnekort-huis-toe-te-mag-gaan
Gee Verstand Aanhalings: Gewis is alles net 'n grap!Ons speel in die komedie meegeblinddoek met 'n lampfer-lapwat selfs die son 'n skadu gee. -Eugene N. Marais
gewis-is-alles-net-'n-grapons-speel-in-die-komedie-meegeblinddoek-met-'n-lampfer-lapwat-selfs-die-'n-skadu-gee
Gee Verstand Aanhalings: Ons is almal huurders en een of ander tyd sal die groot Huisbaas ons kennis gee dat ons huurkontrak verstryk het. -Unknown
ons-is-almal-huurders-een-of-ander-tyd-sal-die-groot-huisbaas-ons-kennis-gee-dat-ons-huurkontrak-verstryk-het
Gee Verstand Aanhalings: Hier is my burgers wat hul land en hul volk getrou gebly het tot die einde. Vandag is hulle wese en as sodanig gee ek hulle aan u oor. -J.H. de la Rey
hier-is-my-burgers-wat-hul-land-hul-volk-getrou-gebly-het-tot-die-einde-vandag-is-hulle-wese-as-sodanig-gee-ek-hulle-aan-u-oor
Gee Verstand Aanhalings: In sekere moeilike omstandighede, dringende omstandighede, desperate omstandighede, bied profaniteit verligting wat selfs gebed nie kan gee nie. -Mark Twain
in-sekere-moeilike-omstandighede-dringende-omstandighede-desperate-omstandighede-bied-profaniteit-verligting-wat-selfs-gebed-nie-kan-gee-nie
Gee Verstand Aanhalings: As die demokrasie reg moet funksioneer, moet dit aanvaar dat daar 'n mate van bekwaamheid en gesonde verstand en opvoedingsvlak by die gemiddelde mens is. In dié siening van demokrasie, is die goed ingeligte burger die beste waarborg teen magsvergrype van enige deel van die sosiale lewe - polities, ekonomies, militêr, of geestelik. Ideaal genome beteken dit dat ons by die gemiddelde persoon die kuns van intelligensie, 'n waardering vir kritiese denke en 'n mate van rasionaliteit kweek. -Paul Kurtz
Gee Verstand Aanhalings: Die ware vriendskap, nou, is nie te koop nie; want vriendskap vind nie sy lus in neem nie, maar in gee. -C.J. Langenhoven
die-ware-vriendskap-nou-is-nie-te-koop-nie-want-vriendskap-vind-nie-sy-lus-in-neem-nie-maar-in-gee
Gee Verstand Aanhalings: Jy sê
jy-sê-ja-waar-jy-moes-nee-gesê-het-omdat-jy-die-ander-nie-wil-aanstoot-gee-nie-maar-reken-hoe-het-hy-jou-aanstoot-gegee-met-sy-versoek
Gee Verstand Aanhalings: Wat jy ook al in gebed vra, bid die mens vir 'n wonderwerk. Elke gebed word gereduseer tot dit:
wat-jy-ook-al-in-gebed-vra-bid-die-mens-vir-'n-wonderwerk-elke-gebed-word-gereduseer-tot-dit-grote-god-gee-assebleif-dat-twee-keer-twee-nie-vier-is
Gee Verstand Aanhalings: Gee my 'n manWat sê wat waar isAs die duiwel daar isWat doen wat reg isAs die regter weg isWat trou by sy gewete blyAs hy straf in plaas van beloning kry. -C.J. Langenhoven
gee-my-'n-manwat-sê-wat-waar-isas-die-duiwel-daar-iswat-doen-wat-reg-isas-die-regter-weg-iswat-trou-by-sy-gewete-blyas-hy-straf-in-plaas-van-beloning
Gee Verstand Aanhalings: Ploeg self op die klip land en gee vir jou kneg die sagte grond. Dan sal jy jou kneg behou en jou ploeg ook. -C.J. Langenhoven
ploeg-self-op-die-klip-land-gee-vir-jou-kneg-die-sagte-grond-dan-sal-jy-jou-kneg-behou-jou-ploeg-ook
Gee Verstand Aanhalings: Dit is merkwaardig hoe die feit van iemand se dood dikwels aan mense 'n juister beeld skyn te gee van sy karakter, in 'n goeie en slegte sin, as wat die gestorwene ooit gehad het terwyl hy geleef en in hul midde beweeg het. -Nathaniel Hawthorne
Gee Verstand Aanhalings: Niemand gee voor dat demokrasie perfek is of alles in pag het nie. Daar is inderdaad gesê dat demokrasie die ergste vorm van regering is buiten al die ander regeringsvorms wat van tyd tot tyd beproef is. -Winston Churchill
Gee Verstand Aanhalings: Ek het vergeet - nie geweet? - in die dae toe ons jonk was: Afrikanerskap is nie heilig. Ons wou dit heilig hê; ons wou die volte van menslikheid daaraan gee. -N.P. van Wyk Louw
ek-het-vergeet-nie-geweet-in-die-dae-toe-ons-jonk-was-afrikanerskap-is-nie-heilig-ons-wou-dit-heilig-hê-ons-wou-die-volte-van-menslikheid
Gee Verstand Aanhalings: Die filosofie kan ons niks gee nie - beter gestel: kan ons niks bygee nie. Dit kan ons alleen die wêreld met natuurlike oë laat sien. -N.P. van Wyk Louw
die-filosofie-kan-ons-niks-gee-nie-beter-gestel-kan-ons-niks-bygee-nie-dit-kan-ons-alleen-die-wêreld-met-natuurlike-oë-laat
Gee Verstand Aanhalings: Doen wat reg is en maak die Voorsienigheid aanspreeklik vir die gevolge - in plaas van, soos nou, te maak soos jy lekkerkry en die Here die skuld te gee van die gevolge. -C.J. Langenhoven
doen-wat-reg-is-maak-die-voorsienigheid-aanspreeklik-vir-die-gevolge-in-plaas-van-soos-nou-te-maak-soos-jy-lekkerkry-die-here-die-skuld-te-gee-van
Gee Verstand Aanhalings: God, gee ons die genade om met kalmte die dinge te aanvaar wat nie verander kan word nie, die moed om die dinge te verander wat behoort gewysig te word, en die wysheid om die een van die ander te onderskei. -Reinhold Niebuhr
Gee Verstand Aanhalings: Ons Vader wat in die Hemel is,Laat u Naam geheilig word;Laat u koninkryk kom;Laat u wil ook op die aarde geskiet,Net soos in die hemel.Gee ons vandagOns daaglikse brood;En vergeef ons ons oortredingeSoos ons ook dié vergeweWat teen ons oortree;En laat ons nie in versoeking kom nieMaar verlos ons van die Bose. -Die Bybel