Gee Verstand Aan Die Ibisom Aanhalings

Go to Gemtracks
Gee Verstand Aan Die Ibisom Aanhalings: Wat jy ook al in gebed vra, bid die mens vir 'n wonderwerk. Elke gebed word gereduseer tot dit:
wat-jy-ook-al-in-gebed-vra-bid-die-mens-vir-'n-wonderwerk-elke-gebed-word-gereduseer-tot-dit-grote-god-gee-assebleif-dat-twee-keer-twee-nie-vier-is
Gee Verstand Aan Die Ibisom Aanhalings: Nou moet ek sterwe, omdat ek getrou gebly het aan die dinge waaronder ek gebore is en waarvoor ek altyd geveg het. Aan my word geen genade betoon nie, hoewel ek toevalligerwyse die seun was wat onder die wit vlag uitgegaan het om die oorgawe van dr. Jameson te aanvaar, en nou is hy sir Starr Jameson, terwyl ek doodgeskiet moet word. -Jopie Fourie
Gee Verstand Aan Die Ibisom Aanhalings: Gee my 'n manWat sê wat waar isAs die duiwel daar isWat doen wat reg isAs die regter weg isWat trou by sy gewete blyAs hy straf in plaas van beloning kry. -C.J. Langenhoven
gee-my-'n-manwat-sê-wat-waar-isas-die-duiwel-daar-iswat-doen-wat-reg-isas-die-regter-weg-iswat-trou-by-sy-gewete-blyas-hy-straf-in-plaas-van-beloning
Gee Verstand Aan Die Ibisom Aanhalings: Ploeg self op die klip land en gee vir jou kneg die sagte grond. Dan sal jy jou kneg behou en jou ploeg ook. -C.J. Langenhoven
ploeg-self-op-die-klip-land-gee-vir-jou-kneg-die-sagte-grond-dan-sal-jy-jou-kneg-behou-jou-ploeg-ook
Gee Verstand Aan Die Ibisom Aanhalings: Niemand gee voor dat demokrasie perfek is of alles in pag het nie. Daar is inderdaad gesê dat demokrasie die ergste vorm van regering is buiten al die ander regeringsvorms wat van tyd tot tyd beproef is. -Winston Churchill
Gee Verstand Aan Die Ibisom Aanhalings: Ek het vergeet - nie geweet? - in die dae toe ons jonk was: Afrikanerskap is nie heilig. Ons wou dit heilig hê; ons wou die volte van menslikheid daaraan gee. -N.P. van Wyk Louw
ek-het-vergeet-nie-geweet-in-die-dae-toe-ons-jonk-was-afrikanerskap-is-nie-heilig-ons-wou-dit-heilig-hê-ons-wou-die-volte-van-menslikheid
Gee Verstand Aan Die Ibisom Aanhalings: Die filosofie kan ons niks gee nie - beter gestel: kan ons niks bygee nie. Dit kan ons alleen die wêreld met natuurlike oë laat sien. -N.P. van Wyk Louw
die-filosofie-kan-ons-niks-gee-nie-beter-gestel-kan-ons-niks-bygee-nie-dit-kan-ons-alleen-die-wêreld-met-natuurlike-oë-laat
Gee Verstand Aan Die Ibisom Aanhalings: Doen wat reg is en maak die Voorsienigheid aanspreeklik vir die gevolge - in plaas van, soos nou, te maak soos jy lekkerkry en die Here die skuld te gee van die gevolge. -C.J. Langenhoven
doen-wat-reg-is-maak-die-voorsienigheid-aanspreeklik-vir-die-gevolge-in-plaas-van-soos-nou-te-maak-soos-jy-lekkerkry-die-here-die-skuld-te-gee-van
Gee Verstand Aan Die Ibisom Aanhalings: En vryheid gryp geregtigheid aan die neus. -William Shakespeare
Gee Verstand Aan Die Ibisom Aanhalings: 'n Berouvolle skulderkentenis kom baie na aan onskuld. -Spreekwoorde
'n-berouvolle-skulderkentenis-kom-baie-na-aan-onskuld
Gee Verstand Aan Die Ibisom Aanhalings: Rek die waarheid en jy doen aan hom te kort. -C.J. Langenhoven
Gee Verstand Aan Die Ibisom Aanhalings: As jy vir ander bid, word aan jouself voorsien. -Spreekwoorde
as-jy-vir-ander-bid-word-aan-jouself-voorsien
Gee Verstand Aan Die Ibisom Aanhalings: God, gee ons die genade om met kalmte die dinge te aanvaar wat nie verander kan word nie, die moed om die dinge te verander wat behoort gewysig te word, en die wysheid om die een van die ander te onderskei. -Reinhold Niebuhr
Gee Verstand Aan Die Ibisom Aanhalings: Die kankersel teel net aan, redeloos soos 'n gilde. -P.G. du Plessis
die-kankersel-teel-net-aan-redeloos-soos-'n-gilde
Gee Verstand Aan Die Ibisom Aanhalings: Wie liefde verwar met sinnelikheid, sien 'n engel aan vir 'n aap. -C.J. Langenhoven
wie-liefde-verwar-met-sinnelikheid-'n-engel-aan-vir-'n-aap
Gee Verstand Aan Die Ibisom Aanhalings: Aan enige boek sonder 'n enkele fout is daar te veel tyd en geld bestee. -Sir William Collins
aan-enige-boek-sonder-'n-enkele-fout-is-daar-te-veel-tyd-geld-bestee
Gee Verstand Aan Die Ibisom Aanhalings: anoniem maar rustigen aan geen bloed verknog:miskien is die dood dan 'n verowerde asiel -Breyten Breytenbach
anoniem-maar-rustigen-aan-geen-bloed-verknogmiskien-is-die-dood-dan-'n-verowerde-asiel
Gee Verstand Aan Die Ibisom Aanhalings: Hoe selde tref 'n mens by 'n kritikus gevoel, kennis, eerlikheid en moed in die gewenste graad aan. -Karl Philipp Emanuel Bach
hoe-selde-tref-'n-mens-by-'n-kritikus-gevoel-kennis-eerlikheid-moed-in-die-gewenste-graad-aan
Gee Verstand Aan Die Ibisom Aanhalings: kleef aan jou beddie hemel is holen koud en ver versetjou teen die dood wurmpropvol -T.T. Cloete
kleef-aan-jou-beddie-hemel-is-holen-koud-ver-versetjou-teen-die-dood-wurmpropvol
Gee Verstand Aan Die Ibisom Aanhalings: Om 'n pen op papier te plaas, steek meer vure aan die brand as wat vuurhoutjies ooit kan doen. -Malcolm Forbes
om-'n-pen-op-papier-te-plaas-steek-meer-vure-aan-die-brand-as-wat-vuurhoutjies-ooit-kan-doen
Gee Verstand Aan Die Ibisom Aanhalings: Ons Vader wat in die Hemel is,Laat u Naam geheilig word;Laat u koninkryk kom;Laat u wil ook op die aarde geskiet,Net soos in die hemel.Gee ons vandagOns daaglikse brood;En vergeef ons ons oortredingeSoos ons ook dié vergeweWat teen ons oortree;En laat ons nie in versoeking kom nieMaar verlos ons van die Bose. -Die Bybel
Gee Verstand Aan Die Ibisom Aanhalings: Dit is net 'n dwaas of 'n filoloog wat Afrikaans sou wou bespreek sonder om ook aan Afrikaner-nasionalisme te dink. -Alan Paton
dit-is-net-'n-dwaas-of-'n-filoloog-wat-afrikaans-sou-wou-bespreek-sonder-om-ook-aan-afrikaner-nasionalisme-te-dink
Gee Verstand Aan Die Ibisom Aanhalings: Is die konsep van geregtigheid as gehoorsaamheid aan eiesoortigheid 'n houdbare konsep? -Johan Degenaar
is-die-konsep-van-geregtigheid-as-gehoorsaamheid-aan-eiesoortigheid-'n-houdbare-konsep
Gee Verstand Aan Die Ibisom Aanhalings: Dit prys hulle aan, maar hulle lees die ander. -Marcus Valerius Martialis
Gee Verstand Aan Die Ibisom Aanhalings: Die oorwinnaar het steeds die gereg aan sy kant. -Voltaire
die-oorwinnaar-het-steeds-die-gereg-aan-sy-kant
Gee Verstand Aan Die Ibisom Aanhalings: 'n Werker se honger laat hom werk, sy behoefte aan kos dryf hom. -Die Bybel
'n-werker-se-honger-laat-hom-werk-sy-behoefte-aan-kos-dryf-hom
Gee Verstand Aan Die Ibisom Aanhalings: Alleen die noodsaak om aan die lewe te bly, dwing 'n mens om handearbeid te doen. -Saint Thomas Aquinas
alleen-die-noodsaak-om-aan-die-lewe-te-bly-dwing-'n-mens-om-handearbeid-te-doen
Gee Verstand Aan Die Ibisom Aanhalings: Die goedkoopste manier om aan jou lewensmiddel te kom is om daarvoor te werk. Die duurste is om dit te steel. -C.J. Langenhoven
die-goedkoopste-manier-om-aan-jou-lewensmiddel-te-kom-is-om-daarvoor-te-werk-die-duurste-is-om-dit-te-steel
Gee Verstand Aan Die Ibisom Aanhalings: Berou is impotent; dit sal sy foute herhaal. Belydenis alleen is die werklike krag; dit bring 'n einde aan alles. -Honoré de Balzac
berou-is-impotent-dit-sal-sy-foute-herhaal-belydenis-alleen-is-die-werklike-krag-dit-bring-'n-einde-aan-alles
Gee Verstand Aan Die Ibisom Aanhalings: Om oor Afrika te vlieg is 'n topografievan landmeterskap wat aan die mistieke grens - die oog kan nooit lank genoeg rek -Breyten Breytenbach
om-oor-afrika-te-vlieg-is-'n-topografievan-landmeterskap-wat-aan-die-mistieke-grens-die-oog-kan-nooit-lank-genoeg-rek
Gee Verstand Aan Die Ibisom Aanhalings: Die winde en golwe is altyd aan die kant van die mees bekwame navigators. -Edward Gibbon
die-winde-golwe-is-altyd-aan-die-kant-van-die-mees-bekwame-navigators
Gee Verstand Aan Die Ibisom Aanhalings: Die Walliesers en die Afrikaners het baie gemeen - albei leef te na aan die Engelse en te ver van God. -Paul Moorcraft
die-walliesers-die-afrikaners-het-baie-gemeen-albei-leef-te-na-aan-die-engelse-te-ver-van-god
Gee Verstand Aan Die Ibisom Aanhalings: Dis nie reg van my buurman om te bid vir reën solank as my gerwe nog op die land lê nie. Waarom dink hy net aan sy eie belange? -C.J. Langenhoven
dis-nie-reg-van-my-buurman-om-te-bid-vir-reën-solank-as-my-gerwe-nog-op-die-land-lê-nie-waarom-dink-hy-net-aan-sy-eie-belange
Gee Verstand Aan Die Ibisom Aanhalings: Om te luister na 'n gesprek wat vol vloekwoorde is, is net soos om te kou aan 'n mondvol koring wat vol klippe is. -C.J. Langenhoven
om-te-luister-na-'n-gesprek-wat-vol-vloekwoorde-is-is-net-soos-om-te-kou-aan-'n-mondvol-koring-wat-vol-klippe-is
Gee Verstand Aan Die Ibisom Aanhalings: Bewaar my van die diens aan die leuen,wanneer ek leer om ander te leerwat elke dag met hulle verloop, en rondom hulle. -Izak de Villiers
bewaar-my-van-die-diens-aan-die-leuenwanneer-ek-leer-om-ander-te-leerwat-elke-dag-met-hulle-verloop-rondom-hulle