Gebou Het Aanhalings

Go to Gemtracks
Gebou Het Aanhalings: Wie van julle wat 'n gebou wil oprig, gaan nie eers sit en die koste bereken, om te sien of hy genoeg geld het om die werk te voltooi nie? -Die Bybel
wie-van-julle-wat-'n-gebou-wil-oprig-gaan-nie-eers-sit-die-koste-bereken-om-te-of-hy-genoeg-geld-het-om-die-werk-te-voltooi-nie
Gebou Het Aanhalings: Die mens was nooit met groter vreugde vervul as toe hy 'n katedraal gebou het nie: iets wat met die eerste oogopslag na 'n groot standbeeld lyk, maar van nader beskou, so lewendig en opwindend soos 'n woud is. -Robert Louis Stevenson
Gebou Het Aanhalings: Die beskaafde man het 'n koets gebou, maar die gebruik van sy voete verloor. Hy word met krukke gestut, maar boet die gebruik van sy spiere in. -Ralph Waldo Emerson
die-beskaafde-man-het-'n-koets-gebou-maar-die-gebruik-van-sy-voete-verloor-hy-word-met-krukke-gestut-maar-boet-die-gebruik-van-sy-spiere-in
Gebou Het Aanhalings: Dit is 'n eerbiedwaardige ding om 'n antieke kasteel of gebou te sien wat nie vervalle is nie. -Sir Francis Bacon
dit-is-'n-eerbiedwaardige-ding-om-'n-antieke-kasteel-of-gebou-te-wat-nie-vervalle-is-nie
Gebou Het Aanhalings: Die binneruimte word die werklikheid van die gebou. -Frank Lloyd Wright
die-binneruimte-word-die-werklikheid-van-die-gebou
Gebou Het Aanhalings: Jy weet die Afrikaner het gely. Maar dieselfde Afrikaner wat gely het, het oorgeneem en het vergeet hy het gely. Hy het net homself gesien. -Olga Sema
jy-weet-die-afrikaner-het-gely-maar-dieselfde-afrikaner-wat-gely-het-het-oorgeneem-het-vergeet-hy-het-gely-hy-het-net-homself-gesien
Gebou Het Aanhalings: So het ek my lewe om geboemel: boeke lees, skilderye bekyk, toneelstukke gesien, geluister, gedink, geskryf oor waarvan ek die meeste gehou het. Net een ding het ek begeer: om gelukkig te wees, maar by gebrek daaraan het ek alles ontbeer. -William Hazlitt
Gebou Het Aanhalings: Ons het 'n afstootlike eksklusiwiteit vertroetel wat in apartheid sy hoogtepunt bereik het. Hoewel daar
Gebou Het Aanhalings: Daardie Afrikaanse ghetto, die plek waarvan jy sê die dak afgewaai het, het darem so 'n paar kamers gehad waar die dak
Gebou Het Aanhalings: 'n Man wat nog nooit self iets bymekaar gemaak het nie, het altyd slim planne hoedat 'n ander sy geld behoort te gebruik wat daarvoor gewerk het. -C.J. Langenhoven
'n-man-wat-nog-nooit-self-iets-bymekaar-gemaak-het-nie-het-altyd-slim-planne-hoedat-'n-ander-sy-geld-behoort-te-gebruik-wat-daarvoor-gewerk-het
Gebou Het Aanhalings: Vanoggend het ek 'n komma uitgehaal en vanmiddag het ek dit weer teruggesit. -Oscar Wilde
vanoggend-het-ek-'n-komma-uitgehaal-vanmiddag-het-ek-dit-weer-teruggesit
Gebou Het Aanhalings: Die take wat jy voltooi het, het jou onsterflik gemaak. -Lao-tse
die-take-wat-jy-voltooi-het-het-jou-onsterflik-gemaak
Gebou Het Aanhalings: As die mensdom werklik na geregtigheid gestreef het, kon hy dit al lankal gehad het. -William Hazlitt
as-die-mensdom-werklik-na-geregtigheid-gestreef-het-kon-hy-dit-al-lankal-gehad-het
Gebou Het Aanhalings: Solank as wat ek iets nodig het, het ek 'n rede om te leef. Tevredenheid is die dood. -George Bernard Shaw
solank-as-wat-ek-iets-nodig-het-het-ek-'n-rede-om-te-leef-tevredenheid-is-die-dood
Gebou Het Aanhalings: Elkeen het soveel geregtigheid as wat hy mag het. -Baruch de Spinoza
elkeen-het-soveel-geregtigheid-as-wat-hy-mag-het
Gebou Het Aanhalings: Salomo het by 'n luiaard se akker verbygeloop. Had hy bietjie vertoef dan kon hy gebie het op die vendusie. -C.J. Langenhoven
salomo-het-by-'n-luiaard-se-akker-verbygeloop-had-hy-bietjie-vertoef-dan-kon-hy-gebie-het-op-die-vendusie
Gebou Het Aanhalings: Wij schikken ons en dragen ons lot maar die dag der wrake komt.God is rechtvaardig en het ons oordeel der geschiedenis gewis. Het groote magtige Engeland dat door ons niets winnen kan, gunt ons het vrije zonnelicht des hemels niet. -T.F. Burgers
Gebou Het Aanhalings: Moenie 'n ander beskuldig dat hy sy oë oopgehou het onder die gebed nie; hy het maar net gekyk of joue toe was. -C.J. Langenhoven
moenie-'n-ander-beskuldig-dat-hy-sy-oë-oopgehou-het-onder-die-gebed-nie-hy-het-maar-net-gekyk-of-joue-toe-was
Gebou Het Aanhalings: Die myne is ons volk se grootste vyand...Vandat hulle geopen is, het
Gebou Het Aanhalings: Het Hollandsch van Holland zal nooit onze taal worden, maar het Hallandsch van Afrika, i.e. het Afrikaansch, is en zal onze taal zijn blijven mits zij steeds gevoedt wordt uit de bron van haar oorsprong, nl. de schoone krachtige literatuur van Holland. -M.T. Steyn
Gebou Het Aanhalings: Meer moeite as wat die vlytige het vir sy loon, het die luiaard verniet. -C.J. Langenhoven
meer-moeite-as-wat-die-vlytige-het-vir-sy-loon-het-die-luiaard-verniet
Gebou Het Aanhalings: Wat ek van Job die meeste bewonder is nie die geduld wat hy onder teëspoed betoon het nie, maar dié wat hom gekeer het dat hy sy drie vriende nie een vir een by die deur uitgeskop het nie. -C.J. Langenhoven
wat-ek-van-job-die-meeste-bewonder-is-nie-die-geduld-wat-hy-onder-teëspoed-betoon-het-nie-maar-dié-wat-hom-gekeer-het-dat-hy-sy-drie-vriende-nie-een
Gebou Het Aanhalings: Kennis het nog altyd die meeste gebaat by daardie boeke waarop die drukkers 'n verlies gemaak het. -Thomas Fuller
kennis-het-nog-altyd-die-meeste-gebaat-by-daardie-boeke-waarop-die-drukkers-'n-verlies-gemaak-het
Gebou Het Aanhalings: Tydens die ineenstorting van die beurs in 1929 het mense uit vensters gespring. In 1987 het hulle hul makelaars geskiet. -Unknown
tydens-die-ineenstorting-van-die-beurs-in-1929-het-mense-uit-vensters-gespring-in-1987-het-hulle-hul-makelaars-geskiet
Gebou Het Aanhalings: Ons het nou genoeg gepraat. Dit het nou tyd geword dat die skrywer net doodeenvoudig voortgaan met sy werk. -André P. Brink
ons-het-nou-genoeg-gepraat-dit-het-nou-tyd-geword-dat-die-skrywer-net-doodeenvoudig-voortgaan-met-sy-werk
Gebou Het Aanhalings: Toe sy voël nie meer wou regop staan nie, het hy sy kop weggeblaas. Hy het 'n bol kak aan homself verkoop en dit geglo. -Germaine Greer
toe-sy-voël-nie-meer-wou-regop-staan-nie-het-hy-sy-kop-weggeblaas-hy-het-'n-bol-kak-aan-homself-verkoop-dit-geglo
Gebou Het Aanhalings: Daarom het Adam en Eva die Paradys nie gewaardeer nie omdat hy hulle niks gekos het nie. -C.J. Langenhoven
daarom-het-adam-eva-die-paradys-nie-gewaardeer-nie-omdat-hy-hulle-niks-gekos-het-nie
Gebou Het Aanhalings: Elke artikel wat hy maak is 'n nuwe skoonheid waarvan hy die skepper is: dis syne en 'n ander kon dit nie so gemaak het nie, want sy siel het hy daarin uitgegiet. -C.J. Langenhoven
elke-artikel-wat-hy-maak-is-'n-nuwe-skoonheid-waarvan-hy-die-skepper-is-dis-syne-'n-ander-kon-dit-nie-so-gemaak-het-nie-want-sy-siel-het-hy-daarin
Gebou Het Aanhalings: Christopher Columbus was die eerste sosialis. Hy het nie geweet waarheen hy op pad was nie. Toe hy daar kom, het hy geignoreer waar hy was en dit met ander se geld gedoen. -Winston Churchill
christopher-columbus-was-die-eerste-sosialis-hy-het-nie-geweet-waarheen-hy-op-pad-was-nie-toe-hy-daar-kom-het-hy-geignoreer-waar-hy-was-dit-met
Gebou Het Aanhalings: Nou moet ek sterwe, omdat ek getrou gebly het aan die dinge waaronder ek gebore is en waarvoor ek altyd geveg het. Aan my word geen genade betoon nie, hoewel ek toevalligerwyse die seun was wat onder die wit vlag uitgegaan het om die oorgawe van dr. Jameson te aanvaar, en nou is hy sir Starr Jameson, terwyl ek doodgeskiet moet word. -Jopie Fourie
Gebou Het Aanhalings: Wie sy grond bewerk, het volop om te eet; wie hom besig hou met nuttelose dinge, het nie verstand nie. -Die Bybel
wie-sy-grond-bewerk-het-volop-om-te-eet-wie-hom-besig-hou-met-nuttelose-dinge-het-nie-verstand-nie
Gebou Het Aanhalings: 'n Man wat sy toevlug tot 'n leuen moet neem, vind dikwels uit dat hy in 'n huis gaan skuil het wat nie 'n agterdeur het nie. -C.J. Langenhoven
'n-man-wat-sy-toevlug-tot-'n-leuen-moet-neem-vind-dikwels-uit-dat-hy-in-'n-huis-gaan-skuil-het-wat-nie-'n-agterdeur-het-nie
Gebou Het Aanhalings: Jy sê
jy-sê-ja-waar-jy-moes-nee-gesê-het-omdat-jy-die-ander-nie-wil-aanstoot-gee-nie-maar-reken-hoe-het-hy-jou-aanstoot-gegee-met-sy-versoek
Gebou Het Aanhalings: So wie geleer het om vas te trap, het daarby geleer om nie op sand te staan nie. -C.J. Langenhoven
so-wie-geleer-het-om-vas-te-trap-het-daarby-geleer-om-nie-op-sand-te-staan-nie
Gebou Het Aanhalings: Julle [mans] het die wêreld van die begin af bestuur. Kyk na die gemors wat julle gemaak het. -Desmond Tutu
julle-mans-het-die-wêreld-van-die-begin-af-bestuur-kyk-na-die-gemors-wat-julle-gemaak-het