Gaan Nie Aanhalings

Go to Gemtracks
Gaan Nie Aanhalings: Gaan kyk na die mier, luiaard, kyk hoe hy werk, en leer by hom. Hy het nie 'n leier nie, nie 'n opsigter of 'n regeerder nie, tog maak hy sy kosvoorraad reg in die somer, versamel hy sy voedsel in die oestyd. Hoe lank gaan jy nog lê, luiaard, wanneer gaan jy opstaan? -Die Bybel
Gaan Nie Aanhalings: Om nie na die teater te gaan nie, is soos om 'n toilet te bou sonder 'n spieël. -Arthur Schopenhauer
om-nie-na-die-teater-te-gaan-nie-is-soos-om-'n-toilet-te-bou-sonder-'n-spieël
Gaan Nie Aanhalings: Daar is drie spesies sterwelinge wat gaan wanner dit lyk of hulle kom en wat kom wanneer dit lyk of hulle gaan: diplomate, vroue en krappe. -John Hay
daar-is-drie-spesies-sterwelinge-wat-gaan-wanner-dit-lyk-of-hulle-kom-wat-kom-wanneer-dit-lyk-of-hulle-gaan-diplomate-vroue-krappe
Gaan Nie Aanhalings: Ons is waarskynlik soos 'n klomp bekeerde alkoholiste. Ons drink nie meer nie, maar elke slag as jy by daardie kroeg verbygaan, dan ruk daardie elmboog nog so. Ek bedoel dat as ons 'n klomp mense soos hierdie bymekaarmaak, dan dink mense onmiddellik in terme waarskynlik van 'n stryddag en van 'n gekonkel en 'n gekoukus en so aan. Maar ons gaan probeer om soos ordentlike beheerde alkoholiste heeltemal oop kaarte te speel, van voor tot agter, en om so onafrikaans soos moontlik te werk te gaan. -Breyten Breytenbach
Gaan Nie Aanhalings: Wie van julle wat 'n gebou wil oprig, gaan nie eers sit en die koste bereken, om te sien of hy genoeg geld het om die werk te voltooi nie? -Die Bybel
wie-van-julle-wat-'n-gebou-wil-oprig-gaan-nie-eers-sit-die-koste-bereken-om-te-of-hy-genoeg-geld-het-om-die-werk-te-voltooi-nie
Gaan Nie Aanhalings: Stuur die luiaard na die miere, en as hy nie te lui is om te gaan nie sal hy te lui wees om weer terug te kom. -C.J. Langenhoven
stuur-die-luiaard-na-die-miere-as-hy-nie-te-lui-is-om-te-gaan-nie-sal-hy-te-lui-wees-om-weer-terug-te-kom
Gaan Nie Aanhalings: 'n Man wat sy toevlug tot 'n leuen moet neem, vind dikwels uit dat hy in 'n huis gaan skuil het wat nie 'n agterdeur het nie. -C.J. Langenhoven
'n-man-wat-sy-toevlug-tot-'n-leuen-moet-neem-vind-dikwels-uit-dat-hy-in-'n-huis-gaan-skuil-het-wat-nie-'n-agterdeur-het-nie
Gaan Nie Aanhalings: Doen jou eie werk. Dis verveliger om te wag solank as 'n ander jou ketel kook as wanneer jy hom self kook.Tog gaan dit gouer, wat hy is nie so spaarsaam met die hout nie. -C.J. Langenhoven
doen-jou-eie-werk-dis-verveliger-om-te-wag-solank-as-'n-ander-jou-ketel-kook-as-wanneer-jy-hom-self-kooktog-gaan-dit-gouer-wat-hy-is-nie-so
Gaan Nie Aanhalings: ...as jy bid, gaan na jou kamer toe, maak die deur toe en bid tot jou Vader wat jy nie kan sien nie. -Die Bybel
as-jy-bid-gaan-na-jou-kamer-toe-maak-die-deur-toe-bid-tot-jou-vader-wat-jy-nie-kan-nie
Gaan Nie Aanhalings: Ons verdediging lê nie in wapenarsenale nie, nog in die wetenskop, nog daarin om ondergronds te gaan. Ons verdediging is in wet en orde. -Albert Einstein
ons-verdediging-lê-nie-in-wapenarsenale-nie-nog-in-die-wetenskop-nog-daarin-om-ondergronds-te-gaan-ons-verdediging-is-in-wet-orde
Gaan Nie Aanhalings: Ons kon nie deur middel van die letterkunde kennis gemaak het met menslike reuse soos George Washington, Abraham Lincoln en Thomas Jefferson sonder om in dade oor te gaan soos hulle in dade oorgegaan het nie. -Nelson Mandela
Gaan Nie Aanhalings: Mense wat in die lewe vooruitgaan, is mense wat uitgaan om na geleenthede te gaan soek. En as hulle dit nie kry nie, maak hulle dit. -George Bernard Shaw
mense-wat-in-die-lewe-vooruitgaan-is-mense-wat-uitgaan-om-na-geleenthede-te-gaan-soek-en-as-hulle-dit-nie-kry-nie-maak-hulle-dit
Gaan Nie Aanhalings: Om dood te gaan is geen kuns nie: die slegste kry dit reg. Om te lewe is 'n kuns: die beste kry dit nie goed reg nie. -C.J. Langenhoven
om-dood-te-gaan-is-geen-kuns-nie-die-slegste-kry-dit-reg-om-te-lewe-is-'n-kuns-die-beste-kry-dit-nie-goed-reg-nie
Gaan Nie Aanhalings: Hy wil baas wees op sy eie plaas. Hy wil regeer, al moet dit dan in 'n volkstaat wees. En hy soek, al is dit 'n sambreel of 'n speldekop, maar êrens gaan hy 'n baas wees. Sy taal wou hy nie deel met bruin nie; sy huis en toilet wou hy nie deel met swart nie. -Antjie Krog
Gaan Nie Aanhalings: Die wêreldliteratuur is 'n volle orkes - nie 'n dun en eensame fluit nie. Elke taal, selfs die kleinste, is 'n aparte instrument met 'n eie timbre. Literatuur wat in hom volmaak uitgespreek is, word 'n onvervangbare verowering van die mens; gaan dit verlore, ly die hele mensdom skade. -N.P. van Wyk Louw
Gaan Nie Aanhalings: Demokrasie gaan oor in despotisme. -Plato
demokrasie-gaan-oor-in-despotisme
Gaan Nie Aanhalings: mense gaan doodmaklik soos anderasemhaal. -Johann de Lange
mense-gaan-doodmaklik-soos-anderasemhaal
Gaan Nie Aanhalings: Geregtigheid gaan verlore deur onbruik. -Spreekwoorde
geregtigheid-gaan-verlore-deur-onbruik
Gaan Nie Aanhalings: As jy iets wil weet wat niemand weet nie, gaan lees wat almal lees, net 'n jaar daarna. -Ralph Waldo Emerson
as-jy-iets-wil-weet-wat-niemand-weet-nie-gaan-lees-wat-almal-lees-net-'n-jaar-daarna
Gaan Nie Aanhalings: Sanger kom en gaan, maar as jy 'n goeie akteur is, kan jy lank hou. -Elvis Presley
sanger-kom-gaan-maar-as-jy-'n-goeie-akteur-is-kan-jy-lank-hou
Gaan Nie Aanhalings: 'n Mens het letterkunde in jou lewe nodig, want daarsonder gaan jy agteruit. -Nelson Mandela
'n-mens-het-letterkunde-in-jou-lewe-nodig-want-daarsonder-gaan-jy-agteruit
Gaan Nie Aanhalings: Ek is dikwels op my knieë gedryf deur die oorweldigende sekerheid dat ek nêrens elders het om heen te gaan nie. My eie wysheid, en die van die mense rondom my, het onvoldoende gelyk vir die dag. -Abraham Lincoln
ek-is-dikwels-op-my-knieë-gedryf-deur-die-oorweldigende-sekerheid-dat-ek-nêrens-elders-het-om-heen-te-gaan-nie-my-eie-wysheid-die-van-die-mense
Gaan Nie Aanhalings: Berou slaap wanneer dit voorspoedig gaan, maar ontwaak tydens teenspoed. -Jean-Jacques Rousseau
berou-slaap-wanneer-dit-voorspoedig-gaan-maar-ontwaak-tydens-teenspoed
Gaan Nie Aanhalings: Daar het 'n doringboompievlak by die pad gestaan,waar lange ossespannemet sware vragte gaan. -Totius
daar-het-'n-doringboompievlak-by-die-pad-gestaanwaar-lange-ossespannemet-sware-vragte-gaan
Gaan Nie Aanhalings: Geleenthede gaan by die meeste mense verby omdat dit 'n oorpak aanhet en na werk lyk. -Thomas A. Edison
geleenthede-gaan-by-die-meeste-mense-verby-omdat-dit-'n-oorpak-aanhet-na-werk-lyk
Gaan Nie Aanhalings: Help jou swakke mededinger op die bene bly. As hy tot niet gaan, kom daar straks 'n sterke in sy plek. -C.J. Langenhoven
help-jou-swakke-mededinger-op-die-bene-bly-as-hy-tot-niet-gaan-kom-daar-straks-'n-sterke-in-sy-plek
Gaan Nie Aanhalings: Afrikaners is hier nie weg te wens nie, en hoe meer daar taalmatig oor hulle gerol word, hoe stywer gaan hul rug word. Die korrekte benadering is tog sekerlik dat hulle ingenooi word om hul kundigheid tot die beskikking te stel van ons demokrasie, ook ter wille van die land se kommersiële opbou. -Ton Vosloo
Gaan Nie Aanhalings: Saai jou saad in die môre, gaan in die laatmiddag daarmee voort... -Die Bybel
saai-jou-saad-in-die-môre-gaan-in-die-laatmiddag-daarmee-voort
Gaan Nie Aanhalings: Elke keer as die geskiedenis homself herhaal, gaan die prys op. -Unknown
elke-keer-as-die-geskiedenis-homself-herhaal-gaan-die-prys-op
Gaan Nie Aanhalings: Werk asof jy hondred jaar gaan word, bid asof jy more sal sterwe. -Benjamin Franklin
werk-asof-jy-hondred-jaar-gaan-word-bid-asof-jy-more-sal-sterwe
Gaan Nie Aanhalings: Gaan die geregshof gewapend met geregtigheid. En met goeie getuie en 'n knap advokaat. -C.J. Langenhoven
gaan-die-geregshof-gewapend-met-geregtigheid-en-met-goeie-getuie-'n-knap-advokaat
Gaan Nie Aanhalings: Die miere trek nooit na leë skure; so gaan ook geen vriend na die verarmde woning. -Ovidius
die-miere-trek-nooit-na-ë-skure-so-gaan-ook-geen-vriend-na-die-verarmde-woning
Gaan Nie Aanhalings: - moet ek ook 'n dieper wending gee?dat ons almal net ballinge is van die Doodom binnekort
moet-ek-ook-'n-dieper-wending-geedat-ons-almal-net-ballinge-is-van-die-doodom-binnekort-huis-toe-te-mag-gaan
Gaan Nie Aanhalings: Dit is moontlik dat dit is soos om na die lughawe van Parys te gaan en te dink jy het Frankryk gesien. -Bruce Greyson
dit-is-moontlik-dat-dit-is-soos-om-na-die-lughawe-van-parys-te-gaan-te-dink-jy-het-frankryk-gesien
Gaan Nie Aanhalings: die vrouens moet die tafels dek vir more vroeg;die mans gaan slaap, vermoeid van al die rus. -Ina Rousseau
die-vrouens-moet-die-tafels-dek-vir-more-vroegdie-mans-gaan-slaap-vermoeid-van-al-die-rus