Essensie Vir Aanhalings

Go to Gemtracks
Essensie Vir Aanhalings: Afrikaners het 'n spesifieke kultuur, een waarvan die essensie vir dekades en langer een van onverdraagsaamheid was, en hoofsaaklik nog steeds is. Of 'n Afrikaner in die PAC of in die AWB is, hy is basies onverdraagsaam. Die onverdraagsaamheid dra verskeie klede. Dit word veral toegedek met eufemismes soos
Essensie Vir Aanhalings: 'n Sweep vir 'n perd, 'n toom vir 'n donkie, en 'n lat vir 'n dwaas. -Die Bybel
'n-sweep-vir-'n-perd-'n-toom-vir-'n-donkie-'n-lat-vir-'n-dwaas
Essensie Vir Aanhalings: Trek liewer vir jou vriend jou broek uit as om vir hom vir 'n baadjie borg te staan. Ander loop julle naderhand albei nakend. -C.J. Langenhoven
trek-liewer-vir-jou-vriend-jou-broek-uit-as-om-vir-hom-vir-'n-baadjie-borg-te-staan-ander-loop-julle-naderhand-albei-nakend
Essensie Vir Aanhalings: Dit lyk altyd vir my gevaarlik wanneer skrywers meer vir hulle mede-skrywers te sê het as vir hulle lesers. -P.G. du Plessis
dit-lyk-altyd-vir-my-gevaarlik-wanneer-skrywers-meer-vir-hulle-mede-skrywers-te-sê-het-as-vir-hulle-lesers
Essensie Vir Aanhalings: Reg is wat in elke land nuttig is vir almal of vir die grootste moontlike getal. -Justinianus I
reg-is-wat-in-elke-land-nuttig-is-vir-almal-of-vir-die-grootste-moontlike-getal
Essensie Vir Aanhalings: Om 'n ryk te stig om van 'n klomp mense klante te maak, lyk op die oog af na 'n goeie doel vir 'n volk van winkeliers. Dit is egter 'n projek wat heeltemal onvaspas is vir 'n volk van winkeliers, maar uiters gepas vir 'n volk wat deur winkeliers regeer word. -Adam Smith
Essensie Vir Aanhalings: Die liefde vir geregtigheid is vir die meeste mense niks anders as 'n vrees om onreg te ly nie. -Francois de La Rochefoucauld-Liancourt
die-liefde-vir-geregtigheid-is-vir-die-meeste-mense-niks-anders-as-'n-vrees-om-onreg-te-ly-nie
Essensie Vir Aanhalings: Vir sy eie voordeel beklee 'n man 'n beroep; vir die voordeel van sy ewemens volg hy 'n roeping. -C.J. Langenhoven
vir-sy-eie-voordeel-beklee-'n-man-'n-beroep-vir-die-voordeel-van-sy-ewemens-volg-hy-'n-roeping
Essensie Vir Aanhalings: In Hollywood betaal hulle jou duisende dollers vir 'n soen en 50 sent vir jou siel. -Marilyn Monroe
in-hollywood-betaal-hulle-jou-duisende-dollers-vir-'n-soen-50-sent-vir-jou-siel
Essensie Vir Aanhalings: Op die ou end werk die vlytige man vir homself, die luiaard vir 'n ander. -C.J. Langenhoven
op-die-end-werk-die-vlytige-man-vir-homself-die-luiaard-vir-'n-ander
Essensie Vir Aanhalings: Die volk moet vir die reg net so hard veg as vir die stadsmuur. -Heraclitus
die-volk-moet-vir-die-reg-net-so-hard-veg-as-vir-die-stadsmuur
Essensie Vir Aanhalings: Moenie by die huis rondlê en jou knegte werk toe stuur nie. As jy vir jou eie belange traag is, hoe kan jy verwag dat hulle vir 'n ander s'n ywerig moet wees? -C.J. Langenhoven
moenie-by-die-huis-rondlê-jou-knegte-werk-toe-stuur-nie-as-jy-vir-jou-eie-belange-traag-is-hoe-kan-jy-verwag-dat-hulle-vir-'n-ander-s'n-ywerig-moet
Essensie Vir Aanhalings: Moenie 'n man help wat homself kan help nie. Jy maak hom hulpeloos vir die toekoms en jy vermors die hulp wat jy vir 'n werklik behoeftige moes gespaar het. -C.J. Langenhoven
moenie-'n-man-help-wat-homself-kan-help-nie-jy-maak-hom-hulpeloos-vir-die-toekoms-jy-vermors-die-hulp-wat-jy-vir-'n-werklik-behoeftige-moes-gespaar
Essensie Vir Aanhalings: Ons reken ons geluk vir ons loon en ons straf vir ons ongeluk. -C.J. Langenhoven
ons-reken-ons-geluk-vir-ons-loon-ons-straf-vir-ons-ongeluk
Essensie Vir Aanhalings: Ek is nie bang vir die dood nie. Ek was vir miljarde en miljarde jare dood voordat ek gebore is, en het nie die minste daarvan oorgekom nie. -Mark Twain
ek-is-nie-bang-vir-die-dood-nie-ek-was-vir-miljarde-miljarde-jare-dood-voordat-ek-gebore-is-het-nie-die-minste-daarvan-oorgekom-nie
Essensie Vir Aanhalings: Letterkunde kan 'n groot invloed op die geloof en emosionele lewe van die individu uitoefen. Hoe geringer ons literêre ontwikkeling, hoe ontvankliker is ons vir die boodskap wat die stof, die onderwerp van die boek, vir ons het, afgesien van die estetiese aanwending daarvan. -Gerrit Dekker
Essensie Vir Aanhalings: So noodsaaklik soos die bloedsomloop vir die liggaam is, so noodsaaklik is die sirkulasie van gedagtes vir 'n volk. Die sirkulasie van gedagtes; dis die vrye uitspreek van eie mening en die aandagtige luister na die mening van ander, sodat 'n wisselwerking ontstaan... -N.P. van Wyk Louw
Essensie Vir Aanhalings: Toe  ek onlangs saam met 'n vriend voor die katedraal van Amiens staan, vra hy vir my hoekom ons deesdae nie meer so iets kan bou nie. Ek sê toe vir hom: die bouers van daardie dae had oortuigings; ons het net opinies en dit vra meer as 'n opinie om 'n Gotiese katedraal te bou. -Heinrich Heine
Essensie Vir Aanhalings: As digter skryf ek 'n taal wat, gesien in die lig van wat alles aangespreek moet word, nie meer saak maak nie, binne 'n letterkunde waarvan die dak afgewaai het. Dit pla nie...Die wind is baie beter as die verstikkende noutes van die literêre politiek se gange. As joernalis kon ek uiteindelik net 'n oor vind in Engels, en die Afrikaanse deel van die nuwe, verfoeide SAUK. Buite die ghetto wat Afrikaans vir baie is, het jy met blydskap gespreksgenote gekry waarvan baie Afrikaans praat, waar ander weer 'n ma of Afrikaanse oupa het. As Suid-Afrikaner het ek vir die eerste keer vry gevoel om nou 'n eerbare bedeling vir myself en my gesin te begin. -Antjie Krog
Essensie Vir Aanhalings: Ek slat my twee oge op;My kyk vang die verste kopWaarvanaf sal my hulp nou kom?My hulp is vannie Jirre, van Hom.Hy't nou jimmel en Prieska gekom maak.Sonner lat jou voet klippers raak,Is Hy skoene agterrie skaapSontyd is Hy hoed op jou kop.Innie nag hou hy gevaarlikheid dopHy's mos nou da om jou op te pas.Jou siel hou Hy tussen ribbes vas.Gan jy nou in of gan jy nou yt,Hy's oor jou vir ewig an vir altyd.(Psalm 121) -Die Bybel
Essensie Vir Aanhalings: Televisie is kougom vir die oë. -Frank Lloyd Wright
Essensie Vir Aanhalings: As jy vir ander bid, word aan jouself voorsien. -Spreekwoorde
as-jy-vir-ander-bid-word-aan-jouself-voorsien
Essensie Vir Aanhalings: Vrese word brandhoutop papier: papierbrandhout vir verse. -Joan Hambridge
vrese-word-brandhoutop-papier-papierbrandhout-vir-verse
Essensie Vir Aanhalings: Geen dag is lank vir iemand wat werk nie. -Seneca
geen-dag-is-lank-vir-iemand-wat-werk-nie
Essensie Vir Aanhalings: N.P. van Wyk Louw is vir die Afrikaner tegelyk Sokrates en Plato. -Gerrit Viljoen
np-van-wyk-louw-is-vir-die-afrikaner-tegelyk-sokrates-plato
Essensie Vir Aanhalings: Die beloning vir 'n welgedane taak, is dat jy dit gedoen het. -Ralph Waldo Emerson
die-beloning-vir-'n-welgedane-taak-is-dat-jy-dit-gedoen-het
Essensie Vir Aanhalings: Vaarwel berou: alles goed is vir my verlore;Boosheid, wees jy my metgesel. -John Milton
vaarwel-berou-alles-goed-is-vir-my-verloreboosheid-wees-jy-my-metgesel
Essensie Vir Aanhalings: Dankie, ou Master, vir die twee kinders wat hiernatoe gekom het. -M.E. Rothmann
dankie-master-vir-die-twee-kinders-wat-hiernatoe-gekom-het
Essensie Vir Aanhalings: Prosedeer oor 'n baadjie en hou jou broek klaar vir die onkoste. -C.J. Langenhoven
prosedeer-oor-'n-baadjie-hou-jou-broek-klaar-vir-die-onkoste
Essensie Vir Aanhalings: As ek my Afrikanerskap vandag kon opsê, sou ek dit doen. Ek skaam my vir my mense. -Breyten Breytenbach
as-ek-my-afrikanerskap-vandag-kon-opsê-sou-ek-dit-doen-ek-skaam-my-vir-my-mense
Essensie Vir Aanhalings: Wie liefde verwar met sinnelikheid, sien 'n engel aan vir 'n aap. -C.J. Langenhoven
wie-liefde-verwar-met-sinnelikheid-'n-engel-aan-vir-'n-aap
Essensie Vir Aanhalings: Al is jy, Dood, ook met ons. Ja, vir myIs elke kind se eerste lewenskreet'n Groter wonder as sy laaste snik. -C. Louis Leipoldt
al-is-jy-dood-ook-met-ons-ja-vir-myis-elke-kind-se-eerste-lewenskreet'n-groter-wonder-as-sy-laaste-snik
Essensie Vir Aanhalings: Om 'n populêre godsdiens te word, is dit net nodig vir 'n bygeloof om 'n filosofie in kettings van slawerny te slaan. -William Ralph Inge
om-'n-populêre-godsdiens-te-word-is-dit-net-nodig-vir-'n-bygeloof-om-'n-filosofie-in-kettings-van-slawerny-te-slaan
Essensie Vir Aanhalings: Om my naaste lief te hê is vir my 'n sware gebod. Met die mense daargunter kry ek dit not op 'n manier reg. -C.J. Langenhoven
om-my-naaste-lief-te-hê-is-vir-my-'n-sware-gebod-met-die-mense-daargunter-kry-ek-dit-not-op-'n-manier-reg
Essensie Vir Aanhalings: Daar is geen vinniger en fermer vriendskappe as die tussen mense wat lief is vir dieselfde boeke nie. -Irving Stone
daar-is-geen-vinniger-fermer-vriendskappe-as-die-tussen-mense-wat-lief-is-vir-dieselfde-boeke-nie